Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » In the cut
In the cut [boodskap #97575] Do, 02 September 2004 09:27 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand hier dit gesien?

Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol sien,
was glo 'n namaakvool...

Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand as
"down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
sê "boy", of moet ek swartman sê?)

Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog dit
het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy alles
uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het nie.

Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
as julle?

Eat your heart out, Suidwester!
Re: In the cut [boodskap #97576 is 'n antwoord op boodskap #97575] Do, 02 September 2004 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Max"
> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
> as julle?

Nog iets interessants, ek het 'n ruk terug "Unbearable Lightness of Being"
op DVD gekoop. (Een van my gunsteling flieks van alle tye) Toe hy in SA
gewys het, was hy beperk 2-21. Op die DVD staan dat hy beperk is tot 6 jaar.

Die DVD versie hier is dieselfde as wat ek in SA gesien het. MNET het hom
wel versnipper voor hulle hom uitgesaai het.

Tot watter mate het mense die reg om vir jou te bepaal wat jy mag sien en
wat nie?

Hoeveel het die Internet daaraan verander?
Re: In the cut [boodskap #97577 is 'n antwoord op boodskap #97575] Do, 02 September 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....

"Max" skryf in boodskap news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Het iemand hier dit gesien?
>
> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol sien,
> was glo 'n namaakvool...
>
> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand as
> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>
> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog dit
> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy alles
> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het nie.
>
> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons meer
> as julle?
>
> Eat your heart out, Suidwester!
>
Re: In the cut [boodskap #97585 is 'n antwoord op boodskap #97576] Do, 02 September 2004 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Sep 2004 11:39:58 +0200, "Max" wrote:

> Tot watter mate het mense die reg om vir jou te bepaal wat jy mag sien en
> wat nie?

Wanneer wat jy wil sien ook deur talle ander gesien word, het daardie
ander ook 'n seggenskap.

Daarom is die sensible manier van sensuur om goed te merk en dan jy en
jou tjommies toe te laat om dit te sien.
Maar om te se julle mag dit nie aan die hele buurt uitsaai op die rede
dat julle dit wil sien en ook in die buurt bly nie.

MNet is egter 'n vet een om sensuur toe te laat - as hy dit nog doen -
want Vrydagaande na 11 saai hulle pornografie uit.
Re: In the cut [boodskap #97586 is 'n antwoord op boodskap #97575] Do, 02 September 2004 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 2 Sep 2004 11:27:33 +0200, "Max" wrote:

(Mag ek
> sê "boy", of moet ek swartman sê?)

Hang seker af hoe jy sal reageer as 'n klomp swartmense na jou en jou
vriende en familie verwys as rockies. Of damduikers of so iets.

Maar jy weet seker dat jy waarskynlik nie Meggie se lyf gesien het
nie, maar 'n baie jonger stand in se lyf?
Re: In the cut [boodskap #97587 is 'n antwoord op boodskap #97576] Do, 02 September 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die snitte wat deur die sensors (ja, ons het hulle steeds in die
nuwe SA) uitgevoer word, moet deur die vervaardigers goedgekeur word
voor dit hier op die silwerdoek uitgebeeld mag word. As die snitte te
erg is, verkies van die vervaardigers om die rolprent eerder nie uit te
ryk nie. Dit gebeur wel...

Groete
Plato

Max wrote:
> "Max"
>
>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>
> meer
>
>> as julle?
>
>
> Nog iets interessants, ek het 'n ruk terug "Unbearable Lightness of Being"
> op DVD gekoop. (Een van my gunsteling flieks van alle tye) Toe hy in SA
> gewys het, was hy beperk 2-21. Op die DVD staan dat hy beperk is tot 6 jaar.
>
> Die DVD versie hier is dieselfde as wat ek in SA gesien het. MNET het hom
> wel versnipper voor hulle hom uitgesaai het.
>
> Tot watter mate het mense die reg om vir jou te bepaal wat jy mag sien en
> wat nie?
>
> Hoeveel het die Internet daaraan verander?
>
Re: In the cut [boodskap #97588 is 'n antwoord op boodskap #97577] Do, 02 September 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is een GROOT storie man...

;o)

Suidwester wrote:

> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
> "Max" wrote in message
> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Het iemand hier dit gesien?

>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>
> sien,
>
>> was glo 'n namaakvool...

>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! (´n eerste vir haar)
>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>
> as
>
>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)

>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>
> dit
>
>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>
> alles
>
>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>
> nie.
>
>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>
> meer
>
>> as julle?

>> Eat your heart out, Suidwester!


>
Re: In the cut [boodskap #97589 is 'n antwoord op boodskap #97577] Do, 02 September 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoekom nie, maar die gesprek laat my dink aan iets wat ek
toevallig op SAfm gehoor het. 'n Vrou wat die wêreld vol toer het iets
gesê wat my nogals gevang het. Sy sê in dele van die moslem wêreld maak
vrouens hulleself bedek om mans te plesier. Dan kry mens weer dele van
Suid Amerika (soos Rio) waar die vrouens so min as moontlik aantrek, ook
om mans te plesier. Sy sê dit is twee voorbeelde van waar vrouens nie
werklik vry is nie, hoewel hulle verskillende maniere het om die mans
tevrede te stel...

Groete
Plato

Suidwester wrote:

> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
> "Max" wrote in message
> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Het iemand hier dit gesien?

>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>
> sien,
>
>> was glo 'n namaakvool...

>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! (´n eerste vir haar)
>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>
> as
>
>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)

>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>
> dit
>
>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>
> alles
>
>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>
> nie.
>
>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>
> meer
>
>> as julle?

>> Eat your heart out, Suidwester!


>
Re: In the cut [boodskap #97590 is 'n antwoord op boodskap #97585] Do, 02 September 2004 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie MNet sny vir sensuur nie. Hulle sny vir tyd.

Groete
Plato

Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 2 Sep 2004 11:39:58 +0200, "Max" wrote:
>
> sien en
>
>> wat nie?
>
>
> Wanneer wat jy wil sien ook deur talle ander gesien word, het daardie
> ander ook 'n seggenskap.
>
> Daarom is die sensible manier van sensuur om goed te merk en dan jy en
> jou tjommies toe te laat om dit te sien.
> Maar om te se julle mag dit nie aan die hele buurt uitsaai op die rede
> dat julle dit wil sien en ook in die buurt bly nie.
>
> MNet is egter 'n vet een om sensuur toe te laat - as hy dit nog doen -
> want Vrydagaande na 11 saai hulle pornografie uit.
>
Re: In the cut [boodskap #97593 is 'n antwoord op boodskap #97589] Do, 02 September 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal snaaks as jy dink in die dae van beperkings toe die kerke nog geregeer
het, toe was alles mos verban en het die manne wat oorsee gaan maklik
uitkenbaar gewees want die eerste ding wat hulle doen is om wille boeke te
gaan soek en pos aan die manne in SA. Toe word die hele spul ontban en jy
kry 'n ontploffing van dié boeke en die verwante bedryf. Dit was nie lank
nie, toe's die mark in sy moer. Dit bring my by my storie: Blatante seks
bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
mind'.

"Plato" skryf in boodskap news:tMudnbGBQoZasKrcRVn-ow@is.co.za...
> Ek weet nie hoekom nie, maar die gesprek laat my dink aan iets wat ek
> toevallig op SAfm gehoor het. 'n Vrou wat die wêreld vol toer het iets
> gesê wat my nogals gevang het. Sy sê in dele van die moslem wêreld maak
> vrouens hulleself bedek om mans te plesier. Dan kry mens weer dele van
> Suid Amerika (soos Rio) waar die vrouens so min as moontlik aantrek, ook
> om mans te plesier. Sy sê dit is twee voorbeelde van waar vrouens nie
> werklik vry is nie, hoewel hulle verskillende maniere het om die mans
> tevrede te stel...
>
> Groete
> Plato
>
> Suidwester wrote:
>
>> Jy mag dink ons is nog in die ossewa, maar ons het DStv en ons sien al die
>> flieks ongesensor. Op Vrydagaande en Saterdagaande self sagte porno waar
>> die manne en die vroue met sulke silikoontiete openlik pomp dat die biesies
>> bewe. Die storie is net daar van een pompbedryf tot die volgende.
>> Eintlik stupid want daar's nie eintlik 'n storie nie....
>> "Max" wrote in message
>> news:4136e75a$0$559$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>> Het iemand hier dit gesien?
>
>>> Blykbaar sien ons hier in Europa 'n warmer versie as die res van die
>>> wêreld... Die vool wat mens, in die openingsscene, jou hele skerm vol
>>
>> sien,
>>
>>> was glo 'n namaakvool...
>
>>> Tannie Meg Ryan (53) mag wél haar tiete laat sien!!! ('n eerste vir haar)
>>> Mooi lyfie, antie! Maar was dit nou nodig dat sy en die boy mekaar se
>>> gesigte moet opeet? Dis nie die eerste keer dat ek sien dat hulle iemand
>>
>> as
>>
>>> "down and out" uitbeeld deur haar met die boys te laat meng nie... (Mag ek
>>> sê "boy", of moet ek swartman sê?)
>
>>> Op heel ander noot, sien ek nou die dag "Two days in the valley" met onse
>>> eie Charlize Theron, op TV. Die filmpie het ek in SA gesien, ek weet nog
>>
>> dit
>>
>>> het my opgeval hoe min klere sy aangehad het. Maar nou die aand het sy
>>
>> alles
>>
>>> uitgetrek!!! Nou, 'n man is nie 'n klip nie, ek vergeet nie sommer 'n tiet
>>> nie, maar ek was seker dat die film in SA nie haar tiete laat sien het
>>
>> nie.
>>
>>> Is Europa pervers, of is die res van die wêreld preuts? Hoekom sien ons
>>
>> meer
>>
>>> as julle?
>
>>> Eat your heart out, Suidwester!
>
>
>>
>
Re: In the cut [boodskap #97595 is 'n antwoord op boodskap #97593] Do, 02 September 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

. Dit bring my by my storie: Blatante seks
> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
> mind'.

Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
observeer wat seksueel aktief is? Is seks
afkyk net so goed soos om werklik seks
te hê?
Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
maar omdat dit sê boring is.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: In the cut [boodskap #97596 is 'n antwoord op boodskap #97595] Do, 02 September 2004 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com plaatste dit op zijn scherm :
> "Suidwester" skryf
>
> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>> mind'.
>
> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
> afkyk net so goed soos om werklik seks
> te hê?
> Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
> pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
> maar omdat dit só boring is.
>
> Tant Hessie van die Spergebied

in the kut

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: In the cut [boodskap #97600 is 'n antwoord op boodskap #97595] Vr, 03 September 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
moet my nie saam met jou daar soek nie....
"@rogers.com" wrote in message
news:SWGZc.485$NwC.326@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
> "Suidwester" skryf
>
> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>> mind'.
>
> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
> afkyk net so goed soos om werklik seks
> te hê?
> Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
> pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
> maar omdat dit sê boring is.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: In the cut [boodskap #97603 is 'n antwoord op boodskap #97600] Vr, 03 September 2004 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester formuleerde de vraag :
> Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
> moet my nie saam met jou daar soek nie....
Dit sou nog erger wees as met jou skoonmoeder agter die deur staan:):)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: In the cut [boodskap #97610 is 'n antwoord op boodskap #97603] Vr, 03 September 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Veral as sy nog Gloudina heet........dan hol jy, moerse vinnig!

"P_65" skryf in boodskap news:mn.1a4f7d495dac440d.14359@hotmail.com...
> Suidwester formuleerde de vraag :
>> Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
>> moet my nie saam met jou daar soek nie....
> Dit sou nog erger wees as met jou skoonmoeder agter die deur staan:):)
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: In the cut [boodskap #97611 is 'n antwoord op boodskap #97600] Vr, 03 September 2004 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
seksualiteit.
Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
word, spesiale aandag ens.

Alles kom uit die grotte se tyd.
En nie een van die twee "kante" wil aanvaar dat die "ander kant"
anders reageer nie.

"There is a war between the man and the woman and a war between those
who say there is a war and those there is'nt" Leonard Cohen.

On Fri, 3 Sep 2004 07:36:33 +0100, "Suidwester" wrote:

> Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
> moet my nie saam met jou daar soek nie....
> "@rogers.com" wrote in message
> news:SWGZc.485$NwC.326@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..

>> "Suidwester" skryf

>> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>>> mind'.

>> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
>> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
>> afkyk net so goed soos om werklik seks
>> te hê?
>> Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
>> pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
>> maar omdat dit só boring is.

>> Tant Hessie van die Spergebied


>
Re: In the cut [boodskap #97617 is 'n antwoord op boodskap #97611] Vr, 03 September 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n pyn met die feit dat mans wel visueel gestimuleer word nie.
Wat ek wel sê is dat die onbekende meer stimulerend is as die harde
werklikheid. Dis met almal so. Beweeg weg van die seks af en kom ons
praat van karre. Vir enige ou met 'n liefde vir motors sal dit iets befok
wees om 'n Ferrari F50 te kan besit en bestuur......tot die dag wat jy hom
het en jy kom by die eerste 3 maande van ekstase verby. Dan raak dit maar
net nog 'n kar vir jou, in die algemeen onprakties en moeilik om te parkeer.
Die dag as jy jou R45 000 rekening kry vir 'n diens, dan verlang jy terug na
jou Uno toe!
So is dit met vroumense ook [vir mans!]. Die mistiek van die vrou is
waarom alles draai. Gooi alles oop in grafiese detail en laat daar geen
geheime meer wees nie, dan raak alles 'common' en die stimulasie verdwyn.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:53hgj0l1ls1vse3jjfak9t9lhsmeclta75@4ax.com...
>
> Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
> seksualiteit.
> Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
> Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
> word, spesiale aandag ens.
>
> Alles kom uit die grotte se tyd.
> En nie een van die twee "kante" wil aanvaar dat die "ander kant"
> anders reageer nie.
>
> "There is a war between the man and the woman and a war between those
> who say there is a war and those there is'nt" Leonard Cohen.
>
>
>
> On Fri, 3 Sep 2004 07:36:33 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Of dat jy te oud is en 'all in the mind is"? As jy agter 'n deur staan,
>> moet my nie saam met jou daar soek nie....
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:SWGZc.485$NwC.326@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
>
>>> "Suidwester" skryf
>
>>> . Dit bring my by my storie: Blatante seks
>>>> bring die werklikheid na vore en goeie seks is in my opinie 95% 'in the
>>>> mind'.
>
>>> Is dit hoekom jy so baie stories het van mense
>>> observeer wat seksueel aktief is? Is seks
>>> afkyk net so goed soos om werklik seks
>>> te hê?
>>> Maar ek stem saam met jou, ek kyk nie
>>> pornografie nie, nie omdat ek preuts is nie,
>>> maar omdat dit sê boring is.
>
>>> Tant Hessie van die Spergebied
>
>
>>
>
Re: In the cut [boodskap #97618 is 'n antwoord op boodskap #97611] Vr, 03 September 2004 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

>
> Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
> seksualiteit.
> Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
> Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
> word, spesiale aandag ens.

Asof mans nie ook gestimuleer word deur dinge
soos lojaliteit en spesiale aandag nie. Ek sou dink
mans maak, meer as vrouens, staat op lojaliteit
en spesiale aandag. Vrouens is meer prakties,
meer onsentimenteel as mans.
Maar dat mans nou visueel vinniger gestimuleer
word as vrouens, daarmee vind ek nie fout nie.
Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: In the cut [boodskap #97620 is 'n antwoord op boodskap #97618] Vr, 03 September 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"There is a war between the man and the woman and a war between those
who say there is a war and those there is'nt" Leonard Cohen.

On Fri, 03 Sep 2004 11:32:23 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" skryf
>

>> Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
>> seksualiteit.
>> Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
>> Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
>> word, spesiale aandag ens.
>
> Asof mans nie ook gestimuleer word deur dinge
> soos lojaliteit en spesiale aandag nie. Ek sou dink
> mans maak, meer as vrouens, staat op lojaliteit
> en spesiale aandag. Vrouens is meer prakties,
> meer onsentimenteel as mans.
> Maar dat mans nou visueel vinniger gestimuleer
> word as vrouens, daarmee vind ek nie fout nie.
> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: In the cut [boodskap #97621 is 'n antwoord op boodskap #97618] Vr, 03 September 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Ferdi Greyling" skryf
>
>
>> Julle illustreer bloot die verskil in vroulike en manlike
>> seksualiteit.
>> Mans word inderdaad visueel gestimuleer en vrouens nie.
>> Vrouens word gestimuleer deur dinge soos lojaliteit wat geillustreer
>> word, spesiale aandag ens.
>
>
> Asof mans nie ook gestimuleer word deur dinge
> soos lojaliteit en spesiale aandag nie. Ek sou dink
> mans maak, meer as vrouens, staat op lojaliteit
> en spesiale aandag. Vrouens is meer prakties,
> meer onsentimenteel as mans.
> Maar dat mans nou visueel vinniger gestimuleer
> word as vrouens, daarmee vind ek nie fout nie.
> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
>

Dis snaaks. Meeste vrouens hou van 'n man met mooi boude. Watter
fisiologiese rede mag daarvoor wees?
Re: In the cut [boodskap #97625 is 'n antwoord op boodskap #97617] Vr, 03 September 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 3 Sep 2004 12:25:05 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek het nie 'n pyn met die feit dat mans wel visueel gestimuleer word nie.
> Wat ek wel sê is dat die onbekende meer stimulerend is as die harde
> werklikheid.

Anders gestel. Columbus was eintlik met seks besig toe hy die see in
gevaar het.
Van nog 'n ander kant af gesien - omdat daar nie meer bulte is om oor
te loop waaragter jy nog nooit was nie en jy die kans het om die
totaal onbekende raak te loop, sal mans altyd ten minste hunker na
interaksie met onbekende, mooi vroue.
Re: In the cut [boodskap #97639 is 'n antwoord op boodskap #97618] Vr, 03 September 2004 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Asof mans nie ook gestimuleer word deur dinge
soos lojaliteit en spesiale aandag nie. Ek sou dink
mans maak, meer as vrouens, staat op lojaliteit
en spesiale aandag. Vrouens is meer prakties,
meer onsentimenteel as mans.
Maar dat mans nou visueel vinniger gestimuleer
word as vrouens, daarmee vind ek nie fout nie.
Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.

Tant Hessie van die Spergebied

He heh tant Hessie, ek hou ook van n man met mooi boude, . . .en mooi hande
. . . en as hy dan mooi oë ook het, dan kan mens nie vir meer vra nie.
Re: In the cut [boodskap #97692 is 'n antwoord op boodskap #97625] Ma, 06 September 2004 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Anders gestel. Columbus was eintlik met seks besig toe hy die see in
> gevaar het.
> Van nog 'n ander kant af gesien - omdat daar nie meer bulte is om oor
> te loop waaragter jy nog nooit was nie en jy die kans het om die
> totaal onbekende raak te loop, sal mans altyd ten minste hunker na
> interaksie met onbekende, mooi vroue.

----Jy maak 'n fout.....uiteindelik raak karre, kameras, gewere, horlosies
en sulke goed veel mooier as vroumense. Minder kak ook!
>
Re: In the cut [boodskap #97693 is 'n antwoord op boodskap #97618] Ma, 06 September 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:bDYZc.524$d9U.161@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..

Vrouens is meer prakties, meer onsentimenteel as mans.
.....Tante, jy verras my elke keer. 'n Vrou meer prakties as 'n man? As
jy 'n vrou se brein in 'n mossie oorplant, dan vlieg hy agteruit! Vrouens
is die lot wat wil trou na elke spyker, die mans doen dit net vir die pret
en om die arme goed 'n guns te bewys........

> Maar dat mans nou visueel vinniger gestimuleer
> word as vrouens, daarmee vind ek nie fout nie.
-----Ja, partykeer sit mens ook maar die ligte af om die al die wobbles en
die dangles te sien nie......................

> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.
-----Die groot vraag is natuurlik of hy na joune kyk?
Re: In the cut [boodskap #97710 is 'n antwoord op boodskap #97692] Ma, 06 September 2004 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> ----Jy maak 'n fout.....uiteindelik raak karre, kameras, gewere, horlosies
> en sulke goed veel mooier as vroumense. Minder kak ook!

Ja-nee, so sneuwel die helde.

Tant Hessie Freud
Re: In the cut [boodskap #97711 is 'n antwoord op boodskap #97693] Ma, 06 September 2004 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

>> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.
> -----Die groot vraag is natuurlik of hy na joune kyk?

Ja, gereeld. Maar hy sê gedurig dat die
beste twee wat hy nog ooit gesien het, ietwat
hoërop sit.

Tant Hessie van die Nossob
Re: In the cut [boodskap #97717 is 'n antwoord op boodskap #97711] Ma, 06 September 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
>
>>> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.

>> -----Die groot vraag is natuurlik of hy na joune kyk?
>
>
> Ja, gereeld. Maar hy sê gedurig dat die
> beste twee wat hy nog ooit gesien het, ietwat
> hoërop sit.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
>

Hierteen kan mens nie stry nie. Elke man het maar sy beste paar bates
wat iewers rondloop.

Groete
Plato
Re: In the cut [boodskap #97753 is 'n antwoord op boodskap #97710] Di, 07 September 2004 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy nou van jouself? Ongelukkig is 'n lafaard nie 'n held nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:86Y_c.9613$g0H1.5531@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> ----Jy maak 'n fout.....uiteindelik raak karre, kameras, gewere, horlosies
>> en sulke goed veel mooier as vroumense. Minder kak ook!
>
> Ja-nee, so sneuwel die helde.
>
> Tant Hessie Freud
>
Re: In the cut [boodskap #97754 is 'n antwoord op boodskap #97711] Di, 07 September 2004 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai shit ja, die arme ou man het seker ook maar lanklaas 'n jong vrou
gesien? Effe hoër op is seker maar by die middel waar hulle nou hang?
"@rogers.com" wrote in message
news:p8Y_c.9652$g0H1.225@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Suidwester" skryf
>
>>> Vir myself, ek kyk eerste na die man se agterstewe.
>> -----Die groot vraag is natuurlik of hy na joune kyk?
>
> Ja, gereeld. Maar hy sê gedurig dat die
> beste twee wat hy nog ooit gesien het, ietwat
> hoërop sit.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: In the cut [boodskap #97787 is 'n antwoord op boodskap #97753] Di, 07 September 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

> Praat jy nou van jouself? Ongelukkig is 'n lafaard nie 'n held nie!

>> "Suidwester" skryf
.....uiteindelik raak karre, kameras, gewere,
> horlosies
>>> en sulke goed veel mooier as vroumense. Minder kak ook!
>> Ja-nee, so sneuwel die helde.
>> Tant Hessie Freud

Nee, ek praat van jou, Suidwester. Arme
arme Suidwester. Uiteindelik is karre, kameras,
gewere en horlosies al waaruit jy genot kan put.
Want hulle kan jou nie verwerp nie. Jy kan perfekte
kontrole oor hulle uitvoer. Weet jy hoeveel jy jouself
sielkundig ontbloot deur hierdie soort opmerkings
te maak? Ek sou versigtiger wees as ek jy is.
Ek dink jy moet die onderwerp verander. Jy
klink vir my is geen outoriteit oor vroumense
nie. Ook nie oor die oorsake en gevolge
van die "grens-oorlog" nie. As jy oor
ander dinge soos die woestyn en diere
praat, is jy nogal interessant. Alhoewel ek
ook nie aldag glo wanneer jy sê hoe hoog
'n springbok kan spring nie.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: In the cut [boodskap #97788 is 'n antwoord op boodskap #97754] Di, 07 September 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Haai shit ja, die arme ou man het seker ook maar lanklaas 'n jong vrou
> gesien? Effe hoër op is seker maar by die middel waar hulle nou hang?

Ja. Die paar wat na verwys word, sit definitief
bo die middelrif. En ons praat nou nie van
ore, oë, neusgate en arms nie.
Ek dink die oom sien baie meer jong goedjies
hier in Ottawa as jy daar agter jou duin.

Tant Hessie van die Ottawa-rivier vallei
Re: In the cut [boodskap #97795 is 'n antwoord op boodskap #97787] Di, 07 September 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:cni%c.34$hpa.4@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Nee, ek praat van jou, Suidwester. Arme
> arme Suidwester. Uiteindelik is karre, kameras,
> gewere en horlosies al waaruit jy genot kan put.
> Want hulle kan jou nie verwerp nie. Jy kan perfekte
> kontrole oor hulle uitvoer.
------Het jy ooit rêrig gedink dat 'n vrou enige werklike sê het, of gehad
het, in elk geval? 'n Vrou is daar vir voortplanting en nie om gehoor te
word nie.

Weet jy hoeveel jy jouself
> sielkundig ontbloot deur hierdie soort opmerkings
> te maak?
-----Ek glo in elk geval sielkunde is nog een van daai gorrel-teorieë waarin
die mens verskonings soek vir sy eie swakhede.

Jy klink vir my is geen outoriteit oor vroumense
> nie.
-----Die vak moet darem die moeite werd wees as jy in hom wil belangstel?

Ook nie oor die oorsake en gevolge
> van die "grens-oorlog" nie.
----Die verskil tussen jou en my is dat 'ek was daar'.....jy praat net kak
en droom dinge.
As jy oor ander dinge soos die woestyn en diere
> praat, is jy nogal interessant.
----Ek sal my aanslag moet verander want as ek vir jou interessant raak, dan
doen ek iets verkeerd!
Alhoewel ek
> ook nie aldag glo wanneer jy sê hoe hoog
> 'n springbok kan spring nie.
-----Hoe sal jy ook weet wat ek weet. Al spring wat jy ken [behalwe die ou
man se slap riem] is die groot sprong wat jy uit SA gegee het toe julle ore
in die nek weggehol het.
>
> Tant Hessie van die Spergebied[T.....T......T!!!!!!!!!!!]. Dis Duits!!!!
>
Re: In the cut [boodskap #97796 is 'n antwoord op boodskap #97788] Di, 07 September 2004 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dankbaar is hier minder vroumense en minder moeilikheid. Dis hoekom my
plek so rustig is......
"@rogers.com" wrote in message
news:4ri%c.38$hpa.37@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Haai shit ja, die arme ou man het seker ook maar lanklaas 'n jong vrou
>> gesien? Effe hoër op is seker maar by die middel waar hulle nou hang?
>
> Ja. Die paar wat na verwys word, sit definitief
> bo die middelrif. En ons praat nou nie van
> ore, oë, neusgate en arms nie.
> Ek dink die oom sien baie meer jong goedjies
> hier in Ottawa as jy daar agter jou duin.
>
> Tant Hessie van die Ottawa-rivier vallei
>
Re: In the cut [boodskap #97809 is 'n antwoord op boodskap #97788] Di, 07 September 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy sal verbaas wees oor wat in Namibie rondloop Gloudina. Selfs
agter die duine (so Desember / nuwejaar se koers) gaan daar soms meisies
wat enige man na asem sal laat snak op twee bene rond.

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
>
>> Haai shit ja, die arme ou man het seker ook maar lanklaas 'n jong vrou
>> gesien? Effe hoër op is seker maar by die middel waar hulle nou hang?
>
>
> Ja. Die paar wat na verwys word, sit definitief
> bo die middelrif. En ons praat nou nie van
> ore, oë, neusgate en arms nie.
> Ek dink die oom sien baie meer jong goedjies
> hier in Ottawa as jy daar agter jou duin.
>
> Tant Hessie van die Ottawa-rivier vallei
>
Re: In the cut [boodskap #97810 is 'n antwoord op boodskap #97795] Di, 07 September 2004 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Spergebied[T.....T......T!!!!!!!!!!!]. Dis Duits!!!!

Ek praat van 'n ander spergebied. Een wat
jy blykbaar bitter min van af weet.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: In the cut [boodskap #97811 is 'n antwoord op boodskap #97796] Di, 07 September 2004 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Ja dankbaar is hier minder vroumense en minder moeilikheid. Dis hoekom my
> plek so rustig is......

Sien wat ek bedoel.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: In the cut [boodskap #97812 is 'n antwoord op boodskap #97809] Di, 07 September 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> agter die duine (so Desember / nuwejaar se koers) gaan daar soms meisies
> wat enige man na asem sal laat snak op twee bene rond.

Ja, ek weet. Suidwester vertel gereeld hoe
hy hulle stilletjies beloer. Hy is 'n outoriteit
oor hoe miniskirts en kaalarms en kaalbene
dan nou so 'n uitnodiging vir alles en nog wat
is. Probeer macho klink. Maar uiteindelik sê
hy gewere en kameras ens. is meer interessant.
Wat moet ek nou dink.

Gloudina
Re: In the cut [boodskap #97836 is 'n antwoord op boodskap #97810] Di, 07 September 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die spergebied waarvan jy praat se naam kom ook van Duits af............maak
nie saak hoe jy hom kyk nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:2pj%c.249221$UTP.134859@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Spergebied[T.....T......T!!!!!!!!!!!]. Dis Duits!!!!
>
> Ek praat van 'n ander spergebied. Een wat
> jy blykbaar bitter min van af weet.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: In the cut [boodskap #97837 is 'n antwoord op boodskap #97812] Di, 07 September 2004 15:17 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy in staat om werklik te dink? Ek dog die hele tyd jy lees net sinne
en praat strooi ag daarvan?
"@rogers.com" wrote in message
news:twj%c.20$V_b.10@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> agter die duine (so Desember / nuwejaar se koers) gaan daar soms meisies
>> wat enige man na asem sal laat snak op twee bene rond.
>
> Ja, ek weet. Suidwester vertel gereeld hoe
> hy hulle stilletjies beloer. Hy is 'n outoriteit
> oor hoe miniskirts en kaalarms en kaalbene
> dan nou so 'n uitnodiging vir alles en nog wat
> is. Probeer macho klink. Maar uiteindelik sê
> hy gewere en kameras ens. is meer interessant.
> Wat moet ek nou dink.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Ons gaan Die Prez teikens haal!
Volgende onderwerp: Worshond in die Namib
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:43:17 MGT 2024