" Halfmens " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97318] |
Fri, 27 August 2004 11:34 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HALFMENS
Donald Riekert
Al raad my Ou Tata
Die jong Nama-meisie se
heuningoë val verskrik ver
son oor Aughrabies se val
Waterslang se lek-lek tong
het sommer nou-nou geel mal-
kop-blom op my hakslag gelê
Ek hardloop opslag teen die
kliprant en my lippe skuim
soos ek die rooison soebat
dat Halfmens sy geel blom
oor my oë draai Dis al genade
Trek waterslang bang-bang
terug en soek in die blinkwater
'n ander vrou
|
|
|
Re: " Halfmens " Gloudina [boodskap #97459 is 'n antwoord op boodskap #97318] |
Mon, 30 August 2004 17:36 |
Just-me
Boodskappe: 37 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Verander asseblief net die "subject" na iets wat by die gedig pas.
Subject: Gloudina
On Fri, 27 Aug 2004 11:34:08 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> HALFMENS
> Donald Riekert
>
> Al raad my Ou Tata
> Die jong Nama-meisie se
> heuningoë val verskrik ver
> son oor Aughrabies se val
> Waterslang se lek-lek tong
> het sommer nou-nou geel mal-
> kop-blom op my hakslag gelê
> Ek hardloop opslag teen die
> kliprant en my lippe skuim
> soos ek die rooison soebat
> dat Halfmens sy geel blom
> oor my oë draai Dis al genade
> Trek waterslang bang-bang
> terug en soek in die blinkwater
> 'n ander vrou
>
|
|
|