Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Winter " deur DONALD RIEKERT
" Winter " deur DONALD RIEKERT [boodskap #97481] Di, 31 Augustus 2004 12:45
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
WINTER
Donald Riekert

Die mossie pik
vroegoggend by
die rotspoel teen
sy eie snawel vas
skop met sy pootjies
teen sy pootjies vas
en bly praat met
sy maat wat koud bly
lê in harde water
Vorige onderwerp: " Halfmens " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Pionier " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:21:37 MGT 2024