Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bitterbek Sam
Bitterbek Sam [boodskap #97234] Di, 24 Augustus 2004 17:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit het nou bekend geword hoekom Sam Ramsamy so sielsongelukkig gelyk het
toe hy aan ons swemmers hul goue medalje moes oorhandig.
Hulle het glo in die verkeerde pakkies geswem.
--
Groetnis
Annette
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97261 is 'n antwoord op boodskap #97234] Wo, 25 Augustus 2004 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Vanaand op die nuus het George (?) Sam gereken dat hulle verbaas is oor die
reaksie van onse kampioene aangesien niemand hulle naastenby aangespreek het
oor hulle swemkleertjies nie. Een van die swemmers reken hy sal vir Uganda
gaan swem as hulle hom USD2k per maand betaal. Mister Sam reken dis maar
oraait, hy moet maar gaan as hy so voel.

George Sam is 'n regte black_sam as jy my vra.
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97264 is 'n antwoord op boodskap #97234] Do, 26 Augustus 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet vir jou sê dat Sam Ramsamy een van die beste 'kom-moer-my-gesigte'
het wat bestaan. G'n mens laat my hande so jeuk soos daai man en sy
aangeplakte glimlag nie. MAAR, in die geval van die aflosspan en die
kontrak met Speedo is hy reg, hoe min ek ook al daarvan hou. SA swem het
'n kontrak met Speedo en daai kontrak help betaal vir die voorregte van die
SA span. Een van die aflosmanne het self gereken dat die ander
vervaardiger se pak is vinniger in die water as Speedo s'n, maar as jy onder
kontrak is, is dit nie 'n luukse wat jy jouself kan toe eien nie. Hierdie
manne mag almal in die VSA swem en vere voel vir SA swem en sy kontrakte,
maar wat van die res van swem in SA? As Speedo sou hardegat trek hieroor
en hul kontrak met SA swem beëindig, gaan die manne in die VSA instaan vir
die verliese van die res van die sport? Nie maklik nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cggbcr$4tg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit het nou bekend geword hoekom Sam Ramsamy so sielsongelukkig gelyk het
> toe hy aan ons swemmers hul goue medalje moes oorhandig.
> Hulle het glo in die verkeerde pakkies geswem.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97268 is 'n antwoord op boodskap #97264] Do, 26 Augustus 2004 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Sam wat van gepraat word is Gideon Sam.
SA swem en Speedo moet bietjie bykom met hul pakkie-storie.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:412d8e9a.0@news1.mweb.co.za...
> Ek moet vir jou sê dat Sam Ramsamy een van die beste 'kom-moer-my-gesigte'
> het wat bestaan. G'n mens laat my hande so jeuk soos daai man en sy
> aangeplakte glimlag nie. MAAR, in die geval van die aflosspan en die
> kontrak met Speedo is hy reg, hoe min ek ook al daarvan hou. SA swem het
> 'n kontrak met Speedo en daai kontrak help betaal vir die voorregte van die
> SA span. Een van die aflosmanne het self gereken dat die ander
> vervaardiger se pak is vinniger in die water as Speedo s'n, maar as jy onder
> kontrak is, is dit nie 'n luukse wat jy jouself kan toe eien nie. Hierdie
> manne mag almal in die VSA swem en vere voel vir SA swem en sy kontrakte,
> maar wat van die res van swem in SA? As Speedo sou hardegat trek hieroor
> en hul kontrak met SA swem beëindig, gaan die manne in die VSA instaan vir
> die verliese van die res van die sport? Nie maklik nie!
> "Annette" wrote in message
> news:cggbcr$4tg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit het nou bekend geword hoekom Sam Ramsamy so sielsongelukkig gelyk het
>> toe hy aan ons swemmers hul goue medalje moes oorhandig.
>> Hulle het glo in die verkeerde pakkies geswem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97272 is 'n antwoord op boodskap #97268] Do, 26 Augustus 2004 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar ek het gesien ou Sam Ramsamy self was nie te lekker nie. Wat die
borgskap aanbetref, as jy 'n man se geld vat, dan speel jy volgens sy reëls.
Ek meen, as 'n tennisspeelster met rakette geborg word deur bv. Wilson en
Babolet maak op die oomblik die beter rakket, dan beteken dit nie jy kan
sommer van raket verwissel net omdat jy dink dit kan jou maak wen nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cgk3vf$bv6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Sam wat van gepraat word is Gideon Sam.
> SA swem en Speedo moet bietjie bykom met hul pakkie-storie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:412d8e9a.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek moet vir jou sê dat Sam Ramsamy een van die beste 'kom-moer-my-gesigte'
>> het wat bestaan. G'n mens laat my hande so jeuk soos daai man en sy
>> aangeplakte glimlag nie. MAAR, in die geval van die aflosspan en die
>> kontrak met Speedo is hy reg, hoe min ek ook al daarvan hou. SA swem het
>> 'n kontrak met Speedo en daai kontrak help betaal vir die voorregte van
> die
>> SA span. Een van die aflosmanne het self gereken dat die ander
>> vervaardiger se pak is vinniger in die water as Speedo s'n, maar as jy
> onder
>> kontrak is, is dit nie 'n luukse wat jy jouself kan toe eien nie.
> Hierdie
>> manne mag almal in die VSA swem en vere voel vir SA swem en sy kontrakte,
>> maar wat van die res van swem in SA? As Speedo sou hardegat trek hieroor
>> en hul kontrak met SA swem beëindig, gaan die manne in die VSA instaan vir
>> die verliese van die res van die sport? Nie maklik nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cggbcr$4tg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit het nou bekend geword hoekom Sam Ramsamy so sielsongelukkig gelyk
> het
>>> toe hy aan ons swemmers hul goue medalje moes oorhandig.
>>> Hulle het glo in die verkeerde pakkies geswem.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97334 is 'n antwoord op boodskap #97272] Vr, 27 Augustus 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Ja maar ek het gesien ou Sam Ramsamy self was nie te lekker nie. Wat die
> borgskap aanbetref, as jy 'n man se geld vat, dan speel jy volgens sy reëls.
> Ek meen, as 'n tennisspeelster met rakette geborg word deur bv. Wilson en
> Babolet maak op die oomblik die beter rakket, dan beteken dit nie jy kan
> sommer van raket verwissel net omdat jy dink dit kan jou maak wen nie!

Tensy die SA olimpiese organiseerders 'n aap in die mou voer en die
spelers hulle eie ding gedoen het om seker te maak hulle wen...
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97354 is 'n antwoord op boodskap #97334] Sa, 28 Augustus 2004 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan wat jy sê, en dalk was die reëls vir almal nie so lekker
uitgespel nie, alhoewel ek twyfel want die een perd het juis gesê dat hulle
met die ander pakke geswem het omdat die pakke vinniger is om sodoende die
medalje te wen. Dit sou seker regverdig van Speedo wees om te sê dat
aangesien dié manne verkies het om nie hul produkte te gebruik nie, so kan
hulle dan ook alle gelde en voordele wat die manne getrek het agv van die
Speedo-borgskap, teruggee? Ek meen nou maar, jy kan nie jou brood aan
beide kante gebotter wil hê nie.......soos Gloudina nie!

"Plato" skryf in boodskap news:cgo4ti$muu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> Ja maar ek het gesien ou Sam Ramsamy self was nie te lekker nie. Wat die
>> borgskap aanbetref, as jy 'n man se geld vat, dan speel jy volgens sy reëls.
>> Ek meen, as 'n tennisspeelster met rakette geborg word deur bv. Wilson en
>> Babolet maak op die oomblik die beter rakket, dan beteken dit nie jy kan
>> sommer van raket verwissel net omdat jy dink dit kan jou maak wen nie!
>
> Tensy die SA olimpiese organiseerders 'n aap in die mou voer en die
> spelers hulle eie ding gedoen het om seker te maak hulle wen...
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97369 is 'n antwoord op boodskap #97354] Sa, 28 Augustus 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Ek verstaan wat jy sê, en dalk was die reëls vir almal nie so lekker
> uitgespel nie, alhoewel ek twyfel want die een perd het juis gesê dat hulle
> met die ander pakke geswem het omdat die pakke vinniger is om sodoende die
> medalje te wen. Dit sou seker regverdig van Speedo wees om te sê dat
> aangesien dié manne verkies het om nie hul produkte te gebruik nie, so kan
> hulle dan ook alle gelde en voordele wat die manne getrek het agv van die
> Speedo-borgskap, teruggee? Ek meen nou maar, jy kan nie jou brood aan
> beide kante gebotter wil hê nie.......soos Gloudina nie!
> "Plato" wrote in message
> news:cgo4ti$muu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Suidwester wrote:

>>> Ja maar ek het gesien ou Sam Ramsamy self was nie te lekker nie. Wat
>
> die
>
>>> borgskap aanbetref, as jy 'n man se geld vat, dan speel jy volgens sy
>
> reëls.
>
>>> Ek meen, as 'n tennisspeelster met rakette geborg word deur bv. Wilson
>
> en
>
>>> Babolet maak op die oomblik die beter rakket, dan beteken dit nie jy kan
>>> sommer van raket verwissel net omdat jy dink dit kan jou maak wen nie!

>> Tensy die SA olimpiese organiseerders 'n aap in die mou voer en die
>> spelers hulle eie ding gedoen het om seker te maak hulle wen...
>
>
>

Ek kan dit begryp en ek kan sien dat Speedo so saak sou wen. Hulle kan
nie geld spandeer en nie die oomblik van waarheid se TV publisiteit nie
kry nie. Maar ek dink daar gaan vreeslike dinge aan in SA sport agter
die skerms.
Re: Bitterbek Sam [boodskap #97381 is 'n antwoord op boodskap #97369] So, 29 Augustus 2004 07:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis niks nuuts nie! Sam Ramsamy en sy betrokkenheid maak al moeilikheid
vir jare. Staan darem lekker op die Spele en ken medaljes toe. Wonder
wie betaal vir sy reis en verbly vir die hele tyd van die Spele?

"Plato" skryf in boodskap news:cgqrdo$333$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Ek verstaan wat jy sê, en dalk was die reëls vir almal nie so lekker
>> uitgespel nie, alhoewel ek twyfel want die een perd het juis gesê dat hulle
>> met die ander pakke geswem het omdat die pakke vinniger is om sodoende die
>> medalje te wen. Dit sou seker regverdig van Speedo wees om te sê dat
>> aangesien dié manne verkies het om nie hul produkte te gebruik nie, so kan
>> hulle dan ook alle gelde en voordele wat die manne getrek het agv van die
>> Speedo-borgskap, teruggee? Ek meen nou maar, jy kan nie jou brood aan
>> beide kante gebotter wil hê nie.......soos Gloudina nie!
>> "Plato" wrote in message
>> news:cgo4ti$muu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Suidwester wrote:
>
>>>> Ja maar ek het gesien ou Sam Ramsamy self was nie te lekker nie. Wat
>>
>> die
>>
>>>> borgskap aanbetref, as jy 'n man se geld vat, dan speel jy volgens sy
>>
>> reëls.
>>
>>>> Ek meen, as 'n tennisspeelster met rakette geborg word deur bv. Wilson
>>
>> en
>>
>>>> Babolet maak op die oomblik die beter rakket, dan beteken dit nie jy kan
>>>> sommer van raket verwissel net omdat jy dink dit kan jou maak wen nie!
>
>>> Tensy die SA olimpiese organiseerders 'n aap in die mou voer en die
>>> spelers hulle eie ding gedoen het om seker te maak hulle wen...
>>
>
> Ek kan dit begryp en ek kan sien dat Speedo so saak sou wen. Hulle kan
> nie geld spandeer en nie die oomblik van waarheid se TV publisiteit nie
> kry nie. Maar ek dink daar gaan vreeslike dinge aan in SA sport agter
> die skerms.
Vorige onderwerp: Baie mooi brief, maar oorgawe aan swakker waardes skemer deur
Volgende onderwerp: Suidwes se Wille Perde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:19:50 MGT 2024