Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwes se Wille Perde
Suidwes se Wille Perde [boodskap #97400] So, 29 Augustus 2004 22:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was vanaand op Carte Blanche. Is Suidwester die prater met die
laphoed?:))

--
Groetnis
Annette
Re: Suidwes se Wille Perde [boodskap #97406 is 'n antwoord op boodskap #97400] Ma, 30 Augustus 2004 07:10 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is hy nie pragtig nie? Regte woestynrot met vrede op aarde en geen stres
nie............

"Annette" skryf in boodskap news:cgu8f9$ien$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was vanaand op Carte Blanche. Is Suidwester die prater met die
> laphoed?:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Bitterbek Sam
Volgende onderwerp: Vêrkykers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:33:02 MGT 2024