Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
Re: Regters [boodskap #97085 is 'n antwoord op boodskap #97028] Sa, 21 Augustus 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, jy praat van uitsonderings. Kom ek gaan wys jou 'n swart township
en dan bring jy vir my jou Engelse mense wat bereid is om daar te lewe.
"@rogers.com" wrote in message
news:6DlVc.1826195$Ar.1535827@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Suidwester" .skryf
>
>> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
>> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie
>
> Soos gewoonlik praat jy strooi daar agter jou
> duin. ( Let wel, ons gebruik die woord strooi,
> want ons is opgevoede mense.)
>
> Trevor Huddleston
> Dr. Philip
> Dr. Adams
> Daniel Lindley
>
Re: Regters [boodskap #97086 is 'n antwoord op boodskap #97032] Sa, 21 Augustus 2004 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly my hele lewe lank in my land. Ek het 'n ouer gehad wat in die
staatsdiens was. Gedurende my studentejare het ek vakansies in die
staatsdiens gewerk. Engelse mense is nie bloot benadeel in die Staatsdiens
net omdat hulle engelssprekend is sover ek weet nie. Ook nie Duitssprekend
nie! Dit was wel so dat die verskillende groepe outomaties saamgekoek het
in sekere departemente, maar dit het oor taal gegaan. So was die
argitektoniese afdeling bv in Windhoek amper suiwer Duits. Hoekom? Van
die vroegste dae was die beste argitekte Duitsers en soos dit in die
staatsdiens maar werk, sal 'n Duitser aan beheer mos meer voorkeur hê vir
nog 'n Duitssprekende. Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
Net om vir jou nog iets te gee. Ek het baie, baie aanstellings gemaak
in my lewe en ek het nog nooit bloot net na die ou se taal gekyk as blote
kriteria vir aanstelling nie. Julle vereenvoudig die storie net ter wille
van argumentering. Vir enige aanstelling is die basiese vraag nie wat die
kwalifikasies van 'n persoon is nie, die vraag is: 'Kan hy die werk doen?'
As jy iemand kan kry wat die werk kan doen, dan is jou volgende vraag: 'Sal
hy by sy werksomgewing kan inpas?' Dis hier waar die meeste probleme kom.
Meeste SA'ers wat Afrikaanssprekend is, kan ook billik Engels gooi, maar
baie van die Engelssprekendes kan nie Afrikaans praat nie. As jy nou 'n
afdeling het wat oorwegend Afrikaans is en jy gaan gooi 'n hardegat Engelse
voëltjie tussenin wat nie saam met die groep wil speel nie, dan het jy
probleme. Nou vra jy jouself af: 'Gaan dit produksie bevorder, ja of
nee?' As dit produksie gaan benadeel, ghoebaai aan die Engelse aansoek.
En andersom. Ek het al verskeie Duitsprekendes gesoek om aan te stel ten
koste van Afrikaanssprekendes.
En, laat ek jou vertel, kom vat jy hierdie een aanleg van ons en dan
vind jy drie basiese spanne: Owambo, Herero en Damara. Elkeen met sy eie
voormanne wat names elke groep praat. 'n Owambo kan nie 'n Herero beheer
nie en andersom. As jy nou kak wil sien, dan moet ons 'n blanke man
aanstel tussen hulle. hulle sal staak, so seker as wat ek lewe.

"Katryn" skryf in boodskap news:dotbi0ppgf7fejob3o3dmvl8s8koctmfrd@4ax.com...
>> "@rogers.com"
>> . Die Engelse Suid-Afrikaners
>>> het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
>>> is bevoorreg.
>
>> "Suidwester" skryf:
>
>> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
>> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
>> ieie groep, die Kleurlinge nie! Hulle het ook apart gebly van die swartes
>> en het enigeen van julle dit geweier? Nee! Moenie skynheilig wees nie.
>
> Nee, Suidwester. Ek glo nie dit is wat sy bedoel het nie.
> Die Engelse was ook benadeel in SA. Jy kon nie maklik aanstellings
> kry in sekere poste as jy Engels was nie. Dit was alleenlik beskore
> vir Afikaners.
> En dit was so.
>
Re: Regters [boodskap #97087 is 'n antwoord op boodskap #97046] Sa, 21 Augustus 2004 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek sou ook graag wou weet waar kom al die heel gerieflike Engelse en
Duitsers in ons land vandaan? Om niks van die Jode te sê nie?

"Plato" skryf in boodskap news:_8OdnZmXpZ1il7vcRVn-jw@is.co.za...
> Nou hoekom staan die Engelse dan so sterk vandag? En as hulle benadeel
> is, hoekom staan die ander benadeeldes nie ook so sterk ten spyte van
> die benadeling nie? Ek dink jy en Gloudina moet ligloop vir die gesprek
> Katryn want julle mag julleself dalk net in 'n hoek in praat.
Re: Regters [boodskap #97088 is 'n antwoord op boodskap #97039] Sa, 21 Augustus 2004 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Heelwat en ek kry met heelwat te doen elke dag. Nie 'n enkel van hulle bly
in enige township nie. Ken jy 'n blanke Engelsman wat daar bly? Dis nou
behalwe Hillbrow wat in elk geval 'n township is!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:fs0ci0t3rfst0lsfc34tstaactd69hkck8@4ax.com...
> On Fri, 20 Aug 2004 08:06:53 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Regters [boodskap #97095 is 'n antwoord op boodskap #97077] Sa, 21 Augustus 2004 16:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> En so tas almal maar in die donker rond.

Ja, en Plato het die antwoorde op al die wereld se probleme. Ek
verstaan.
Waarom help jy my nie reg met daardie stelling van Kennedy in 1964 en
die "civil rights act" nie? Het iets nie verkeerd gelyk vir jou daar
nie? Of weet jy maar net so min van wereld gebeure dat jy dit nie
eens agter gekom het nie?
Ek wonder maar net....maar dalk is dit maar net 'n kultuurding.
So newwermaaind...

> Hel, hoe opgekloek moet jy wees om nie die
> probleem raak te sien nie.

O, ek sien die probeem. Ek sien dit baie duidelik.
Maar die probleem lê duidelik vir my by 'n ander bron as wat dit vir
jou is.
Re: Regters [boodskap #97096 is 'n antwoord op boodskap #97086] Sa, 21 Augustus 2004 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf:

> Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
> natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.

Dalk verskil ons definisie vir "soort" ook.
Jy is nie my soort nie, en ek definitief nie joune nie. Maar ons het
dalk baie ander dinge in gemeen, soos velkleur, Europese herkoms,
ens.
My "soort" waaruit my vriendekring en familie bestaan, is mense wat
uit dieselfde akademiese en sosiale agtergrond as ekself kom.
Ek het dus ook swart vriende wat onder my "soort" tel, en die buurt
waar ons verkies het om te vestig is 'n mengelmoes van allerande
kleure en geure. Maar ek dink ons is almal van dieselfde "soort", en
daarom geniet ons almal ons buurt geweldig baie.
Re: Regters [boodskap #97104 is 'n antwoord op boodskap #97095] So, 22 Augustus 2004 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> En so tas almal maar in die donker rond.
>
>
> Ja, en Plato het die antwoorde op al die wereld se probleme. Ek
> verstaan.
> Waarom help jy my nie reg met daardie stelling van Kennedy in 1964 en
> die "civil rights act" nie? Het iets nie verkeerd gelyk vir jou daar
> nie? Of weet jy maar net so min van wereld gebeure dat jy dit nie
> eens agter gekom het nie?
> Ek wonder maar net....maar dalk is dit maar net 'n kultuurding.
> So newwermaaind...
>
>
>> Hel, hoe opgekloek moet jy wees om nie die
>> probleem raak te sien nie.
>
>
> O, ek sien die probeem. Ek sien dit baie duidelik.
> Maar die probleem lê duidelik vir my by 'n ander bron as wat dit vir
> jou is.
>
Ek weet nie alles nie Katryn. Ek is die eerste een wat 'n fout sal
erken. Doen jouself 'n guns en loer maar bietjie deur my replieke na die
forum. Daar is 'n paar bewyse te vinde. Maar glo my as ek sê jy is blind
vir die waarheid. As dit jou blind van woede maak en dit nog moeiliker
maak om te sien is dit maar jou probleem. Afrika is maar net 'n
eksperiment vir mense wat dink (soos jy en Gloudina) dat die probleem
met Afrika buite Afrika lê.

Groete met sproete
Plato
Re: Regters [boodskap #97105 is 'n antwoord op boodskap #97096] So, 22 Augustus 2004 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> "Suidwester" skryf:
>
>
>> Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
>> natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
>
>
> Dalk verskil ons definisie vir "soort" ook.
> Jy is nie my soort nie, en ek definitief nie joune nie. Maar ons het
> dalk baie ander dinge in gemeen, soos velkleur, Europese herkoms,
> ens.
> My "soort" waaruit my vriendekring en familie bestaan, is mense wat
> uit dieselfde akademiese en sosiale agtergrond as ekself kom.
> Ek het dus ook swart vriende wat onder my "soort" tel, en die buurt
> waar ons verkies het om te vestig is 'n mengelmoes van allerande
> kleure en geure. Maar ek dink ons is almal van dieselfde "soort", en
> daarom geniet ons almal ons buurt geweldig baie.
>

So die mense deel jou normes, waardes, uitkyk op die lewe en doen dinge
dieselfde as jy? Wat jy sê is dat jou bure en jou familie en vriende
baie min doen wat jou sal skok, nie waar nie? Hulle sal met ander
wooorde nie goed doen of sê wat jou bloed sal laat kook of jou
ongemaklik laat voel nie. Jy is in 'n gemakzone met mense wat die wêreld
beleef soos jy dit wil hê, reg?

So daar is niemand daar in jou buurt wat 'n bok sal slag oor 'n naweek
dat die ding blêr en roggel vir die hele buurt om te hoor nie. Daar is
niemand daar wat musiek speel wat jou grensloos irriteer nie. Daar is
niemand daar wat die idee het dat om hulle klere oor die straatmuur te
hang is okay nie. Ek noem so paar "random" dinge om so bietjie die water
te toets vir 'n latere argument.

Antwoord eerlik en ons kyk bietjie hoe vêr kan jou ogies oopgaan Katryn.

Cheers
Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97122 is 'n antwoord op boodskap #97025] So, 22 Augustus 2004 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
ag ou fossiel jou haat is baie duidelik , gelukkig gaan jy ook vrek aan aids

"@rogers.com" wrote in message
news:YnlVc.1826192$Ar.24243@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> ...
> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
> nog
>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>> blankes.
>
> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
> wil jy so graag "wit" genoem word?
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97123 is 'n antwoord op boodskap #97061] So, 22 Augustus 2004 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
nie penkok nie

po..sprop van die derde kakhuis

"@rogers.com" wrote in message
news:FqpVc.452735$rCA1.34942@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
>> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?
>
> Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
> die struggle. Kom ons begin nou weer héél
> voor.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97124 is 'n antwoord op boodskap #97079] So, 22 Augustus 2004 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
die ou hond raak regtig afgesaag, sy hammer nou al vir 5 jaar aan en aan en
aan en aan en aan en aan en aan

"Suidwester" skryf in boodskap news:41270dbe.0@news1.mweb.co.za...
> Dis waar jou sinne jou verlaat. Die struggle vir die gewone mense is nog
> lank nie verby nie. Met jou breë, pap fondament op jou sagte stoel, dink
> jy 'n politieke oorwinning in Afrika is die einde van die struggle? Dis
> hoekom Afrika so gefok is. Julle het hom in sy moer gestuur! Wat
> beteken
> geen werk, geen toekoms,ens. vir jou?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:FqpVc.452735$rCA1.34942@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...

>> "Plato" skryf

>>> Dit is waar my kultuur teorie jou kan help Gloudina. Die meeste wit
>>> mense is suksesvol want? Die meeste nie-blankes is nie, want?

>> Ag, my dierbaarheid. Wie was suksesvol in
>> die struggle. Kom ons begin nou weer héél
>> voor.

>> Penkop van die Derde Republiek


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97125 is 'n antwoord op boodskap #97078] So, 22 Augustus 2004 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
lees jy mooi, meid gaan jy bly kakadina, met jou intelektueele prostutisie
en al

"Suidwester" skryf in boodskap news:41270dbd.0@news1.mweb.co.za...
> Tante, ken jy van karakoele? Die skape. Wel, jy kan hom teel dat hy 'n
> sterk kroesie-krul het of tot hy 'n vlak watersy-krul het, maar karakoel
> bly
> 'n karakoel. Al gee jy vir daai karakoel 10 doktersgrade en sit hom in
> die
> VVO, karakoel gaan hy bly.
>
> ers.com" wrote in message
> news:YnlVc.1826192$Ar.24243@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...

>> "Suidwester" skryf
>> ...
>> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
>> nog
>>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>>> blankes.

>> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
>> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
>> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
>> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
>> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
>> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
>> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
>> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
>> wil jy so graag "wit" genoem word?

>> Gloudina


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97126 is 'n antwoord op boodskap #97021] So, 22 Augustus 2004 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
die paaie gaan oop en jou yskas en store loop leeg sonder sales

"Plato" skryf in boodskap news:cg4l76$c5m$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>
>> Sy verstaan nie rassisme in sy omgekeerde vorm nie. Hier by ons is
>> dieselfde ding aan die gang. Sorg dat jy die regte kleur mense in jou
>> besigheid kry en die paaie gaan oop vir jou. Eenvoudig.
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:fs6Vc.1040$NRf.558@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

>>> "Plato" skryf
>
>
>>>> Demografiese verteenwoordiging op alle sfere van die samelewing. Met
>>>> ander woorde die befaamde 80/20 beginsel. 80% van 'n onderneming bo
>>>> sekere grootte moet swart wees. So jy kan 'n besigheid begin en as hy
>>>> groei word jy gedwing om ander rasse in diens te neem. Die dwang ding is
>>>> wat my pla.
>
>>> En dit noem jy nou "vermenging" ?
>>> In diens neem word nou skielik
>>> "vermenging" ?
>
>>> Gloudina
>
>



> Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes die
> onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense hê
> (mense met politieke kontakte) om die wiele aan die rol te kry. Dit is
> maar die kultuur jong. Hulle dwing die entrepreneurs om hulle saam te vat
> of anders word die besigheid polities gesink. Maar Gloudina kan dit nie
> begryp nie.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97131 is 'n antwoord op boodskap #97053] Ma, 23 Augustus 2004 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
jis laas was jy 'n boedhis

"@rogers.com" wrote in message
news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> Wat
>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
> ken talle diep gelowige swartmense, wat
> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
> maar ophou om oor "my kultuur" te
> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
> is daar baie meer opgevoede, belese
> en eerwaardige swart mense in SA as wat
> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
> swart mense as wit mense in SA is.
>
> Gloudina
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97132 is 'n antwoord op boodskap #97131] Ma, 23 Augustus 2004 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is hoekom ek haar van nou af gaan ignoreer. Sy is wisselvallig in
haar opinie en verander (wil dit voorkom) elke dag van geloof. Sy is
soos JELLY en sal van vorm verander net om met jou te kan stry.

Ek is keelvol daarvoor want sy is duidelik net hier om haarself goed te
laat voel ten koste van ander. Katryn begin ook dieselfde roete loop. Is
Katryn nie dalk Gloudina se alter-ego nie?

Groete met sproete
Plato

soforkenwhat wrote:
> jis laas was jy 'n boedhis
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
>> "Plato" skryf

>> Wat

>>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.

>> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
>> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
>> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
>> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
>> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
>> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
>> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
>> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
>> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
>> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
>> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
>> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
>> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
>> ken talle diep gelowige swartmense, wat
>> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
>> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
>> maar ophou om oor "my kultuur" te
>> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
>> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
>> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
>> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
>> is daar baie meer opgevoede, belese
>> en eerwaardige swart mense in SA as wat
>> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
>> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
>> swart mense as wit mense in SA is.

>> Gloudina


>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97134 is 'n antwoord op boodskap #97132] Ma, 23 Augustus 2004 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, hulle is twee heel aparte siele, maar met 'n gemeenskaplike "uitkyk".
Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
--
Groetnis
Annette

"Plato" skryf in boodskap news:lpednXLzMPl_GrTcRVn-vA@is.co.za...
> Dit is hoekom ek haar van nou af gaan ignoreer. Sy is wisselvallig in
> haar opinie en verander (wil dit voorkom) elke dag van geloof. Sy is
> soos JELLY en sal van vorm verander net om met jou te kan stry.
>
> Ek is keelvol daarvoor want sy is duidelik net hier om haarself goed te
> laat voel ten koste van ander. Katryn begin ook dieselfde roete loop. Is
> Katryn nie dalk Gloudina se alter-ego nie?
>
> Groete met sproete
> Plato
>
> soforkenwhat wrote:
>> jis laas was jy 'n boedhis
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>>
>>> "Plato" skryf
>
>>> Wat
>
>>>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
>>> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
>>> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
>>> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
>>> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
>>> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
>>> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
>>> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
>>> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
>>> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
>>> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
>>> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
>>> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
>>> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
>>> ken talle diep gelowige swartmense, wat
>>> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
>>> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
>>> maar ophou om oor "my kultuur" te
>>> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
>>> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
>>> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
>>> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
>>> is daar baie meer opgevoede, belese
>>> en eerwaardige swart mense in SA as wat
>>> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
>>> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
>>> swart mense as wit mense in SA is.
>
>>> Gloudina
>
>
>>
>
Re: Regters [boodskap #97135 is 'n antwoord op boodskap #97096] Ma, 23 Augustus 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie 'n probleem met 'n 'soort' mens per se nie, maar ons praat in die
algemeen en ook nie in die VSA nie, in Afrika. Bv. het jy al ooit gehoor
hoe die Damara-mense....oor die algemeen!.....van hul musiek hou? Fl�t
out! Dit het hier gebeur dat hulle in woonbuurte koop waar die bure hulle
by die polisie oor rusvestoring aankla en dis nie lank nie, dan verkoop
hulle en gaan bly hulle naby 'hul eie mense'. Niks snaaks nie, niks
rassisties nie, net prakties. Wat ek nog die heeltyd probeer sê is dat
hier by ons, vandag, het die verskillende volkere verskillende gewoontetjies
wat hulle uniek maak en dis gewoontetjies waarvan hulle self hou. Uit eie
keuse. Na onafhanklikheid 15 jaar gelede, het grootskaalse vermenging nog
nie plaasgevind nie.....want die mense wil nie. Teorie is een ding, die
praktiese werklikheid 'n ander....

"Katryn" skryf in boodskap news:q1tei01ob97qli60o0pjcjagr68bj3ngpr@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
>> natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
>
> Dalk verskil ons definisie vir "soort" ook.
> Jy is nie my soort nie, en ek definitief nie joune nie. Maar ons het
> dalk baie ander dinge in gemeen, soos velkleur, Europese herkoms,
> ens.
> My "soort" waaruit my vriendekring en familie bestaan, is mense wat
> uit dieselfde akademiese en sosiale agtergrond as ekself kom.
> Ek het dus ook swart vriende wat onder my "soort" tel, en die buurt
> waar ons verkies het om te vestig is 'n mengelmoes van allerande
> kleure en geure. Maar ek dink ons is almal van dieselfde "soort", en
> daarom geniet ons almal ons buurt geweldig baie.
>
Re: Regters [boodskap #97136 is 'n antwoord op boodskap #97104] Ma, 23 Augustus 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie snaaks dat die grootste kenners van Afrika weggehol in die
buiteland sit nie?

"Plato" skryf in boodskap news:cg9o05$sls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Katryn wrote:
>
>> Plato skryf:
>>
>>
Re: Regters [boodskap #97137 is 'n antwoord op boodskap #97136] Ma, 23 Augustus 2004 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Is dit nie snaaks dat die grootste kenners van Afrika weggehol in die
> buiteland sit nie?
> "Plato" wrote in message
> news:cg9o05$sls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Katryn wrote:


>>> Plato skryf:
>
>
>
>
>

Is nogal snaaks.
Re: Regters [boodskap #97141 is 'n antwoord op boodskap #97137] Ma, 23 Augustus 2004 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom ek vat jou 'n weddenskap: Dis omdat 'n skuldige gewete swaar met jou
praat. Ek dink die ou antie in is Kanada toe omdat die apartheidswette
haar nie wou toelaat om man te vat nie, toe wyk hulle Kanada toe uit. Nou
sit hulle daar vas en eintlik waar sy wil wees is by haar 'se eie' mense.
Maar sy kan nie en daarvoor is die hele SA haar dankbaar!

"Plato" skryf in boodskap news:cgc7am$v6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester wrote:
>> Is dit nie snaaks dat die grootste kenners van Afrika weggehol in die
>> buiteland sit nie?
>> "Plato" wrote in message
>> news:cg9o05$sls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Katryn wrote:
>
>
>>>> Plato skryf:
>>
>
> Is nogal snaaks.
Re: Regters [boodskap #97143 is 'n antwoord op boodskap #97141] Ma, 23 Augustus 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Kom ek vat jou 'n weddenskap: Dis omdat 'n skuldige gewete swaar met jou
> praat. Ek dink die ou antie in is Kanada toe omdat die apartheidswette
> haar nie wou toelaat om man te vat nie, toe wyk hulle Kanada toe uit. Nou
> sit hulle daar vas en eintlik waar sy wil wees is by haar 'se eie' mense.
> Maar sy kan nie en daarvoor is die hele SA haar dankbaar!

Hi

Dit is seker moontlik, maar dit maak nie saak nie. Ek is moeg vir haar
strooi. Klaar.

Plato
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97148 is 'n antwoord op boodskap #97132] Ma, 23 Augustus 2004 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Dit is hoekom ek haar van nou af gaan ignoreer

Ja-nee, wat jong. Jy is net Little League materiaal.
Moenie in die Big Leagues probeer speel soos
Tant Hessie nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97150 is 'n antwoord op boodskap #97134] Ma, 23 Augustus 2004 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.

Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
Gloudina vloek : eerste prys, een week in
Newfoundland. Tweede prys, twee weke
in Newfoundland. Derde prys: drie weke
jy-weet-waar.

Penkop van die rand van die wêreld.
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97158 is 'n antwoord op boodskap #97150] Ma, 23 Augustus 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier is die bewys van een van 2 dinge

1. Ja ouma, jy vloek ook

of

2. Ou dikgat Sakkie skryf soms namens jou

Lekker uitgevang sucker !

"@rogers.com" wrote in message
news:usKPc.6710$NTD.1050@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> " En as ek vir jou vertel dat die moordpersentasie vir
> Washington DC net so hoog is as vir SA, is die
> regering van die VSA net so fokken dom?
>
> Gloudina

"@rogers.com" wrote in message
news:CwkWc.4591$izj1.4322@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...

Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
Gloudina vloek

Penkop van die rand van die wêreld.
Re: Regters [boodskap #97163 is 'n antwoord op boodskap #97135] Ma, 23 Augustus 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"skryf

Na onafhanklikheid 15 jaar gelede, het grootskaalse vermenging nog
> nie plaasgevind nie.....want die mense wil nie. Teorie is een ding, die
> praktiese werklikheid 'n ander....

En dit kon enige dommerd voorspel het. Die vrees wat
dat apartheidsvarke gehad het dat daar grootskaalse
verbastering sou plaasvind, het gespruit uit hulle eie
verwronge seksuele aannames. En dit het hulle gedryf
om wette te maak teen mense wat oor die kleurlyn
lewe. Maar wat kon jy nou verwag van mense wat
niks daarin gesien het om die kat in die donker te knyp
nie, maar voor die dominee met 'n sedige gesig wou
sit.

Gloudina
Re: Regters [boodskap #97164 is 'n antwoord op boodskap #97143] Ma, 23 Augustus 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Dit is seker moontlik, maar dit maak nie saak nie. Ek is moeg vir haar
> strooi. Klaar.

Nou sit en praat jy maar met Suidwester daar
agter sy duin oor "haar."

Penkop van die Groot Liga
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97170 is 'n antwoord op boodskap #97150] Ma, 23 Augustus 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of Gloudina weet dat 'n Penkop 'n manlike verwysing is? Uit
Voortrekker geledere sou sy eerder as 'n Drawwertjie bekend staan.

Cheers
Plato

@rogers.com wrote:
> "Annette" skryf
>
>
>> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
>
>
> Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
> uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
> Gloudina vloek : eerste prys, een week in
> Newfoundland. Tweede prys, twee weke
> in Newfoundland. Derde prys: drie weke
> jy-weet-waar.
>
> Penkop van die rand van die wêreld.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97171 is 'n antwoord op boodskap #97150] Ma, 23 Augustus 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eerste prys is gewoonlik die beste. Dus sou dit 3 weke as eerste prys
wees, 2 weke vir 2de prys en een week vir 3rde.

Ai tog.

@rogers.com wrote:

> "Annette" skryf
>
>
>> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
>
>
> Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
> uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
> Gloudina vloek : eerste prys, een week in
> Newfoundland. Tweede prys, twee weke
> in Newfoundland. Derde prys: drie weke
> jy-weet-waar.
>
> Penkop van die rand van die wêreld.
>
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97175 is 'n antwoord op boodskap #97171] Ma, 23 Augustus 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Eerste prys is gewoonlik die beste. Dus sou dit 3 weke as eerste prys
> wees, 2 weke vir 2de prys en een week vir 3rde.

Ek dink nie eers jy is Klein Liga materiaal nie.

Laat ek dit vir jou in Soeloe vertaal. Eerste prys
is een week in Umbumbulu. Tweede prys is
twee weke in Umbumbulu. Derde prys is
drie weke in Umbumbulu.

Tant Hessie van Amanzimtoti
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97177 is 'n antwoord op boodskap #97175] Ma, 23 Augustus 2004 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
WAT DE FOK IS SOELOE , KAN MENS DIT EET

"@rogers.com" wrote in message
news:SdnWc.5525$izj1.4638@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Plato" skryf
>
>> Eerste prys is gewoonlik die beste. Dus sou dit 3 weke as eerste prys
>> wees, 2 weke vir 2de prys en een week vir 3rde.
>
> Ek dink nie eers jy is Klein Liga materiaal nie.
>
> Laat ek dit vir jou in Soeloe vertaal. Eerste prys
> is een week in Umbumbulu. Tweede prys is
> twee weke in Umbumbulu. Derde prys is
> drie weke in Umbumbulu.
>
> Tant Hessie van Amanzimtoti
>
Vloekery [boodskap #97187 is 'n antwoord op boodskap #97150] Ma, 23 Augustus 2004 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette:
> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.

Interessant. Sal jy asseblief aan my uitwys waar ek gevloek het? As
ek die "erg" in jou boodskap reg interpreteer, klink dit asof dit
iets is wat ek baie en gereeld doen?
Ek is salig onbewus van hierdie vloekery van my, so sal graag wil sien
watter woorde wat ek gebruik het, beskou word as vloek?
Re: Vloekery [boodskap #97189 is 'n antwoord op boodskap #97187] Ma, 23 Augustus 2004 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
>
>> Annette:
>> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
>
> Interessant. Sal jy asseblief aan my uitwys waar ek gevloek het? As
> ek die "erg" in jou boodskap reg interpreteer, klink dit asof dit
> iets is wat ek baie en gereeld doen?
> Ek is salig onbewus van hierdie vloekery van my, so sal graag wil sien
> watter woorde wat ek gebruik het, beskou word as vloek?
>

Hier vloek fokken niemand ooit!
Re: Vloekery [boodskap #97192 is 'n antwoord op boodskap #97189] Ma, 23 Augustus 2004 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf:

> Hier vloek fokken niemand ooit!

Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
;-))
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97193 is 'n antwoord op boodskap #97171] Ma, 23 Augustus 2004 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Newfoundland is soos Bronkhorstbaai.

Plato wrote:
> Eerste prys is gewoonlik die beste. Dus sou dit 3 weke as eerste prys
> wees, 2 weke vir 2de prys en een week vir 3rde.
>
> Ai tog.
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Annette" skryf


>>> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.



>> Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
>> uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
>> Gloudina vloek : eerste prys, een week in
>> Newfoundland. Tweede prys, twee weke
>> in Newfoundland. Derde prys: drie weke
>> jy-weet-waar.

>> Penkop van die rand van die wêreld.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97202 is 'n antwoord op boodskap #97193] Di, 24 Augustus 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As Katryn slegs een vloekwoord geskryf het, en Gloudina niks, dan was my
stelling nog steeds reg:)
--
Groetnis
Annette

"knersus" skryf in boodskap news:cgd9ue$4fj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Newfoundland is soos Bronkhorstbaai.
>
> Plato wrote:
>> Eerste prys is gewoonlik die beste. Dus sou dit 3 weke as eerste prys
>> wees, 2 weke vir 2de prys en een week vir 3rde.
>>
>> Ai tog.
>>
>> @rogers.com wrote:
>>
>>> "Annette" skryf
>
>
>>>> Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
>
>
>
>>> Vloek sy geheel en al? Hierdie prys word
>>> uitgeloof: iemand wat kan bewys dat
>>> Gloudina vloek : eerste prys, een week in
>>> Newfoundland. Tweede prys, twee weke
>>> in Newfoundland. Derde prys: drie weke
>>> jy-weet-waar.
>
>>> Penkop van die rand van die wêreld.
>
> --
> _______
> | OSCAR |
> |KNERSUS|
> |_&_KIE_|
Re: Vloekery [boodskap #97204 is 'n antwoord op boodskap #97192] Di, 24 Augustus 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>
> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
> ;-))
>

Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
donder, bliksem?

Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?

Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
Re: Vloekery [boodskap #97211 is 'n antwoord op boodskap #97204] Di, 24 Augustus 2004 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy mag dit miskien nie hier sien nie, maar heimlik swets baie terwyl hulle
hier skryf:)))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:412aec5f$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Katryn" wrote in message
> news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
>> "Max" skryf:
>>
>>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>>
>> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
>> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
>> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
>> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
>> ;-))
>>
>
> Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
> vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
> mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
> donder, bliksem?
>
> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
>
> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
>
Re: Vloekery [boodskap #97212 is 'n antwoord op boodskap #97211] Di, 24 Augustus 2004 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy's verkeerd... Dis as mense hier lees wat hulle so verskriklik vloek!

"Annette" wrote in message
news:cgf7b2$fqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy mag dit miskien nie hier sien nie, maar heimlik swets baie terwyl hulle
> hier skryf:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:412aec5f$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> "Katryn" wrote in message
>> news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
>>> "Max" skryf:
>>>
>>>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>>>
>>> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
>>> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
>>> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
>>> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
>>> ;-))
>>>
>>
>> Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
>> vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
>> mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
>> donder, bliksem?
>>
>> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
>>
>> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
>> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
>>
>
Re: Vloekery [boodskap #97218 is 'n antwoord op boodskap #97204] Di, 24 Augustus 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max"

> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?

Niemand is baas nie. Behalwe miskien Afrikaans
self. Dus stel ek voor, bitterbek wat ek is, dat
as ons wil vloek op hierdie nuusgroep, ons in
Afrikaans vloek. Daar is genoeg lekker Afrikaanse
vloeke. Laat ons hulle hoor.
Daar sal natuurlik ook die gewone stryery wees.
Is dêm nou 'n Engelse vloekwoord of 'n Afrikaanse
vloekwoord?

Tant Hessie van Bitterbessiefontein
Re: Regters [boodskap #97220 is 'n antwoord op boodskap #97136] Di, 24 Augustus 2004 13:47 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Aug 2004 08:12:06 +0100, "Suidwester" wrote:

s dit nie snaaks dat die grootste kenners van Afrika weggehol in die
> buiteland sit nie?

Of dat die grootste kenners van SUID-Afrika buite die land sit nie,
hmmm?
Vorige onderwerp: Dis lekker in Souf Efrika
Volgende onderwerp: Nou het kortbroek broekloos geword...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:24:36 MGT 2024