Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
|
Re: Regters [boodskap #97086 is 'n antwoord op boodskap #97032] |
Sat, 21 August 2004 08:45   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek bly my hele lewe lank in my land. Ek het 'n ouer gehad wat in die
staatsdiens was. Gedurende my studentejare het ek vakansies in die
staatsdiens gewerk. Engelse mense is nie bloot benadeel in die Staatsdiens
net omdat hulle engelssprekend is sover ek weet nie. Ook nie Duitssprekend
nie! Dit was wel so dat die verskillende groepe outomaties saamgekoek het
in sekere departemente, maar dit het oor taal gegaan. So was die
argitektoniese afdeling bv in Windhoek amper suiwer Duits. Hoekom? Van
die vroegste dae was die beste argitekte Duitsers en soos dit in die
staatsdiens maar werk, sal 'n Duitser aan beheer mos meer voorkeur hê vir
nog 'n Duitssprekende. Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
Net om vir jou nog iets te gee. Ek het baie, baie aanstellings gemaak
in my lewe en ek het nog nooit bloot net na die ou se taal gekyk as blote
kriteria vir aanstelling nie. Julle vereenvoudig die storie net ter wille
van argumentering. Vir enige aanstelling is die basiese vraag nie wat die
kwalifikasies van 'n persoon is nie, die vraag is: 'Kan hy die werk doen?'
As jy iemand kan kry wat die werk kan doen, dan is jou volgende vraag: 'Sal
hy by sy werksomgewing kan inpas?' Dis hier waar die meeste probleme kom.
Meeste SA'ers wat Afrikaanssprekend is, kan ook billik Engels gooi, maar
baie van die Engelssprekendes kan nie Afrikaans praat nie. As jy nou 'n
afdeling het wat oorwegend Afrikaans is en jy gaan gooi 'n hardegat Engelse
voëltjie tussenin wat nie saam met die groep wil speel nie, dan het jy
probleme. Nou vra jy jouself af: 'Gaan dit produksie bevorder, ja of
nee?' As dit produksie gaan benadeel, ghoebaai aan die Engelse aansoek.
En andersom. Ek het al verskeie Duitsprekendes gesoek om aan te stel ten
koste van Afrikaanssprekendes.
En, laat ek jou vertel, kom vat jy hierdie een aanleg van ons en dan
vind jy drie basiese spanne: Owambo, Herero en Damara. Elkeen met sy eie
voormanne wat names elke groep praat. 'n Owambo kan nie 'n Herero beheer
nie en andersom. As jy nou kak wil sien, dan moet ons 'n blanke man
aanstel tussen hulle. hulle sal staak, so seker as wat ek lewe.
"Katryn" skryf in boodskap news:dotbi0ppgf7fejob3o3dmvl8s8koctmfrd@4ax.com...
>> "@rogers.com"
>> . Die Engelse Suid-Afrikaners
>>> het ook deurgeloop. Alleen Afrikaners en hulle lakeie
>>> is bevoorreg.
>
>> "Suidwester" skryf:
>
>> Soos gewoonlik praat jy tog kak. Ek ekn nie 'n enkele Engelse blanke wat
>> vrywillig tussen swartes gaan bly het nie en 'for that matter' ook nie jou
>> ieie groep, die Kleurlinge nie! Hulle het ook apart gebly van die swartes
>> en het enigeen van julle dit geweier? Nee! Moenie skynheilig wees nie.
>
> Nee, Suidwester. Ek glo nie dit is wat sy bedoel het nie.
> Die Engelse was ook benadeel in SA. Jy kon nie maklik aanstellings
> kry in sekere poste as jy Engels was nie. Dit was alleenlik beskore
> vir Afikaners.
> En dit was so.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97105 is 'n antwoord op boodskap #97096] |
Sun, 22 August 2004 09:16   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> "Suidwester" skryf:
>
>
>> Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
>> natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
>
>
> Dalk verskil ons definisie vir "soort" ook.
> Jy is nie my soort nie, en ek definitief nie joune nie. Maar ons het
> dalk baie ander dinge in gemeen, soos velkleur, Europese herkoms,
> ens.
> My "soort" waaruit my vriendekring en familie bestaan, is mense wat
> uit dieselfde akademiese en sosiale agtergrond as ekself kom.
> Ek het dus ook swart vriende wat onder my "soort" tel, en die buurt
> waar ons verkies het om te vestig is 'n mengelmoes van allerande
> kleure en geure. Maar ek dink ons is almal van dieselfde "soort", en
> daarom geniet ons almal ons buurt geweldig baie.
>
So die mense deel jou normes, waardes, uitkyk op die lewe en doen dinge
dieselfde as jy? Wat jy sê is dat jou bure en jou familie en vriende
baie min doen wat jou sal skok, nie waar nie? Hulle sal met ander
wooorde nie goed doen of sê wat jou bloed sal laat kook of jou
ongemaklik laat voel nie. Jy is in 'n gemakzone met mense wat die wêreld
beleef soos jy dit wil hê, reg?
So daar is niemand daar in jou buurt wat 'n bok sal slag oor 'n naweek
dat die ding blêr en roggel vir die hele buurt om te hoor nie. Daar is
niemand daar wat musiek speel wat jou grensloos irriteer nie. Daar is
niemand daar wat die idee het dat om hulle klere oor die straatmuur te
hang is okay nie. Ek noem so paar "random" dinge om so bietjie die water
te toets vir 'n latere argument.
Antwoord eerlik en ons kyk bietjie hoe vêr kan jou ogies oopgaan Katryn.
Cheers
Plato
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97125 is 'n antwoord op boodskap #97078] |
Sun, 22 August 2004 16:43   |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
lees jy mooi, meid gaan jy bly kakadina, met jou intelektueele prostutisie
en al
"Suidwester" skryf in boodskap news:41270dbd.0@news1.mweb.co.za...
> Tante, ken jy van karakoele? Die skape. Wel, jy kan hom teel dat hy 'n
> sterk kroesie-krul het of tot hy 'n vlak watersy-krul het, maar karakoel
> bly
> 'n karakoel. Al gee jy vir daai karakoel 10 doktersgrade en sit hom in
> die
> VVO, karakoel gaan hy bly.
>
> ers.com" wrote in message
> news:YnlVc.1826192$Ar.24243@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>> "Suidwester" skryf
>> ...
>> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
>> nog
>>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>>> blankes.
>> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
>> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
>> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
>> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
>> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
>> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
>> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
>> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
>> wil jy so graag "wit" genoem word?
>> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97131 is 'n antwoord op boodskap #97053] |
Mon, 23 August 2004 05:09   |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
jis laas was jy 'n boedhis
"@rogers.com" wrote in message
news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> Wat
>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
> ken talle diep gelowige swartmense, wat
> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
> maar ophou om oor "my kultuur" te
> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
> is daar baie meer opgevoede, belese
> en eerwaardige swart mense in SA as wat
> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
> swart mense as wit mense in SA is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97132 is 'n antwoord op boodskap #97131] |
Mon, 23 August 2004 06:00   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit is hoekom ek haar van nou af gaan ignoreer. Sy is wisselvallig in
haar opinie en verander (wil dit voorkom) elke dag van geloof. Sy is
soos JELLY en sal van vorm verander net om met jou te kan stry.
Ek is keelvol daarvoor want sy is duidelik net hier om haarself goed te
laat voel ten koste van ander. Katryn begin ook dieselfde roete loop. Is
Katryn nie dalk Gloudina se alter-ego nie?
Groete met sproete
Plato
soforkenwhat wrote:
> jis laas was jy 'n boedhis
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
>> "Plato" skryf
>> Wat
>>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
>> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
>> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
>> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
>> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
>> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
>> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
>> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
>> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
>> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
>> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
>> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
>> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
>> ken talle diep gelowige swartmense, wat
>> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
>> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
>> maar ophou om oor "my kultuur" te
>> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
>> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
>> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
>> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
>> is daar baie meer opgevoede, belese
>> en eerwaardige swart mense in SA as wat
>> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
>> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
>> swart mense as wit mense in SA is.
>> Gloudina
>
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97134 is 'n antwoord op boodskap #97132] |
Mon, 23 August 2004 07:02   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, hulle is twee heel aparte siele, maar met 'n gemeenskaplike "uitkyk".
Gloudina vloek nie so erg soos Katryn nie.
--
Groetnis
Annette
"Plato" skryf in boodskap news:lpednXLzMPl_GrTcRVn-vA@is.co.za...
> Dit is hoekom ek haar van nou af gaan ignoreer. Sy is wisselvallig in
> haar opinie en verander (wil dit voorkom) elke dag van geloof. Sy is
> soos JELLY en sal van vorm verander net om met jou te kan stry.
>
> Ek is keelvol daarvoor want sy is duidelik net hier om haarself goed te
> laat voel ten koste van ander. Katryn begin ook dieselfde roete loop. Is
> Katryn nie dalk Gloudina se alter-ego nie?
>
> Groete met sproete
> Plato
>
> soforkenwhat wrote:
>> jis laas was jy 'n boedhis
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:CloVc.1826262$Ar.64206@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>>
>>> "Plato" skryf
>
>>> Wat
>
>>>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
>>> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
>>> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
>>> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
>>> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
>>> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
>>> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
>>> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
>>> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
>>> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
>>> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
>>> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
>>> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
>>> in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
>>> ken talle diep gelowige swartmense, wat
>>> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
>>> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
>>> maar ophou om oor "my kultuur" te
>>> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
>>> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
>>> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
>>> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
>>> is daar baie meer opgevoede, belese
>>> en eerwaardige swart mense in SA as wat
>>> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
>>> te wees. Bloot omdat daar soveel meer
>>> swart mense as wit mense in SA is.
>
>>> Gloudina
>
>
>>
>
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97135 is 'n antwoord op boodskap #97096] |
Mon, 23 August 2004 07:10   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie 'n probleem met 'n 'soort' mens per se nie, maar ons praat in die
algemeen en ook nie in die VSA nie, in Afrika. Bv. het jy al ooit gehoor
hoe die Damara-mense....oor die algemeen!.....van hul musiek hou? Fl�t
out! Dit het hier gebeur dat hulle in woonbuurte koop waar die bure hulle
by die polisie oor rusvestoring aankla en dis nie lank nie, dan verkoop
hulle en gaan bly hulle naby 'hul eie mense'. Niks snaaks nie, niks
rassisties nie, net prakties. Wat ek nog die heeltyd probeer sê is dat
hier by ons, vandag, het die verskillende volkere verskillende gewoontetjies
wat hulle uniek maak en dis gewoontetjies waarvan hulle self hou. Uit eie
keuse. Na onafhanklikheid 15 jaar gelede, het grootskaalse vermenging nog
nie plaasgevind nie.....want die mense wil nie. Teorie is een ding, die
praktiese werklikheid 'n ander....
"Katryn" skryf in boodskap news:q1tei01ob97qli60o0pjcjagr68bj3ngpr@4ax.com...
> "Suidwester" skryf:
>
>> Julle noem dit diskriminering, ek noem dit
>> natuurlike sortering. Soort soek soort. Plein en simpel.
>
> Dalk verskil ons definisie vir "soort" ook.
> Jy is nie my soort nie, en ek definitief nie joune nie. Maar ons het
> dalk baie ander dinge in gemeen, soos velkleur, Europese herkoms,
> ens.
> My "soort" waaruit my vriendekring en familie bestaan, is mense wat
> uit dieselfde akademiese en sosiale agtergrond as ekself kom.
> Ek het dus ook swart vriende wat onder my "soort" tel, en die buurt
> waar ons verkies het om te vestig is 'n mengelmoes van allerande
> kleure en geure. Maar ek dink ons is almal van dieselfde "soort", en
> daarom geniet ons almal ons buurt geweldig baie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vloekery [boodskap #97204 is 'n antwoord op boodskap #97192] |
Tue, 24 August 2004 07:13   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
> "Max" skryf:
>
>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>
> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
> ;-))
>
Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
donder, bliksem?
Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
|
|
|
Re: Vloekery [boodskap #97211 is 'n antwoord op boodskap #97204] |
Tue, 24 August 2004 11:00   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy mag dit miskien nie hier sien nie, maar heimlik swets baie terwyl hulle
hier skryf:)))
--
Groetnis
Annette
"Max" skryf in boodskap news:412aec5f$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Katryn" wrote in message
> news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
>> "Max" skryf:
>>
>>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>>
>> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
>> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
>> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
>> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
>> ;-))
>>
>
> Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
> vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
> mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
> donder, bliksem?
>
> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
>
> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
>
|
|
|
Re: Vloekery [boodskap #97212 is 'n antwoord op boodskap #97211] |
Tue, 24 August 2004 11:18   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy's verkeerd... Dis as mense hier lees wat hulle so verskriklik vloek!
"Annette" wrote in message
news:cgf7b2$fqs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy mag dit miskien nie hier sien nie, maar heimlik swets baie terwyl hulle
> hier skryf:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:412aec5f$0$14941$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> "Katryn" wrote in message
>> news:2h9ki0lnbbp07fm9aoa6l0efbvrf6mpud1@4ax.com...
>>> "Max" skryf:
>>>
>>>> Hier vloek fokken niemand ooit!
>>>
>>> Giegie...Maar Max, ek het nie gesê dat ek nooit vloek nie, net dat ek
>>> totaal onbewus was van die sogenaamde erge vloekery van my.
>>> Ek glo nie ek sal maklik so flippen erg kan vloek sonder om te
>>> bloos nie, maar hey, ya never know. Enigiets is moontlik.
>>> ;-))
>>>
>>
>> Ek het nie op jou gesinspeel nie... Meer op die mense wat so kla oor die
>> vloekery, en ek sien nooit mense vloek hier rond nie... Miskien moet ons die
>> mense vra om vloek te definieer. Is kak 'n vloekwoord? Of fok, poes, kaffer,
>> donder, bliksem?
>>
>> Wie is die baas, wie besluit? Bitterbek? Die taalvaders, uit hul grafte?
>>
>> Hier het 'n tyd gelede iemand op Annette gevloek. Ek was sê ontsteld. Dis
>> die enigste keer wat iemand hier gevloek het, fok die res...
>>
>
|
|
|
|
|
Bladsye (7): [ 6 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:01 UTC 2025
|