Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97036 is 'n antwoord op boodskap #97001] |
Fri, 20 August 2004 13:51   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 19 Aug 2004 15:41:10 -0400, Katryn wrote:
Interessant ook merk ek op dat
> ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
> ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
> rol wat die regering speel of dan behoort te speel.
Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
Alles was gereguleer en die staat het oral ingegryp en besluite vir
die mense geneem.
Hul ervaring van 'n staat was 'n sosialistiese een.
> Dit gesê en buite die regstelsel gesien, verstaan ek tog ook die
> frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
> op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
> en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
> Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
> gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
> hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
> Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
> hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.
Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
Die stelsel werk natuurlik vir swart kinders in arm townships wat in
effek nog steeds benadeel word, maar dit werk nie vir die swart
kinders wat deesdae in die suburbs woon nie.
Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97049 is 'n antwoord op boodskap #97036] |
Fri, 20 August 2004 14:43   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van wat jy heel laaste sê Ferdi. Ek het egter 'n vraag op dit wat
jy heel eerste sê. DInk jy dit is vandag anders? Dink jy die ons gaan
binnekort 'n magsverandering sien? Ek twyfel sterk. En of die regering
die land gaan opbou instede van net name verander is ook 'n ope vraag...
Ferdi Greyling wrote:
> On Thu, 19 Aug 2004 15:41:10 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
>> ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
>> rol wat die regering speel of dan behoort te speel.
>
>
> Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
> Alles was gereguleer en die staat het oral ingegryp en besluite vir
> die mense geneem.
> Hul ervaring van 'n staat was 'n sosialistiese een.
>
>
>> frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
>> op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
>> en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
>> Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
>> gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
>> hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
>> Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
>> hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.
>
>
> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
>
> Die stelsel werk natuurlik vir swart kinders in arm townships wat in
> effek nog steeds benadeel word, maar dit werk nie vir die swart
> kinders wat deesdae in die suburbs woon nie.
>
> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97053 is 'n antwoord op boodskap #97050] |
Fri, 20 August 2004 14:59   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Plato" skryf
Wat
> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
praktiserende Christen is, en Mandela, wat
ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
in die Nuwe Testament gepredik word. Ek
ken talle diep gelowige swartmense, wat
hulle Christenskap baie dieper uitleef as
wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
maar ophou om oor "my kultuur" te
praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
net gebruik as 'n politieke glyplank, om
anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
is daar baie meer opgevoede, belese
en eerwaardige swart mense in SA as wat
daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
te wees. Bloot omdat daar soveel meer
swart mense as wit mense in SA is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97059 is 'n antwoord op boodskap #97053] |
Fri, 20 August 2004 15:27   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Wat
>
>> ek wel weet is dat my kultuur beter is.
>
>
> Wat is jou kultuur? Ek weet dat jou en my
> kultuur nie dieselfde is nie. Jy het eenvoudig
> ander beginsels as ek. Ek byvoorbeeld, hang
> Christelike beginsels aan, selfs al noem ek my
> nie 'n praktiserende Christen nie. Jy, daarteenoor,
> hang blykbaar nie-Christelike beginsels aan.
My idee van Christelike beginsels verskil van joune. Ek sê nie ek is reg
nie, maar ek glo ek is. Ek gee jou egter al die ruimte wat jy nodig het
om jou weergawe uit te lewe en ek reken jy kan dieselfde vir my doen.
> 'n Oog vir 'n oog. En jouself as beter ag as
> ander wat nie so bevoorreg soos jy is nie.
Dit is nie waar nie. Ek ag myself nie as beter nie. Ek kyk egter op 'n
groter vlak na die samelewingskragte as wat ek dink jy kyk. Hoe sê die
Ingelse nou weer, "one Swallow maketh not a summer"
> Ek identifiseer dus meer met Tutu, wat 'n
> praktiserende Christen is, en Mandela, wat
> ek nie dink 'n praktiserende Christen is nie,
> maar dieselfde beginsels nastreef wat daar
> in die Nuwe Testament gepredik word.
Ek het nie vertroue in die ouens se oortuigings nie omdat hulle
persona's realiteit omvêr gewerp het. As Mandela vandag agterkom hy was
verkeerd oor iets kan hy nie sy opinie verander nie. Die ouens se
inkomste en aansien hang af van die heuning wat hulle die wêreld
instuur. Hulle kan nie meer die waarheid vertel wat die wêreld nodig het
nie. "Public Opinion" is 'n moerse belangrike ding en dit is hoekom ek
George Bush in 'n mate bewonder want geen ou wil regtig so onpopulêr
wees nie.
Ek
> ken talle diep gelowige swartmense, wat
> hulle Christenskap baie dieper uitleef as
> wat jy blykbaar doen. Jy kan dus nou
> maar ophou om oor "my kultuur" te
> praat. Ons is nie onder 'n kalkoen uit-
> gebroei nie. Ons weet dat jy "kultuur"
> net gebruik as 'n politieke glyplank, om
> anti-swart te wees. Ongelukkig, Plato,
> is daar baie meer opgevoede, belese
> en eerwaardige swart mense in SA as wat
> daar ooit kan hoop om blanke Afrikaners
> te wees.
Ek hoop jy is reg. Die realiteit in Afrika wys die teendeel. En getalle
het niks te doen met eerwaardigheid nie. Dit is blote onsin. Net omdat
die Sjinese die meeste mense op aarde het wil jy vir my staan en sê
hulle het meer eerbare mense. Twak! Wat van die Vatikaan?
Bloot omdat daar soveel meer
> swart mense as wit mense in SA is.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97070 is 'n antwoord op boodskap #97036] |
Fri, 20 August 2004 21:27   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling skryf:
> Hoe verwag jy anders? Hulle het onder die NP regering voor 1994
> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
Ek verstaan dit. ;-)
Terloops, nou die dag lees ek op 'n ander kol dat die VP van Jannie
Smuts het ook meer stemme gekry as die NP van wie nou weer? Elkgeval
- die persoon het 'n vergelyking getref met Gore en Bush. Dit was vir
my ongelooflik interessant. Mens kan nie help om te wonder hoe anders
Suid Afrika dalk vandag sou gewees het as die NP nie daardie tyd
oorgeneem het nie?
> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
Ek wonder of dit sal werk as mens dalk "race-based" AA vervang met
iets meer in lyn met 'n "class-based" struktuur?
Ek persoonlik sou dink dat 'n klas stelsel sal beter werk, want dan
sal mense dalk eventueel weg beweeg van die algemeen aanvaarde
verkeerde denke dat swart mense is dommer en dus armer en minder
bevoeg ens. En dit sal dalk vinniger lei tot 'n sterker en groter
middelklas oor kleurgrense heen?
Aan die ander kant - ek weet nie wie het die fliek "City of God" al
gesien nie? Om mense se "mindset" te probeer verander is die
eintlike probleem imo.
Dit bly 'n moeilike saak, en daar is baie te sê vir en teen AA. Mens
het 'n verantwoordelikheid teenoor minder bevoorregtes, maar daar sal
altyd groepe wees wat deur regstelling, van watter aard ookal,
benadeel word. En dit bly hartseer en tragies (vir my altans).
> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
Ja, Kennedy se doel was natuurlik ook om kleurblindheid te
bewerkstellig toe hy in 1964 die Civil Rights Acts geformuleer en
bewerkstellig het. Maar binne 'n dekade het dit "reverse
discrimination" geword, waar mense nie aangestel was op grond van
hulle kwalifikasies ens., nie
maar suiwer op ras, etnisiteit of geslag. Net soos dit op die oomblik
by julle blyk te wees. Die grootste probleem hier in Amerika soos ek
dit sien (en dit is werklik net my opinie, vir wat dit werd is), is
dat AA werklik niks of bittermin doen vir die werklike armes van ons
samelewing, nie.
So, ek weet werklik nie of AA deel van die oplossing of deel van die
probleem is of gaan wees nie. Maar ek hou dop wat in SA gebeur met
intense belangstelling.
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97077 is 'n antwoord op boodskap #97070] |
Sat, 21 August 2004 07:03   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> Ferdi Greyling skryf:
>
>
>> Hoe verwag jy anders? HUlle het onder die NP regering voor 1994
>> grootgeword (daai party het van 1948 tot 1994 regeer en enigiemand wat
>> in daardie tyde grootgeword het, het geen ervaring van
>> regeringsverandering en alternatiewe beleidstoepasing nie) en die
>> NP-regering was is wese 'n sosialistiese een.
>
>
> Ek verstaan dit. ;-)
> Terloops, nou die dag lees ek op 'n ander kol dat die VP van Jannie
> Smuts het ook meer stemme gekry as die NP van wie nou weer? Elkgeval
> - die persoon het 'n vergelyking getref met Gore en Bush. Dit was vir
> my ongelooflik interessant. Mens kan nie help om te wonder hoe anders
> Suid Afrika dalk vandag sou gewees het as die NP nie daardie tyd
> oorgeneem het nie?
>
>
>> Die mense wat pissed off raak is die wit jeug. Die onder 21. Hulle het
>> na apartheid grootgeword. Hul swart maats ook, met ander woorde hul
>> swart maats het dieselfde skole en onderwysers gehad en die swart
>> ouers is baie kere ryker (ek praat hier van eertydse wit suburbs),
>> maar die swart kinders word bevoordeel omdat hulle "agtergeblewe" is.
>
>
> Ek wonder of dit sal werk as mens dalk "race-based" AA vervang met
> iets meer in lyn met 'n "class-based" struktuur?
> Ek persoonlik sou dink dat 'n klas stelsel sal beter werk, want dan
> sal mense dalk eventueel weg beweeg van die algemeen aanvaarde
> verkeerde denke dat swart mense is dommer en dus armer en minder
> bevoeg ens. En dit sal dalk vinniger lei tot 'n sterker en groter
> middelklas oor kleurgrense heen?
> Aan die ander kant - ek weet nie wie het die fliek "City of God" al
> gesien nie? Om mense se "mindset" te probeer verander is die
> eintlike probleem imo.
> Dit bly 'n moeilike saak, en daar is baie te sê vir en teen AA. Mens
> het 'n verantwoordelikheid teenoor minder bevoorregdes, maar daar sal
> altyd groepe wees wat deur regstelling, van watter aard ookal,
> benadeel word. En dit bly hartseer en tragies (vir my altans).
>
>
>> Die verstelling wat aan die stelsel gedoen moet word, is om dit te
>> laat kyk ne behoefte SONDER om kleur raak te sien.
>
>
> Ja, Kennedy se doel was natuurlik ook om kleurblindheid te
> bewerkstellig toe hy in 1964 die Civil Rights Acts geformuleer en
> bewerkstellig het. Maar binne 'n dekade het dit "reverse
> discrimination" geword, waar mense nie aangestel was op grond van
> hulle kwalifikasies ens., nie
> maar suiwer op ras, etnisitiet of geslag. Net soos dit op die oomblik
> by julle blyk te wees. Die grootste probleem hier in Amerika soos ek
> dit sien (en dit is werklik net my opinie, vir wat dit werd is), is
> dat AA werklik niks of bittermin doen vir die werklike armes van ons
> samelewing, nie.
> So, ek weet werklik nie of AA deel van die opossing of deel van die
> probleem is of gaan wees nie. Maar ek hou dop wat in SA gebeur met
> intense belangstelling.
>
>
En so tas almal maar in die donker rond. Hoekom is die swart mense in
Amerika altyd die ontvanger van steun. Hier in SA waar hulle die
MEERDERHEID is, is hulle die ontvanger van hulp. Die hele damn Afrika is
'n bleddie BASKET CASE man. Hel, hoe opgekloek moet jy wees om nie die
probleem raak te sien nie.
Al was daar nie slawerny nie, al het ons nie in 1652 hier in SA kom land
nie, was hier nie 'n wit voet op die hele Afrika nie, sou die ouens
nogsteeds SIX LOVE afgekak het. Of dalk nie. 'n Swart man in
tradisionele omgewing, met vel om die heup en gras hut is seker
gelukkiger as een wat hunker na Westerse leefstyl en nie weet hoe de hel
hy dit kan kry nie.
Groete
Plato
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97078 is 'n antwoord op boodskap #97025] |
Sat, 21 August 2004 07:52   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, ken jy van karakoele? Die skape. Wel, jy kan hom teel dat hy 'n
sterk kroesie-krul het of tot hy 'n vlak watersy-krul het, maar karakoel bly
'n karakoel. Al gee jy vir daai karakoel 10 doktersgrade en sit hom in die
VVO, karakoel gaan hy bly.
ers.com" wrote in message
news:YnlVc.1826192$Ar.24243@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> ...
> Soos ek hierbo gesê het, as ek
>> wel gemengde bloed in my familie het, so what? Die vermengery was dan
> nog
>> nie so erg dat dit begin wys nie.....dus bly ek en my familie steeds
>> blankes.
>
> Maar was dit nou nodig om 'n hele wetstelsel
> daarop te gaan bou of jou hare nou genoeg van
> 'n kreukel het om as nie-blank beskou te word?
> Om mense wat fyn opgevoed, met grade uit
> die buiteland, te verdoem tot derde klas trein
> ry, terwyl enige wit uitvaagsel tweede-klas
> kon ry? Jy het, jy kan maar seker wees,
> bloed van ander rasse in jou are. Hoekom
> wil jy so graag "wit" genoem word?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97084 is 'n antwoord op boodskap #97027] |
Sat, 21 August 2004 08:20   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So dit was julle bliksems wat Afrika in sy moer in gestuur het? Het julle
niks anders om te doen as om te sit en kak uitbroei daar onder die sneeu
nie? As jy trots is op regstellende aksie, dan sing jy seker ook elke
oggend 'n ode vir dit wat in die toilet lê as jy opstaan .......dis in
dieselfde klas. Net 'n swaksinnige kan meriete sien in iets soos die
volgende wat in die een of ander vorm aan't gebeure is en dan haar
goedkeuring daaraan verleen:
Maatskappy X ontgin metaal Y in Namibië al vir die afgelope 70 jaar, belê by
die R300miljoen en dra by tot die staatskas miljoene dollars in belasting.
Om nie eers van die 600 mywerkers en hul families en hul behuising te praat
nie! Dan kom die prospekteerlisensie weer op die tafel [ek is nie seker
die termyn nie, maar sê elke 10 jaar hernubaar]. Waar dit al die jare net
'n formaliteit was, vind die mynbestuur skielik uit dat hulle die lisensie
verloor het. Die lisiensie behoort nou aan sê 8 mense wat in 'n konsortium
daarvoor aansoek gedoen het en moet tog net nie iets snaaks lees in die feit
dat al 8 stamlede is van Sam Nujoma nie en almal ook Swapo partylede is nie.
Maar hulle wil nie myn nie! Nie een van hulle ken eers die verskil tussen
'n vaal klip en 'n rooskwarts nie. Hulle het in elk geval niks geld nie.
Al wat hulle soek is sê 10% van die jaarlikse omset van die myn en hulle is
gelukkig. Dra dit jou goedkeuring weg, ou antie?
OF: Wat van die boer wat al jare melk lewer aan die dorp se hospitale en
ander staatsinstansies. Kom die jaartender op vir melklewering, vertel die
tenderraad vir hom sy tender is nie betyds ontvang nie en Sipho & Co het nou
die kontrak teen dubbel die prys per liter melk! En waar kom Sipho aan die
melk? Hy kom na boer toe en koop dit teen die ou tenderprys en vra die
boer om dit sommer direk te lewer! Sipho skoroef die gemeenskap dus uit 'n
klomp geld uit. DIS hoekom Afrika nie kan vorentoe nie. Bedrog en
oneerlikheid. Die swart politici en hul agterryers se fort�.....
"@rogers.com" wrote in message
news:UxlVc.1826194$Ar.920593@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Sy verstaan duidelik nie Suidwester. Toe ek in Namibie gewerk het moes
>> die onderneming waarvoor ek gewerk het ook 'n sekere aantal swart mense
>> hê
>
> Onthou, ek bly in Noord-Amerika, waar regstellende
> aksie gebore is. In die VSA en in Kanada. Die wette
> vir SA regstellende aksie is juis geskool op dié van
> Kanada.( Jy sal jou verbaas hoe baie dinge wat nou
> in SA gepraktiseer word, hulle eers in Kanada kom
> bestudeer het. Die man wat met die oorgang in 1994
> gebruik is om die staatsdiens in SA op dreef te kry
> in die nuwe bedeling, was 'n Kanadese
> staatsamptenaar.)
>
> Gloudina
>
|
|
|
Bladsye (7): [ 5 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:05:50 UTC 2025
|