Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad sonder Biblioteek
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96632 is 'n antwoord op boodskap #96163] |
Sat, 14 August 2004 12:07   |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 05 Aug 2004 12:19:59 -0400, Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>> Hy het die stelsel baie goed gebruik om ryk te word en in 'n posisie van
>> mag te kom. Ek dink nie hy sou juis veel met jou saamstem nie.
>
> Waarmee dink jy sou hy verskil van my?
>
>> Ek dink
>> nie jy kan aanspraak maak op die reg om die stelsel wat juis van Amerika
>> 'n reus gemaak het te wil bevraagteken nie.
>
> Watter "stelsel" dink jy het van Amerika 'n reus gemaak? En waarom
> mag ek dit nie bevraagteken nie?
>
>> As Arnie dit sou poog sal hy
>> stywe teenstand kry. Jy is vry om hom te probeer oortuig om dit te doen.
>
> En jy dink nie dat jy teenstand kry nie?
Wednesday, July 14, 2004. Page 1.
WTO Bid Timed to American Election
By Greg Walters
Staff Writer WASHINGTON -- Moscow is pushing hard to hammer out a deal
with Washington on WTO membership before the U.S. presidential
election in November, Russian negotiators said.
http://www.themoscowtimes.com/stories/2004/07/14/003.html
************************************************************ ******************
en heel gepas word by 'n ander webplek die volgende aangehaal:
Those who cast the votes decide nothing.
Those who count the votes decide everything.
-COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN
http://www.votefraud.org/
http://www.votefraud.org/the_motive_behind_computerized_vote fraud.htm
heel interessante leesstof wat jou vir 'n tydjie en 'n half kan besig
hou. Natuurlik is dit geen nuwe nuus nie, maar dit doen geensins
afbreuk aan uiters leesbare artikels nie.
En dan is daar 'n smile ook erens:-)
http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm
vir die mense wat naarstiglik hul eie keuse se aanhangertalle dophou,
voeg ek een van die artikels by. ek het dit ge'PDF', (net on nice
te wees) as 'voteFraud.org_ Archive'.
VoteFraud.org: Archive
The Greatest Cover-Up Of All:
Vote Fraud In America
by James J. Condit Jr.
(first published in 1992, Updated in July 2003)
DD
|
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96638 is 'n antwoord op boodskap #96636] |
Sat, 14 August 2004 15:41   |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 14 Aug 2004 10:31:17 -0400, Katryn wrote:
> Dee Dee skryf:
>
>> Those who cast the votes decide nothing.
>> Those who count the votes decide everything.
>> -COMMUNIST TYRANT JOSEF STALIN
>
> Ja nee...The Russians ar coming - the Russians are coming!!
>
> Is dit toevallig dat die ROOI state aan Bush behoort? Die bleddie
> kommies het mos die Repugs se "base" infiltreer tydens Reagan se dae.
> ;-)))
>
>
>> En dan is daar 'n smile ook erens:-)
>> http://www.toostupidtobepresident.com/shockwave/votingmachin es.htm
>
> Dit was baie goed. Dankie vir die smaail, DD.
>
> Vanoggend hoor en sien ons net beelde van die geweldige destruksie wat
> Charley gesaai het gister in Florida. So, politiek is effe opsy gesit
> vir eers.
>
So te luister na die toon in jou stem die laaste van dae, liewe Katryn
is ek verbaas dat jy van Charley praat, en die destruksialis(!) nie
verdoop het na 'George' nie.
Ek's bly jy het die smaail geniet. Het ek jou ooit vertel dat
Hannetjie een aand by 'n groot geleentheid, waar Arnold ook was,
en ons tussen 'n klomp mense in 'n gang afgestap het, trompop in hom
vasgeloop het. Sy is maklik 'n kop korter as ek. Sy het gelag oor hoe
groot die reus voor haar vertoon (uitgetoring) het .
Verseker sal ons vanaand op TV sien waar Charley hom uitwoed. En hoe
dit lyk waar hy verbygaan. Tog dink ek dat die rekenaars by julle wat
stemme tel, meer skade kan aanrig.
Hoop net nie die houties hier vind uit van computers nie. Nie dat dit
verskil sal maak nie.
DD
|
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek - VoteFraud.org_ Archive.pdf (0/1) [boodskap #96648 is 'n antwoord op boodskap #96645] |
Sat, 14 August 2004 17:41   |
Dee Dee
Boodskappe: 50 Geregistreer: August 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 14 Aug 2004 13:00:05 -0400, Katryn wrote:
>
> Dit moes omtrent 'n ervaring gewees het. ;-) Was dit in SA of hier
> in Amerika, DD?
>
>> Hoop net nie die houties hier vind uit van computers nie. Nie dat dit
>> verskil sal maak nie.
>
> JY!
>
Ek kan nie eens verseker onthou waar dit was nie.
Dit was êrens aan die Oos Rand, en ek neig om te dink
dat dit in Alberton was.
Dit was in die laat sewentigs, en die geleentheid was 'n
Mnr. Suid Afrika kompetisie. As gym-eienaar in my tuisdorp
het hy vir my 'n A4 grootte getekende foto gegee, wat vir
'n paar jaar in die gym gehang het, en toe tussen boeke
binne in 'n kas weggesluit is.
Heelwat jare later het ek weer daarop afgekom, en dit aan
'n liggaamsbouer in Fochville gegee. (Almal van ons het ons
sentimente, mar dìt is nie een van myne nie. Geen aanhanger
van mense nie.) Dit hang steeds op 'n ereplek in sy gym.
(Ek behoort te weet, want hy is met my dogter getroud, en
toevallig het hulle sowat twee weke gelede hier gekuier:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96759 is 'n antwoord op boodskap #96567] |
Mon, 16 August 2004 17:20   |
Swart Simon
Boodskappe: 101 Geregistreer: July 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Plato" skryf in boodskap news:cfhu9p$g8k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Interessante stelling Simon. Ek dink jy het 'n punt beet. Ek het 'n
> oplossing vir die storie en die westerlinge in Europa is stadig besig om
> dit te besef. Homogeen beteken nie een ras nie, terloops. Homogeen
> beteken een kultuur. SA is vol verskillende kulture. Demokrasie werk net
> binne homogene westerse kultuur grense.
>
> Om vinnig te teel was 'n goeie manier om seker te maak jy oorleef. Dit
> was so toe die natuur nog allerhande aaklige goed na mense toe gegooi
> het soos die plaag ensovoorts. VIGS is die nie-blanke se grootste
> probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak die nie-blanke meer
> gedig as die virus.
>
> Ek dink jy moet net in gedagte hou Simon, dat evolusie meer as een kant
> het. Jy kan of die vinnigste aanwas, of die vinnigste doodmaak. Watter
> een dink jy is die westerlinge mee die beste "when
push comes to shove"?
Ek neem aan hierdie laaste vraag van jou is 'n
retoriese een. Ek weet nog steeds nie wat om te maak
van jou sogenaamde 'westerlinge' nie, behalwe dat ek
nou weet dat jy daarmee 'n kultuur-ding en nie 'n
ras-ding bedoel nie. Watter ander van hierdie
kultuur-groeperings is daar in jou wêreld en waar lê
die grense? Is die 'nie-blanke' waarvan jy hierbo
praat ook een van hierdie kultuur-groeperings, of praat
jy nou weer van 'n ras-ding? Watse goed is 'homogene
westerse kultuur grense'? Bestaan daar so iets (elders
as in jou kop)? Waar?
Jy laat my so baie dink aan Suidwester. Dis nou die ou
met vyf besighede wat aan die helfte van die Namibiese
bevolking werk verskaf. Seer sekerlik was sy troepe
destyds in Angola dan nie van jou 'westerlinge' gewees
nie. Volgens hom het hulle die oorlog verloor omdat
hulle 'te ordentlik' was - nie genoeg doodmaak-instink
nie, soos dit jou seëvierende 'westerlinge' betaam
'when push comes to shove'. Sekerlik is die
Amerikaners dan ook nie van jou 'westerlinge' nie. Hoe
lank sukkel hulle dan nou al met die oorlog in Irak?
Kort voor die oorlog begin het het Suidwester hier vir
ons wil kom vertel dat die Amerikaners met hulle
laser-gerigte bomme en diesmeer, wat geselekteerde
teikens gaan slaan met die presisie van 'n chirurg (sy
woorde), binne 2 tot 3 weke sou klaarspeel met die
oorlog - en dat die olie-pryse dan gaan stabiliseer.
En kyk waar is ons nou, 18 maande (en iets soos 'n paar
$100 miljard?) later!
Dis die probleem met julle op-die-stoep-sit-en-kakpraat
filosowe. Julle sit en swymel oor ideale wat net in
julle eie koppe bestaan - oor teorieë wat 'n lewe van
hulle eie gekry het en glad nie meer konnekteer met die
realiteite op die grond nie. Dis hoekom ek sê: Kom
bietjie af aarde toe.
Swart Simon
|
|
|
Re: Kaapstad sonder Biblioteek [boodskap #96769 is 'n antwoord op boodskap #96759] |
Tue, 17 August 2004 06:40  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal jou pogings om my te kwes ignoreer en fokus vir eers op jou idee
dat die VSA nie die oorlog in Irak in oomblike kon wen nie. As Amerika
nie beplan het om burgerlikes te spaar nie, sou die oorlog in 'n paar
dae verby gewees het. Jy weet dit, nie waar nie?
Daardie oplossing (indien ooit nodig) bly die Weste beskore. Ek sou wou
sien dat dit nooit nodig word nie.
Groete
Plato
Swart Simon wrote:
> "Plato" wrote in message
> news:cfhu9p$g8k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Interessante stelling Simon. Ek dink jy het 'n punt
>
> beet. Ek het 'n
>
>> oplossing vir die storie en die westerlinge in Europa
>
> is stadig besig om
>
>> dit te besef. Homogeen beteken nie een ras nie,
>
> terloops. Homogeen
>
>> beteken een kultuur. SA is vol verskillende kulture.
>
> Demokrasie werk net
>
>> binne homogene westerse kultuur grense.
>> Om vinnig te teel was 'n goeie manier om seker te
>
> maak jy oorleef. Dit
>
>> was so toe die natuur nog allerhande aaklige goed na
>
> mense toe gegooi
>
>> het soos die plaag ensovoorts. VIGS is die nie-blanke
>
> se grootste
>
>> probleem op die oomblik, maar die aanwas faktor maak
>
> die nie-blanke meer
>
>> gedig as die virus.
>> Ek dink jy moet net in gedagte hou Simon, dat
>
> evolusie meer as een kant
>
>> het. Jy kan of die vinnigste aanwas, of die vinnigste
>
> doodmaak. Watter
>
>> een dink jy is die westerlinge mee die beste "when
>
> push comes to shove"?
>
>
> Ek neem aan hierdie laaste vraag van jou is 'n
> retoriese een. Ek weet nog steeds nie wat om te maak
> van jou sogenaamde 'westerlinge' nie, behalwe dat ek
> nou weet dat jy daarmee 'n kultuur-ding en nie 'n
> ras-ding bedoel nie. Watter ander van hierdie
> kultuur-groeperings is daar in jou wêreld en waar lê
> die grense? Is die 'nie-blanke' waarvan jy hierbo
> praat ook een van hierdie kultuur-groeperings, of praat
> jy nou weer van 'n ras-ding? Watse goed is 'homogene
> westerse kultuur grense'? Bestaan daar so iets (elders
> as in jou kop)? Waar?
>
> Jy laat my so baie dink aan Suidwester. Dis nou die ou
> met vyf besighede wat aan die helfte van die Namibiese
> bevolking werk verskaf. Seer sekerlik was sy troepe
> destyds in Angola dan nie van jou 'westerlinge' gewees
> nie. Volgens hom het hulle die oorlog verloor omdat
> hulle 'te ordentlik' was - nie genoeg doodmaak-instink
> nie, soos dit jou seëvierende 'westerlinge' betaam
> 'when push comes to shove'. Sekerlik is die
> Amerikaners dan ook nie van jou 'westerlinge' nie. Hoe
> lank sukkel hulle dan nou al met die oorlog in Irak?
> Kort voor die oorlog begin het het Suidwester hier vir
> ons wil kom vertel dat die Amerikaners met hulle
> laser-gerigte bomme en diesmeer, wat geselekteerde
> teikens gaan slaan met die presisie van 'n chirurg (sy
> woorde), binne 2 tot 3 weke sou klaarspeel met die
> oorlog - en dat die olie-pryse dan gaan stabiliseer.
> En kyk waar is ons nou, 18 maande (en iets soos 'n paar
> $100 miljard?) later!
>
> Dis die probleem met julle op-die-stoep-sit-en-kakpraat
> filosowe. Julle sit en swymel oor ideale wat net in
> julle eie koppe bestaan - oor teorieë wat 'n lewe van
> hulle eie gekry het en glad nie meer konnekteer met die
> realiteite op die grond nie. Dis hoekom ek sê: Kom
> bietjie af aarde toe.
>
> Swart Simon
>
|
|
|
Bladsye (6): [ 6] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:55:10 UTC 2025
|