Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wysheid van Tony Leon
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96579 is 'n antwoord op boodskap #96576] Vr, 13 Augustus 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 10:44:41 +0200, Max wrote:

> Ek dink meer mense as jy verwar meid en maid. Tien teen een woird dit ook
> meer in dié konteks gebruik deur SA.
>
> Maid is "dienstmeisje" in Nederlands.
>
> "Plato" wrote in message
> news:cfhv0v$g8k$9@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Uit 'n Suid Afrikaanse oogpunt dink ek dit kan haar net seermaak. As ek
>> iemand met 'n goeie punt kwes is dit sy saak, maar as ek iemand
>> onnodiglik met woorde bestook wat bedoel is om net eenvoudig te kwes
>> sonder enige doel dan is dit nie vir my reg nie.

>> Ek sien ook die skakel tussen die Nederlandse "meid" en die Engelse
>> "maid"...

>> Taal is darem maar wonderlik.

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:

>>> Niks fout daarmee nie. Meid word nog steeds in Holland gebruik vir
> meisies.
>>> (Sien, hier laat ons ons nie voorskryf deur ander kulture, hoe ons ons
> taal
>>> moet praat nie.) Ook nie deur bitterbekke in kanada nie.
>>>
>>> "Plato" wrote in message
>>> news:cfhtsp$f2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>> Jy is radikaal maar jou woorde is baie waar. Ek dink egter toe jy vir
>>>> Gloudina 'n meid genoem het was dit bietjie erg. Sy is miskien net
>>>> eenvoudig vir iemand met soveel geleerdheid. Sy sukkel om breed te dink
>>>> en is eentonig. Ek sal haar egter nie 'n meid noem nie.
>>
>>>> Daar is 'n beter term vir haar maar ek soek dit nog.
>>
>>>> Sy kan dalk help met die term as sy klaar die teks deurgegaan het vir
>>>> spelfoute. Hier behoort een of twee te wees.
>>
>>>> Groete
>>>> Plato
>>
>>>> soforkenwhat wrote:
>>
>>
>>>> >Gelukkig sal die natuur altyd sy plaee self uitsort
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> >"Suidwester" wrote in message
>>>> >news:4107b65f.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>>
>>>> >>Net vir jou vriend Ferdi......ek weet nie van 'n enkele blanke persoon
>>>
>>> in
>>>
>>>> >>by
>>>> >>vriendekring/kennis/besigheidskennis/ens hier of in SA wat Vigs onder
>>>
>>> lede
>>>
>>>> >>het/gehad/dood aan is nie. Ek kan egter vir jou binne 'n kort
> tydperk
>>>
>>> 'n
>>>
>>>> >>lys van swart mense wat die afgelope jaar in ons bedryf dood aan Vigs
> is
>>>> >>wat
>>>> >>maklik by die 100 mense gaan wees. Miskien moet mens sê dat die
>>>
>>> blakes
>>>
>>>> >>oor die algemeen beter ingelig is via die
>>>> >>internet/tydskrifte/kommunikasie?
>>>> >>Daar is baie swart mense wat nie die storie van Vigs glo nie. Daar
> is
>>>> >>baie
>>>> >>swart mense wat nog nie eers 'n TV in hul lewe gesien het nie. Kyk
>>>
>>> breër
>>>
>>>> >>as net die stad.
>>>> >>"Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> >>news:34bfg0p37p9vc1it71t7ao3j630bjdcn8p@4ax.com...
>>>>
>>>>
>>>> >>>On Wed, 28 Jul 2004 11:07:21 +0100, "Suidwester"
>
>>>> >>>wrote:
>>>> >
>>>> >>> die
>>>> >>>>wet
>>>>
>>>> >>so
>>>>
>>>>
>>>> >>>>sê? Of dalk die man in jou lewe wat daarop aandring? Of is dit
>>>
>>> dalk
>>>
>>>> >>>>omdat jyself iets gaan oorkom as jy dit nie dra nie? As die vrou
>>>
>>> gaan
>>>
>>>> >>>>Vigs optel, dan sou enige redelike mens verwag dat sy sal aandring
> op
>>>
>>> 'n
>>>
>>>> >>>>kondoom?
>>>> >
>>>> >>>So, wat se jy nou eintlik?
>>>> >>>Dat witmense dit OOK deur seks kry - soos hierdie pos lyk of dit wil
>>>> >>>aandui - of dat as witmense dit kry, is dit weens nie-seks-maniere
>>>> >>>soos bloedoortappings ens - soos jy netnou gese het?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>>


My een broer bly nou al so 5 jaar in Nederland. Sy vrou sê vir haar was
dit baie moelik om hulle dogters meide in die begin te noem, maar vandag
is dit soos hulle praat.
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96584 is 'n antwoord op boodskap #96575] Vr, 13 Augustus 2004 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek sien ook die skakel tussen die Nederlandse "meid" en die Engelse
> "maid"...
>
> Taal is darem maar wonderlik.

Engels en Nederlands is natuurlik dogters van dieselfde
moeder, so dis geen wonder dat daar so baie woorde
in Engels en Nederlands is wat amper identies is nie.
Die rede waarom Engels verskillend voel van Nederlands
is deels te wyte aan die klomp Romaanse woorde wat
via Frans in 1066 met William the Conqueror die
Engelse eiland binnegekom het. Toe het die Engelse
nie net van "begin" begin praat nie, maar ook "commence"
begin gebruik.
Waar Engels minder deur Frans gekontamineer is,
soos in Skotland, praat hulle nog van "besom" vir
"besem."

Gloudina
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96592 is 'n antwoord op boodskap #96584] Vr, 13 Augustus 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Thanks Gloudina. Ek vind dit baie interessant.

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek sien ook die skakel tussen die Nederlandse "meid" en die Engelse
>> "maid"...

>> Taal is darem maar wonderlik.
>
>
> Engels en Nederlands is natuurlik dogters van dieselfde
> moeder, so dis geen wonder dat daar so baie woorde
> in Engels en Nederlands is wat amper identies is nie.
> Die rede waarom Engels verskillend voel van Nederlands
> is deels te wyte aan die klomp Romaanse woorde wat
> via Frans in 1066 met William the Conqueror die
> Engelse eiland binnegekom het. Toe het die Engelse
> nie net van "begin" begin praat nie, maar ook "commence"
> begin gebruik.
> Waar Engels minder deur Frans gekontamineer is,
> soos in Skotland, praat hulle nog van "besom" vir
> "besem."
>
> Gloudina
>
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96599 is 'n antwoord op boodskap #96566] Vr, 13 Augustus 2004 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
daar is 1 , Kakadina

"Plato" skryf in boodskap news:cfhtsp$f2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is radikaal maar jou woorde is baie waar. Ek dink egter toe jy vir
> Gloudina 'n meid genoem het was dit bietjie erg. Sy is miskien net
> eenvoudig vir iemand met soveel geleerdheid. Sy sukkel om breed te dink en
> is eentonig. Ek sal haar egter nie 'n meid noem nie.
>
> Daar is 'n beter term vir haar maar ek soek dit nog.
>
> Sy kan dalk help met die term as sy klaar die teks deurgegaan het vir
> spelfoute. Hier behoort een of twee te wees.
>
> Groete
> Plato
>
> soforkenwhat wrote:
>
>> Gelukkig sal die natuur altyd sy plaee self uitsort




>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4107b65f.0@news1.mweb.co.za...

>>> Net vir jou vriend Ferdi......ek weet nie van 'n enkele blanke persoon in
>>> by
>>> vriendekring/kennis/besigheidskennis/ens hier of in SA wat Vigs onder
>>> lede
>>> het/gehad/dood aan is nie. Ek kan egter vir jou binne 'n kort tydperk
>>> 'n
>>> lys van swart mense wat die afgelope jaar in ons bedryf dood aan Vigs is
>>> wat
>>> maklik by die 100 mense gaan wees. Miskien moet mens sê dat die blakes
>>> oor die algemeen beter ingelig is via die
>>> internet/tydskrifte/kommunikasie?
>>> Daar is baie swart mense wat nie die storie van Vigs glo nie. Daar is
>>> baie
>>> swart mense wat nog nie eers 'n TV in hul lewe gesien het nie. Kyk
>>> breër
>>> as net die stad.
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:34bfg0p37p9vc1it71t7ao3j630bjdcn8p@4ax.com...
>
>>>> On Wed, 28 Jul 2004 11:07:21 +0100, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>> >>> >wet
>
>>> so
>
>>>> >s�? Of dalk die man in jou lewe wat daarop aandring? Of is dit dalk
>>>> >omdat jyself iets gaan oorkom as jy dit nie dra nie? As die vrou
>>>> >gaan
>>>> >Vigs optel, dan sou enige redelike mens verwag dat sy sal aandring op
>>>> >'n
>>>> >kondoom?
>>
>>>> So, wat se jy nou eintlik?
>>>> Dat witmense dit OOK deur seks kry - soos hierdie pos lyk of dit wil
>>>> aandui - of dat as witmense dit kry, is dit weens nie-seks-maniere
>>>> soos bloedoortappings ens - soos jy netnou gese het?
>>
>
>


>
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96602 is 'n antwoord op boodskap #96599] Vr, 13 Augustus 2004 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 18:00:01 +0200, "soforkenwhat" wrote:

> daar is 1 , Kakadina

Frikkie, die nuutste HAT gee haar tipe aan as 'lliberalliteitssog'.
>
>
> "Plato" wrote in message
> news:cfhtsp$f2t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is radikaal maar jou woorde is baie waar. Ek dink egter toe jy vir
>> Gloudina 'n meid genoem het was dit bietjie erg. Sy is miskien net
>> eenvoudig vir iemand met soveel geleerdheid. Sy sukkel om breed te dink en
>> is eentonig. Ek sal haar egter nie 'n meid noem nie.

>> Daar is 'n beter term vir haar maar ek soek dit nog.

>> Sy kan dalk help met die term as sy klaar die teks deurgegaan het vir
>> spelfoute. Hier behoort een of twee te wees.

>> Groete
>> Plato

>> soforkenwhat wrote:

>>> Gelukkig sal die natuur altyd sy plaee self uitsort
>
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4107b65f.0@news1.mweb.co.za...
>
>>>> Net vir jou vriend Ferdi......ek weet nie van 'n enkele blanke persoon in
>>>> by
>>>> vriendekring/kennis/besigheidskennis/ens hier of in SA wat Vigs onder
>>>> lede
>>>> het/gehad/dood aan is nie. Ek kan egter vir jou binne 'n kort tydperk
>>>> 'n
>>>> lys van swart mense wat die afgelope jaar in ons bedryf dood aan Vigs is
>>>> wat
>>>> maklik by die 100 mense gaan wees. Miskien moet mens sê dat die blakes
>>>> oor die algemeen beter ingelig is via die
>>>> internet/tydskrifte/kommunikasie?
>>>> Daar is baie swart mense wat nie die storie van Vigs glo nie. Daar is
>>>> baie
>>>> swart mense wat nog nie eers 'n TV in hul lewe gesien het nie. Kyk
>>>> breër
>>>> as net die stad.
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:34bfg0p37p9vc1it71t7ao3j630bjdcn8p@4ax.com...
>>
>>>> >On Wed, 28 Jul 2004 11:07:21 +0100, "Suidwester"
>>>> >wrote:
>>>
>>>> >>>> >>wet
>>
>>>> so
>>
>>>> >>sê? Of dalk die man in jou lewe wat daarop aandring? Of is dit dalk
>>>> >>omdat jyself iets gaan oorkom as jy dit nie dra nie? As die vrou
>>>> >>gaan
>>>> >>Vigs optel, dan sou enige redelike mens verwag dat sy sal aandring op
>>>> >>'n
>>>> >>kondoom?
>>>
>>>> >So, wat se jy nou eintlik?
>>>> >Dat witmense dit OOK deur seks kry - soos hierdie pos lyk of dit wil
>>>> >aandui - of dat as witmense dit kry, is dit weens nie-seks-maniere
>>>> >soos bloedoortappings ens - soos jy netnou gese het?
>>>
>>
>
>

>
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96605 is 'n antwoord op boodskap #96575] Vr, 13 Augustus 2004 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 10:44:17 +0200, Plato wrote:

> Uit 'n Suid Afrikaanse oogpunt dink ek dit kan haar net seermaak. As ek
> iemand met 'n goeie punt kwes is dit sy saak, maar as ek iemand
> onnodiglik met woorde bestook wat bedoel is om net eenvoudig te kwes
> sonder enige doel dan is dit nie vir my reg nie.

>
> Groete
> Plato
>

Sò Plato, jy reken 'n oog vir 'n oog is uit,
die ander wang is die ding...

DD
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96606 is 'n antwoord op boodskap #96560] Vr, 13 Augustus 2004 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 10:19:46 +0200, Plato wrote:

> Ek neem aan mens mag seker maar iemand 'n doos noem as hy werklik uit sy
> pad gaan om homself as een erken te kry. Ja, ek dink nie dit is lelik om
> Mugabe 'n doos te noem nie.

is jy heteroseksueel, Plato? En jy dink sò min van 'n doos?

DD
Re: Wysheid van Tony Leon [boodskap #96667 is 'n antwoord op boodskap #96606] So, 15 Augustus 2004 08:57 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Okay, ek moes seker meer duidelik gewees het. Ek het baie respek vir 'n
doos. Mugabe is 'n halwe doos. Soos almal weet kan mens niks met 'n halwe
doos doen nie...

;o)

Groete
Plato

"Dee Dee" skryf in boodskap news:in7qh0t28pt4k6plh62maemfeehrlnorau@4ax.com...
> On Fri, 13 Aug 2004 10:19:46 +0200, Plato wrote:
>
>> Ek neem aan mens mag seker maar iemand 'n doos noem as hy werklik uit sy
>> pad gaan om homself as een erken te kry. Ja, ek dink nie dit is lelik om
>> Mugabe 'n doos te noem nie.
>
>
> is jy heteroseksueel, Plato? En jy dink sê min van 'n doos?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Uit 'Honder Kort Prekies' - CJ Langenhoven. (Vir Gloudina)
Volgende onderwerp: " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:06:19 MGT 2024