Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie name
Seksie name [boodskap #96515] Do, 12 Augustus 2004 09:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.

--
Groetnis
Annette
Re: Seksie name [boodskap #96516 is 'n antwoord op boodskap #96515] Do, 12 Augustus 2004 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Op 12/08/2004, heeft Annette verondersteld :
> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
> die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
> mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
> as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.

Is my naam sexy Anette?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Seksie name [boodskap #96517 is 'n antwoord op boodskap #96516] Do, 12 Augustus 2004 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit hang af wat na die "p" staan:))

Susara

"P_65" skryf in boodskap news:mn.62e87d487558d87d.14359@hotmail.com...
> Op 12/08/2004, heeft Annette verondersteld :
>> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
>> die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
>> mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
>> as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
>> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.
>
> Is my naam sexy Anette?
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Seksie name [boodskap #96519 is 'n antwoord op boodskap #96517] Do, 12 Augustus 2004 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of hy kón staan.............

"Annette" skryf in boodskap news:cffi18$19q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit hang af wat na die "p" staan:))
>
> Susara
>
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.62e87d487558d87d.14359@hotmail.com...
>> Op 12/08/2004, heeft Annette verondersteld :
>>> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die
begin
> van
>>> die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
>>> mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer
> seksie
>>> as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
>>> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.
>>
>> Is my naam sexy Anette?
>>
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>
Re: Seksie name [boodskap #96522 is 'n antwoord op boodskap #96515] Do, 12 Augustus 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben  is tans af-lyn  Zuben
Boodskappe: 9
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
As't ware "Hi-lily Hi-lo"

"Annette" skryf in boodskap news:cffcog$l0f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
> die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
> mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
> as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Seksie name [boodskap #96524 is 'n antwoord op boodskap #96515] Do, 12 Augustus 2004 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit klop.
My voorname is Ja* Maa****!!
Dit wys vir julle hoe dit met my gesteld is!
So nou en dan raak ek baie moeg en afgemat!
Maar ek kan nog van geluk spreek - ek sou mos ook
Ja* Jaap Lieven Michiel Maa**** kon heet!

Dat van die vroue kan onmoontlik waar wees.
Want ek weet van 'n vrou met so 'n naam wat hele dae op die uitkyk
is vir mans in kort broekies op die televisie.

"Annette" schreef in bericht
:

> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
> die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
> mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
> as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.

--
PietHein
Re: Seksie name [boodskap #96554 is 'n antwoord op boodskap #96517] Vr, 13 Augustus 2004 07:52 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette plaatste dit op zijn scherm :
> Dit hang af wat na die "p" staan:)) aul
> Susara
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.62e87d487558d87d.14359@hotmail.com...
>> Op 12/08/2004, heeft Annette verondersteld :
>>> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin
>>> van die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van
>>> dieselfde mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo
>>> meer seksie as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
>>> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.

>> Is my naam sexy Anette?

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: DIE LEDIGHEID VAN ONS GEWIG - CJ Langenhoven (vir Katryn)
Volgende onderwerp: Toets 1 2 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 18:42:32 MGT 2024