Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie name
Seksie name [boodskap #96515] |
Do., 12 Augustus 2004 09:10  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin van
die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van dieselfde
mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo meer seksie
as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Seksie name [boodskap #96554 is 'n antwoord op boodskap #96517] |
Vr., 13 Augustus 2004 07:52  |
P65
Boodskappe: 126 Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette plaatste dit op zijn scherm :
> Dit hang af wat na die "p" staan:)) aul
> Susara
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.62e87d487558d87d.14359@hotmail.com...
>> Op 12/08/2004, heeft Annette verondersteld :
>>> Blykbaar is 'n mansnaam met 'n hoër klinker- soos a, e. i naby die begin
>>> van die naam glo meer seksie as die ander. Toetse, waar foto's van
>>> dieselfde mans getoon is, maar met verskillende name, was die Martins glo
>>> meer seksie as die Johans, al was hulle dieselfde mens:))
>>> Vir die mans is dit glo net andersom met vrouename.
>> Is my naam sexy Anette?
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 20:32:49 UTC 2025
|