Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96246] Vr, 06 Augustus 2004 18:38 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur

(Deur Jeanette Koekemoer)

Die huidige kommunistiese aanslag op Afrikaner-kultuur vind plaas
deur ontheiliging van Afrikaner-simbole en vernedering van elke
Afrikaner-erfenis. Dit is sekerlik die mees sigbare vorm van oorlog
teen die Afrikanervolk en sy vaderland.

Dit is ook die rede vir die onlangse opspraakwekkende internasionale
modeparade in die Voortrekkermonument. Die skokkende hiervan is
egter nié hierdie vernietigingspoging van die volksvyande nie
aangesien dit reeds 'n bekende strategie is, maar die onwilligheid
van Afrikaners om in volksopstand hieroor te kom. Dit spreek
boekdele van die sukses wat kommunisme reeds in Suid-Afrika bereik
het.

As gevolg van volgehoue breinspoeling deur ons vyande, word daar
lank reeds nie meer erns gemaak met kultuurbeoefening in Afrikaner-
geledere nie. Dus het sy vyand reeds daarin geslaag om die krag van
die Afrikanervolk te breek, en is die meeste volksgenote nie eers
bewus van die aanslag nie.

Toe Thabo Mbeki die gewese departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap
en Tegnologie in twee onafhanklike departemente verdeel het, was sy
ideologiese rede hiervoor van groot belang. Daar word baie duidelik
in die Freedom Charter uitgespel wat die kommunistiese regime se
doel hiermee is - dat kultuur die kwesbaarste aanvalspunt is om 'n
totale kommunistiese oorname te bewerkstellig. Omdat dit die
wenresep in talle ander lande was, weet hulle dat hul oorwinning
opgesluit lê in die verowering van 'n volk se siel en gees:
ondergrawe 'n volk se kultuur, dan verander sy hele wese. Suid-
Afrika het reeds ver op hierdie pad gevorder.

As daar een faset van 'n volk is wat hom weerbaar of andersins
weerloos maak teen die aanslag van 'n kommunistiese oorname, dan is
dit sy kulturele stand. Hiervan het die kommuniste hulself reeds in
die agtiende eeu vergewis, en maak hulle sedertdien seker dat
hierdie metode die sterkste faset van hul oorlog teen 'n volk
uitmaak.

Kultuur is die lewenstyl van 'n samelewing, en indien hierdie styl
verander of omvergewerp word, is daar nie meer sprake van
kultuurbeoefening as roeping en verantwoordelikheid by die
kultuurdraers van 'n volk nie. 'n Volk is 'n entiteit wat gevorm
word deur kultuurbande soos godsdiens, nasionalisme, taal,
geskiedenis en gevolglik sy beskawingstand. Indien hierdie bande
suksesvol gebreek kan word deur sy volksvyande, is 'n volk se krag
gebreek, en word hy en sy besittings sonder slag of skoot die besit
van sy vyand.

Uit die kulturele skeppingsdrang van die Afrikaner in Suid-Afrika,
en sy strewe na die ontwikkeling van 'n geestelike lewensbestaan,
het hy veral onder die leiding van dr HF Verwoerd, 'n hoogstaande
beskawingsvlak bereik. As gevolg van Suid-Afrika se regeringsvorm,
veral vanaf die sestigerjare, het ons wonings, ons
kommunikasiemiddele, ons vervoermiddele en verskeie instansies, 'n
hoë beskawingspeil bereik wat slegs kon ontwikkel as uitvloeisel van
die handhawing van 'n hoë kulturele standaard onder Afrikaners oor
baie dekades heen.

Die totstandkoming van ons pragtige monumente is die bewys van
hierdie kulturele geestesingesteldheid waarvan die Afrikanervolk
deur eeue heen die belangrikheid besef het. As getuienis hiervan
staan onder andere die Geloftekerk in Pietermaritzburg, die pragtige
Vrouemonument in Bloemfontein, ook die Paardekraalmonument by
Krugersdorp, en sekerlik die grootste daarvan, die
Voortrekkermonument in Pretoria.

Dit het dringend tyd geword dat ons as Afrikanervolk moet besef dat
ons geen reg op ons kultuur en erfenis het indien ons nie bereid is
om daardie reg op te eis nie. As ons enigsins nog weerbaarheid wil
openbaar teen die totale oorname van alles wat ons eie is, sal
ons 'n front moet vorm teen hierdie aanslae, en alles in ons vermoë
moet doen om dit af te weer. Daarom is dit nie net van die uiterste
belang dat ons volk in 'n kragtige eenheid hierdie aanslag moet
verdedig nie, maar ook dat ons individueel betrokke moet raak by
Afrikaner-kultuuraangeleenthede in Suid-Afrika, en 'n stem uitbring
teen elke kulturele aanslag op ons volk. Sodoende sal ons bewus
gemaak word van ons mede-volksgenote se stryd en mekaar hierin
ondersteun.

www.hnp.org.za

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96249 is 'n antwoord op boodskap #96246] Vr, 06 Augustus 2004 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>
> (Deur Jeanette Koekemoer)

Die skokkende hiervan is
> egter nié hierdie vernietigingspoging van die volksvyande nie
> aangesien dit reeds 'n bekende strategie is, maar die onwilligheid
> van Afrikaners om in volksopstand hieroor te kom. Dit spreek
> boekdele van die sukses wat kommunisme reeds in Suid-Afrika bereik
> het.
>
> As gevolg van volgehoue breinspoeling deur ons vyande, word daar
> lank reeds nie meer erns gemaak met kultuurbeoefening in Afrikaner-
> geledere nie.

Nou maar hoekom moer jy nie jou mede-Afrikaners
nie, Mevrou Koekemoer? Gaan soek hulle daar by
al die kultuurfeeste wat nou soos gousblomme in SA
opslaan, by Aardklop en Oppikoppi en al dié soort
snert. Al daardie broeiplekke van die kommunisme.

Tant Hessie van Oudtshoorn
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96252 is 'n antwoord op boodskap #96249] Vr, 06 Augustus 2004 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
>> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>
Is dit nou die kommuniste?

Of die satansaanbidders?

Harry Potter?

Lord of the rings

Die Luminati?

Mode-ontwerpers?

Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle hele
strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
kinders word?

Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg gee
om hulle kak uit te spoeg.

fok amper vloek ek nou.
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96261 is 'n antwoord op boodskap #96252] Sa, 07 Augustus 2004 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
MoerFie schreef :
> "@rogers.com" wrote in message
> news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...

>>> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>
> Is dit nou die kommuniste?
>
> Of die satansaanbidders?
>
> Harry Potter?
>
> Lord of the rings
>
> Die Luminati?
>
> Mode-ontwerpers?
>
> Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle hele
> strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
> kinders word?
>
> Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg gee
> om hulle kak uit te spoeg.
>
> fok amper vloek ek nou.

Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
(Deur dr. Sydney Gregan)

http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd862c73d4&lat=1091860269&hm___action=h ttp%3a%2f%2fwww%2ehnp%2eorg%2eza%2f

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96262 is 'n antwoord op boodskap #96261] Sa, 07 Augustus 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 schreef :
> MoerFie schreef :
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
>>>> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>
>> Is dit nou die kommuniste?

>> Of die satansaanbidders?

>> Harry Potter?

>> Lord of the rings

>> Die Luminati?

>> Mode-ontwerpers?

>> Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle hele
>> strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
>> kinders word?

>> Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg gee
>> om hulle kak uit te spoeg.

>> fok amper vloek ek nou.
>
> Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
> (Deur dr. Sydney Gregan)
>
> http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd862c73d4&lat=1091860269&hm___action=h ttp%3a%2f%2fwww%2ehnp%2eorg%2eza%2f

Eiendomsreg word as die laaste bastion gesien van die materiële
bestaan van die blankes in hierdie land. Voormelde stappe tesame met
aankondigings dat onbenutte woonhuise "benut" moet word, die reeds
daargestelde minimumlone vir plaas- en huiswerkers, verhoogde
eiendoms- en erfbelasting op woonhuise en plase, die verhoogde
tariewe van riool, water, vullisverwydering en elektrisiteit, en
talle ander wetgewing, maak eiendomsreg onbekostigbaar en
voorspel 'n algehele ineenstorting van die eiendomsmark binne enkele
jare.

Indien blankes hulle plase en huise verloor, sal hulle bywoners in
hierdie land word en sal daar vir talle blankes geen rede meer
bestaan om langer in die land aan te bly nie.

Die ongekende vlakke van misdaad en die barbaarse wyse waarop moorde
op blankes gepleeg word, het Suid-Afrika reeds as "misdaad-mekka"
van die wêreld gebrandmerk. Dit alleen voorspel anargie.

Die stabiliteit in die eiendomsmark en in die landbou hang reeds
aan 'n dun draadjie. Hierdie planne van die regime sal die laaste
strooi wees om die (blanke) kameel se rug te breek. En sonder die
blanke is Suid-Afrika gedoem tot chaos.

www.hnp.org.za

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96270 is 'n antwoord op boodskap #96262] Sa, 07 Augustus 2004 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 formuleerde de vraag :
> P_65 schreef :
>> MoerFie schreef :
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>>
>>>> > Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>>
>>> Is dit nou die kommuniste?
>
>>> Of die satansaanbidders?
>
>>> Harry Potter?
>
>>> Lord of the rings
>
>>> Die Luminati?
>
>>> Mode-ontwerpers?
>
>>> Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle
>>> hele
>>> strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
>>> kinders word?
>
>>> Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg gee
>>> om hulle kak uit te spoeg.
>
>>> fok amper vloek ek nou.

>> Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
>> (Deur dr. Sydney Gregan)

>> http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd862c73d4&lat=1091860269&hm___action=h ttp%3a%2f%2fwww%2ehnp%2eorg%2eza%2f
>
> Eiendomsreg word as die laaste bastion gesien van die materiële
> bestaan van die blankes in hierdie land. Voormelde stappe tesame met
> aankondigings dat onbenutte woonhuise "benut" moet word, die reeds
> daargestelde minimumlone vir plaas- en huiswerkers, verhoogde
> eiendoms- en erfbelasting op woonhuise en plase, die verhoogde
> tariewe van riool, water, vullisverwydering en elektrisiteit, en
> talle ander wetgewing, maak eiendomsreg onbekostigbaar en
> voorspel 'n algehele ineenstorting van die eiendomsmark binne enkele
> jare.
>
> Indien blankes hulle plase en huise verloor, sal hulle bywoners in
> hierdie land word en sal daar vir talle blankes geen rede meer
> bestaan om langer in die land aan te bly nie.
>
> Die ongekende vlakke van misdaad en die barbaarse wyse waarop moorde
> op blankes gepleeg word, het Suid-Afrika reeds as "misdaad-mekka"
> van die wêreld gebrandmerk. Dit alleen voorspel anargie.
>
> Die stabiliteit in die eiendomsmark en in die landbou hang reeds
> aan 'n dun draadjie. Hierdie planne van die regime sal die laaste
> strooi wees om die (blanke) kameel se rug te breek. En sonder die
> blanke is Suid-Afrika gedoem tot chaos.
>
> www.hnp.org.za

pdr...@hotmail.com Startpagina | Mijn MSN | Hotmail | Auto
| Entertainment | Het weer | Snel surfen?
Zoeken op het web:

Hotmail
Vandaag Post Contactpersonen
Opties | Help

Moord: in swart en wit
Deur Dan Roodt

Verlede week is die uitspraak gelewer in die Rawstorne/Drennan-
moorde. Hul sedertdien berugte moordenaar, William Kekana, het in
die hof bely, "Ons het alles gedoen wat ons gedoen het omdat hulle
blankes was."

In `n land sonder die doodstraf het Kekana homself onsterflik gemaak
toe dié ysingwekkende woorde naas `n groot kleurfoto van hom op die
voorblad van The Star verskyn het. Asof dit nie genoeg was nie, het
die koelbloedige geweldenaar bygevoeg dat hy sy dade "vanweë
apartheid" gepleeg het.

Die sensitiwiteit rondom die rassekwessie het in die huidige Suid-
Afrika Sowjetagtige afmetings aangeneem. Daarom het mnr. Tim du
Plessis, redakteur van Rapport, my verlede jaar as gereelde
rubriekskrywer by dié koerant afgedank omdat ek gewaag het om `n
rassemotief by die moord op die eenjarige Kayla, haar ma Janine
Drennen en ouma Hester Rawstorne te bespeur.

Dit verskaf my geen bevrediging om te sê dat Kekana se bekentenis my
gelyk gegee het teenoor die redakteur van Rapport nie. Ek hou nogal
van die seunsagtige Du Plessis, `n produk van Klerksdorp-hoërskool.
Die enigste probleem is dat hy, soos die meeste joernaliste in mnr.
Ton Vosloo se Nasionale Persgroep, nie die skerpste vetkryt in die
pakkie is nie. Terwyl mense daagliks uitgemoor word en die land in
Afrika-chaos en -entropie verval, verskaf hulle geen analise nie,
maar sê bloot dieselfde rympie op oor die land se wonderlike
grondwet, die voordele van demokrasie en, les bes: mag die
Springbokrugbyspan volgende keer wen.

Terloops, my nuwe naam vir ons regeringstelsel is `n "perverse
demokrasie".

As enigeen gedink het dat "gekleurdes" deesdae oor meer
spraakvryheid as blankes beskik, het hy heeltemal reg. Want verlede
Sondag op 1 Augustus in die einste Rapport skryf die bruin joernalis
en onlangs aangestelde politieke redakteur van die koerant,
Heindrich Weingaard, `n artikel oor die bruin moordsyfer wat selfs
hoër is as dié van swartes. Wat weer aansienlik hoër is as dié van
Indiërs en blankes. Sover ek weet, is Weingaard nog nie afgedank
nie; of ten minste het Tim du Plessis toegelaat dat dié artikel
gepubliseer word en nie onder die sensuurskêr beland nie.

Weingaard verwys na `n navorsingstuk deur ene Doug Thomson aan die
Universiteit van Kwazulu-Natal, getitel "A murderous legacy -
coloured homicides in South Africa." Om `n idee te kry van die
geweldsvlakke onder jong Kleurlingmans, kan `n mens noem dat byna
die helfte van alle sterftes in die ouderdomsgroep tussen 16 en 30
in die tydperk 1982-1990 aan moord toe te skryf was. Sedertdien het
dit weens die invloed van MIV-Vigs verander, maar bly steeds op
vlakke wat internasionaal in die rekordliga verkeer.

Trouens, terwyl daar sedert 1994 `n effense statistiese afname in
moorde onder Kleurlinge was, vrees mnr. Thomson dat dit vorentoe kan
toeneem. Die rede hiervoor? Deesdae skiet jong bruin mans mekaar
dood, terwyl hulle tot onlangs mekaar doodgesteek het. Die slagoffer
se kans om van `n steekwond te herstel is groter as van `n
skietwond.

Al hierdie blyke van viriliteit onder jong bruin mans het `n ander
joernalistieke ghoeroe, mnr. Leopold Scholtz van Die Burger, so `n
tyd gelede oorgehaal tot die wonderbaarlike insig dat blanke en
bruin Afrikaanssprekendes, soos hy dit gestel het, "moet versmelt om
een volk te word." Ek is seker al die hubare meisies van Pretoria-
Oos met ses onderskeidings droom net van `n Kaapse bendeleier op `n
wit perd, of miskien in `n wit Ford Cortina. Met `n leerbaadjie
en `n mes soos oorlede James Dean.

In my gewraakte kommentaar op die Rawstorne-moorde verlede jaar, het
ek gesinspeel op die bewese lae IK-vlakke van geweldsmisdadigers.
Hiervoor is ek deur die Naspers-manne uitgekryt as sou
ek "haatspraak" besig.

Enigeen wat William Kekana se beheersing van logika in die streekhof
van Temba in die pers te lese gehad het, moes gewonder het of die
man toerekeningsvatbaar is. Regter Monica Leeuw het hom as "die
verpersoonliking van die duiwel" beskryf toe sy hom tot ses
lewenslange tronkstrawwe gevonnis het, maar die gedagte dat `n
kombinasie van hoë agressievlakke en `n lae intelligensie `n
individu soos Kekana mag produseer, het by my bly spook. So ook die
idee dat Kekana, gegewe sy rassehaat teenoor blankes, bloot besig
was om te reageer op die algemene anti-wit-klimaat wat deur die
massamedia en veral die SABC geskep word. Dalk is die man nader
aan `n laboratoriumrot wat blindelings op eksterne stimuli reageer
as aan Satan. Iets wat my aan Hannah Arendt se reël, "die banaliteit
van boosheid", herinner.

Dit klink miskien ligsinnig, maar as Kekana in die Kaap gebore was,
was hy teen dié tyd dalk `n rubriekskrywer vir Die Burger of `n
sosioloog aan die Universiteit van Kaapstad. Hoe kom ek daarby uit?
Wel, Kekana pleeg drie grusame moorde en verkragtings, waarvan een
op `n baba, en verwag dat die naasbestaandes van sy slagoffers hom
daarvoor moet "vergewe" want hy is "deur apartheid" daartoe gedryf.
Net so glo dr. Zimitri Erasmus, senior sosiologie-lektor aan Ikeys,
dat mense moord pleeg "weens die geskiedenis" (lees: apartheid).
Haar kollega, dr. Yvette Abrahams van die Universiteit van Wes-
Kaapland skryf die hoë voorkoms van moord onder bruinmense toe aan,
soos sy dit stel, "die nalatenskap van kolonialisme, slawerny en die
dopstelsel."

Ja, Robert Mugabe is reg as hy sê dat die hongersnood in sy land
insgelyks die skuld van "kolonialisme" is. En die maan is van kaas
gemaak.

Terwyl die akademici en verslaggewers in hul absurde uitsprake met
mekaar wedywer om die Nobelprys vir politieke korrektheid te wen,
verval ons land in een gewelddadige stuiptrekking ná die ander. Dit
mag wees dat Kekana, asook die Einsatzgruppen wat boere op plase
doodmartel om agterna hul lyke uit te stal, volksmoordenaars soos
dié van Rwanda is wat wel deur rassehaat aangevuur word.

Die totale afwesigheid van enige rasionele of wetenskaplike denke
onder ons joernaliste en akademici verhoed egter die publiek om
hoegenaamd tot enige begrip van die ware situasie te kom.

(Menings in hierdie rubriek gehuldig, is dié van die skrywer en word
nie noodwendig
deur die redaksie of die HNP ondersteun nie)

Yahoo! Groups Sponsor
ADVERTISEMENT

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96271 is 'n antwoord op boodskap #96262] Sa, 07 Augustus 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 drukte met precisie uit :

Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96284 is 'n antwoord op boodskap #96249] Sa, 07 Augustus 2004 17:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news: [/color]
> Nou maar hoekom moer jy nie jou mede-Afrikaners
> nie, Mevrou Koekemoer? Gaan soek hulle daar by
> al die kultuurfeeste wat nou soos gousblomme in SA
> opslaan, by Aardklop en Oppikoppi en al dié soort
> snert. Al daardie broeiplekke van die kommunisme.
>
> Tant Hessie van Oudtshoorn

Is dit net ek of het Anti deesdae redelik viulbek geword - of is dit
nou Sakkie wat hier pos?
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96349 is 'n antwoord op boodskap #96246] So, 08 Augustus 2004 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Interessant om te sien die HNP bestaan nog. So, hier is vir hulle 'n grappie.

'n Stoere Afrikaner wat al lank in Engeland woon stuur eendag 'n epos aan oom
Jaap. "Oom, ek bewonder die manier waarop u die reg op voortbestaan van die
Afrikaner verdedig. Ek besoek binnekort SA en sal u graag wil opsoek en die blad
skud en sommer lekker gesels oor ons toekoms. Ons voortbestaan is ook my
voortbestaan".

Oom Jaap antwoord "Ek is verheug om te hoor van die medelye van 'n mede
Afrikaner daar uit die verradelike Engeland. Ons ou nasietjie moet saamstaan. Jy
is welkom om blad te kom skud".

"Dankie oom. Ek sien vreeslik daarna uit. Ek is binnekort op pad. Tussen hakkies
oom, gee oom om as ek my swart vriendin saambring?".

Kantelberg.

"P_65" skryf in boodskap news:mn.34d67d48eeed7c34.14359@hotmail.com...
> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>
> (Deur Jeanette Koekemoer)
>
>
> bla bla bla
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96472 is 'n antwoord op boodskap #96246] Di, 10 Augustus 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja Dan. Bietjie boring daar in Dairfairn, of wat?

On Fri, 06 Aug 2004 18:38:53 GMT, P_65 wrote:

> Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>
> (Deur Jeanette Koekemoer)
>
>
>
> Die huidige kommunistiese aanslag op Afrikaner-kultuur vind plaas
> deur ontheiliging van Afrikaner-simbole en vernedering van elke
> Afrikaner-erfenis. Dit is sekerlik die mees sigbare vorm van oorlog
> teen die Afrikanervolk en sy vaderland.
>
> Dit is ook die rede vir die onlangse opspraakwekkende internasionale
> modeparade in die Voortrekkermonument. Die skokkende hiervan is
> egter nié hierdie vernietigingspoging van die volksvyande nie
> aangesien dit reeds 'n bekende strategie is, maar die onwilligheid
> van Afrikaners om in volksopstand hieroor te kom. Dit spreek
> boekdele van die sukses wat kommunisme reeds in Suid-Afrika bereik
> het.
>
> As gevolg van volgehoue breinspoeling deur ons vyande, word daar
> lank reeds nie meer erns gemaak met kultuurbeoefening in Afrikaner-
> geledere nie. Dus het sy vyand reeds daarin geslaag om die krag van
> die Afrikanervolk te breek, en is die meeste volksgenote nie eers
> bewus van die aanslag nie.
>
> Toe Thabo Mbeki die gewese departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap
> en Tegnologie in twee onafhanklike departemente verdeel het, was sy
> ideologiese rede hiervoor van groot belang. Daar word baie duidelik
> in die Freedom Charter uitgespel wat die kommunistiese regime se
> doel hiermee is - dat kultuur die kwesbaarste aanvalspunt is om 'n
> totale kommunistiese oorname te bewerkstellig. Omdat dit die
> wenresep in talle ander lande was, weet hulle dat hul oorwinning
> opgesluit lê in die verowering van 'n volk se siel en gees:
> ondergrawe 'n volk se kultuur, dan verander sy hele wese. Suid-
> Afrika het reeds ver op hierdie pad gevorder.
>
> As daar een faset van 'n volk is wat hom weerbaar of andersins
> weerloos maak teen die aanslag van 'n kommunistiese oorname, dan is
> dit sy kulturele stand. Hiervan het die kommuniste hulself reeds in
> die agtiende eeu vergewis, en maak hulle sedertdien seker dat
> hierdie metode die sterkste faset van hul oorlog teen 'n volk
> uitmaak.
>
> Kultuur is die lewenstyl van 'n samelewing, en indien hierdie styl
> verander of omvergewerp word, is daar nie meer sprake van
> kultuurbeoefening as roeping en verantwoordelikheid by die
> kultuurdraers van 'n volk nie. 'n Volk is 'n entiteit wat gevorm
> word deur kultuurbande soos godsdiens, nasionalisme, taal,
> geskiedenis en gevolglik sy beskawingstand. Indien hierdie bande
> suksesvol gebreek kan word deur sy volksvyande, is 'n volk se krag
> gebreek, en word hy en sy besittings sonder slag of skoot die besit
> van sy vyand.
>
> Uit die kulturele skeppingsdrang van die Afrikaner in Suid-Afrika,
> en sy strewe na die ontwikkeling van 'n geestelike lewensbestaan,
> het hy veral onder die leiding van dr HF Verwoerd, 'n hoogstaande
> beskawingsvlak bereik. As gevolg van Suid-Afrika se regeringsvorm,
> veral vanaf die sestigerjare, het ons wonings, ons
> kommunikasiemiddele, ons vervoermiddele en verskeie instansies, 'n
> hoë beskawingspeil bereik wat slegs kon ontwikkel as uitvloeisel van
> die handhawing van 'n hoë kulturele standaard onder Afrikaners oor
> baie dekades heen.
>
> Die totstandkoming van ons pragtige monumente is die bewys van
> hierdie kulturele geestesingesteldheid waarvan die Afrikanervolk
> deur eeue heen die belangrikheid besef het. As getuienis hiervan
> staan onder andere die Geloftekerk in Pietermaritzburg, die pragtige
> Vrouemonument in Bloemfontein, ook die Paardekraalmonument by
> Krugersdorp, en sekerlik die grootste daarvan, die
> Voortrekkermonument in Pretoria.
>
> Dit het dringend tyd geword dat ons as Afrikanervolk moet besef dat
> ons geen reg op ons kultuur en erfenis het indien ons nie bereid is
> om daardie reg op te eis nie. As ons enigsins nog weerbaarheid wil
> openbaar teen die totale oorname van alles wat ons eie is, sal
> ons 'n front moet vorm teen hierdie aanslae, en alles in ons vermoë
> moet doen om dit af te weer. Daarom is dit nie net van die uiterste
> belang dat ons volk in 'n kragtige eenheid hierdie aanslag moet
> verdedig nie, maar ook dat ons individueel betrokke moet raak by
> Afrikaner-kultuuraangeleenthede in Suid-Afrika, en 'n stem uitbring
> teen elke kulturele aanslag op ons volk. Sodoende sal ons bewus
> gemaak word van ons mede-volksgenote se stryd en mekaar hierin
> ondersteun.
>
> www.hnp.org.za
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96532 is 'n antwoord op boodskap #96262] Do, 12 Augustus 2004 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
ek betaal al reeds amper R 1000 per maand eiendomsbelasting wat belaglik
is. Verhoog hulle dit na 7 % per jaar toegedeel met verbousings ingesluit
sal dit meer wees as my huispaaiement. Nou vra ek net , wie gaan dit kan
bekostig. Ons het 11 maande. 1 Julie 2005 sal die kak begin. Plaas laat ons
oorlog gemaak het in 1992

"P_65" skryf in boodskap news:mn.3a097d48579bcf17.14359@hotmail.com...
> P_65 schreef :
>> MoerFie schreef :
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>>
>>>> > Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>>
>>> Is dit nou die kommuniste?
>
>>> Of die satansaanbidders?
>
>>> Harry Potter?
>
>>> Lord of the rings
>
>>> Die Luminati?
>
>>> Mode-ontwerpers?
>
>>> Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle
>>> hele
>>> strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
>>> kinders word?
>
>>> Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg
>>> gee
>>> om hulle kak uit te spoeg.
>
>>> fok amper vloek ek nou.

>> Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
>> (Deur dr. Sydney Gregan)

>> http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd862c73d4&lat=1091860269&hm___action=h ttp%3a%2f%2fwww%2ehnp%2eorg%2eza%2f
>
> Eiendomsreg word as die laaste bastion gesien van die materiële
> bestaan van die blankes in hierdie land. Voormelde stappe tesame met
> aankondigings dat onbenutte woonhuise "benut" moet word, die reeds
> daargestelde minimumlone vir plaas- en huiswerkers, verhoogde
> eiendoms- en erfbelasting op woonhuise en plase, die verhoogde
> tariewe van riool, water, vullisverwydering en elektrisiteit, en
> talle ander wetgewing, maak eiendomsreg onbekostigbaar en
> voorspel 'n algehele ineenstorting van die eiendomsmark binne enkele
> jare.
>
> Indien blankes hulle plase en huise verloor, sal hulle bywoners in
> hierdie land word en sal daar vir talle blankes geen rede meer
> bestaan om langer in die land aan te bly nie.
>
> Die ongekende vlakke van misdaad en die barbaarse wyse waarop moorde
> op blankes gepleeg word, het Suid-Afrika reeds as "misdaad-mekka"
> van die wêreld gebrandmerk. Dit alleen voorspel anargie.
>
> Die stabiliteit in die eiendomsmark en in die landbou hang reeds
> aan 'n dun draadjie. Hierdie planne van die regime sal die laaste
> strooi wees om die (blanke) kameel se rug te breek. En sonder die
> blanke is Suid-Afrika gedoem tot chaos.
>
> www.hnp.org.za
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96533 is 'n antwoord op boodskap #96284] Do, 12 Augustus 2004 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
die ou ding is op pille, baie pille

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0408070934.732f8e1f@posting.google.com...
> "@rogers.com" skryf in boodskap news:> Nou maar hoekom moer jy nie jou mede-Afrikaners
>> nie, Mevrou Koekemoer? Gaan soek hulle daar by
>> al die kultuurfeeste wat nou soos gousblomme in SA
>> opslaan, by Aardklop en Oppikoppi en al dié soort
>> snert. Al daardie broeiplekke van die kommunisme.

>> Tant Hessie van Oudtshoorn
>
> Is dit net ek of het Anti deesdae redelik viulbek geword - of is dit
> nou Sakkie wat hier pos?
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96555 is 'n antwoord op boodskap #96532] Vr, 13 Augustus 2004 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel onse is in jou pond?

"soforkenwhat"
> Plaas laat ons
> oorlog gemaak het in 1992
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96558 is 'n antwoord op boodskap #96532] Vr, 13 Augustus 2004 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam, eiendom in SA ruk hand uit. Mense begin dit stadig maar
seker besef... Jy berokken jou samelewing moerse skade aan deur die mark
omgewing so te maak dat jy net 'n klein boksie kan bekostig waarin jy
net-net 'n bed kan pas.

Hier in Gauteng is 'n Thai vrou wat na SA gekom het as arm immigrant en
sy het 'n bou onderneming begin wat nou reusagtig is. Die onderneming se
naam is "MNT Development" wat omtrent die hele Centurion opgedolwe het
en groot gedeeltes van Pretoria Oos en nou in Johannesburg. Sy bou sulke
standaard plan eenhede wat mooi van buite is maar vrek klein. Sy is
skatryk en die plekke wat sy bou is vrek duur maar KLEIN!

Daar moet wette wees teen sulke ontwikkelings maar dis deesdae al wat
mense kan bekostig. Dis om van te huil!

In Afrika met so baie spasie nogal! Nou kom die belastings ook nog in
werking wat jou belas as jy jou huis uitbou! Watse snert is dit nie!

Groete
Plato

soforkenwhat wrote:

> ek betaal al reeds amper R 1000 per maand eiendomsbelasting wat belaglik
> is. Verhoog hulle dit na 7 % per jaar toegedeel met verbousings ingesluit
> sal dit meer wees as my huispaaiement. Nou vra ek net , wie gaan dit kan
> bekostig. Ons het 11 maande. 1 Julie 2005 sal die kak begin. Plaas laat ons
> oorlog gemaak het in 1992
>
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.3a097d48579bcf17.14359@hotmail.com...
>
>> P_65 schreef :

>>> MoerFie schreef :
>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>>
>>>> >>Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>>>
>>
>>>> Is dit nou die kommuniste?
>>
>>>> Of die satansaanbidders?
>>
>>>> Harry Potter?
>>
>>>> Lord of the rings
>>
>>>> Die Luminati?
>>
>>>> Mode-ontwerpers?
>>
>>>> Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle
>>>> hele
>>>> strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
>>>> kinders word?
>>
>>>> Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg
>>>> gee
>>>> om hulle kak uit te spoeg.
>>
>>>> fok amper vloek ek nou.
>
>>> Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
>>> (Deur dr. Sydney Gregan)
>
>>> http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd862c73d4&lat=1091860269&hm___action=h ttp%3a%2f%2fwww%2ehnp%2eorg%2eza%2f

>> Eiendomsreg word as die laaste bastion gesien van die materiële
>> bestaan van die blankes in hierdie land. Voormelde stappe tesame met
>> aankondigings dat onbenutte woonhuise "benut" moet word, die reeds
>> daargestelde minimumlone vir plaas- en huiswerkers, verhoogde
>> eiendoms- en erfbelasting op woonhuise en plase, die verhoogde
>> tariewe van riool, water, vullisverwydering en elektrisiteit, en
>> talle ander wetgewing, maak eiendomsreg onbekostigbaar en
>> voorspel 'n algehele ineenstorting van die eiendomsmark binne enkele
>> jare.

>> Indien blankes hulle plase en huise verloor, sal hulle bywoners in
>> hierdie land word en sal daar vir talle blankes geen rede meer
>> bestaan om langer in die land aan te bly nie.

>> Die ongekende vlakke van misdaad en die barbaarse wyse waarop moorde
>> op blankes gepleeg word, het Suid-Afrika reeds as "misdaad-mekka"
>> van die wêreld gebrandmerk. Dit alleen voorspel anargie.

>> Die stabiliteit in die eiendomsmark en in die landbou hang reeds
>> aan 'n dun draadjie. Hierdie planne van die regime sal die laaste
>> strooi wees om die (blanke) kameel se rug te breek. En sonder die
>> blanke is Suid-Afrika gedoem tot chaos.

>> www.hnp.org.za

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

>
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96559 is 'n antwoord op boodskap #96558] Vr, 13 Augustus 2004 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Moenie vergeet dat die gemiddelde huis in SA nog steeds 'n sinkgehuggie is
waar 'n hele familie in een kamer leef nie.

As jy wit is, of in 'n wit woonbuurt wil woon, moet jy kak en betaal. Jy is
dan immers een van die 10% rykstes in SA. (Of is dit nou een van die 10% met
die meeste skuld?)

Hoe groot (vierkante meters) is groot, volgens jou? Of anders gesteld, hoe
klein is die plekkies wat die taiwanese meid bou? Wat kos hulle ongeveer?

"Plato" skryf in boodskap news:cfhtei$dts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stem saam, eiendom in SA ruk hand uit. Mense begin dit stadig maar
> seker besef... Jy berokken jou samelewing moerse skade aan deur die mark
> omgewing so te maak dat jy net 'n klein boksie kan bekostig waarin jy
> net-net 'n bed kan pas.
>
> Hier in Gauteng is 'n Thai vrou wat na SA gekom het as arm immigrant en
> sy het 'n bou onderneming begin wat nou reusagtig is. Die onderneming se
> naam is "MNT Development" wat omtrent die hele Centurion opgedolwe het
> en groot gedeeltes van Pretoria Oos en nou in Johannesburg. Sy bou sulke
> standaard plan eenhede wat mooi van buite is maar vrek klein. Sy is
> skatryk en die plekke wat sy bou is vrek duur maar KLEIN!
>
> Daar moet wette wees teen sulke ontwikkelings maar dis deesdae al wat
> mense kan bekostig. Dis om van te huil!
>
> In Afrika met so baie spasie nogal! Nou kom die belastings ook nog in
> werking wat jou belas as jy jou huis uitbou! Watse snert is dit nie!
>
> Groete
> Plato
>
> soforkenwhat wrote:
>
>> ek betaal al reeds amper R 1000 per maand eiendomsbelasting wat belaglik
>> is. Verhoog hulle dit na 7 % per jaar toegedeel met verbousings ingesluit
>> sal dit meer wees as my huispaaiement. Nou vra ek net , wie gaan dit kan
>> bekostig. Ons het 11 maande. 1 Julie 2005 sal die kak begin. Plaas laat ons
>> oorlog gemaak het in 1992
>>
>>
>> "P_65" wrote in message
>> news:mn.3a097d48579bcf17.14359@hotmail.com...
>>
>>> P_65 schreef :
>
>>>> MoerFie schreef :
>>
>>>> >"@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:QqRQc.1315$neV.579@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>>>
>>>> >>>Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur
>>>> >
>>>
>>>> >Is dit nou die kommuniste?
>>>
>>>> >Of die satansaanbidders?
>>>
>>>> >Harry Potter?
>>>
>>>> >Lord of the rings
>>>
>>>> >Die Luminati?
>>>
>>>> >Mode-ontwerpers?
>>>
>>>> >Ek sidder om te dink daar is soveel mense op aarde wat spesifiek hulle
>>>> >hele
>>>> >strewe daarop rig om die Afrikaner te ondermyn. Wat gaan van my arme
>>>> >kinders word?
>>>
>>>> >Wat vir my die ergste is, is dat spraakvryheid sulke mamparras die reg
>>>> >gee
>>>> >om hulle kak uit te spoeg.
>>>
>>>> >fok amper vloek ek nou.
>>
>>>> Witman ontwaak! Die ANC/SAKP wil Blankes vernietig!
>>>> (Deur dr. Sydney Gregan)
>>
>
>>> http://64.4.36.250/cgi-bin/linkrd?_lang=NL&lah=a69b59467 795b3080934f8dd86
2c73d4&lat=1091860269&hm___action=http%3a%2f%2fwww%2 ehnp%2eorg%2eza%2f
>
>>> Eiendomsreg word as die laaste bastion gesien van die materiële
>>> bestaan van die blankes in hierdie land. Voormelde stappe tesame met
>>> aankondigings dat onbenutte woonhuise "benut" moet word, die reeds
>>> daargestelde minimumlone vir plaas- en huiswerkers, verhoogde
>>> eiendoms- en erfbelasting op woonhuise en plase, die verhoogde
>>> tariewe van riool, water, vullisverwydering en elektrisiteit, en
>>> talle ander wetgewing, maak eiendomsreg onbekostigbaar en
>>> voorspel 'n algehele ineenstorting van die eiendomsmark binne enkele
>>> jare.
>
>>> Indien blankes hulle plase en huise verloor, sal hulle bywoners in
>>> hierdie land word en sal daar vir talle blankes geen rede meer
>>> bestaan om langer in die land aan te bly nie.
>
>>> Die ongekende vlakke van misdaad en die barbaarse wyse waarop moorde
>>> op blankes gepleeg word, het Suid-Afrika reeds as "misdaad-mekka"
>>> van die wêreld gebrandmerk. Dit alleen voorspel anargie.
>
>>> Die stabiliteit in die eiendomsmark en in die landbou hang reeds
>>> aan 'n dun draadjie. Hierdie planne van die regime sal die laaste
>>> strooi wees om die (blanke) kameel se rug te breek. En sonder die
>>> blanke is Suid-Afrika gedoem tot chaos.
>
>>> www.hnp.org.za
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
>>
>
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96572 is 'n antwoord op boodskap #96555] Vr, 13 Augustus 2004 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Hele paar. Suid Afrika is nie ryp vir oorlog nie. As dit sou gebeur
bars die hele land langs rasse lyne af en sal daar gaos wees soos in die
boek "In the shadow of the rainbow". Kan nie die skrywer se naam onthou
nie. Egter die moeite werd om te lees.

Max wrote:

> Hoeveel onse is in jou pond?
>
> "soforkenwhat"
>
>> Plaas laat ons
>> oorlog gemaak het in 1992
>
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96582 is 'n antwoord op boodskap #96558] Vr, 13 Augustus 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Verduidelik asb die belasting ding wat gaan kom, dit is nuus vir my

Dankie

Riaan

> In Afrika met so baie spasie nogal! Nou kom die belastings ook nog in
> werking wat jou belas as jy jou huis uitbou! Watse snert is dit nie!
>
> Groete
> Plato
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96603 is 'n antwoord op boodskap #96582] Vr, 13 Augustus 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dee Dee  is tans af-lyn  Dee Dee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 13 Aug 2004 11:45:23 +0200, "Riaan" wrote:

> Verduidelik asb die belasting ding wat gaan kom, dit is nuus vir my
>
> Dankie
>
> Riaan
>
>
>
>> In Afrika met so baie spasie nogal! Nou kom die belastings ook nog in
>> werking wat jou belas as jy jou huis uitbou! Watse snert is dit nie!

>> Groete
>> Plato
>

Wat gaan kom, sê julle? Julle praat van 'Kapitaalwinsbelasting'
was reeds in werking is. Dit beteken dat die verkoper op 25%
van die winsgroei wat die gebou getoon het sedert in werking-
stelling van die wet, belasting betaal. En dit geld nié vir die
hoofwoning nie, wat dit weer 'n tipe van 'n rykmansbelasting
maak. Maar wanneer die hoofwoning se verkoopsprys 'n miljoen
rand oorskrei, geniet dìt ook nie vrystelling nie. Daar is meer
kleiner detail, maar basies is dit wat dit behels.

DD
Re: Kommunistiese aanslag bedreig Afrikaner se kultuur [boodskap #96735 is 'n antwoord op boodskap #96246] Ma, 16 Augustus 2004 12:09 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 06 Aug 2004 18:38:53 GMT, P_65 wrote:

> Die huidige kommunistiese aanslag op Afrikaner-kultuur vind plaas
> deur ontheiliging van Afrikaner-simbole en vernedering van elke
> Afrikaner-erfenis.

Sorry dude, maar helder my brein net gou op. Is die kommuniste
leniniste? staliniste? maoiste? Of is hulle Europese
kommunis/sosialiste?
Vorige onderwerp: Weet jy waar jou kol is?
Volgende onderwerp: Ek en djy
Gaan na forum:
  
[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 02:25:04 MGT 2024