Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zim vs Nam
Zim vs Nam [boodskap #95955] Di, 03 Augustus 2004 06:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alhoewel Sam sy bes doen om MalBob na te aap, het hy iets reggekry heeltemal
op sy eie. Sy land het gemiddeld per kapita armer geword voordat die
grondhervorming in alle erns ingestel kon word.

--
Groetnis
Annette
Re: Zim vs Nam [boodskap #95958 is 'n antwoord op boodskap #95955] Di, 03 Augustus 2004 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
lol

Eet dit Gloudina!

Annette wrote:

> Alhoewel Sam sy bes doen om MalBob na te aap, het hy iets reggekry heeltemal
> op sy eie. Sy land het gemiddeld per kapita armer geword voordat die
> grondhervorming in alle erns ingestel kon word.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Zim vs Nam [boodskap #95960 is 'n antwoord op boodskap #95958] Di, 03 Augustus 2004 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar sal die ou bok dit ooit glo?

"Plato" skryf in boodskap news:AsCdnesU2c0SqpLcRVn-rg@is.co.za...
> lol
>
> Eet dit Gloudina!
>
> Annette wrote:
>
>> Alhoewel Sam sy bes doen om MalBob na te aap, het hy iets reggekry heeltemal
>> op sy eie. Sy land het gemiddeld per kapita armer geword voordat die
>> grondhervorming in alle erns ingestel kon word.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Zim vs Nam [boodskap #95974 is 'n antwoord op boodskap #95955] Di, 03 Augustus 2004 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"

> Ons weet al lankal om nie na Annette en haar
> tant Souf en dié se man se opinies te luister nie.
> Wat Annette en haar tant Souf en dié se man
> oor die ekonomie van 'n dorp of 'n land te sê
> het, moet met 'n knippie knoffel geneem word.
>
> Die burgers van Swellendam

Gloudina, hierdie vete is nou al so oud hy't al balhare. Begrawe dit, jy
gaan kanker kry as jy wrokke so koester.

Max______________________________________
Re: Zim vs Nam [boodskap #95975 is 'n antwoord op boodskap #95958] Di, 03 Augustus 2004 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Eet dit Gloudina!
>
> Annette wrote:
>
>> Alhoewel Sam sy bes doen om MalBob na te aap, het hy iets reggekry heeltemal
>> op sy eie. Sy land het gemiddeld per kapita armer geword voordat die
>> grondhervorming in alle erns ingestel kon word.

Ons weet al lankal om nie na Annette en haar
tant Souf en dié se man se opinies te luister nie.
Wat Annette en haar tant Souf en dié se man
oor die ekonomie van 'n dorp of 'n land te sê
het, moet met 'n knippie knoffel geneem word.

Die burgers van Swellendam
Re: Zim vs Nam [boodskap #95978 is 'n antwoord op boodskap #95955] Di, 03 Augustus 2004 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:QUKPc.7219$NTD.1170@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Max" skryf
>
>>> Die burgers van Swellendam
>>
>> Gloudina, hierdie vete is nou al so oud hy't al balhare. Begrawe dit, jy
>> gaan kanker kry as jy wrokke so koester.
>
> Jy het darem vroeg in die dag niks meer om te
> doen nie. Hoekom gaan jy nie met vakansie
> soos alle respektabele Europeërs nie?
>
> Gloudina
>
>

Gaan volgende maand ALWEER SA toe. Die klomp hier is so jaloers en vir my is
dit nou regtig nie iets om na uit te sien nie... (Ek sien wél uit na die
troue, waarvoor ons gaan).

Is jy ook bietjie jaloers?

Max_______________________________
Re: Zim vs Nam [boodskap #95979 is 'n antwoord op boodskap #95974] Di, 03 Augustus 2004 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

>> Die burgers van Swellendam
>
> Gloudina, hierdie vete is nou al so oud hy't al balhare. Begrawe dit, jy
> gaan kanker kry as jy wrokke so koester.

Jy het darem vroeg in die dag niks meer om te
doen nie. Hoekom gaan jy nie met vakansie
soos alle respektabele Europeërs nie?

Gloudina
Re: Zim vs Nam [boodskap #95980 is 'n antwoord op boodskap #95978] Di, 03 Augustus 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Is jy ook bietjie jaloers?

Ek is deesdae allergies vir reis. Sit liewer
op een plek, naby my kleinkinders. Moes
egter die afgelope week na 'n verlowings-
partytjie gaan. Het jy my die paar dae
gemis?

Gloudina
Re: Zim vs Nam [boodskap #95982 is 'n antwoord op boodskap #95980] Di, 03 Augustus 2004 12:20 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"

> "Max" skryf
>
>> Is jy ook bietjie jaloers?
>
> Ek is deesdae allergies vir reis. Sit liewer
> op een plek, naby my kleinkinders. Moes
> egter die afgelope week na 'n verlowings-
> partytjie gaan. Het jy my die paar dae
> gemis?
>
> Gloudina
>

Natuurlik het ek jou gemis. Ek mis jou tussen jou poste, selfs al is jy
hier!

Groete
Max_______________________________
Vorige onderwerp: Re: Te vreemd om kop of stert van te maak
Volgende onderwerp: SA plaasgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 07:25:57 MGT 2024