Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vraag aan Riaan of Lou Langhoring
Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95482] |
Fri, 23 July 2004 10:28  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Riaan/Lou
Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
dit hier genoem het nie. (Ek's nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
om te begin nie...
Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
ha ha ha)
Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
kom.
Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
cattle ranch.
Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
Microsoft)____________________________
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95492 is 'n antwoord op boodskap #95482] |
Fri, 23 July 2004 12:38   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Longhorn is net 'n tydelike kode naam terwyl dit nog in Beta stage is. Die
groot verskil tussen 2003 en Longhorn is die file system. Longhorn maak
gebruik van WinFS.
Ek weet daar is mense wat sal redeneer dat WinFS entlik bo op NTFS sit, maar
dit daar gelaat.
WinFS se voordele soos hoe dit inligting stoor en ontrek is prominent, en
die aktiewe skakeling en interaksie op .Net is alles "voordele" vir die
eindgebruiker.
Ek moet erken, party dae verlang ek na DOS
Groete
Riaan
"Max" skryf in boodskap news:4100e9ea$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Riaan/Lou
>
> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
> dit hier genoem het nie. (Ek's nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
> om te begin nie...
>
> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
> ha ha ha)
>
> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
> kom.
>
> Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
> cattle ranch.
>
> Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
> Microsoft)____________________________
>
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95501 is 'n antwoord op boodskap #95492] |
Fri, 23 July 2004 14:38   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Microsoft wil deur die nuwe stelsel mens instaat stel om jou rekenaar te
deursoek soos mens die web sou deursoek met Google. Die snaakse lê
daarin dat Apple die funksie onlangs in hulle nuutste weergawe van OSX
gesit het...
LOL
Plato
Riaan wrote:
> Longhorn is net 'n tydelike kode naam terwyl dit nog in Beta stage is. Die
> groot verskil tussen 2003 en Longhorn is die file system. Longhorn maak
> gebruik van WinFS.
>
> Ek weet daar is mense wat sal redeneer dat WinFS entlik bo op NTFS sit, maar
> dit daar gelaat.
>
> WinFS se voordele soos hoe dit inligting stoor en ontrek is prominent, en
> die aktiewe skakeling en interaksie op .Net is alles "voordele" vir die
> eindgebruiker.
>
> Ek moet erken, party dae verlang ek na DOS
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
>
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4100e9ea$0$48933$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Riaan/Lou
>> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en
>
> Lou
>
>> dit hier genoem het nie. (Ek´s nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
>> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die
>
> site
>
>> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet
>
> waar
>
>> om te begin nie...
>> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit
>
> bestaan,
>
>> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook
>
> nie?
>
>> ha ha ha)
>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as
>
> Longhorn
>
>> kom.
>> Ek moet se "Longhorn" is 'n walglike naam, wat klink soos 'n steakhouse of
>> cattle ranch.
>> Max (wat voorgegee het dat hy slim was, maar eintlik weinig weet van
>> Microsoft)____________________________
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95557 is 'n antwoord op boodskap #95482] |
Mon, 26 July 2004 06:01   |
Lorinta Zonia
Boodskappe: 164 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf in boodskap news:...
> Riaan/Lou
>
> Ek moet nou eers gou erken dat ek nie van Longhorn gehoor het voor jy en Lou
> dit hier genoem het nie. (Ek´s nie 'n ontwikkelaar nie, so dis nie my veld
> nie.) Julle het my egter nuuskierig gemaak en ek het 'n bietjie op die site
> van Microsoft gaan blaai, maar daar staan soveel dinge dat ek nie weet waar
> om te begin nie...
>
> Kan julle in 20 woorde of minder aan ons sê wat dit is, waaruit dit bestaan,
> maar veral wat dit vir die eindgebruiker inhou? (Of weet julle self ook nie?
> ha ha ha) (nie moonlik nie)
>
> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
> kom.
>
Longhorn - Microsoft se nuwe operating system - aangekondig 2002 -
veronderstel om die jaar te verskyn maar steeds in Beta. Dit terwyl
Microsoft sukkel om mense te kry om om te skakel van 95, 98 en 2000 na
XP. Die nodige funksies was al reeds almal daar in 98 IMNSHO - so
Microsoft gaan redelik agresief moet wees om die WOW faktor terug te
bring om gebruikers te oortuig om oor te skakel. Die druk wat Linux /
RedHat op MS plaas - veral in die laer enterprise vlak dra natuurlik
by tot die vertraging.
Longhorn gaan die volgende doen:
- beter file systems - WinFS (hopelik)
- beter sekuriteit - NGSCB (seker een van die redes omdat dit so laat
is - baie herontwikkeling moes seker gedoen word agv die hope virusses
wat elke kort kort vrygestel word) (hopelik)
- Makliker ontwikkelings omgewing wees ... dit wil ek sien!
- Beheer van stelsels vereenvoudig (Systems management) - een van die
areas waar MS suig veral in die multi-user stelsels
- XAML - nog 'n MS standaard!!! Om MS te quote ' completely new way of
thinking about how to build and connect user interfaces by tying
different elements of the UI directly to each other or an underlying
data model using a technique called data binding' Huh?
- Lock in - MS gaan probeer om seker te maak dat sy gebruikers nog
moeiliker sal kan oorskakel na iets anders.
- Veranderinge aan Office - hmmm, sal graag wil sien watter features
hulle nog kan byvoeg wat niemand sal gebruik nie.
- beter soek fasiliteite - jy kan iets makliker op google kry as op
jou eie rekenaar
Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
van LH) is al reeds in die Roadmap ...
Die PC makers - Dell, HP, IBM, Gm, AMD en Intel hoop natuurlik dat LH
'n sukses gaan wees - want jy gaan 'n nog - groter, vinniger, met meer
opsies rekenaar nodig he!
http://zdnet.com.com/2100-1104_2-1000281.html
http://marketwatch-cnet.com.com/Promoting+the+promise+of+Lon ghorn/2008-1012_3-5275644.html
http://www.winsupersite.com/faq/longhorn.asp
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95579 is 'n antwoord op boodskap #95571] |
Mon, 26 July 2004 14:28   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moontlik te doen met die geweldige klomp plekke wat opgespring het wat
kursusse aanbied. Ek sien dat baie ouens die kursus gaan loop by plekke waar
dit goedkoop is, en dan die eksamen by 'n plek wat geregistreerd is.
Dit is wat ek bedoel by die "hotel" storie. Party van die plekke behandel
jou soos 'n koning deur vir jou die lekkerste kos en freebee goedjies te
gee, maar die ou wat die klas aanbied staan daar voor in die klas en lees
basies net vir jou uit 'n lêer uit.
Een van my vriende het onlangs na 'n ding wat amper in die hof gaan draai
het sy R25000 terug gekry nadat hy uit die klas gestap het na 2 dae van
klasloop, omdat die persoon wat die klas aangebied het net die hele tyd uit
'n boek lees, en bitter min van die vrae wat aan hom gestel was kon antwoord
Groete
Riaan
"Max" skryf in boodskap news:4104fdc7$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sjoe, dis tog internasionaal, waarom is julle s'n soveel goedkoper as hier?
>
> Hier kos dit ongeveer EUR 2000 vir vyf dae kursus (Microsoft) en EUR 150 per
> eksamen.
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090825078.511239@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek wil graag byvoeg dat die instansies wat die kursusse aanbied natuurlik
>> ook 'n probleem veroorsaak. Om deesdae vir 'n kursus by so plek te gaan is
>> amper soos om by 'n hotel in te boek. Persoonlik dink ek om R6000 te betaal
>> vir 'n 3 dae kursus is belaglik, en dan kom die R850 vir die eksamen ook nog
>> ter sprake.
>>
>> Indien jou werkgewer jou op so kursus stuur is dit geen probleem nie, maar
>> ek sien 'n redelike afname wat dit aanbetref, wat natuurlik veroorsaak dat
>> jy self vir jou kursus moet opdok, en die mense het net nie die tipe van
>> geld nie.
>>
>>
>>>> Ek wil ook graag weet hoekom Lou sê ons MCSE´ertjies gaan afkak as Longhorn
>>>> kom.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95901 is 'n antwoord op boodskap #95482] |
Mon, 02 August 2004 13:14   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het gaan lees op die net, wat die mense sê. Meeste sê jy moet hom maar 'n
tydjie aan laat staan, dan kom alles goed. Hy staan nou nog aan, tuis, ek
sal vanaand beoordeel of hy bly en of ek hom gaan uninstall.
Moet sê, sy soekresultate is nogal impressive. (Geen afrikaans)
Max__________________________
"Plato"
> Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!
>
> Sterkte
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Ek het jou raad gevolg. Shareaza gedownload en geïnstalleer.
>>
>> Al die fokken goed bly op "pending" staan. Ek het Vrydag die hele ding
>> opgestart en 'n klomp audio books aangekliek. Op 'n ander PC gebruik ek
>> eMule.
>>
>> Dis nou al drie dae later en ek het nog nie een binne op Shareaza nie,
>> terwyl eMule alles binne het.
>>
>> Ek bly voorlopig dus nog eMule en WinMX gebruik.
>>
>> Het jy ondervinding van eMule, Plato?
>>
>> Max______________________________
>>
>> "Plato" wrote in message
>> news:cedfvt$q43$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
>>> boonop die ander netwerke ook op soek!
>
>>> www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...
>
>>> Cheers
>>> Plato
>
>>> Max wrote:
>
>
>>>> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
>>>> gaan kyk wat ek op emule kry.
>>
>>>> Max_______________________
>>
>>>> "Riaan"
>>
>>
>>>> >Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>>>
>>>> >ebooks
>>>> >e-books
>>>> >in 21 days
>>>> >for dummies
>>>
>>>> >Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>>>
>>>> >Groete
>>>
>>>
>>>> >Riaan
>>>
>>>
>>>> >"Max" wrote in message
>>>> >news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>>
>>>> >>Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>>>
>>>> >>Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>>> >>XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>>>> >>sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>>>
>>>> >>Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>>> >>want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>>
>>>> >>sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>>>
>>>> >>Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> >>"Lou"
>>>>
>>>>
>>>> >>>Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> >>>eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> >>>Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> >>>- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> >>>van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>>>
>>
>
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95903 is 'n antwoord op boodskap #95879] |
Mon, 02 August 2004 13:19   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek het. Snaaks, my ShareAZA werk soos bom!
Sterkte
Plato
Max wrote:
> Ek het jou raad gevolg. Shareaza gedownload en geïnstalleer.
>
> Al die fokken goed bly op "pending" staan. Ek het Vrydag die hele ding
> opgestart en 'n klomp audio books aangekliek. Op 'n ander PC gebruik ek
> eMule.
>
> Dis nou al drie dae later en ek het nog nie een binne op Shareaza nie,
> terwyl eMule alles binne het.
>
> Ek bly voorlopig dus nog eMule en WinMX gebruik.
>
> Het jy ondervinding van eMule, Plato?
>
> Max______________________________
>
> "Plato" wrote in message
> news:cedfvt$q43$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Skakel oor na ShareAZA! Baie beter en geen advertensies nie! En jy kan
>> boonop die ander netwerke ook op soek!
>> www.shareaza.com as ek dit nie mis het nie...
>> Cheers
>> Plato
>> Max wrote:
>>> Dankie vir die wenk. Ek gebruik persoonlik nie Kazaa nie, ek sal bietjie
>>> gaan kyk wat ek op emule kry.
>
>>> Max_______________________
>
>>> "Riaan"
>
>
>>>> Max gaan soek op Kazaa vir die volgende
>>
>>>> ebooks
>>>> e-books
>>>> in 21 days
>>>> for dummies
>>
>>>> Jy sal nie glo hoe baie boeke jy gaan kry nie.
>>
>>>> Groete
>>
>>
>>>> Riaan
>>
>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:4104ff45$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>
>>>> >Dankie vir jou moeite! Dis nou meer duidelik vir my.
>>>
>>>> >Die company waarvoor ek werk is nou eers in die proses om oor te gaan na
>>>> >XP/2003, dit gaan dus nog 'n tydjie duur voor ek agter 'n Longhorn masjien
>
>>>> >sal inskuif. Ek sien dit wel verskyn...
>>>
>>>> >Ag nee wat, ek het gestop by NT4 MCSE. Ek het wél al die boeke vir 2003,
>>>> >want ek moes wel sien wat 'n AD is...!!! As ek eendag 'n ander werk soek,
>
>>>> >sal ek die eksamens gaan doen (as ek nie op ondervinding kan ry nie).
>>>
>>>> >Max____________________________
>>>
>>>
>>>> >"Lou"
>>>
>>>
>>>> >>Wat dit beteken vir ouens met 'n MCSE - jy sal weer moet betaal om
>>>> >>eksamen te skryf - wat 'n model om geld te maak - recurring revenue -
>>>> >>Bill is 'n genie! En die keer gaan die verskil groter wees as voorheen
>>>> >>- Filesystems, API's en drywers verander. Terloops Blackcomb (opvolger
>>>> >>van LH) is al reeds in die Roadmap ...
>>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95938 is 'n antwoord op boodskap #95924] |
Mon, 02 August 2004 15:25   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf:
> Weet jy, ek het begin om met 'n telefoonverbinding te download.
Yep, ek ook. Met 'n 300 baud modempie. ;-)
Later kry ek 'n 1200 baud modem, en het selfs 'n BBS daarmee bedryf.
Met Maximus as sagteware as ek nou reg onthou. Ook Binkley as "mailer"
vir die nuus- en geselsgroepe. Daar was altyd 'n geveg tussen die
Binkley fans en die ander plebs. Maar dis seker nie iets wat julle
jonger generasie rekenaar gebruikers ooit mee bekend was nie, so laat
ek ophou om myself te dateer. ;-))
So Max - jy kan sien ek is een van die verslaafdes. Dit is 'n
vreeslike siekte, en dit is bitter moeilik om dit te oorkom. Ek kon
makliker ophou rook as om op te hou om files wat ek nie eens nodig het
nie, te download. ;-)
Toe ons sowat 5 of 6 jaar gelede begin het om breëband te gebruik,
eers @home wat geen spoedbeperking gehad het nie, en mens kon hele
volledige flieks en DVD's aflaai in minder as 30 minute, was dit net
afdraend.
Ek ploeter maar nogsteeds hier onder in die modder, maar my
skuldgevoel kry soms die beter van my, en dan gaan koop ek 'n CD of 2
of 3. Ek ondersteun VERAL sagteware ondersteuners en probeer darem
altyd om die files wat ek gesteel het, eventueel te registreer en
legiet te maak.
Maar die drang om elke nuwe program af te laai en uit te toets is maar
altyd daar.
Ek hoop daar sal eendag 'n pil daarvoor wees.
;-)
|
|
|
|
Re: Vraag aan Riaan of Lou Langhoring [boodskap #95950 is 'n antwoord op boodskap #95944] |
Tue, 03 August 2004 05:05  |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
2 'n maand hier. My gesondheids plan maak voorsiening vir goedkooop
aankoop van nuwe musiek so ek koop letterlik ten minste 2 per maand.
Cheers
Plato
NS. Ek is by Discovery
DeeDee wrote:
> On Mon, 2 Aug 2004 16:33:25 +0200, "Max" wrote:
>
>
>
>> Ek skaam my ook daarvoor dat ek dan skielik besef dat ek in die laaste drie
>> jaar nie een CD gekoop het nie.
>> Groete
>> Max________________________________________
>
>
> Dan kan ek spog, Max. Ek het hope gekoop. Leë's.
>
> DD
>
>
>
> Don't hate the player,
> hate the game.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:43:53 UTC 2025
|