Jan Koekepan .... ? [boodskap #95840] |
Sun, 01 August 2004 16:36 |
Louis
Boodskappe: 32 Geregistreer: June 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jan Koekepan,
die duiwel jaag hom aan,
die satan keer hom voor ... ????
|
|
|
Re: Jan Koekepan .... ? [boodskap #123019 is 'n antwoord op boodskap #95840] |
Sat, 29 December 2018 09:01 |
|
Jan die Man
Boodskappe: 529 Geregistreer: May 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Nie 'n idee waar dit vandaan kom nie, maar die naaste wat ek kan vind is:
Jan Makapan -
Die duiwel jaag hom aan
Satan keer hom voor
by die hof se kantoor
"Wag 'n bietjie, baas
My broek is nog nie vas
Môre gaan ek trou
met 'n stinkstertvrou."
|
|
|