Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elektrisiteit in SA
Elektrisiteit in SA [boodskap #94969] |
Thu, 15 July 2004 07:27  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
sertifikaat?
As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #94977 is 'n antwoord op boodskap #94969] |
Thu, 15 July 2004 09:51   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
To be fair, dis nie die staat wat dit wil afskaf nie, dis die
Elektriese Kontrakteurs-vereniging wat die minister hof toe vat om hom
te probeer dwing om regulasies ter syde te stel wat sulke sertifikate
verpligtend maak as jy 'n huis verkoop, is dit nie?
On Thu, 15 Jul 2004 08:27:48 +0100, "Suidwester" wrote:
> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
> sertifikaat?
> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #94980 is 'n antwoord op boodskap #94977] |
Thu, 15 July 2004 11:01   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek hoop hulle kry dit nie reg nie, want dis een van die grootste
probleme in die boubedryf.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5qkcf0pl5upn7ml5f32ot65mi4ph48465b@4ax.com...
>
> To be fair, dis nie die staat wat dit wil afskaf nie, dis die
> Elektriese Kontrakteurs-vereniging wat die minister hof toe vat om hom
> te probeer dwing om regulasies ter syde te stel wat sulke sertifikate
> verpligtend maak as jy 'n huis verkoop, is dit nie?
>
>
> On Thu, 15 Jul 2004 08:27:48 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
>> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
>> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
>> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
>> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
>> sertifikaat?
>> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
>> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
>> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
>> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
>> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
>> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95082 is 'n antwoord op boodskap #95074] |
Fri, 16 July 2004 13:19   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:snhff019glsqtslsqpj9fvb2gsfbnjfe4t@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 07:47:18 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Mens verwag dan seker van die bedrewe, eerlike en wit elektrisiens om
> seker te maak hulle sit nie kak bedrading in en vat die eienaars vir n
> ride nie, of hoe?
Sekerlik, maar daar is regulasies wat dit beheer en toegepas moet word. En
net soveel manne wat dit sal breek vir 'n goedkoper uitweg as daar nie
beheer is nie. Sou jy nie as huiseienaar seker wou wees dat die
regulasies wel in plek is en toegepas word deur bedrewe mense nie? As jy
die onus op die kontrakteur plaas, hoekom kan jy dit dan nie maar op alle
geboede doen nie? Skaf alle wette en regulasies af en vertrou op die
blanke vernatwoordelike mense om te sorg dat ordelikheid gehandhaaf word?
..................dit laat my dink. Dis presies dit wat aan die gang is!
As ek met my goeie kar te vinnig ry, kak ek. Kom tsotsi met sy gehawende
taxi en niemand gee om of dit padwaardig is of nie. Gee jy hom 'n boete,
dan betaal hy eenvoudig nie. Hy't nie 'n adres waar jy hom kan opspoor
nie, so jy kan hom nie vervolg nie.
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95100 is 'n antwoord op boodskap #95089] |
Sat, 17 July 2004 07:10   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! Eintlik gee ek nie 'n moer om watter soort van stelsel aan die gang
is nie, solank die standaarde van dienslewering in beide die staats- en die
privaatsektor net nie verlaag nie. Ek meen, die belastingbetalers van 'n
land betaal vir die diens en is daarom geregtig om die bes moontlike diens
te ontvang. Ongelukkig vir SA en SWA was daar reeds vooropgestelde
standaarde van dienslewering waaraan vandag se prestasie gemeet kan word.
Daarom gaan regstellende aksie Afrika baie jare terugsit en nog baie baie
meer jare gaan vat om te oorkom en te herstel.....indien dit ooit moontlik
gaan wees. In my siening is dit om agteruit te boer en nie 'n opsie om te
oorweeg as ek 'n sê sou gehad het nie. Maar, ek het nie, en die enigste
verweer wat ek tot my beskikking het, is om maar die stroom te volg en juis
dit te doen wat die regulasies wou probeer verhoed het. Hoekom dan nie
maar geld maak uit die tragedie nie?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:huoff0dktd30cvnbb754p7ctb0o3qn3gaq@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 14:19:07 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> As ek met my goeie kar te vinnig ry, kak ek. Kom tsotsi met sy gehawende
>> taxi en niemand gee om of dit padwaardig is of nie. Gee jy hom 'n boete,
>> dan betaal hy eenvoudig nie. Hy't nie 'n adres waar jy hom kan opspoor
>> nie, so jy kan hom nie vervolg nie.
>
> Met ander woorde doen stappe om tsotsi ook in die middelklas te betrek
> dat hy n vaste adres en behoorlik kar kan koop, dan kan jy relax.
>
> Snaaks, ek het jou nooit as 'n sosialistiese voorstander van swart
> ekonomiese bemagtiging gesien nie!
>
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95101 is 'n antwoord op boodskap #94972] |
Sat, 17 July 2004 09:36   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom ek stel dit vir jou so: As daar 'n standaard gestel word bv. vir die
bedrading waaraan voldoen moet owrd, dan moet die kontrakteur sulke drade
van gebruik maak en die inspekteur wat die sertifikaat uitreik, moet vasstel
of van die regte draad gebruik gemaak is, alvorens hy 'n sertifikaat
uitreik. Dis die beginsel. Prakties kan 'n inspekteur nie die hele
installasie nagaan om 'n kwaliteitsbepaling te doen nie en daarom kom jy by
die argument uit dat as die kontrakteur verantwoordelik is om die regte
materiale te gebruik, hoekom dan nog 'n inspekteur se sertifikaat ook kry?
Die rede is dat die inspekteur 'n waghond oor die bedryf is en die regering
verteenwoordig. Meeste kontrakteurs is klein sakemanne wat soos mis in die
son kan verdwyn indien iets verkeerd sou loop met 'n installasie. Alles
hieroor gaan oor die beskerming van die kliënt.
Hier by ons, en ek hoor maar SA ook, is groot probleme in die boubedryf
omdat die inspekteurs wat werk vir die munisipaliteite en die regering oor
die algemeen nie genoegsame kennis van die boubedryf het om 'n ordentlike
inspeksie te kan doen nie. 'n Bouinspekteur is iemand wat 'n baie breë
algemene kennis van al die ambagte betrokke in die boubedryf het. Hierdie
tipe werker is skaars en regstellende aksie het gemaak dat baie mense
aangestel is wat nie eers behoorlike kennis het van 'n enkele fasset nie,
wat nog te sê die bedryf in die algemeen? Omkopery is ook 'n massiewe
probleem....
"Annette" skryf in boodskap news:cd60po$kg5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is dan makliker om die een wat die sertifikaat uitgereik het
> verantwoordelik te hou?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40f632d4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
>> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
>> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
>> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
>> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
>> sertifikaat?
>> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
>> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
>> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
>> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
>> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
>> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95182 is 'n antwoord op boodskap #95176] |
Mon, 19 July 2004 12:29   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal graag die ANC wil sien probeer. Ek dink darem hulle is slimmer as
dit. En as hulle dit sou regkry, dan sit hulle met hulle vingers in
hulle dingese want wat dan? Dan is daar niks vir niemand in die land
nie. Jy kan jou bek so wyd rek as wat jy kan Gloudina die waarheid
staan. Die land is so sterk as wat hy is asgevolg van die Westerse
kultuur hier. Jy het geen been om op te staan nie al sanik jy ook hoe.
Maar voer jouself die twak wat jy glo want dit maak sekerlik jou hartjie
beter voel en help jou om beter te slaap.
Afrika is donker en jy bleddiewel weet dit. Die enigste oplossing is
baie opvoeding en 'n totale kultuur veskuiwing. Iets wat ek persoonlik
glo 'n paar honderd jaar of wat gaan neem. Daar is wel die nie-blankes
wat die verskuiwing nou maak en goed voortboer. Jy is dalk net so etnies
verknog dat jy voel jy kan nie trots staan op jou eie as jy nie jou
mense ophemel nie. Ons almal het maar ons agendas Gloudina en jy het 'n
grote. Maar as jy my sal verskoon wil ek dit duidelik stel dat ek niks
teen mense met ander kleure vel as ek het nie. Ek het selfs nie eens 'n
probleem met ontwikkelende kulture nie, maar waarmee ek wel 'n probleem
het is wanneer mense hulle sorge op my skouers kom lê en vir my staan en
probeer wys maak hulle leiding is my skuld. Dis net daar waar ek vir jou
en jou soort sê vlieg dwars in jou moer want dit is eenvoudig nie die
waarheid nie. Maar ek sal hier bly Gloudina en elke dag vertel hoe
verkeerd jy en jou mede denkers is!
Want dis mense soos jy wat heel skeel die mense in die Weste vertel hoe
sleg ons blankes hier is en hoe sleg ons die mense behandel wanneer die
waarheid meer kompleks is. Jy kan al die blankes in Afrika in die see in
jaag Gloudina. Al waarmee jy gaan sit is 'n pitgiet swart see van
smart... Tensy die mense van Afrika besluit om nie die voordele van die
Weste na te streef nie en maar terugkeer na 'n lewe van 'n vel om die
lyf en die beeste in die veld. Hulle kan ook my die elemente van my
kultuur aanneem wat my mense sterk maak. Dan sal hulle wel die vrugte
kry wat hulle soek.
Nog 'n ding wat my kop laat wonder is hoekom jy nou daar vêr sit en jou
bek rek oor goed waarmee jy duidelik uit voeling is. Hoekom kom jy nie
terug nie? Dinge is dan nou so wonderlik hier. Ek neem aan jy het gewaai
omdat die Apartheid "regime" net te vreeslik was vir jou. Ek is seker
dit mag selfs een van die redes wees wat ons op jou emigrasie vorms mag
kry. Maar waar nou? Waar is jy nou dolla? Sit lekker in 'n Westerse land
en kraak 'n neut oor alles en wat nog in Suid Afrika.
As daar nog iets was waarop jy jou trots kon fundeer sou dit goed gewees
het maar daar is nie een enkele voorbeeld op hierdie aarde waarop jy
jou vinger kan sit en skreeu, "daar is hoekom ek dink Suid Afrika gaan
werk!" nie, is daar?
Ek het egter 'n geskiedenis van kulturele sukses wat enige swart
boorling van Afrika net van kan droom. En ek is trots daarop. Maak nie
saak hoeveel keer jy RASSIS skree nie. Gaan voort, ek weet wie de hel ek
is, weet jy? Ek is 'n Westerling in Afrika! My kultuur soos gesaai in
die van die meeste Europese stam-volkere is die beste op aarde. Dis
miskien nie volmaak nie maar beslis die naaste daaraan. Ek gee ruimte
aan ander kulture wat nog die mas opkom maar spoeg op die wat my probeer
verneder ten goede van hulself. Ek is 'n vrye denker en 'n gelowige in
wetenskap en die strewe na dit wat beter is. Daarom kan ek nie
regstellende aksie regverdig nie. Ek mag blank wees maar dit het niks
met die prys van eiers te doen nie. Ek staan skouer aan skouer met mense
van Afrika, Amerika en die ander kontinente, wat my kultuur en dit wat
hom suksesvol maak deel. Ek verdruk niemand nie en verdoem die wat dit
doen.
Ek kan nog aangaan maar jy kry my punt.
Groete met sproete
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Okay dan. "Do two wrong make a right?" Ek neem aan jy was nie te dom om
>> die vraag te verstaan nie, so antwoord maar...
>
>
> Dis nou die cliche, gewoonlik in Engels, wat die regses
> deesdae hulle bekke vol het. Hulle neem dit op hulle om
> hooghartig te sit en kekkel en kritiseer totdat hulle blou
> in die gesig is oor wat "die ANC doen" en wat "Afrika
> doen" en so aan. En as mens vir hulle uitwys dat die
> wit apartheidsregime erger as alles was, dan sit hulle
> en piep "do two wrongs make a right?" Mens kan
> al voorspel wat uit hulle monde gaan kom. Gaan liewer
> leer oor vergifnis en ubuntu by die ANC, wat die
> politieke vuis gehad het om elke wit mens in die see
> in te jaag, maar jy sit nog vandag daar met jou
> wit smoel en kekkel. Ek is moeg vir jou smerige
> heiliger-as-jy stories.
>
> Penkop op kommando
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95260 is 'n antwoord op boodskap #94969] |
Tue, 20 July 2004 10:13   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter yourself...
Max____________________________
"Riaan" wrote in message
news:1090318538.800133@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Max ek weet nie wat presies jou storie is nie, maar ek het nogal van jou
> bydreas hier gehou, maar ewe skielik begin jy die manne aanval en vloek
> sonder 'n goeie rede
>
> Maar dit is nou maar jou saak, en net soos jy kan ek ook nou nie regtig 'n
> hel omgee wat jy van my dink nie
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fcd260$0$35145$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dink jy nou regtig ek gaan my steur aan wat iemand, op die ander helfte van
>> die aardbol, van my kuberpersoonlikheid dink?
>>
>> As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1090305952.776491@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
>>> hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
>>> gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.
>>>
>>>
>>> Up yours Doos !
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
>>>> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>>>>
>>>> Fokken poephol!
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95261 is 'n antwoord op boodskap #95250] |
Tue, 20 July 2004 10:14   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max ek weet nie wat presies jou storie is nie, maar ek het nogal van jou
bydreas hier gehou, maar ewe skielik begin jy die manne aanval en vloek
sonder 'n goeie rede
Maar dit is nou maar jou saak, en net soos jy kan ek ook nou nie regtig 'n
hel omgee wat jy van my dink nie
"Max" skryf in boodskap news:40fcd260$0$35145$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dink jy nou regtig ek gaan my steur aan wat iemand, op die ander helfte van
> die aardbol, van my kuberpersoonlikheid dink?
>
> As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090305952.776491@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
>> hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
>> gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.
>>
>>
>> Up yours Doos !
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
>>> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>>>
>>> Fokken poephol!
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:36:40 UTC 2025
|