Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitstedig
Uitstedig [boodskap #95024] Vr, 16 Julie 2004 07:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
dorpe en plase bly?

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Uitstedig [boodskap #95027 is 'n antwoord op boodskap #95024] Vr, 16 Julie 2004 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is dan stedig. ;-)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cd806a$s8v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
> dorpe en plase bly?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
>
Re: Uitstedig [boodskap #95031 is 'n antwoord op boodskap #95027] Vr, 16 Julie 2004 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
of strandig:))

--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40f78751$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hulle is dan stedig. ;-)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cd806a$s8v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
>> dorpe en plase bly?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
Re: Uitstedig [boodskap #95207 is 'n antwoord op boodskap #95024] Ma, 19 Julie 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Stede beteken gewoon: plaas/plek.
Uitstedig: jy is nie op jou plek nie.

"Annette" schreef in bericht
:

> As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
> dorpe en plase bly?

--
PietHein
Re: Uitstedig [boodskap #95273 is 'n antwoord op boodskap #95207] Di, 20 Julie 2004 11:22 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Fout!!!
'Woordenboek der Nederlandse taal' sê:
"Buiten die stad verblyf".

Ek gaan iewers in 'n hoekie staan, en my skaam.

PietHein schreef in bericht
:
>
> Stede beteken gewoon: plaas/plek.
> Uitstedig: jy is nie op jou plek nie.
>
> "Annette" schreef in bericht
> :
>
>> As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
>> dorpe en plase bly?

--
PietHein
Vorige onderwerp: Forgiveness
Volgende onderwerp: Is dit 'n Afrikaanse probleem?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 17:52:48 MGT 2024