Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit 'n Afrikaanse probleem?
Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95194] Ma, 19 Julie 2004 13:25 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.

My wêreld is in skerwe.

Ek is verpletterd.

Ek is teen die grond.

Ek is stukkend.

Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
so?

Max____________________________
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95213 is 'n antwoord op boodskap #95194] Ma, 19 Julie 2004 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die weer
kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is glo
gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende die weer
en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so baie
oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit gaan
hulle god se verstand ook te bowe.

Kantelberg.

"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95232 is 'n antwoord op boodskap #95194] Ma, 19 Julie 2004 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Net die swartgalliges.

--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95246 is 'n antwoord op boodskap #95213] Di, 20 Julie 2004 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
nie... Laat dit rus.

Max____________________________

"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die weer
> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is glo
> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende die weer
> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so baie
> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit gaan
> hulle god se verstand ook te bowe.
>
> Kantelberg.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>> My wêreld is in skerwe.
>>
>> Ek is verpletterd.
>>
>> Ek is teen die grond.
>>
>> Ek is stukkend.
>>
>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
>> so?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95247 is 'n antwoord op boodskap #95232] Di, 20 Julie 2004 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Maar is SA dan die land met die grootste persentasie "swartgalliges"?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cdh19f$ph8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee. Net die swartgalliges.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
> hulle
>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
> lande
>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>> My wêreld is in skerwe.
>>
>> Ek is verpletterd.
>>
>> Ek is teen die grond.
>>
>> Ek is stukkend.
>>
>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
> Omo
>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
> ook
>> so?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95253 is 'n antwoord op boodskap #95246] Di, 20 Julie 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
wees sonder die gereelde nat weer nie.

;o)

Groete
Plato

Max wrote:

> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
> nie... Laat dit rus.
>
> Max____________________________
>
>
> "Johannes Kantelberg" wrote in message
> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>
>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor die
>
> weer
>
>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>
> glo
>
>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>
> die weer
>
>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so
>
> baie
>
>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit
>
> gaan
>
>> hulle god se verstand ook te bowe.

>> Kantelberg.


>> "Max" wrote in message
>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>
> hulle
>
>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>
> lande
>
>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
>>> My wêreld is in skerwe.
>
>>> Ek is verpletterd.
>
>>> Ek is teen die grond.
>
>>> Ek is stukkend.
>
>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>
> steeds
>
>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
>
> Omo
>
>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>
> ook
>
>>> so?
>
>>> Max____________________________
>
>
>


>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95255 is 'n antwoord op boodskap #95253] Di, 20 Julie 2004 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is dit normaal om te kla?

As mens beter gewoond is, gaan terug na beter, hou op om in my ore te neul.
Niemand kan iets aan die weer doen nie...

Max____________________________

"Plato"
> Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
> beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
> wees sonder die gereelde nat weer nie.
>
> ;o)
>
> Groete
> Plato
>
> Max wrote:
>
>> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
>> nie... Laat dit rus.
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Johannes Kantelberg" wrote in message
>> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>>
>>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor
die
>>
>> weer
>>
>>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>>
>> glo
>>
>>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>>
>> die weer
>>
>>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan
so
>>
>> baie
>>
>>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker
dit
>>
>> gaan
>>
>>> hulle god se verstand ook te bowe.
>
>>> Kantelberg.
>
>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>>
>> hulle
>>
>>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>>
>> lande
>>
>>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>>>> My wêreld is in skerwe.
>>
>>>> Ek is verpletterd.
>>
>>>> Ek is teen die grond.
>>
>>>> Ek is stukkend.
>>
>>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>>
>> steeds
>>
>>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van
die
>>
>> Omo
>>
>>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>>
>> ook
>>
>>>> so?
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>
>
>
>>
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95257 is 'n antwoord op boodskap #95255] Di, 20 Julie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ditto

Max wrote:

> Is dit normaal om te kla?
>
> As mens beter gewoond is, gaan terug na beter, hou op om in my ore te neul.
> Niemand kan iets aan die weer doen nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Plato"
>
>> Ek dink dit is maar normaal om te kla oor weer as jy gewoond is aan
>> beter. Die waarheid is egter dat Engeland letterlik nie Engeland sal
>> wees sonder die gereelde nat weer nie.

>> ;o)

>> Groete
>> Plato

>> Max wrote:


>>> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
>>> nie... Laat dit rus.
>
>>> Max____________________________
>
>
>>> "Johannes Kantelberg" wrote in message
>>> news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>
>
>>>> Wat my verbaas is hoe veel Zuid Afrikaanse besoekers aan Engeland oor
>
> die
>
>>> weer
>
>
>>>> kla. So 'n spul Jeremias is ironies om te aanskou. En almal van hulle is
>
>>> glo
>
>
>>>> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende
>
>>> die weer
>
>
>>>> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan
>
> so
>
>>> baie
>
>
>>>> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker
>
> dit
>
>>> gaan
>
>
>>>> hulle god se verstand ook te bowe.
>>
>>>> Kantelberg.
>>
>>
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>
>>>> >As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
>
>>> hulle
>
>
>>>> >probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
>
>>> lande
>
>
>>>> >in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>>
>>>> >My wêreld is in skerwe.
>>>
>>>> >Ek is verpletterd.
>>>
>>>> >Ek is teen die grond.
>>>
>>>> >Ek is stukkend.
>>>
>>>> >Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
>
>>> steeds
>
>
>>>> >besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>>> >engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van
>
> die
>
>>> Omo
>
>
>>>> >advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
>
>>> ook
>
>
>>>> >so?
>>>
>>>> >Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95305 is 'n antwoord op boodskap #95247] Di, 20 Julie 2004 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal nie weet nie Max want jy is nie in SA nie?

Lee vat etc etc etc.

"Max" skryf in boodskap news:...
> Maar is SA dan die land met die grootste persentasie "swartgalliges"?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cdh19f$ph8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee. Net die swartgalliges.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot
> hulle
>>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die
> lande
>>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>>
>>> My wêreld is in skerwe.
>>>
>>> Ek is verpletterd.
>>>
>>> Ek is teen die grond.
>>>
>>> Ek is stukkend.
>>>
>>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense
> steeds
>>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die
> Omo
>>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat
> ook
>>> so?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95316 is 'n antwoord op boodskap #95194] Di, 20 Julie 2004 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ons is net nie heppie as ons nie kan moan nie. Hoewel ek nogal
deesdae 'n poging aanwend om minder te kla. Mens kan nie so loop en kerm
met 'n witbrood onder die arm nie :))

E

"Max" skryf in boodskap news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>
> My wêreld is in skerwe.
>
> Ek is verpletterd.
>
> Ek is teen die grond.
>
> Ek is stukkend.
>
> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
> so?
>
> Max____________________________
>
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95317 is 'n antwoord op boodskap #95246] Di, 20 Julie 2004 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Niemand, nie 'n SA'er, Amerikaner, Hollander, Italianer, Kanadees, Chinees,
ens. hou daarvan as jy sy geloof aanval nie.

E

"Max" skryf in boodskap news:40fccfed$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Johannes, die Suid Afrikaners hou nie daarvan as jy hulle geloof aanval
> nie... Laat dit rus.
>
> Max____________________________
Re: Is dit 'n Afrikaanse probleem? [boodskap #95320 is 'n antwoord op boodskap #95213] Di, 20 Julie 2004 21:00 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Iewers in jou verlede het godsdiens 'n diep indruk op jou gemaak. Nou het
jy 'n broertjie dood aan die van oons wat die onsienlike aanhang. As jou
klein menslike verstandjie nie die grootheid van God kan erken nie, is ek
jammer vir jou, maar jy sien nie dat ons hier op die ng dag in en uit net
aanmekaar uitsprake gee oor die ateiste, agnostici en ander soortgelyke
spesies nie. Hoekom moet jy in elke uitspraak iets oor godsdiens te sê hê?

Soois

"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40fbe687$0$92646$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
En almal van hulle is glo
> gelowige god aanbidders. Hulle god het blykbaar die heelal, insluitende die weer
> en die klimaat, geskape. Of so lui die sprokie. So hoekom kla hulle dan so baie
> oor hulle eie god se skepping? Gaan die verstand te bowe. Ek is seker dit gaan
> hulle god se verstand ook te bowe.
>
> Kantelberg.
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fbcd60$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> As mens na Afrikaanse mense luister hoor jy soveel keer van hoe groot hulle
>> probleme is. Nou weet ons almal dat SA die meeste probleme van al die lande
>> in die wêreld het. Wat my egter opval is hoe die mense dit uitdruk.
>>
>> My wêreld is in skerwe.
>>
>> Ek is verpletterd.
>>
>> Ek is teen die grond.
>>
>> Ek is stukkend.
>>
>> Is dit hoe Afrikaans klink (en ek het dit vergeet), of is die mense steeds
>> besig om al hoe dieper in 'n staat van selfbejammering te verval? Klink
>> engelssprekende Suid Afrikaners ook so? Ek onthou nog die tannie van die Omo
>> advertensie, "I nearly died, I nearly died", maar praat hulle op straat ook
>> so?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Uitstedig
Volgende onderwerp: Herdenking van maanlanding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:12:48 MGT 2024