Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Elektrisiteit in SA
Elektrisiteit in SA [boodskap #94969] Do, 15 Julie 2004 07:27 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
sertifikaat?
As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #94972 is 'n antwoord op boodskap #94969] Do, 15 Julie 2004 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is dan makliker om die een wat die sertifikaat uitgereik het
verantwoordelik te hou?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40f632d4.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
> sertifikaat?
> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #94977 is 'n antwoord op boodskap #94969] Do, 15 Julie 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
To be fair, dis nie die staat wat dit wil afskaf nie, dis die
Elektriese Kontrakteurs-vereniging wat die minister hof toe vat om hom
te probeer dwing om regulasies ter syde te stel wat sulke sertifikate
verpligtend maak as jy 'n huis verkoop, is dit nie?

On Thu, 15 Jul 2004 08:27:48 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
> sertifikaat?
> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #94980 is 'n antwoord op boodskap #94977] Do, 15 Julie 2004 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek hoop hulle kry dit nie reg nie, want dis een van die grootste
probleme in die boubedryf.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5qkcf0pl5upn7ml5f32ot65mi4ph48465b@4ax.com...
>
> To be fair, dis nie die staat wat dit wil afskaf nie, dis die
> Elektriese Kontrakteurs-vereniging wat die minister hof toe vat om hom
> te probeer dwing om regulasies ter syde te stel wat sulke sertifikate
> verpligtend maak as jy 'n huis verkoop, is dit nie?
>
>
> On Thu, 15 Jul 2004 08:27:48 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
>> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
>> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
>> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
>> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
>> sertifikaat?
>> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
>> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
>> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
>> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
>> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
>> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>>
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95000 is 'n antwoord op boodskap #94980] Do, 15 Julie 2004 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Jul 2004 12:01:39 +0100, "Suidwester" wrote:

> Wel, ek hoop hulle kry dit nie reg nie, want dis een van die grootste
> probleme in die boubedryf.

Yep. Stem saam.
Maar hier bevind ons ons aan die minister se kant, of hoe?
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95017 is 'n antwoord op boodskap #95000] Vr, 16 Julie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik, maar hoe kry jy 'n staatsdiens meer effektief? Bouinspeteurs is
veronderstel om 'n baie breë kennis van die boubedryf te hê en die
regulasies op die punte van sy vingers te ken. Ons weet egter uit
ondervinding dat die regstellende aksie meeste van ou ervare manne
uitgefaseer het en daar nou mense inspekteurs is wat g'n clue het van wat
moet en wat mag nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pcadf059mgeg04ucd6ro8nvalupja7pmop@4ax.com...
> On Thu, 15 Jul 2004 12:01:39 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> grootste
>> probleme in die boubedryf.
>
> Yep. Stem saam.
> Maar hier bevind ons ons aan die minister se kant, of hoe?
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95074 is 'n antwoord op boodskap #95017] Vr, 16 Julie 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jul 2004 07:47:18 +0100, "Suidwester" wrote:

> Natuurlik, maar hoe kry jy 'n staatsdiens meer effektief? Bouinspeteurs is
> veronderstel om 'n baie breë kennis van die boubedryf te hê en die
> regulasies op die punte van sy vingers te ken. Ons weet egter uit
> ondervinding dat die regstellende aksie meeste van ou ervare manne
> uitgefaseer het en daar nou mense inspekteurs is wat g'n clue het van wat
> moet en wat mag nie.

Mens verwag dan seker van die bedrewe, eerlike en wit elektrisiens om
seker te maak hulle sit nie kak bedrading in en vat die eienaars vir n
ride nie, of hoe?
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95082 is 'n antwoord op boodskap #95074] Vr, 16 Julie 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:snhff019glsqtslsqpj9fvb2gsfbnjfe4t@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 07:47:18 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Mens verwag dan seker van die bedrewe, eerlike en wit elektrisiens om
> seker te maak hulle sit nie kak bedrading in en vat die eienaars vir n
> ride nie, of hoe?

Sekerlik, maar daar is regulasies wat dit beheer en toegepas moet word. En
net soveel manne wat dit sal breek vir 'n goedkoper uitweg as daar nie
beheer is nie. Sou jy nie as huiseienaar seker wou wees dat die
regulasies wel in plek is en toegepas word deur bedrewe mense nie? As jy
die onus op die kontrakteur plaas, hoekom kan jy dit dan nie maar op alle
geboede doen nie? Skaf alle wette en regulasies af en vertrou op die
blanke vernatwoordelike mense om te sorg dat ordelikheid gehandhaaf word?
..................dit laat my dink. Dis presies dit wat aan die gang is!
As ek met my goeie kar te vinnig ry, kak ek. Kom tsotsi met sy gehawende
taxi en niemand gee om of dit padwaardig is of nie. Gee jy hom 'n boete,
dan betaal hy eenvoudig nie. Hy't nie 'n adres waar jy hom kan opspoor
nie, so jy kan hom nie vervolg nie.
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95089 is 'n antwoord op boodskap #95082] Vr, 16 Julie 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 16 Jul 2004 14:19:07 +0100, "Suidwester" wrote:

..................dit laat my dink. Dis presies dit wat aan die
gang is!
> As ek met my goeie kar te vinnig ry, kak ek. Kom tsotsi met sy gehawende
> taxi en niemand gee om of dit padwaardig is of nie. Gee jy hom 'n boete,
> dan betaal hy eenvoudig nie. Hy't nie 'n adres waar jy hom kan opspoor
> nie, so jy kan hom nie vervolg nie.

Met ander woorde doen stappe om tsotsi ook in die middelklas te betrek
dat hy n vaste adres en behoorlik kar kan koop, dan kan jy relax.

Snaaks, ek het jou nooit as 'n sosialistiese voorstander van swart
ekonomiese bemagtiging gesien nie!
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95100 is 'n antwoord op boodskap #95089] Sa, 17 Julie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Eintlik gee ek nie 'n moer om watter soort van stelsel aan die gang
is nie, solank die standaarde van dienslewering in beide die staats- en die
privaatsektor net nie verlaag nie. Ek meen, die belastingbetalers van 'n
land betaal vir die diens en is daarom geregtig om die bes moontlike diens
te ontvang. Ongelukkig vir SA en SWA was daar reeds vooropgestelde
standaarde van dienslewering waaraan vandag se prestasie gemeet kan word.
Daarom gaan regstellende aksie Afrika baie jare terugsit en nog baie baie
meer jare gaan vat om te oorkom en te herstel.....indien dit ooit moontlik
gaan wees. In my siening is dit om agteruit te boer en nie 'n opsie om te
oorweeg as ek 'n sê sou gehad het nie. Maar, ek het nie, en die enigste
verweer wat ek tot my beskikking het, is om maar die stroom te volg en juis
dit te doen wat die regulasies wou probeer verhoed het. Hoekom dan nie
maar geld maak uit die tragedie nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:huoff0dktd30cvnbb754p7ctb0o3qn3gaq@4ax.com...
> On Fri, 16 Jul 2004 14:19:07 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> As ek met my goeie kar te vinnig ry, kak ek. Kom tsotsi met sy gehawende
>> taxi en niemand gee om of dit padwaardig is of nie. Gee jy hom 'n boete,
>> dan betaal hy eenvoudig nie. Hy't nie 'n adres waar jy hom kan opspoor
>> nie, so jy kan hom nie vervolg nie.
>
> Met ander woorde doen stappe om tsotsi ook in die middelklas te betrek
> dat hy n vaste adres en behoorlik kar kan koop, dan kan jy relax.
>
> Snaaks, ek het jou nooit as 'n sosialistiese voorstander van swart
> ekonomiese bemagtiging gesien nie!
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95101 is 'n antwoord op boodskap #94972] Sa, 17 Julie 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom ek stel dit vir jou so: As daar 'n standaard gestel word bv. vir die
bedrading waaraan voldoen moet owrd, dan moet die kontrakteur sulke drade
van gebruik maak en die inspekteur wat die sertifikaat uitreik, moet vasstel
of van die regte draad gebruik gemaak is, alvorens hy 'n sertifikaat
uitreik. Dis die beginsel. Prakties kan 'n inspekteur nie die hele
installasie nagaan om 'n kwaliteitsbepaling te doen nie en daarom kom jy by
die argument uit dat as die kontrakteur verantwoordelik is om die regte
materiale te gebruik, hoekom dan nog 'n inspekteur se sertifikaat ook kry?
Die rede is dat die inspekteur 'n waghond oor die bedryf is en die regering
verteenwoordig. Meeste kontrakteurs is klein sakemanne wat soos mis in die
son kan verdwyn indien iets verkeerd sou loop met 'n installasie. Alles
hieroor gaan oor die beskerming van die kliënt.
Hier by ons, en ek hoor maar SA ook, is groot probleme in die boubedryf
omdat die inspekteurs wat werk vir die munisipaliteite en die regering oor
die algemeen nie genoegsame kennis van die boubedryf het om 'n ordentlike
inspeksie te kan doen nie. 'n Bouinspekteur is iemand wat 'n baie breë
algemene kennis van al die ambagte betrokke in die boubedryf het. Hierdie
tipe werker is skaars en regstellende aksie het gemaak dat baie mense
aangestel is wat nie eers behoorlike kennis het van 'n enkele fasset nie,
wat nog te sê die bedryf in die algemeen? Omkopery is ook 'n massiewe
probleem....

"Annette" skryf in boodskap news:cd60po$kg5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is dan makliker om die een wat die sertifikaat uitgereik het
> verantwoordelik te hou?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40f632d4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
>> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
>> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
>> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
>> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
>> sertifikaat?
>> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
>> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
>> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
>> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
>> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
>> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>>
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95134 is 'n antwoord op boodskap #94969] So, 18 Julie 2004 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die SA wapenwed is herskryf om die gewone mense te ontwapen. Om opstand
teen die staat te verhoed...

Raar maar waar...

Suidwester wrote:

> Ek lees vanoggend dat in SA oorweeg word om
> elektrisiteitbevoedgheidsertifikate vir huise en geboue in SA af te skaf.
> Die rede blyk te wees dat daar baie bedrog is met die lewering van die
> sertifikate deur elektrisiëns en dat hulle nie verantwoordelik daarvoor is
> in elk geval as daar iets sou verkeerd loop nie, waarvoor dan die
> sertifikaat?
> As 'n betrokkende in die boubedryf, kan ek net sê dat hierdie duidelik
> maar net nog 'n geval is waar die stert die hond rondswaai. Omdat die
> staat nie in staat is om sy eie regulasies toe te pas nie [baie nodige
> regulasies om die veiligheid van inwoners te verseker, bygesê] nou moet dit
> maar afgeskaf word. Dis dieselfde kak argument met vuurwapens. Omdat die
> mens 'n krimineel is, moet die arme vuurwapens skuld kry daarvoor!
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95138 is 'n antwoord op boodskap #95134] So, 18 Julie 2004 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Die SA wapenwed is herskryf om die gewone
mense te ontwapen. Om opstand > teen die staat
te verhoed...

Ek wed jou, Plato, dat jy nie bevoeg is om
van die wapenwet te praat nie.

Tant Hessie van Putsonderwater
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95139 is 'n antwoord op boodskap #95134] So, 18 Julie 2004 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf
> Die SA wapenwed is herskryf om die gewone mense te ontwapen. Om opstand > teen die staat te verhoed...
> Raar maar waar...

So dieselfde geld vir die apartheidsregime, wat geen
wapens in die hande van nie-blankes toegelaat het
nie? Raar maar waar, of wat praat ek alles.

Penkop wat wed op die wet
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95145 is 'n antwoord op boodskap #95138] So, 18 Julie 2004 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
seker nie, maar vir iemand wat nie hier bly nis is jy seker nog minder...

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Die SA wapenwed is herskryf om die gewone
>
> mense te ontwapen. Om opstand > teen die staat
> te verhoed...
>
> Ek wed jou, Plato, dat jy nie bevoeg is om
> van die wapenwet te praat nie.
>
> Tant Hessie van Putsonderwater
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95146 is 'n antwoord op boodskap #95139] So, 18 Julie 2004 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Does two wrongs make a right?

Of wat vra ek?

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>> Die SA wapenwed is herskryf om die gewone mense
>
> te ontwapen. Om opstand > teen die staat te verhoed...
>
>> Raar maar waar...
>
>
> So dieselfde geld vir die apartheidsregime, wat geen
> wapens in die hande van nie-blankes toegelaat het
> nie? Raar maar waar, of wat praat ek alles.
>
> Penkop wat wed op die wet
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95151 is 'n antwoord op boodskap #95145] So, 18 Julie 2004 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> seker nie, maar vir iemand wat nie hier bly nis is jy seker nog minder...
>>> Die SA wapenwed
>> Ek wed jou, Plato, dat jy nie bevoeg is om
>> van die wapenwet te praat nie.
>> Tant Hessie van Putsonderwater

Ek, Plato, weet ten minste wanneer om
"wed" en "wet" te gebruik. Die hele
opmerking het om jou spelling van
"wed" vir die Engels "law" gegaan.
Jou spelling illustreer net weer my
opinie dat onder Afrikaners, hoe
regser die opinies, hoe slegter hul
Afrikaanse spelling is.

Gloudina
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95152 is 'n antwoord op boodskap #95146] So, 18 Julie 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Does two wrongs make a right?

En hier illustreer jy nou net weer my ander
opinie: hoe regser, hoe vinniger praat hulle
kamstig Engels, al is die Engels nou ook in
baie gevalle, soos hierbo, foutief grammatikaal.

Gloudina
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95159 is 'n antwoord op boodskap #95152] Ma, 19 Julie 2004 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alhoewel ek graag met jou stelling sou wou saamstem Gloudina, is dit
ongelukkig nie so nie. Ons hoor amper nie meer suiwer Afrikaans op RSG nie
Al die mense met wie onderhoude gevoer word, het nie die vermoë om in suiwer
Afrikaans te antwoord nie.
Dis hoogs frustrerend, en ek weet nie wat mens nog moet doen om mense te kry
om ten minste te probeer om Afrikaans suiwer te praat nie.
Dit het deesdae 'n tipe van spog geword om Engelse woorde in te gooi.
--
Groetnis
Annette

"@rogers.com" skryf in boodskap news:dPBKc.11$61S.5@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Plato" skryf
>
>> Does two wrongs make a right?
>
> En hier illustreer jy nou net weer my ander
> opinie: hoe regser, hoe vinniger praat hulle
> kamstig Engels, al is die Engels nou ook in
> baie gevalle, soos hierbo, foutief grammatikaal.
>
> Gloudina
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95161 is 'n antwoord op boodskap #95151] Ma, 19 Julie 2004 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
En hoe minder jy 'n opinie kan vorm hoe meer soek jy na nietighede om
die aandag af te lei.

Dis jammer...

@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> seker nie, maar vir iemand wat nie hier bly nis is jy seker nog minder...

>>>> Die SA wapenwed
>
>>> Ek wed jou, Plato, dat jy nie bevoeg is om
>>> van die wapenwet te praat nie.
>>> Tant Hessie van Putsonderwater
>
>
> Ek, Plato, weet ten minste wanneer om
> "wed" en "wet" te gebruik. Die hele
> opmerking het om jou spelling van
> "wed" vir die Engels "law" gegaan.
> Jou spelling illustreer net weer my
> opinie dat onder Afrikaners, hoe
> regser die opinies, hoe slegter hul
> Afrikaanse spelling is.
>
> Gloudina
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95162 is 'n antwoord op boodskap #95152] Ma, 19 Julie 2004 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Okay dan. "Do two wrong make a right?" Ek neem aan jy was nie te dom om
die vraag te verstaan nie, so antwoord maar...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Does two wrongs make a right?
>
>
> En hier illustreer jy nou net weer my ander
> opinie: hoe regser, hoe vinniger praat hulle
> kamstig Engels, al is die Engels nou ook in
> baie gevalle, soos hierbo, foutief grammatikaal.
>
> Gloudina
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95176 is 'n antwoord op boodskap #95162] Ma, 19 Julie 2004 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Okay dan. "Do two wrong make a right?" Ek neem aan jy was nie te dom om
> die vraag te verstaan nie, so antwoord maar...

Dis nou die cliche, gewoonlik in Engels, wat die regses
deesdae hulle bekke vol het. Hulle neem dit op hulle om
hooghartig te sit en kekkel en kritiseer totdat hulle blou
in die gesig is oor wat "die ANC doen" en wat "Afrika
doen" en so aan. En as mens vir hulle uitwys dat die
wit apartheidsregime erger as alles was, dan sit hulle
en piep "do two wrongs make a right?" Mens kan
al voorspel wat uit hulle monde gaan kom. Gaan liewer
leer oor vergifnis en ubuntu by die ANC, wat die
politieke vuis gehad het om elke wit mens in die see
in te jaag, maar jy sit nog vandag daar met jou
wit smoel en kekkel. Ek is moeg vir jou smerige
heiliger-as-jy stories.

Penkop op kommando
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95182 is 'n antwoord op boodskap #95176] Ma, 19 Julie 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal graag die ANC wil sien probeer. Ek dink darem hulle is slimmer as
dit. En as hulle dit sou regkry, dan sit hulle met hulle vingers in
hulle dingese want wat dan? Dan is daar niks vir niemand in die land
nie. Jy kan jou bek so wyd rek as wat jy kan Gloudina die waarheid
staan. Die land is so sterk as wat hy is asgevolg van die Westerse
kultuur hier. Jy het geen been om op te staan nie al sanik jy ook hoe.
Maar voer jouself die twak wat jy glo want dit maak sekerlik jou hartjie
beter voel en help jou om beter te slaap.

Afrika is donker en jy bleddiewel weet dit. Die enigste oplossing is
baie opvoeding en 'n totale kultuur veskuiwing. Iets wat ek persoonlik
glo 'n paar honderd jaar of wat gaan neem. Daar is wel die nie-blankes
wat die verskuiwing nou maak en goed voortboer. Jy is dalk net so etnies
verknog dat jy voel jy kan nie trots staan op jou eie as jy nie jou
mense ophemel nie. Ons almal het maar ons agendas Gloudina en jy het 'n
grote. Maar as jy my sal verskoon wil ek dit duidelik stel dat ek niks
teen mense met ander kleure vel as ek het nie. Ek het selfs nie eens 'n
probleem met ontwikkelende kulture nie, maar waarmee ek wel 'n probleem
het is wanneer mense hulle sorge op my skouers kom lê en vir my staan en
probeer wys maak hulle leiding is my skuld. Dis net daar waar ek vir jou
en jou soort sê vlieg dwars in jou moer want dit is eenvoudig nie die
waarheid nie. Maar ek sal hier bly Gloudina en elke dag vertel hoe
verkeerd jy en jou mede denkers is!

Want dis mense soos jy wat heel skeel die mense in die Weste vertel hoe
sleg ons blankes hier is en hoe sleg ons die mense behandel wanneer die
waarheid meer kompleks is. Jy kan al die blankes in Afrika in die see in
jaag Gloudina. Al waarmee jy gaan sit is 'n pitgiet swart see van
smart... Tensy die mense van Afrika besluit om nie die voordele van die
Weste na te streef nie en maar terugkeer na 'n lewe van 'n vel om die
lyf en die beeste in die veld. Hulle kan ook my die elemente van my
kultuur aanneem wat my mense sterk maak. Dan sal hulle wel die vrugte
kry wat hulle soek.

Nog 'n ding wat my kop laat wonder is hoekom jy nou daar vêr sit en jou
bek rek oor goed waarmee jy duidelik uit voeling is. Hoekom kom jy nie
terug nie? Dinge is dan nou so wonderlik hier. Ek neem aan jy het gewaai
omdat die Apartheid "regime" net te vreeslik was vir jou. Ek is seker
dit mag selfs een van die redes wees wat ons op jou emigrasie vorms mag
kry. Maar waar nou? Waar is jy nou dolla? Sit lekker in 'n Westerse land
en kraak 'n neut oor alles en wat nog in Suid Afrika.

As daar nog iets was waarop jy jou trots kon fundeer sou dit goed gewees
het maar daar is nie een enkele voorbeeld op hierdie aarde waarop jy
jou vinger kan sit en skreeu, "daar is hoekom ek dink Suid Afrika gaan
werk!" nie, is daar?

Ek het egter 'n geskiedenis van kulturele sukses wat enige swart
boorling van Afrika net van kan droom. En ek is trots daarop. Maak nie
saak hoeveel keer jy RASSIS skree nie. Gaan voort, ek weet wie de hel ek
is, weet jy? Ek is 'n Westerling in Afrika! My kultuur soos gesaai in
die van die meeste Europese stam-volkere is die beste op aarde. Dis
miskien nie volmaak nie maar beslis die naaste daaraan. Ek gee ruimte
aan ander kulture wat nog die mas opkom maar spoeg op die wat my probeer
verneder ten goede van hulself. Ek is 'n vrye denker en 'n gelowige in
wetenskap en die strewe na dit wat beter is. Daarom kan ek nie
regstellende aksie regverdig nie. Ek mag blank wees maar dit het niks
met die prys van eiers te doen nie. Ek staan skouer aan skouer met mense
van Afrika, Amerika en die ander kontinente, wat my kultuur en dit wat
hom suksesvol maak deel. Ek verdruk niemand nie en verdoem die wat dit
doen.

Ek kan nog aangaan maar jy kry my punt.

Groete met sproete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Okay dan. "Do two wrong make a right?" Ek neem aan jy was nie te dom om
>> die vraag te verstaan nie, so antwoord maar...
>
>
> Dis nou die cliche, gewoonlik in Engels, wat die regses
> deesdae hulle bekke vol het. Hulle neem dit op hulle om
> hooghartig te sit en kekkel en kritiseer totdat hulle blou
> in die gesig is oor wat "die ANC doen" en wat "Afrika
> doen" en so aan. En as mens vir hulle uitwys dat die
> wit apartheidsregime erger as alles was, dan sit hulle
> en piep "do two wrongs make a right?" Mens kan
> al voorspel wat uit hulle monde gaan kom. Gaan liewer
> leer oor vergifnis en ubuntu by die ANC, wat die
> politieke vuis gehad het om elke wit mens in die see
> in te jaag, maar jy sit nog vandag daar met jou
> wit smoel en kekkel. Ek is moeg vir jou smerige
> heiliger-as-jy stories.
>
> Penkop op kommando
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95187 is 'n antwoord op boodskap #95182] Ma, 19 Julie 2004 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Afrika is donker en jy bleddiewel weet dit.

. Maar as jy my sal verskoon wil ek dit duidelik stel dat ek niks
> teen mense met ander kleure vel as ek het nie.

> Want dis mense soos jy wat heel skeel die mense in die Weste vertel hoe
> sleg ons blankes hier is en hoe sleg ons die mense behandel wanneer die
> waarheid meer kompleks is. >

Luister, Plato, ek het vriende en familie in Suid-Afrika
en hulle is nie van die afrika-is-donker-kekkelaars nie.
Hulle praat van elke situasie individueel, soos intelligente
mense doen. Hulle is ook bewus van die feit dat die
ANC in die laaste tien jaar 'n fiskale beleid gevolg het
wat SA gesonder gemaak het finansieel as wat dit
onder die apartheidsvarke was. Hulle is bewus daarvan
dat belasting verminder het.
Ek vertel nie vir mense " hoe sleg blankes in SA
is" nie. Jy probeer so voorgee omdat jy 'n agenda
het. Ek ken genoeg blankes, wat nog in SA is, om
te weet dat mense wat soos jy dink maar 'n handjievol
uitmaak. Maar mense wat soos julle sit en kekkel,
gee SA 'n slegte naam, gee Afrikaners 'n slegte naam.
Hou op met jou rassistiese gekerm. Jy gee Afrikaners
'n slegte naam.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95189 is 'n antwoord op boodskap #95182] Ma, 19 Julie 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

Tensy die mense van Afrika besluit om nie die voordele van die
> Weste na te streef nie en maar terugkeer na 'n lewe van 'n vel om die
> lyf en die beeste in die veld. Hulle kan ook my die elemente van my
> kultuur aanneem wat my mense sterk maak. Dan sal hulle wel die vrugte
> kry wat hulle soek.

Sover ek kan sien, is dit meestal die ANC wat hierdie elemente
van die Westerse kultuur toepas, en jy en jou afrika-is-swart-
en-agteraf kekkelaars wat nie die elemente van die Westerse
kultuur toepas nie. Julle sit nog vasgevang in 'n reaksionêre
terug-na-die-verlede-verlangende kultuur, wat dink dat om
swartmense te beswadder, julle handjies wit sal maak. Maar
ons sien die bloed en die grypsugtigheid op jou en jou
medekekkelaars se hande, en ons is bly dat die toekoms
van SA nou in ander hande is as dié van die apartheids-
varke.

Penkop by die drif
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95191 is 'n antwoord op boodskap #95182] Ma, 19 Julie 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"skryf

maar waarmee ek wel 'n probleem
> het is wanneer mense hulle sorge op my skouers kom lê en vir my staan en
> probeer wys maak hulle leiding is my skuld.

Hier is nou jou daaglikse Afrikaanse les.
Jy skryf die Engelse woord "suffering" as "lyding,"
nie "leiding" nie. Anders lees hierdie bostaande
sin van jou darem baie belaglik. Want wie in SA
beskuldig jou dat jy verantwoordelik is vir hulle
leiding?
My advies aan jou is: gee meer respek aan jou
taal en gebruik dit ten minste sê dat mens kan
verstaan wat jy bedoel. Dis ook deel van die
westerse kultuur wat jy so vir jou toe-eien maar
wat jy duidelik nie toepas nie. Ek sien jy sê
vergewensgesindheid is 'n ideologie en nie
"natuurlik" nie. Dit klink nie of jy westerse
kulturele karaktertrekke het nie. Jy klink meer
na die oog-om-die-oog kultuur wat die ekstreme
moslems navolg.

Tant Hessie van Genadendal
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95193 is 'n antwoord op boodskap #95182] Ma, 19 Julie 2004 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Ek het egter 'n geskiedenis van kulturele sukses wat enige swart
> boorling van Afrika net van kan droom. Gaan voort, ek weet wie de hel ek
> is, weet jy? Ek is 'n Westerling in Afrika! My kultuur soos gesaai in
> die van die meeste Europese stam-volkere is die beste op aarde.

Jy vergeet natuurlik ewe gemaklik dat dit in Europa
was dat mens Hitler en Stalin en Mussolini en Franco
en Milosovich et al in die vorige eeu gehad het, twee
vernietigende wêreldoorloë in die afgelope eeu gehad
het. As ek jy is, sal ek stil bly en nie vir Afrika en
Europa probeer vergelyk nie. Niks wat in Afrika
aangaan op die oomblik kan kersvashou by wat
in Europa in die laaste honderd jaar aangegaan het
nie.

Penkop op wag
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95197 is 'n antwoord op boodskap #95182] Ma, 19 Julie 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Interesante artikel gelees oor 'n ver regse wat sê dit is nie nodig om teen
die swartes oorlog te maak nie, gee hulle genoeg tou (vigs) en hulle sal
hulle self ophang.

Wat my laat wonder wat is die amptelike vigs syfers nou vir Suid-Afrika en
Afrika as 'n geheel.
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95198 is 'n antwoord op boodskap #95197] Ma, 19 Julie 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!

Fokken poephol!

Max____________________________
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95201 is 'n antwoord op boodskap #95187] Ma, 19 Julie 2004 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is ook bewus van die feit dat die ANC in die laaste tien jaar 'n
fiskale beleid gevolg het
wat SA gesonder gemaak het finansieel as wat dit
onder die apartheidsvarke was.

Is jy seker dit was nie maar net 'n normale verloop van sake omdat sanksies
nie meer bestaan nie.

Hulle is bewus daarvan dat belasting verminder het.

Party mense sal sê dit is omrede die swartes nou self moet bydrae tot
belasting

Ek ken genoeg blankes, wat nog in SA is, om
te weet dat mense wat soos jy dink maar 'n handjievol
uitmaak.

Gloudina ek stem gladnie met die sin saam nie. Ek weet van niemand wat
vandag sal erken dat hy KP of HNP gestem het nie. Maar ek is doodseker
indien daar more 'n wit president aan bewind kom sal jy weer nie 'n enkele
wit ou kry wat sê hy het vir die DA gestem nie.
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95205 is 'n antwoord op boodskap #95191] Ma, 19 Julie 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wel ek stem darem saam met die taal storie. Ek bedoel inderdaad lyding.
Mooi so. Sy dink darem.

@rogers.com wrote:
> "Plato"skryf
>
> maar waarmee ek wel 'n probleem
>
>> het is wanneer mense hulle sorge op my skouers kom lê en vir my staan en
>> probeer wys maak hulle leiding is my skuld.
>
>
> Hier is nou jou daaglikse Afrikaanse les.
> Jy skryf die Engelse woord "suffering" as "lyding,"
> nie "leiding" nie. Anders lees hierdie bostaande
> sin van jou darem baie belaglik. Want wie in SA
> beskuldig jou dat jy verantwoordelik is vir hulle
> leiding?
> My advies aan jou is: gee meer respek aan jou
> taal en gebruik dit ten minste só dat mens kan
> verstaan wat jy bedoel. Dis ook deel van die
> westerse kultuur wat jy so vir jou toe-eien maar
> wat jy duidelik nie toepas nie. Ek sien jy sê
> vergewensgesindheid is 'n ideologie en nie
> "natuurlik" nie. Dit klink nie of jy westerse
> kulturele karaktertrekke het nie. Jy klink meer
> na die oog-om-die-oog kultuur wat die ekstreme
> moslems navolg.
>
> Tant Hessie van Genadendal
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95206 is 'n antwoord op boodskap #95193] Ma, 19 Julie 2004 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ten spyte van die oorloë is die dele van Europa wat platgeslaan is
vandag weer opgebou, ekonomies aktief en gee vir sy mense kos...

Afrika wat volgens jou niks so erg beleef het nie, lê aan stukke. Nou
hoe bring jy die klou by die oor?

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Ek het egter 'n geskiedenis van kulturele sukses wat enige swart
>> boorling van Afrika net van kan droom.
>
> Gaan voort, ek weet wie de hel ek
>
>> is, weet jy? Ek is 'n Westerling in Afrika! My kultuur soos gesaai in
>> die van die meeste Europese stam-volkere is die beste op aarde.
>
>
> Jy vergeet natuurlik ewe gemaklik dat dit in Europa
> was dat mens Hitler en Stalin en Mussolini en Franco
> en Milosovich et al in die vorige eeu gehad het, twee
> vernietigende wêreldoorloë in die afgelope eeu gehad
> het. As ek jy is, sal ek stil bly en nie vir Afrika en
> Europa probeer vergelyk nie. Niks wat in Afrika
> aangaan op die oomblik kan kersvashou by wat
> in Europa in die laaste honderd jaar aangegaan het
> nie.
>
> Penkop op wag
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95210 is 'n antwoord op boodskap #95206] Ma, 19 Julie 2004 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Afrika wat volgens jou niks so erg beleef het nie, lê aan stukke. Nou
> hoe bring jy die klou by die oor?

Het jy al enige van Jared Diamond se boeke gelees? Interessant wat hy
te sê gehad het hieroor in sy "Guns Germs and Steel". Ek het so paar
jaar gelede 'n praatjie van hom, wat hy gelewer het hier by die
Universiteit, bygewoon. Baie interessante idees...
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95243 is 'n antwoord op boodskap #95198] Di, 20 Julie 2004 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.

Up yours Doos !

"Max" skryf in boodskap news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>
> Fokken poephol!
>
> Max____________________________
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95250 is 'n antwoord op boodskap #95243] Di, 20 Julie 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dink jy nou regtig ek gaan my steur aan wat iemand, op die ander helfte van
die aardbol, van my kuberpersoonlikheid dink?

As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!

Max____________________________

"Riaan" skryf in boodskap news:1090305952.776491@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
> hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
> gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.
>
>
> Up yours Doos !
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer
> jou
>> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>>
>> Fokken poephol!
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95260 is 'n antwoord op boodskap #94969] Di, 20 Julie 2004 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter yourself...

Max____________________________

"Riaan" wrote in message
news:1090318538.800133@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Max ek weet nie wat presies jou storie is nie, maar ek het nogal van jou
> bydreas hier gehou, maar ewe skielik begin jy die manne aanval en vloek
> sonder 'n goeie rede
>
> Maar dit is nou maar jou saak, en net soos jy kan ek ook nou nie regtig 'n
> hel omgee wat jy van my dink nie
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fcd260$0$35145$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dink jy nou regtig ek gaan my steur aan wat iemand, op die ander helfte van
>> die aardbol, van my kuberpersoonlikheid dink?
>>
>> As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1090305952.776491@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
>>> hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
>>> gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.
>>>
>>>
>>> Up yours Doos !
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
>>>> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>>>>
>>>> Fokken poephol!
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95261 is 'n antwoord op boodskap #95250] Di, 20 Julie 2004 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Max ek weet nie wat presies jou storie is nie, maar ek het nogal van jou
bydreas hier gehou, maar ewe skielik begin jy die manne aanval en vloek
sonder 'n goeie rede

Maar dit is nou maar jou saak, en net soos jy kan ek ook nou nie regtig 'n
hel omgee wat jy van my dink nie

"Max" skryf in boodskap news:40fcd260$0$35145$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dink jy nou regtig ek gaan my steur aan wat iemand, op die ander helfte van
> die aardbol, van my kuberpersoonlikheid dink?
>
> As jy my in die eg ontmoet sal jy, soos die res hier, gek wees oor my!
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090305952.776491@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ek kan sien hoekom Spencer dink jy is 'n doos. Na dese kan ek sê ek stem met
>> hom saam. In elk geval jou het ek net melding gemaak van 'n artikel wat ek
>> gelees het, ek het nie gesê ek stem daarmee saam nie.
>>
>>
>> Up yours Doos !
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40fbd0e1$0$36860$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek weet dis moeilik vir 'n onderopgevoede drommel soos jy, maar probeer jou
>>> bes, jy kry dit dalk reg om te QUOTE!!!
>>>
>>> Fokken poephol!
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95283 is 'n antwoord op boodskap #95260] Di, 20 Julie 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy dalk een
van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat omtrent
nou so algemeen is soos graad 1

"Max" skryf in boodskap news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter yourself...
>
> Max____________________________
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95287 is 'n antwoord op boodskap #95283] Di, 20 Julie 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja? Ek neem aan jy't dit dus nie gehaal nie, anders sou jy nie so geklink
het nie...

Toevallig het jy reggeraai. MCSE NT4 - een van die halfmiljoen ter wêreld.

Intussen het ek egter ook MCSE 2003 - een van die eerste 10 000 ter wêreld.
Nie quite Graad 1 nie, sou ek sê... Betaal in elk geval beter as graad 1,
maar dit sal jy nie weet nie....

Max____________________________

"Riaan" skryf in boodskap news:1090326918.402189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy dalk een
> van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat omtrent
> nou so algemeen is soos graad 1
>
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter yourself...
>>
>> Max____________________________
>
Re: Elektrisiteit in SA [boodskap #95298 is 'n antwoord op boodskap #95287] Di, 20 Julie 2004 14:44 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy is doodreg ek het nie 'n MCSE nie, ek het wel 'n BSc graad in rekenaar
wetenskap. In 1991 gekry om presies te wees

Troy Tech en brain dumps wat jy met Kazaa aflaai is darem wonderlike goed
ne. Dit kan van enige idioot (soos jy) 'n "rekenaar kenner" maak.

En die nuusgroep is net so 'n wonderlike ding, dit kan enige mcse "genius"
soos jy oopvlek as niks anders as 'n pc mechanic nie

SUCKER !

"Max" skryf in boodskap news:40fd1828$0$49711$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja? Ek neem aan jy't dit dus nie gehaal nie, anders sou jy nie so geklink
> het nie...
>
> Toevallig het jy reggeraai. MCSE NT4 - een van die halfmiljoen ter wêreld.
>
> Intussen het ek egter ook MCSE 2003 - een van die eerste 10 000 ter wêreld.
> Nie quite Graad 1 nie, sou ek sê... Betaal in elk geval beter as graad 1,
> maar dit sal jy nie weet nie....
>
> Max____________________________
>
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1090326918.402189@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Nee ek glo nie jy beskik oor die vermoë om te kan dink nie. Is jy dalk een
>> van die IT outjies met 'n MCSE... jy weet daai sertifikaatjie wat omtrent
>> nou so algemeen is soos graad 1
>>
>>
>>
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40fcf1ea$1$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Het jy regtig gedink ek dink enigiets van jou? Don't flatter yourself...
>>>
>>> Max____________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Gloudina
Volgende onderwerp: Wildeperde van die Namib
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:05:28 MGT 2024