Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94936 is 'n antwoord op boodskap #94841] |
Wed, 14 July 2004 15:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, seker soort van vriend vir wie hy kon vertel...
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40f39d4b.0@news1.mweb.co.za...
> Jy't my nou verloor....die introvert wat altyd alleen was het 'n vriend ook?
> "Annette" wrote in message
> news:cd01pa$c1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien juis op 3rd Degree van 'n program oor tienermoordenaars - die
> eerste
>> was 'n introvert wat altyd alleen was, wat net een dag sy ma 17 met 'n mes
>> gesteek het omdat sy gekla het dat hy sy kasdeur oopgelos het.
>> Die ander was van 'n seun wat 'n skoolmaat in die hart met 'n mes gesteek
>> het, omdat die skoolmaat sy eie sokkerbal van die moordenaar teruggeneem
>> het.
>> In die eerste geval het die leerling vir sy vriend en die se ma gaan
> vertel
>> wat hy gedoen het.
>> In die tweede geval het hy vir sy ma gaan vertel wat hy gedoen het.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40f387e2.0@news1.mweb.co.za...
>>>
>>> "Antowan Nothling" wrote in message
>>> news:bb031585.0407120817.41f43c30@posting.google.com...
>>> Hier is veels te veel vér regses en v�r
>>>> linkses en gans en al te mind "middle of the road" mense.
>>>> Groetnis
>>>> A
>>>
>>> Reken jy nie dat juis die verdraagsaamheid wat saam met die nuwe
> bedeling
>>> gekom het, die oorsaak van die groot gros van die moeilikheid is nie?
>>> Sekerlik die grootste enkele probleem is misdaad:
>>>
>>> Steel: Die mense wat steel word nie meer behoorlik gestraf nie. Hy
>> gaan
>>> sit ook in 'n tronk waar hy dalk vir die eerste keer in sy lewe drie
> etes
>> op
>>> 'n dag kry en 'n permanente dak oor sy kop. So hy vaar eintlik nie
so
>> sleg
>>> nie. Dan kom die presidente van die lande met groot gebare en
'pardon'
>> van
>>> hierdie gevangenis elke jaar. Watter boodskap gee ons vir die dief?
>> Dit
>>> betaal om te steel!
>>> Moord: Die doodstraf is afgeskaf en die ergste wat hulle aan jou kan
>> doen,
>>> is minder erg as wat jy reeds self gedoen het! Vir 'n desperate mens
> is
>>> lewenslange straf nie 'n kwessie nie....as hy gevang word.
>>> Die oplossing? As 'n man die eerste keer gevang word dat hy steel,
> stuur
>>> hom na 'n hardepad tronk toe waar hy klippe kap. Steel hy 'n tweede
>> keer,
>>> kap 'n hand af. As hy verkrag, tjop af en laat piepie hom deur 'n
> pypie.
>>> As hy moor, vind iets stadiger as 'n galgtou en laat hom voel presies
> wat
>> hy
>>> aan sy slagoffers gedoen het.
>>> Hoe gaan jy dit regkry? Verban alle sielkundiges en stuur alle
> advokate
>> en
>>> prokureurs na Kanada toe sodat Gloudina vir hulle kan sorg. Daar
> bestaan
>>> nie 'n beredenering vir hoekom iemand gemoor het nie. Vat jy 'n
ander
> se
>>> lewe is dit ghoebaai vir jou eie lewe, schluss en klaar.
>>> Die resultaat? Burgers van die land wat skielik wetsgehoorsaam gaan
>> raak.
>>> Enige mens, of hy nou ryk of arm is, sal enigiets net doen as hy voel
hy
>> het
>>> 'n kans om daarmee weg te kom. Is die prys wat hy sal moet betaal te
>> hoog,
>>> sal hy dit nie eers oorweeg nie.
>>>
>>> 'Middle of the road'? Jy kry so 'n seer gevoel hier in jou
fondamente
>> van
>>> al die draad sit!!
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94940 is 'n antwoord op boodskap #94922] |
Wed, 14 July 2004 15:13   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek wil wit misdadigers ook laat hang.
Pink, pers en bloues ook...
Ek het nie 'n agenda nie Gloudina. Dis die waarheid.
Groetnis
Plato
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> Daar is 'n plek vir doodstraf in sekere lande en geen
>
>> plek in andere. Eerste wêreld lande kan daarsonder. Baie min 3de wêreld
>> lande kan bekostig om daarsonder klaar te kom.
>> Wat sou jy as oplossing bied vir die misdaad probleem in Suid Afrika in
>> ag genome dat ekonomiese oplossings 'n hele paar jaar weg is?
>
>
> Jou argument, dat die doodstraf "nodig" is in derde-wereld lande
> (soos jy nou SA wil sien, vir 'n gerieflike argument) is eintlik 'n
> bedekte rassistiese argument. Want almal kan sien dat jy eintlik
> die doodstraf wil hê vir al die swartes wat dan nou glo verantwoordelik
> is vir al die moord en dood. Maar, as ek in die Beeld lees, sien ek baie
> baie moorde gepleeg deur wit mense, wit Afrikaners. Wil jy hulle
> ook laat hang? Wil jy vir daardie Clyde-Lewis of wat sy naam ook
> is en die Pool, wat nou in die tronk sit oor die moord op Chris Hani,
> ook laat hang?
> Buitendien, België is glo 'n eerste-wereldse land, en kyk watter
> soort gruwelikhede lees ons wat daar gepleeg word. Om nie
> eens van Kanada te praat nie. Wil jy Kanadese voorbeelde hê?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94942 is 'n antwoord op boodskap #94922] |
Wed, 14 July 2004 15:29   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, JY is die rassis hier onder ons! Nie een van ons wat die doodstraf
voorstaan het ooit gesê dat dit net vir swartes moet wees nie.
Moordenaars, slegs moordenaars. Die feit dat die oorgrote meerderheid van
halsmisdade gepleeg word deur swart mense pla jou duidelik want ons kom nou
nader aan jou nerf, is dit nie? Jy moenie soveel staatmaak op wat in die
elektroniese Beeld staan nie. Die koerante skryf net sensasie en doelgerig
op sy lesers en as ek dit reg het, dan is die Beeld se leserstal maklik
oorwegend blank. Niemand stel meer eintlik belang in die hordes misdade
wat daagliks plaasvind nie. Ek het nie nou die getalle nie, maar die
afgelope jare was in SA seker so 2 000+ plaasmoorde, alles deur swartmanne.
Dis feite. Dink jy regtig lewenslange tronkstraf gaan help? Hoekom wil
jy die kos uit honger kinders se monde wegvat deur hopelose gevalle soos die
aan die lewe te hou?
"@rogers.com" wrote in message
news:8_9Jc.930347$Ar.780830@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Plato" skryf
>
> Daar is 'n plek vir doodstraf in sekere lande en geen
>> plek in andere. Eerste wêreld lande kan daarsonder. Baie min 3de wêreld
>> lande kan bekostig om daarsonder klaar te kom.
>>
>> Wat sou jy as oplossing bied vir die misdaad probleem in Suid Afrika in
>> ag genome dat ekonomiese oplossings 'n hele paar jaar weg is?
>
> Jou argument, dat die doodstraf "nodig" is in derde-wereld lande
> (soos jy nou SA wil sien, vir 'n gerieflike argument) is eintlik 'n
> bedekte rassistiese argument. Want almal kan sien dat jy eintlik
> die doodstraf wil hê vir al die swartes wat dan nou glo verantwoordelik
> is vir al die moord en dood. Maar, as ek in die Beeld lees, sien ek baie
> baie moorde gepleeg deur wit mense, wit Afrikaners. Wil jy hulle
> ook laat hang? Wil jy vir daardie Clyde-Lewis of wat sy naam ook
> is en die Pool, wat nou in die tronk sit oor die moord op Chris Hani,
> ook laat hang?
> Buitendien, België is glo 'n eerste-wereldse land, en kyk watter
> soort gruwelikhede lees ons wat daar gepleeg word. Om nie
> eens van Kanada te praat nie. Wil jy Kanadese voorbeelde hê?
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94943 is 'n antwoord op boodskap #94919] |
Wed, 14 July 2004 15:32   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina,
Ek dink dit is hoogtyd dat daar nou eens en vir altyd erken word dat
Apartheid op die groter skaal van dinge nie so erg was soos die
Amerikaners wat die "Amerindians" uitgeskiet het nie. Dit was nie so erg
soos die Australianers wat die "Aborigines" in Australie uitgeskiet het
nie. Dit was nie so erg soos die Holocaust in Duitsland wat gelei het
tot 'n oorlog waarin meer as 50 miljoen mense die wêreld van die
lewendes prysgegee het nie.
Die Europese afstammelinge hier het nie die boorlinge van Afrika op 'n
sistematiese manier uitgemoor en voor hulle weggevee nie. Glo my hulle
kon. Ons kan maar erken dat as Europa en die Weste nie ingemeng het nie
was die nie-blankes (verkeerdelik in my opinie) vandag nog sonder
stemreg in Suid Afrika met dreigemente van geweld en al.
Ons kan ook maar erken dat as dit nie was vir die blankes in Suid Afrika
nie, was hy nie die ekonomiese "power house" van Afrika nie. Dink daar
aan, SA is verantwoordelik vir 1/9de van Afrika se ekonomiese aktiwiteit.
Dit alles ten spyte van die feit dat SA aan die suidpunt van Afrika is!
Wow! Nee mense, daar kan baie dinge gesê word oor baie dinge maar die
waarheid bly die waarheid.
Die idee agter regstellende aksie is om nie-blankes op 'n regmatige
posisie in Suid Afrika te kry waar hulle sou gewees het as daar nie
blanke inmenging was nie.
Die vraag is, sou dit wees waar die blankes vandag is?
Dink daaroor en hou op sanik, want ek en baie mense wat nie rassisties
is nie raak dik daarvoor. Voor ek voor stok gehou word oor my mildelike
gebruik van die semantiese term "blanke of blankes" wil ek net sê dat ek
glo dat daar iets is aan die blanke kollektiewe kultuur wat hulle
suksesvol maak. Dit is egter nie beperk tot blankes nie. Daar is talle
anders rassige individue wat daardie eienskappe (wat dit ook al mag
wees) aanneem en suksesvol raak. Ek reken jy mag een van hulle wees maar
jy besef net nie waar jou krag vandaan kom nie Gloudina.
Jy kan nie die nie-blanke mense as groep in SA buite konteks met hulle
"kindred" in die res van Afrika laat nie. Onthou dat die grense hier
deur blankes opgestel is. Daar is nie 'n ryker Afrika staat as Suid
Afrika nie. Daarom is dit waansin om te dink dat die nie-blankes in 'n
beter toestand of posisie sou wees as dit nie vir die blankes was in
Suid Afrika nie.
Dink mense dink! Ek raak letterlik fisies moeg vir die sinnelose
argumente in die nou al ou Apartheid debat!
Vriendelike groete
Plato
@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
> Die ou SA regering het nie uitgegaan
>
>> om swart mense te vermoor nie.
>
> onder provokasie is op hulle teruggeskiet.
> die weermag het selle van
>
>> die ANC en Swapo in SA, Botswana, Zim,
>
> Mosambiek,Angola,ens. geïdentifiseer
>
>> en hulle uitgewis sover moontlik.
>
>
> Kekkel, kekkel, kekkel. Jy sal op Vlakplaas
> nog ook sit en kekkel. Onder provokasie
> terugskiet? - op die strate en op die skool-
> kinders in die strate van Soweto?
> Jy moet soos ek gehoor het van mense
> wat nou in Kanada bly, hoe hulle deure
> in Swaziland in die nag oopgeskop is en
> mense weggeneem is deur Afrikaans-
> sprekende mans. Mense waarvan nooit
> weer gehoor is nie. Jy en jou apartheids-
> varke het BLOED OP JULLE HANDE.
> En as die Afrikaner se nageslag daarvoor
> moet betaal, dan is dit julle wat daardie
> bed van dorings vir hulle voorberei het.
> Julle klomp skurke. Julle wat die naam
> van die Afrikaner beswadder het. En
> vir wat?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94967 is 'n antwoord op boodskap #94952] |
Thu, 15 July 2004 07:09   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Nog een van die pseudo-argumente wat julle whiteys sit
> en verkondig totdat 'n mens kan opgooi.
-----Verkondig jy nou julle goffel-siening? Haatspraak jy ons whiteys, dan
looi ek jou terug.
Wie doen die werk in SA? Die werk op die landerye, die werk in die
> myne, die werk in die fabrieke. Oorwegend nie-blankes,
> omdat SA 'n oorwegend nie-blanke land is.
------Behalwe vir die vroegste dae in die Kaap, was daar nooit slawearbeid
in SA nie. Anders as jou wonderlike Amerika's? Die arbeid wat in SA
gebruik was en is, is betaalde arbeid en daarom het hulle geen aanspraak op
'n deel van enigiets anders as juis hul lone nie. As dit nie vir die
blanke sake-inisiatief was nie, wie dink jy sou vir die hordes swartes werk
gegee het en 'n manier om kos in die mond te kry?
Waarom is
> SA 'n "powerhouse." Deels as gevolg van sy klimaat,
> deels as gevolg van die oorvloed van steenkool en
> yster en goud en diamante en uraan, en nie omdat julle
> whiteys so hard werk nie.
-----o, SA is so ontwikkel oor die wynkultuur van julle goffels? In die
Kaap is dit mos bekend dat jou en jou soort se mense nie kan leef sonder sy
loopdop in die aande nie? Tussen daai dranknewels uit moet jy sekerlik
verstaan dat die minerale wat in die grond is, spring nie vanself uit nie.
Miskien is dit oor jy 'n lewe van bedel gelewe het, dat jy nie
entrepeneurskap kan verstaan nie?
Hoekom is SA 'n besigheids-
> powerhouse? Deels omdat groot Engelse en Amerikaanse
> maatskappye en De Beers in SA gesetel is.
----foei, waar het De Beers ontstaan? In die buiteland?
Dis 'n bekende feit dat Afrikaners nie van die hardste werkers in die wêreld
> is nie. Dis net 'n cliche wat julle probeer verkondig om
> points te score.
---en jy reken julle Capies is harde werkers? Wat se werk het jy
persoonlik gedoen wat jou uitlig bo die res behalwe om in ander se oë te kyk
vir aalmoese?
Maar mens is nie onder die kalkoen uitgebroei nie.
---eerder uit wynnewels?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94996 is 'n antwoord op boodskap #94908] |
Thu, 15 July 2004 13:39   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee -- Dit wat jy hier sê kom neer op om Jesus se voorbeeld te volg en te
probeer om soos hy te lewe. Dit het niks te maak met vir wie jy bid nie
En nee Gloudina ek oordeel nie. Ek is net partymaal verstom hoe maklik mense
iets wat so eenvoudig in die Bybel staan so skeef te kan trek.
"@rogers.com" wrote in message
news:EW8Jc.929622$Ar.854695@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Riaan" skryf
>
>> Enige teoloog wat die Bybel kan lees behoort te weet daar staan dat
> NIEMAND
>> wat nie deur JESUS werk tot God sal kom nie.
>
>> Miskien is die deel so bietjie hoërgraad vir jou Gloudina.
>
> Of miskien verstaan Gloudina eintlik beter wat daardie
> uitspraak uit die Bybel werklik geestelik beteken. Dat
> alleen wanneer jy, Riaan, soos Jesus jou lewe aflê vir
> jou naaste, jou naaste se voete was, bereid is om te
> sterf vir jou naaste, bereid is om in die ondermaanse
> die hemelse te soek, eers dan sal die teenwoordigheid
> van God in jou gesien kan word. Dis presies wat
> die Boeddhiste predik. Hulle noem dit bodhichitta,
> Julle joggies wat sit en oordeel en oordeel en
> oordeel en voorskryf en voorskryf en voorskryf
> en skree dat julle reg is, miskien is julle op 'n
> dwaalspoor. Onthou wat dit in die Bybel sê:
> Nie almal wat Jesus Jesus skree, sal die koninkryk
> van die hemel be-erwe nie. Alleen dié wat die
> wil van die Vader doen, sal die koninkryk be-erwe.
> Is jy 'n navolger van Jesus, Riaan. Oordeel jy nie,
> sodat jy nie geoordeel word nie?
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #95126 is 'n antwoord op boodskap #94959] |
Sun, 18 July 2004 15:59   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Goeie dag
Dit is onsin! En ek sê dit nie omdat ek 'n boelie westerling is nie. Ek
sê dit omdat dit onsinnig is, klaar. Sê vir die base van Bearings bank
dat hulle vir Nick Leeson wat die bank bankrot gemaak het (en talle
mense hulle werk gekos het) met ontwettige transaksies om hom
omverskoning te gaan vra omdat hulle nie besef het hy is behoeftig nie.
Vra vir die Japanese om vir George Sorros omverskoning te vra nadat hy
hulle mark gedestabiliseer het vir sy eie geldelike gewin...
Die vraag is net hoe gaan die diertjies in die woude, wat ons mense so
afkap, vir ons omverskoning vra dat hulle nie ons behoefte raakgesien
het nie?
Groetnis
Plato
Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> Jy sit in 'n eerste wêreld land. Ek sit in 'n 3de wêreld land waar die
>> doodstraf in 1995 afgeskaf is en moorde neem nie af nie.
>
>
>
> Ons gaan mekaar nooit oortuig nie. Ek hou nie eens van die 1ste en
> 3de wereld terminologie wat jy gebruik nie, maar dit is 'n heel ander
> storie.
> In die nuutste Skeptical Enquirer (Jul/Aug), is daar 'n baie
> interessante oorsigsartikel geskryf deur Ted Goertzel:
> Capital Punishment and Homocide - Sociological Realities and
> Econometric Illusions.
> "Does executing murderers cut the homocide rate or not? Comparitive
> studies show there is no effect. Econometric models, in contrast,
> show a mixture of results. Why the difference? And which is the more
> reliable method?"
>
> Baie interessante leesstof gewees. As jy sou belangstel kan jy my
> kontak dan scan ek die artikel vir jou in.
>
> Iets heeltemal anders ;-) Ek hou nogal van die Navajo idee dat as
> iemand iets van jou gesteel het, dan moet jy na hom toe gaan en
> vergifnis vra dat jy nie sensitief genoeg was om te besef het dat hy
> behoeftig was, en dat hy dus geforseer was om van jou te steel.
> Hierdie Navajo etiek is vir my baie interessant. Ek wonder of dit ook
> by ander kulture voorkom? Dit is so 'n verfrissende alternatief vir
> hierdie mentaliteit van ons wat altyd ons wereld o.a wil deel in
> vriende en vyande, goeies en slegtes - The good, bad and ugly
> sindroom van hierdie verkeerdom wereld van ons...
>
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #95127 is 'n antwoord op boodskap #94940] |
Sun, 18 July 2004 16:00   |
Anoth
Boodskappe: 273 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het my repliek 4 dae gelede geplaas en Gloudina het niks gesê nie? Is
die ras kaart nou weg Goudina?
Plato wrote:
> Ja ek wil wit misdadigers ook laat hang.
>
> Pink, pers en bloues ook...
>
> Ek het nie 'n agenda nie Gloudina. Dis die waarheid.
>
> Groetnis
> Plato
>
> @rogers.com wrote:
>
>> "Plato" skryf
>> Daar is 'n plek vir doodstraf in sekere lande en geen
>>> plek in andere. Eerste wêreld lande kan daarsonder. Baie min 3de wêreld
>>> lande kan bekostig om daarsonder klaar te kom.
>
>>> Wat sou jy as oplossing bied vir die misdaad probleem in Suid Afrika in
>>> ag genome dat ekonomiese oplossings 'n hele paar jaar weg is?
>> Jou argument, dat die doodstraf "nodig" is in derde-wereld lande
>> (soos jy nou SA wil sien, vir 'n gerieflike argument) is eintlik 'n
>> bedekte rassistiese argument. Want almal kan sien dat jy eintlik
>> die doodstraf wil hê vir al die swartes wat dan nou glo verantwoordelik
>> is vir al die moord en dood. Maar, as ek in die Beeld lees, sien ek baie
>> baie moorde gepleeg deur wit mense, wit Afrikaners. Wil jy hulle
>> ook laat hang? Wil jy vir daardie Clyde-Lewis of wat sy naam ook
>> is en die Pool, wat nou in die tronk sit oor die moord op Chris Hani,
>> ook laat hang?
>> Buitendien, België is glo 'n eerste-wereldse land, en kyk watter
>> soort gruwelikhede lees ons wat daar gepleeg word. Om nie
>> eens van Kanada te praat nie. Wil jy Kanadese voorbeelde hê?
>> Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:58:21 UTC 2025
|