Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitstedig
Uitstedig [boodskap #95024] |
Vr., 16 Julie 2004 07:27  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
dorpe en plase bly?
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
|
Re: Uitstedig [boodskap #95273 is 'n antwoord op boodskap #95207] |
Di., 20 Julie 2004 11:22  |
PietHein
Boodskappe: 64 Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Fout!!!
'Woordenboek der Nederlandse taal' sê:
"Buiten die stad verblyf".
Ek gaan iewers in 'n hoekie staan, en my skaam.
PietHein schreef in bericht
:
>
> Stede beteken gewoon: plaas/plek.
> Uitstedig: jy is nie op jou plek nie.
>
> "Annette" schreef in bericht
> :
>
>> As ek weg gaan vir 'n rukkie sê ek ek is uitstedig. Wat van die mense wat op
>> dorpe en plase bly?
--
PietHein
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 16:00:16 UTC 2025
|