Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks
Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94783] |
Sat, 10 July 2004 06:08  |
Just-me
Boodskappe: 37 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Afrikaners of all ages are fighting for their lives in towns and
countryside.
Afrikaner children are often attacked at or around schools by
fellow "pupils" or their "parents" who stab, shoot and hack at them.
The school grounds have been turned into hell-holes for Afrikaner
children.
This started in Vryheid with the Babeille case, when the schoolboy
Babeille was turned into a national hero by Nelson Mandela for
hacking an Afrikaner pupil with a pair of scissors. Not only was
Babeille hailed as a hero, the Nelson Mandela fund even gave him a
scholarship!
In the latest attack on an Afrikaner child, Stephan Liebenberg, 12,
of Bloemfontein, was attacked and stabbed enroute to school. Many
are now constantly being besieged all over South Africa and home-
schooling has soared as a result, with more than 60,000 children now
being taught by their parents inside their fortress-like homes.
Those children such as sixth grader at Fleurdal Primary in
Bloemfontein, Stephan Liebenberg, whose mom cannot afford home-
schooling and now cannot afford to replace his bicycle, have become
fair game all over South Africa: these criminals know that any
person with an European appearance, and who speaks Afrikaans, is
fair game - the ANC-regime will not punish them for attacking and
killing Afrikaners.
The regime regularly gives clear messages of approval for this
ongoing slaughter each year on Youth Day, June 16. Again this year,
the ANC-authorities organised many hours of hate-speech chanting by
school children of the hate-slogan "Kill the Boer, kill the Farmer"
at the Peter Mokaba stadium. Delighted press photographers got
beautiful pictures of gorgious, innocent pupils releasing white
doves to celebrate "Youth Day" -- claimed to celebrate the fact that
Soweto children refused to learn Afrikaans which had been 'forced
upon them".
And this is the biggest lie of all -- any teacher in South Africa
can tell you that the pupils in any black townships were never
forced to learn Afrikaans at all and there's ample apartheid-era
documentation to prove it.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94834 is 'n antwoord op boodskap #94822] |
Tue, 13 July 2004 06:57   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Antowan Nothling" skryf in boodskap news:bb031585.0407120817.41f43c30@posting.google.com...
Hier is veels te veel vêr regses en vêr
> linkses en gans en al te mind "middle of the road" mense.
> Groetnis
> A
Reken jy nie dat juis die verdraagsaamheid wat saam met die nuwe bedeling
gekom het, die oorsaak van die groot gros van die moeilikheid is nie?
Sekerlik die grootste enkele probleem is misdaad:
Steel: Die mense wat steel word nie meer behoorlik gestraf nie. Hy gaan
sit ook in 'n tronk waar hy dalk vir die eerste keer in sy lewe drie etes op
'n dag kry en 'n permanente dak oor sy kop. So hy vaar eintlik nie so sleg
nie. Dan kom die presidente van die lande met groot gebare en 'pardon' van
hierdie gevangenis elke jaar. Watter boodskap gee ons vir die dief? Dit
betaal om te steel!
Moord: Die doodstraf is afgeskaf en die ergste wat hulle aan jou kan doen,
is minder erg as wat jy reeds self gedoen het! Vir 'n desperate mens is
lewenslange straf nie 'n kwessie nie....as hy gevang word.
Die oplossing? As 'n man die eerste keer gevang word dat hy steel, stuur
hom na 'n hardepad tronk toe waar hy klippe kap. Steel hy 'n tweede keer,
kap 'n hand af. As hy verkrag, tjop af en laat piepie hom deur 'n pypie.
As hy moor, vind iets stadiger as 'n galgtou en laat hom voel presies wat hy
aan sy slagoffers gedoen het.
Hoe gaan jy dit regkry? Verban alle sielkundiges en stuur alle advokate en
prokureurs na Kanada toe sodat Gloudina vir hulle kan sorg. Daar bestaan
nie 'n beredenering vir hoekom iemand gemoor het nie. Vat jy 'n ander se
lewe is dit ghoebaai vir jou eie lewe, schluss en klaar.
Die resultaat? Burgers van die land wat skielik wetsgehoorsaam gaan raak.
Enige mens, of hy nou ryk of arm is, sal enigiets net doen as hy voel hy het
'n kans om daarmee weg te kom. Is die prys wat hy sal moet betaal te hoog,
sal hy dit nie eers oorweeg nie.
'Middle of the road'? Jy kry so 'n seer gevoel hier in jou fondamente van
al die draad sit!!
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94835 is 'n antwoord op boodskap #94834] |
Tue, 13 July 2004 07:05   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien juis op 3rd Degree van 'n program oor tienermoordenaars - die eerste
was 'n introvert wat altyd alleen was, wat net een dag sy ma 17 met 'n mes
gesteek het omdat sy gekla het dat hy sy kasdeur oopgelos het.
Die ander was van 'n seun wat 'n skoolmaat in die hart met 'n mes gesteek
het, omdat die skoolmaat sy eie sokkerbal van die moordenaar teruggeneem
het.
In die eerste geval het die leerling vir sy vriend en die se ma gaan vertel
wat hy gedoen het.
In die tweede geval het hy vir sy ma gaan vertel wat hy gedoen het.
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40f387e2.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Antowan Nothling" wrote in message
> news:bb031585.0407120817.41f43c30@posting.google.com...
> Hier is veels te veel vêr regses en vêr
>> linkses en gans en al te mind "middle of the road" mense.
>> Groetnis
>> A
>
> Reken jy nie dat juis die verdraagsaamheid wat saam met die nuwe bedeling
> gekom het, die oorsaak van die groot gros van die moeilikheid is nie?
> Sekerlik die grootste enkele probleem is misdaad:
>
> Steel: Die mense wat steel word nie meer behoorlik gestraf nie. Hy gaan
> sit ook in 'n tronk waar hy dalk vir die eerste keer in sy lewe drie etes op
> 'n dag kry en 'n permanente dak oor sy kop. So hy vaar eintlik nie so sleg
> nie. Dan kom die presidente van die lande met groot gebare en 'pardon' van
> hierdie gevangenis elke jaar. Watter boodskap gee ons vir die dief? Dit
> betaal om te steel!
> Moord: Die doodstraf is afgeskaf en die ergste wat hulle aan jou kan doen,
> is minder erg as wat jy reeds self gedoen het! Vir 'n desperate mens is
> lewenslange straf nie 'n kwessie nie....as hy gevang word.
> Die oplossing? As 'n man die eerste keer gevang word dat hy steel, stuur
> hom na 'n hardepad tronk toe waar hy klippe kap. Steel hy 'n tweede keer,
> kap 'n hand af. As hy verkrag, tjop af en laat piepie hom deur 'n pypie.
> As hy moor, vind iets stadiger as 'n galgtou en laat hom voel presies wat hy
> aan sy slagoffers gedoen het.
> Hoe gaan jy dit regkry? Verban alle sielkundiges en stuur alle advokate en
> prokureurs na Kanada toe sodat Gloudina vir hulle kan sorg. Daar bestaan
> nie 'n beredenering vir hoekom iemand gemoor het nie. Vat jy 'n ander se
> lewe is dit ghoebaai vir jou eie lewe, schluss en klaar.
> Die resultaat? Burgers van die land wat skielik wetsgehoorsaam gaan raak.
> Enige mens, of hy nou ryk of arm is, sal enigiets net doen as hy voel hy het
> 'n kans om daarmee weg te kom. Is die prys wat hy sal moet betaal te hoog,
> sal hy dit nie eers oorweeg nie.
>
> 'Middle of the road'? Jy kry so 'n seer gevoel hier in jou fondamente van
> al die draad sit!!
>
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94841 is 'n antwoord op boodskap #94835] |
Tue, 13 July 2004 08:28   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy't my nou verloor....die introvert wat altyd alleen was het 'n vriend ook?
"Annette" skryf in boodskap news:cd01pa$c1v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien juis op 3rd Degree van 'n program oor tienermoordenaars - die eerste
> was 'n introvert wat altyd alleen was, wat net een dag sy ma 17 met 'n mes
> gesteek het omdat sy gekla het dat hy sy kasdeur oopgelos het.
> Die ander was van 'n seun wat 'n skoolmaat in die hart met 'n mes gesteek
> het, omdat die skoolmaat sy eie sokkerbal van die moordenaar teruggeneem
> het.
> In die eerste geval het die leerling vir sy vriend en die se ma gaan vertel
> wat hy gedoen het.
> In die tweede geval het hy vir sy ma gaan vertel wat hy gedoen het.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40f387e2.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> "Antowan Nothling" wrote in message
>> news:bb031585.0407120817.41f43c30@posting.google.com...
>> Hier is veels te veel vêr regses en vêr
>>> linkses en gans en al te mind "middle of the road" mense.
>>> Groetnis
>>> A
>>
>> Reken jy nie dat juis die verdraagsaamheid wat saam met die nuwe bedeling
>> gekom het, die oorsaak van die groot gros van die moeilikheid is nie?
>> Sekerlik die grootste enkele probleem is misdaad:
>>
>> Steel: Die mense wat steel word nie meer behoorlik gestraf nie. Hy gaan
>> sit ook in 'n tronk waar hy dalk vir die eerste keer in sy lewe drie etes op
>> 'n dag kry en 'n permanente dak oor sy kop. So hy vaar eintlik nie so sleg
>> nie. Dan kom die presidente van die lande met groot gebare en 'pardon' van
>> hierdie gevangenis elke jaar. Watter boodskap gee ons vir die dief? Dit
>> betaal om te steel!
>> Moord: Die doodstraf is afgeskaf en die ergste wat hulle aan jou kan doen,
>> is minder erg as wat jy reeds self gedoen het! Vir 'n desperate mens is
>> lewenslange straf nie 'n kwessie nie....as hy gevang word.
>> Die oplossing? As 'n man die eerste keer gevang word dat hy steel, stuur
>> hom na 'n hardepad tronk toe waar hy klippe kap. Steel hy 'n tweede keer,
>> kap 'n hand af. As hy verkrag, tjop af en laat piepie hom deur 'n pypie.
>> As hy moor, vind iets stadiger as 'n galgtou en laat hom voel presies wat hy
>> aan sy slagoffers gedoen het.
>> Hoe gaan jy dit regkry? Verban alle sielkundiges en stuur alle advokate en
>> prokureurs na Kanada toe sodat Gloudina vir hulle kan sorg. Daar bestaan
>> nie 'n beredenering vir hoekom iemand gemoor het nie. Vat jy 'n ander se
>> lewe is dit ghoebaai vir jou eie lewe, schluss en klaar.
>> Die resultaat? Burgers van die land wat skielik wetsgehoorsaam gaan raak.
>> Enige mens, of hy nou ryk of arm is, sal enigiets net doen as hy voel hy het
>> 'n kans om daarmee weg te kom. Is die prys wat hy sal moet betaal te hoog,
>> sal hy dit nie eers oorweeg nie.
>>
>> 'Middle of the road'? Jy kry so 'n seer gevoel hier in jou fondamente van
>> al die draad sit!!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94863 is 'n antwoord op boodskap #94855] |
Tue, 13 July 2004 14:46   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anti, as jy nie in die land was nie, hoe sal jy weet behalwe die propaganda
wat jy gehoor het vanuit julle kant af? Die swart mense van Suider-Afrika
was polities onderdruk, maar die wat verby die politiek kon kyk en werk, kon
'n heel gawe bestaan maak en baie, baie het uitgestyg om gekwalifiseerd te
kom of om suksesvolle besighede te bedryf. Ek vertel hoeka al vir jou
[maar jy hóór nie!] dat een van die beweegredes [hoe stupid dit nou ook al
mag lyk] was gewees om met afsonderlike ontwikkeling die swart man 'n beter
kans te gee in die ekonomie onder sy eie mense waar die kompetisie nie so
straf was as in die hoofstroom nie. Maar nee, onder aanhitsing van mense
soos jy wat vir jou lewe lank in 'n staatsdiens 'werk' en te veel tyd op die
hande gehad het, het julle die skares opgesweep om hierdie poging van die
regering [jy moet miskien onthou dis juis hoe die tuislande in SA en SWA sy
ontstaan gehad het, deur blanke boere te onteien en die grond billik met
kundigheid in die hand van swartes te plaas] te verwerp onder die mantel van
die modewoord 'apartheid'. Wat beter bied julle aan die mond van die swart
Afrikaan vandag? Meer kos? Meer werk? Nee! Vryheid.....maar, vryheid
kan jy nie eet nie en koop ook nie vir jou 'n huis nie. Die harde
werklikheid van die lewe is dat daai goete kan jy net een manier bekom [dis
nou behalwe as almal soos jy gaan aas het in Kanada maar selfs Kanada sal
nie lekker wees oor miljoene swartes wat by hulle wil kom plak nie] en dis
om geld te verdien sodat jy dit kan koop. En hoe verdien jy geld? Werk!
Dis die bottom line, my antie, werk. Nie 'n enkele swart regering in
Afrika kon die werkloosheid oplos nie. Sê dit nie iets vir jou nie?
"@rogers.com" wrote in message
news:dMRIc.1607$0o1.721@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester"
>
>> In die apartheidsdae het die swartes op 'n vol maag
>> geprotesteer.
>
> Jy sal op 'n spesiale plek in 'n spesiale hel
> brand ( volgens Dante en sekere Boedhiste-
> strominge) omdat jy hierdie soort snert
> verkondig en dit blykbaar glo.
>
> Beatrice
>
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94866 is 'n antwoord op boodskap #94860] |
Tue, 13 July 2004 14:54   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:caSIc.14$LD4.9@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> So wat sal ons met al die apartheidsvarkleiers
> doen? Hulle voor die vuurpeleton kry? Of hulle
> en al hulle lakeie en lemmings wat agter hul
> aangehardloop het, in die see jaag?
------As jy konfrontasie propageer ou ding, dan moet jy miskien net dink of
die ANC of Swapo 'n werklike volskaalse militêre konfrontasie sou oorleef?
Dis dan juis die 'apartheidsvarke' wat besluit het dis nou eerder tyd om te
onderhandel. En, as ons begin mense teregstel, wat van die hele
beheerstruktuur van die ANC, Mandela inkluis? Volgens jou redenasie raak
die mense aan beheer skuldig aan die misdaad en dit beteken die bomme wat
siviele mense opgeblaas het aan die hand van die ANC en Swapo maak die hele
lot skuldig?
Of begin
> ons, soos Mandela en Tutu en die mense wat
> na hulle geluister het, om in plaas van retribusie
> te soek na rekonsiliasie?
-----Vir die slim mense soos Mandela en Tutu wat besef het daar's twee kante
aan 'n konfrontasie en een waarin baie, baie mense sou sterf, gaan hulle
veel meer bereik deur te praat. Dis net simpletons soos jy wat steeds
hamer en klou aan die ou storie.
>
> Tant Hessie van Santiago, wat nog altyd
> glo dat P.W. Botha ten minste voor 'n
> hof gedaag moet word ( liefs in Den Haag).
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94900 is 'n antwoord op boodskap #94872] |
Wed, 14 July 2004 07:28   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:8dTIc.912953$Ar.33545@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> Ag, die aanhoudende gekekkel en gekekkel en
> gekekkel oor "of die ANC 'n werklike militêre
> konfrontasie sou oorleef." Onthou jy nog die
> inval van Bophutswana? Onthou jy nog hoe die
> stupid regeringsgerigte skietery by Bisho die
> oorsaak was vir die hele intuimel van enige
> planne wat De Klerk nog gehad het om die
> leisels in sy eie hande te hou?
----Ja en jy ken of onthou die gebeurlikhede net om jouself te pas. Wat
help dit om vir 'n mens soos jy wat sit en dowwe slagspreke skreeu te
verduidelik wat in die werklikheid gebeur het? Ek dink nie jy't die
kapasiteit om dit te absorbeer nie! Die ou SA regering het nie uitgegaan
om swart mense te vermoor nie. 99% van die dooies wat onder die stelsel
gebeur het, was direk agv opstande en aksies wat deur die ANC en Swapo
geïnisieer is en onder provokasie is op hulle teruggeskiet. Of,
bomplantings onder die publiek het plaasgevind en die weermag het selle van
die ANC en Swapo in SA, Botswana, Zim, Mosambiek,Angola,ens. geïdentifiseer
en hulle uitgewis sover moontlik.
Die punt is egter, SOU die SA regering egter die wil gehad [iemand soos
'n Hitler!] het om swart mense in massa te vermoor, kan ek jou waarborg
hulle het die militêre vermoë daartoe gehad om die getalle drasties te
verminder, maar anders as die swart politici en hulle aanhangers [dis nou
jy!] wat dit aanvaarbaar gevind het dat onskuldige mense met bomme opgeblaas
word om 'n politieke doel te bereik, het die mense aan bewind 'n sosiale
gewete gehad wat hulle verhoed het om daardie slaankrag tot sy volle
potensiaal aan te wend. JY wat alles uit boeke en gediggies uit fantasseer
het duidelik nie 'n clue waarvan ek praat nie. Miskien moet jy krap in die
geskiedenis van Angola toe die Portugese daar beheer gehad het. Miskien
sal jy stories vind oor massagrafte en duisende terroriste wat op 'n bondel
doodgeskiet was en in slote begrawe is.
Genadiglik het die SA regering 'n gewete gehad om nie oor te gaan tot
massauitwissing nie en het ons baie om voor dankbaar te wees........behalwe
vir mense soos jy wat nie weet wanneer jy dit goed het nie!
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94908 is 'n antwoord op boodskap #94893] |
Wed, 14 July 2004 11:38   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Riaan" skryf
> Enige teoloog wat die Bybel kan lees behoort te weet daar staan dat NIEMAND
> wat nie deur JESUS werk tot God sal kom nie.
> Miskien is die deel so bietjie hoërgraad vir jou Gloudina.
Of miskien verstaan Gloudina eintlik beter wat daardie
uitspraak uit die Bybel werklik geestelik beteken. Dat
alleen wanneer jy, Riaan, soos Jesus jou lewe aflê vir
jou naaste, jou naaste se voete was, bereid is om te
sterf vir jou naaste, bereid is om in die ondermaanse
die hemelse te soek, eers dan sal die teenwoordigheid
van God in jou gesien kan word. Dis presies wat
die Boeddhiste predik. Hulle noem dit bodhichitta,
Julle joggies wat sit en oordeel en oordeel en
oordeel en voorskryf en voorskryf en voorskryf
en skree dat julle reg is, miskien is julle op 'n
dwaalspoor. Onthou wat dit in die Bybel sê:
Nie almal wat Jesus Jesus skree, sal die koninkryk
van die hemel be-erwe nie. Alleen dié wat die
wil van die Vader doen, sal die koninkryk be-erwe.
Is jy 'n navolger van Jesus, Riaan. Oordeel jy nie,
sodat jy nie geoordeel word nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94915 is 'n antwoord op boodskap #94913] |
Wed, 14 July 2004 12:25   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Max" skryf
> Wat bedoel jy met "deur Jesus werk"? Hoe staan Jesus, volgens jou, teenoor
> God?
Gisteraand kom ek, so in die verbygaan, op 'n program
af op ons TV kanaal wat oop is vir alle gelowe om
programme uit te saai. Hier sit 'n swart ou uit Nassau,
maar met 'n baie goeie beheer van Engels, en
verduidelik hoë die ding werk. Hy sê, by God is
alles moontlik, alreeds voorberei. Maar dit móét
alles deur die liggaam van die mens geskied. God
moes dus gebruik maak van Jesus se liggaam om
Sy wil te laat geskied. Toe hy die Israeliete uit
Egipte wou lei, moes hy soek vir 'n liggaam.
Moses was baie onwillig om Sy ding te doen en
het allerhande ekskuse gehad. Maar uiteindelik
het hy ingestem.
Dis nou natuurlik 'n baie jazzed-up idee van
waaroor dit gaan, maar op 'n sekere vlak het
hy sin gemaak.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94919 is 'n antwoord op boodskap #94900] |
Wed, 14 July 2004 12:35   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Suidwester" skryf
Die ou SA regering het nie uitgegaan
> om swart mense te vermoor nie.
onder provokasie is op hulle teruggeskiet.
die weermag het selle van
> die ANC en Swapo in SA, Botswana, Zim, Mosambiek,Angola,ens. geïdentifiseer
> en hulle uitgewis sover moontlik.
Kekkel, kekkel, kekkel. Jy sal op Vlakplaas
nog ook sit en kekkel. Onder provokasie
terugskiet? - op die strate en op die skool-
kinders in die strate van Soweto?
Jy moet soos ek gehoor het van mense
wat nou in Kanada bly, hoe hulle deure
in Swaziland in die nag oopgeskop is en
mense weggeneem is deur Afrikaans-
sprekende mans. Mense waarvan nooit
weer gehoor is nie. Jy en jou apartheids-
varke het BLOED OP JULLE HANDE.
En as die Afrikaner se nageslag daarvoor
moet betaal, dan is dit julle wat daardie
bed van dorings vir hulle voorberei het.
Julle klomp skurke. Julle wat die naam
van die Afrikaner beswadder het. En
vir wat?
Gloudina
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94922 is 'n antwoord op boodskap #94894] |
Wed, 14 July 2004 12:50   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Plato" skryf
Daar is 'n plek vir doodstraf in sekere lande en geen
> plek in andere. Eerste wêreld lande kan daarsonder. Baie min 3de wêreld
> lande kan bekostig om daarsonder klaar te kom.
>
> Wat sou jy as oplossing bied vir die misdaad probleem in Suid Afrika in
> ag genome dat ekonomiese oplossings 'n hele paar jaar weg is?
Jou argument, dat die doodstraf "nodig" is in derde-wereld lande
(soos jy nou SA wil sien, vir 'n gerieflike argument) is eintlik 'n
bedekte rassistiese argument. Want almal kan sien dat jy eintlik
die doodstraf wil hê vir al die swartes wat dan nou glo verantwoordelik
is vir al die moord en dood. Maar, as ek in die Beeld lees, sien ek baie
baie moorde gepleeg deur wit mense, wit Afrikaners. Wil jy hulle
ook laat hang? Wil jy vir daardie Clyde-Lewis of wat sy naam ook
is en die Pool, wat nou in die tronk sit oor die moord op Chris Hani,
ook laat hang?
Buitendien, België is glo 'n eerste-wereldse land, en kyk watter
soort gruwelikhede lees ons wat daar gepleeg word. Om nie
eens van Kanada te praat nie. Wil jy Kanadese voorbeelde hê?
Gloudina
|
|
|
Re: Afrikaner Children Fighting For Their Lives Against Blacks [boodskap #94927 is 'n antwoord op boodskap #94915] |
Wed, 14 July 2004 13:34   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:NC9Jc.930145$Ar.122970@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Wat bedoel jy met "deur Jesus werk"? Hoe staan Jesus, volgens jou, teenoor
>> God?
>
> Gisteraand kom ek, so in die verbygaan, op 'n program
> af op ons TV kanaal wat oop is vir alle gelowe om
> programme uit te saai. Hier sit 'n swart ou uit Nassau,
> maar met 'n baie goeie beheer van Engels, en
> verduidelik hoë die ding werk. Hy sê, by God is
> alles moontlik, alreeds voorberei. Maar dit móét
> alles deur die liggaam van die mens geskied. God
> moes dus gebruik maak van Jesus se liggaam om
> Sy wil te laat geskied. Toe hy die Israeliete uit
> Egipte wou lei, moes hy soek vir 'n liggaam.
> Moses was baie onwillig om Sy ding te doen en
> het allerhande ekskuse gehad. Maar uiteindelik
> het hy ingestem.
> Dis nou natuurlik 'n baie jazzed-up idee van
> waaroor dit gaan, maar op 'n sekere vlak het
> hy sin gemaak.
>
> Gloudina
>
Mooi verduideliking! Soms dink ek dat swartes baie meer "soos kinders glo"
as blankes...
Max____________________________
|
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:43:49 UTC 2025
|