Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand vir Johan help?
Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94809] Ma, 12 Julie 2004 12:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?

--
Groetnis
Annette
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94810 is 'n antwoord op boodskap #94809] Ma, 12 Julie 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Watter bygelowe is Afrikaans?

Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
onder lere deur nie.

Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94811 is 'n antwoord op boodskap #94809] Ma, 12 Julie 2004 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94812 is 'n antwoord op boodskap #94810] Ma, 12 Julie 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
internasionaal sowel as etnies?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Watter bygelowe is Afrikaans?
>
> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
> onder lere deur nie.
>
> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94813 is 'n antwoord op boodskap #94811] Ma, 12 Julie 2004 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie dankie skattie;))
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:ccu0ki$g9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
> die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94814 is 'n antwoord op boodskap #94811] Ma, 12 Julie 2004 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Superstitions | Coincidences | Myths & Misconceptions | Conspiracy

via Google gee vir jou verskeie forums - ook vir Afrikaans.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:ccu0ki$g9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
> die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94815 is 'n antwoord op boodskap #94812] Ma, 12 Julie 2004 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html

'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
nie...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
> internasionaal sowel as etnies?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Watter bygelowe is Afrikaans?
>>
>> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>> onder lere deur nie.
>>
>> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94816 is 'n antwoord op boodskap #94814] Ma, 12 Julie 2004 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Og Boie Donkie!! Ek het geweet jy gaan help!:))
--
Groetnis
ann...@ctnet.co.za

"TJ" skryf in boodskap news:ccu1bh$hue$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Superstitions | Coincidences | Myths & Misconceptions | Conspiracy
>
> via Google gee vir jou verskeie forums - ook vir Afrikaans.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:ccu0ki$g9c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan soek op google.com vir bygelowe. Daar is 'n hele klompie sites wat aan
>> die tema raak. Ek kon ongelukkig nie een spesifieke blad kry nie.
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94817 is 'n antwoord op boodskap #94815] Ma, 12 Julie 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
dink jy?
Dis tog twee verskillende goed?
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>
> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
> nie...
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>> internasionaal sowel as etnies?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>
>>> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>> onder lere deur nie.
>>>
>>> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94819 is 'n antwoord op boodskap #94817] Ma, 12 Julie 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is altwee ewe onwaar!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:ccu3el$rsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
> dink jy?
> Dis tog twee verskillende goed?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>>
>> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
>> nie...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>>> internasionaal sowel as etnies?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>>
>>>> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>>> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>>> onder lere deur nie.
>>>>
>>>> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma�s ens...)
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> > Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94824 is 'n antwoord op boodskap #94809] Ma, 12 Julie 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Daars 'n dik boek wat handel oor Afrikaanse bygelowe en mistisisme. Die Bybel.

Kantelberg.

"Annette" skryf in boodskap news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94825 is 'n antwoord op boodskap #94824] Ma, 12 Julie 2004 17:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf

> Daars 'n dik boek wat handel oor Afrikaanse bygelowe en mistisisme. Die
Bybel.

'n Mens kan darem altyd van ver af opmerk wie die
mannetjies is met die opgeblase ego's. Mannetjies wat
witgeverfde graftes is. Wat geen respek het vir dit wat
respek verdien nie.

Penkop op kommando
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94827 is 'n antwoord op boodskap #94824] Ma, 12 Julie 2004 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ou Johnnie Kantelberg,

Ek sal vanaand spesiaal vir jou bid.

Soois

"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40f2c611$0$92626$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
> Daars 'n dik boek wat handel oor Afrikaanse bygelowe en mistisisme. Die Bybel.
>
> Kantelberg.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94830 is 'n antwoord op boodskap #94827] Ma, 12 Julie 2004 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ag dankie man. Terwyl jy besig is, bid ook sommer dat ek dié week die lotery
wen. Die jackpot in Chicago hierdie week is moers groot.

Kantelberg, uit 'n lomerige Chicago.

"MoerFie" skryf in boodskap news:ccuqtr$m7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ou Johnnie Kantelberg,
>
> Ek sal vanaand spesiaal vir jou bid.
>
> Soois
>
> "Johannes Kantelberg" wrote in message
> news:40f2c611$0$92626$ed2619ec@ptn-nntp-reader02.plus.net...
>> Daars 'n dik boek wat handel oor Afrikaanse bygelowe en mistisisme. Die
> Bybel.
>>
>> Kantelberg.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek
> ?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94831 is 'n antwoord op boodskap #94819] Di, 13 Julie 2004 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Bygeloof onwaar? Ek glo nie:))
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40f29483$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hulle is altwee ewe onwaar!
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ccu3el$rsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
>> dink jy?
>> Dis tog twee verskillende goed?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>>>
>>> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
>>> nie...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>>>> internasionaal sowel as etnies?
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>> >
>>>> > Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>>> > voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>>> > onder lere deur nie.
>>>> >
>>>> > Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> > > Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #94848 is 'n antwoord op boodskap #94830] Di, 13 Julie 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg"

uit 'n lomerige Chicago.

Ek weet nie wat jy deur "lomerig" bedoel
nie.
Vandag gaan dit egter by julle weersgewys
skiet en donder, sê die weervoorspelling.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #95005 is 'n antwoord op boodskap #94830] Do, 15 Julie 2004 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf:

> Ag dankie man. Terwyl jy besig is, bid ook sommer dat ek dié week die lotery
> wen. Die jackpot in Chicago hierdie week is moers groot.
>
> Kantelberg, uit 'n lomerige Chicago.

Kantelberg, ek wou nog vir jou vra wat jy dan in Chicago doen (nie dat
ek jou glo dat jy daar is nie). Want is jy dan nie veronderstel om in
Canterbury in Kent, die spirituele senter van Engeland te wees nie?
Of is dit juis waarvoor jy die jackpot nodig het? Om terug te gaan na
jou voorvaders se tuiste, en die werk van Saint Augustine voort te
sit?
;-)

Terloops, Chicago was mos nog nie juis lomerig die jaar nie. Dit is
nog heel koel in die aande daar, nè?
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #95123 is 'n antwoord op boodskap #94812] So, 18 Julie 2004 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bygelowe is meestal kultuur gebonde. So dit kan moontlik Afrikaner
bygelowe wees wat weer grootliks van westerse afkoms sal wees. Soos
vroeer genoem is, Vrydag die 13de ensovoorts.

Groete
Plato

Annette wrote:

> Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
> internasionaal sowel as etnies?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Watter bygelowe is Afrikaans?

>> Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>> voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>> onder lere deur nie.

>> Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma´s ens...)

>> Max____________________________


>> "Annette" wrote in message
>> news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>> Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek
>
> ?
>
>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>
>
>


>
Re: Kan iemand vir Johan help? [boodskap #95124 is 'n antwoord op boodskap #94831] So, 18 Julie 2004 15:43 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie beslis!

Ek ken nie een bygeloof wat waar is nie... Wat sal 'n leer nou 'n
invloed op my lewe voor uitoefen? Of 'n swart kat?

Groete
Plato

Annette wrote:

> 'n Bygeloof onwaar? Ek glo nie:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40f29483$0$37789$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> Hulle is altwee ewe onwaar!

>> Max____________________________


>> "Annette" wrote in message
>> news:ccu3el$rsd$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> Dankie Max - maar hoekom sal bygelowe en urban legends bymekaar gegooi word
>>> dink jy?
>>> Dis tog twee verskillende goed?
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:40f28ac6$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>>>> http://urbanlegendsonline.com/superstitions.html
>>
>>>> 'n Hele hoop bygelowe bymekaar, maar ongelukkig nie die van die Afrika volke
>>>> nie...
>>
>>>> Max____________________________
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ccu0vn$h1k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>>> >Soek my:)) Ek neem aan alle bygelowe wat Afrikaanses aan glo - dus
>>>> >internasionaal sowel as etnies?
>>>> >--
>>>> >Groetnis
>>>> >Annette
>>>> >"Max" wrote in message
>>>> >news:40f2845e$0$48920$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>>> >>Watter bygelowe is Afrikaans?
>>>>
>>>> >>Sover ek weet is ons bygelowe maar oorgeërf van ons (internasionale)
>>>> >>voorvaders... Hulle vrees ook Vrydag die 13de, raak aan hout en loop nie
>>>> >>onder lere deur nie.
>>>>
>>>> >>Of bedoel jy Afrika bygelowe? (Soos Tokkelossies, Sangoma's ens...)
>
>>>> >>Max____________________________
>>>>
>>>>
>>>> >>"Annette" wrote in message
>>>> >>news:cctvgb$dd4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> >>>Ek moet 'n website kry waar ek inligting kan opspoor rakende Afrikaanse
>>>> >>>Bygelowe. Is daar so iets beskikbaar ? Indien wel, waar kan ek gaan soek?
>>>> >
>>>> >>>--
>>>> >>>Groetnis
>>>> >>>Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Harry Potter
Volgende onderwerp: Port Alfred
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:22:33 MGT 2024