Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grootste Suid-Afrikaners
Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93651] Vr, 04 Junie 2004 05:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!

--
Annette
Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93663 is 'n antwoord op boodskap #93651] Vr, 04 Junie 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
letterlik grootste...?

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>
> --
> Annette
>
Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93679 is 'n antwoord op boodskap #93663] Vr, 04 Junie 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Max is jy dof of iets? Hoe de hel dink jy aan Madiba as ouens soos Jimmy
Abbot genoem word?

"Max" skryf in boodskap news:40c02f04$0$49150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
> Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
> letterlik grootste...?
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
>> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
>> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
>> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93680 is 'n antwoord op boodskap #93679] Vr, 04 Junie 2004 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie dof nie, so ek moet seker iets wees.

Lees nou weer wat ek gesê het, dan sal jy sien dat ek vra of dit letterlik
die grootste is. (Dit sal so tipies SA mentaliteit wees as dit is...)

As jý nie so dof was nie, sou jy by die tyd geweet het dat Annette meeste
van die tyd met haar tong in haar kies sit!

Max____________________________

"Nitram" skryf in boodskap news:RPadneerk-6A113dRVn-jw@is.co.za...
> Max is jy dof of iets? Hoe de hel dink jy aan Madiba as ouens soos Jimmy
> Abbot genoem word?
> "Max" wrote in message
> news:40c02f04$0$49150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
>> Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
>> letterlik grootste...?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
>>> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
>>> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
>>> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93681 is 'n antwoord op boodskap #93680] Vr, 04 Junie 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nitram  is tans af-lyn  Nitram
Boodskappe: 11
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek "lurk" al geruime tyd hier...ek weet van Annette se somtyds tong in die
kies sin vir humor.Die "grootste suid afrikaner" kan seker maar 'n
dubbelsinnige betekenis hê.
Van die os op die jas..die cliche wat my seker die meeste irriteer van
almal is "South African music rocks!!" gggggrrr!!

"Max" skryf in boodskap news:40c04bd0$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek is nie dof nie, so ek moet seker iets wees.
>
> Lees nou weer wat ek gesê het, dan sal jy sien dat ek vra of dit letterlik
> die grootste is. (Dit sal so tipies SA mentaliteit wees as dit is...)
>
> As jý nie so dof was nie, sou jy by die tyd geweet het dat Annette meeste
> van die tyd met haar tong in haar kies sit!
>
> Max____________________________
>
>
> "Nitram" wrote in message
> news:RPadneerk-6A113dRVn-jw@is.co.za...
>> Max is jy dof of iets? Hoe de hel dink jy aan Madiba as ouens soos Jimmy
>> Abbot genoem word?
>> "Max" wrote in message
>> news:40c02f04$0$49150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
>>> Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
>>> letterlik grootste...?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
>>>> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
>>>> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
>>>> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Grootste Suid-Afrikaners [boodskap #93725 is 'n antwoord op boodskap #93679] Sa, 05 Junie 2004 14:51 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja Max, kom by jong.
Moenie nou jou naam gloudina maak en soos `n blond reageer nie...

Haha

On Fri, 4 Jun 2004 12:08:28 +0200, "Nitram" wrote:

> Max is jy dof of iets? Hoe de hel dink jy aan Madiba as ouens soos Jimmy
> Abbot genoem word?
> "Max" wrote in message
> news:40c02f04$0$49150$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die eerste wat in seker 95% van die wêreld se minds oppop is natuurlik
>> Madiba. Dis nou al so 'n cliche, hoop hulle kom met iets nuuts... Of is dit
>> letterlik grootste...?

>> Max____________________________

>> "Annette" wrote in message
>> news:c9p0fd$h5r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> RSG en die ander stasies het nou 'n kompetisie aan waarin die "grootste
>>> Suid-Afrikaner" aangewys moet word.
>>> Ek weet Jimmy Abbot was taamlik groot . Jan Wilkens was ook baie groot. O Ek
>>> weet!! Ons Dieetkoning van die Vrystaat - Kareltjie!
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>
Vorige onderwerp: Niemand se niks
Volgende onderwerp: Snaakse Droom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:31:43 MGT 2024