Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namibiëse pret.....
Namibiëse pret..... [boodskap #93339] Do, 27 Mei 2004 11:00 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die een kant
skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die verkiesing
begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net kommunikasie
van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek ernstig moet
opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme jagplaas
van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en selfs
Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing. Die
Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der miljoene
in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting betaal,
hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil die
plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy begunstigdes.
Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam met die
presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93351 is 'n antwoord op boodskap #93339] Do, 27 Mei 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:40b5ca72.0@news1.mweb.co.za...
> Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die een kant
> skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die verkiesing
> begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net kommunikasie
> van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek ernstig moet
> opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
> gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme jagplaas
> van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en selfs
> Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing. Die
> Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der miljoene
> in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting betaal,
> hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil die
> plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy begunstigdes.
> Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam met die
> presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
> miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
>
>

Sam Nujoma is soos Robert Mugabe, destruktief. Hy sal sy land diep in die
k*k breng!
Suidwester, wat is hierdie bron van die berig?
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93352 is 'n antwoord op boodskap #93339] Do, 27 Mei 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wys jou nou net - daardie Fransman het nie eers geweet tewyl daar gekuier
was, is daar eintlik 'n voorraadopname gemaak nie:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40b5ca72.0@news1.mweb.co.za...
> Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die een kant
> skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die verkiesing
> begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net kommunikasie
> van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek ernstig moet
> opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
> gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme jagplaas
> van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en selfs
> Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing. Die
> Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der miljoene
> in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting betaal,
> hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil die
> plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy begunstigdes.
> Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam met die
> presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
> miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
>
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93353 is 'n antwoord op boodskap #93351] Do, 27 Mei 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Republikein van gister 25/04/2004.

"Corné van Dongen" skryf in boodskap news:40b5e4d1$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40b5ca72.0@news1.mweb.co.za...
>> Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die een
> kant
>> skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die
> verkiesing
>> begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net kommunikasie
>> van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek ernstig
> moet
>> opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
>> gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme jagplaas
>> van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en
> selfs
>> Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing. Die
>> Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der
> miljoene
>> in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting betaal,
>> hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil die
>> plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy
> begunstigdes.
>> Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam met
> die
>> presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
>> miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
>>
>
> Sam Nujoma is soos Robert Mugabe, destruktief. Hy sal sy land diep in die
> k*k breng!
> Suidwester, wat is hierdie bron van die berig?
>
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93355 is 'n antwoord op boodskap #93352] Do, 27 Mei 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier is so baie voorbeelde, dit maak jou huil. Dit is seker nou maar
eenmaal so dat as 'n mens gerieflik raak met die kontantjies, dan soek hy 'n
hartplek en hier by ons in Namibië wat so naby aan die paradys se hekke is,
is so 'n stuk grond met berge, bosse, duine, wat ook al, 'n groot
aantrekking om 'n stuk grond te koop en jou eie utopia daarop te bou.
Eerstens moet die grond groot genoeg wees, so hulle koop so twee, drie, vier
plase en verwyder die drade tussenin. Dan begin hulle drinkplekke vir
diere ontwikkel en dan begin hulle wild invoer om die bestaande wild aan te
vul asook om diere wat voorheen in die streek gebly het en getrek het weens
die mens se teenwoordigheid, weer terug te bring. Die uiteinde is 'n fees
vir die siel en die kamera se lens.
Die ongeluk is egter dat as jy dit klaar gedoen het, en jy ontvang
gaste en hulle verlaat jou tevrede, dan gaan die gierige oë ook begin kyk.
As jy nou dalk 'n ou is op 'n tydelike verblyfpermit [hoeveel moet 'n mens
omgee wat nie eers 'n Nam paspport het om soveel miljoene te belê in die
land nie?] dan begin daai gierigheid spoed kry en die politici is daar om te
aas..............
Wee' jy, dis wat my die meeste grief van hierdie spul en die
onteiening. Ek gee nie vir 'n oomblik om dat grond beskikbaar gestel word
vir 'n swart bona fide boer nie, maar die res is soos 'n sprinkaanplaag na
die groot reën. Hulle trek oor die groen veld en vreet alles op tot die
grond kaal en bar daar lê....moer toe. Dan kom die boere maar weer en vat
die stuk grond en bewerk hom weer tot die groenigheid weer staan, maar dan
kom die reën en die sprinkane weer.......

"Annette" skryf in boodskap news:c94p5f$fmn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wys jou nou net - daardie Fransman het nie eers geweet tewyl daar gekuier
> was, is daar eintlik 'n voorraadopname gemaak nie:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b5ca72.0@news1.mweb.co.za...
>> Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die een
> kant
>> skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die
> verkiesing
>> begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net kommunikasie
>> van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek ernstig
> moet
>> opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
>> gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme jagplaas
>> van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en
> selfs
>> Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing. Die
>> Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der
> miljoene
>> in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting betaal,
>> hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil die
>> plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy
> begunstigdes.
>> Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam met
> die
>> presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
>> miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
>>
>
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93374 is 'n antwoord op boodskap #93355] Do, 27 Mei 2004 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Typise kafferstreke,as jy mag kry ,pak alles van die een wat nie mag het
nie,soos hyenas en giere.

"Suidwester" skryf in boodskap news:40b5ed90.0@news1.mweb.co.za...
> Hier is so baie voorbeelde, dit maak jou huil. Dit is seker nou maar
> eenmaal so dat as 'n mens gerieflik raak met die kontantjies, dan soek hy 'n
> hartplek en hier by ons in Namibië wat so naby aan die paradys se hekke is,
> is so 'n stuk grond met berge, bosse, duine, wat ook al, 'n groot
> aantrekking om 'n stuk grond te koop en jou eie utopia daarop te bou.
> Eerstens moet die grond groot genoeg wees, so hulle koop so twee, drie, vier
> plase en verwyder die drade tussenin. Dan begin hulle drinkplekke vir
> diere ontwikkel en dan begin hulle wild invoer om die bestaande wild aan te
> vul asook om diere wat voorheen in die streek gebly het en getrek het weens
> die mens se teenwoordigheid, weer terug te bring. Die uiteinde is 'n fees
> vir die siel en die kamera se lens.
> Die ongeluk is egter dat as jy dit klaar gedoen het, en jy ontvang
> gaste en hulle verlaat jou tevrede, dan gaan die gierige oë ook begin kyk.
> As jy nou dalk 'n ou is op 'n tydelike verblyfpermit [hoeveel moet 'n mens
> omgee wat nie eers 'n Nam paspport het om soveel miljoene te belê in die
> land nie?] dan begin daai gierigheid spoed kry en die politici is daar om te
> aas..............
> Wee' jy, dis wat my die meeste grief van hierdie spul en die
> onteiening. Ek gee nie vir 'n oomblik om dat grond beskikbaar gestel word
> vir 'n swart bona fide boer nie, maar die res is soos 'n sprinkaanplaag na
> die groot reën. Hulle trek oor die groen veld en vreet alles op tot die
> grond kaal en bar daar lê....moer toe. Dan kom die boere maar weer en vat
> die stuk grond en bewerk hom weer tot die groenigheid weer staan, maar dan
> kom die reën en die sprinkane weer.......
> "Annette" wrote in message
> news:c94p5f$fmn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wys jou nou net - daardie Fransman het nie eers geweet tewyl daar gekuier
>> was, is daar eintlik 'n voorraadopname gemaak nie:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40b5ca72.0@news1.mweb.co.za...
>>> Voor die verkiesings gooi die politici die onteieningsbriewe en die
een
>> kant
>>> skrik hulle vrek en die ander kant jil van plesier. Net na die
>> verkiesing
>>> begin die Minister paai dat die onteieningsbriewe eintlik net
> kommunikasie
>>> van belangstelling in plase is en dat die mense dit nie so vrek
ernstig
>> moet
>>> opneem nie. Gister is daar 'n berig van 'n Fransman wat 'n groep plase
>>> gekoop het en die drade tussen-in verwyder het en nou een enorme
> jagplaas
>>> van 30 000ha het met 'n Lodge op wat bie gewild is onder die rykes en
>> selfs
>>> Sam Nujoma gaan jaarliks jag by die plaas. Toe kom die verassing.
> Die
>>> Fransman kry ook 'n onteieningskennisgewing! Hy wat miljoene der
>> miljoene
>>> in die land belê het en vir baie mense werk gee en groot belasting
> betaal,
>>> hy moet sy plaas verkoop want oom Sam hou so baie van die plek en wil
> die
>>> plaas 'n soort van 'n Camp David maak vir die president en sy
>> begunstigdes.
>>> Niks van hervestiging nie. Niks van herverdeling nie. Saam
met
>> die
>>> presidensiële paleis van R1 biljoen behoort 'n jagplaas van so R20-30
>>> miljoen seker nie te sleg lyk as 'n naweek wegbreek vir die man nie?
>>>
>>
>
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93376 is 'n antwoord op boodskap #93374] Do, 27 Mei 2004 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Cool Smithy P" skryf
..
> Typise kafferstreke,as jy mag kry ,pak alles van die een wat nie mag het
> nie,soos hyenas en giere.

Soos die apartheidsvarke in SA, julle Belge daar
in die Kongo?
En wat is dit met jou stupid Engelse skuilnaam. Is
jou eie taal nie goed genoeg vir jou nie?

Die Ruiter op wag
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93381 is 'n antwoord op boodskap #93376] Do, 27 Mei 2004 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
gaan vis in die Hudson en perdry met die Sioux
"@rogers.com" schreef in bericht
news:EVptc.25808$GYd.3910@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Cool Smithy P" skryf
> ..
>> Typise kafferstreke,as jy mag kry ,pak alles van die een wat nie mag het
>> nie,soos hyenas en giere.
>
> Soos die apartheidsvarke in SA, julle Belge daar
> in die Kongo?
> En wat is dit met jou stupid Engelse skuilnaam. Is
> jou eie taal nie goed genoeg vir jou nie?
>
> Die Ruiter op wag
>
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93383 is 'n antwoord op boodskap #93381] Do, 27 Mei 2004 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Cool Smithy P" skryf

> gaan vis in die Hudson en perdry met die Sioux

O, meneer kan nie die waarheid sluk nie, nê?

Waarom sal ek in die Hudson gaan swem en
gaan perdry met die Sioux? (Jy kan blykbaar
nie onderskei tussen die VSA en Kanada nie.)
Solank George Bush president is van die VSA,
weier my man in alle geval om oor die grens te
gaan ( al is dit net 'n uur se ry van ons af.)

Ek vra weer, wat is dit met die stupid Engelse
skuilnaam? Hoekom gebruik jy 'n stupid Engelse
skuilnaam terwyl hulle die Boerenasie so probeer
uitroei het gedurende die Afrikaners se struggle?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Namibiëse pret..... [boodskap #93386 is 'n antwoord op boodskap #93383] Do, 27 Mei 2004 22:26 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
wel,die stupid engese skuilnaam het ikself nie gekies nie maar gekry van my
vrinde van die skietklub daar ek met een S&W skiet,baie snaaks,nou wat jy
stupid vind laat my koud,het is hier nu 12.27 en ek gaan slaap,tot more?
"@rogers.com" schreef in bericht
news:Vastc.27519$GYd.17540@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Cool Smithy P" skryf
>
>> gaan vis in die Hudson en perdry met die Sioux
>
> O, meneer kan nie die waarheid sluk nie, nê?
>
> Waarom sal ek in die Hudson gaan swem en
> gaan perdry met die Sioux? (Jy kan blykbaar
> nie onderskei tussen die VSA en Kanada nie.)
> Solank George Bush president is van die VSA,
> weier my man in alle geval om oor die grens te
> gaan ( al is dit net 'n uur se ry van ons af.)
>
> Ek vra weer, wat is dit met die stupid Engelse
> skuilnaam? Hoekom gebruik jy 'n stupid Engelse
> skuilnaam terwyl hulle die Boerenasie so probeer
> uitroei het gedurende die Afrikaners se struggle?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Kunstekaap bring teater na Boland
Volgende onderwerp: Alles Bevok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:16:04 MGT 2024