Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » O gaats!
O gaats! [boodskap #93324] Do, 27 Mei 2004 08:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
--
Annette
Re: O gaats! [boodskap #93329 is 'n antwoord op boodskap #93324] Do, 27 Mei 2004 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is seker almal na die "Gay Bondage Session" toe sedert 15 Mei 12:54 -
dis die laaste item op my nuusleser.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
> --
> Annette
>
Re: O gaats! [boodskap #93335 is 'n antwoord op boodskap #93329] Do, 27 Mei 2004 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Myne ook:)))

--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c94dlc$i0n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle is seker almal na die "Gay Bondage Session" toe sedert 15 Mei 12:54 -
> dis die laaste item op my nuusleser.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
>> --
>> Annette
>>
>
Re: O gaats! [boodskap #93338 is 'n antwoord op boodskap #93324] Do, 27 Mei 2004 10:52 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie dalk waar Gloudina dink sy is met al haar hoogheiligheid oor
Afrikaanse taalgebruik nie? Dink net, dalk kan ons die ou dier reghelp om
by die regte plek uit te kom......dan het jy jou goeie daad vir die dag
gedoen!

"Annette" skryf in boodskap news:c94b77$c99$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sien dat daar niks by alt.languages. afrikaans aangaan nie....
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Ons wonderlike Berge
Volgende onderwerp: Kunstekaap bring teater na Boland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:33:05 MGT 2024