Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Snaakse statistiek - Bruinmense
Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93256] Wo, 26 Mei 2004 06:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alhoewel die bruinmense slegs 9% van die bevolkiing uitmaak, word 106 uit
elke 100 000 vermoor - die meeste landswyd. Op dit volg vermoordes uit 100
000 - 41 swart mense, 30 wit mense en 27 Indiërs. Nasionaal is die syfer 48
uit elke 100 000

18% van die in gevangenisse is bruinmense.
Werkloosheid het sedert 1994 onder bruinmense toegeneem met 35% en onder
swartes 19%.
Voor 1990 was die moorde wat deur bruines gepleeg is met vuurwapens 5% -
nou is dit 41%.
In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
die gemiddelde syfer is 50%.
--
Annette
Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93260 is 'n antwoord op boodskap #93256] Wo, 26 Mei 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
50% alkohol?

--

Max____________________________

"Annette"
> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
> die gemiddelde syfer is 50%.
> --
> Annette
>
Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93261 is 'n antwoord op boodskap #93260] Wo, 26 Mei 2004 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jip!! 50% alkohol in die bloed by sterfte.:)))) Ons het nie misdadigers
nodig nie.
Nasionaal het 50% van die dooies agv geweld alkohol in hul bloed.
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40b44f11$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 50% alkohol?
>
> --
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
>> die gemiddelde syfer is 50%.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93267 is 'n antwoord op boodskap #93261] Wo, 26 Mei 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hulle het bloed in die alkohol,vreeslik
"Annette" skryf in boodskap news:c91jhk$i6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jip!! 50% alkohol in die bloed by sterfte.:)))) Ons het nie misdadigers
> nodig nie.
> Nasionaal het 50% van die dooies agv geweld alkohol in hul bloed.
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:40b44f11$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> 50% alkohol?
>>
>> --
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Annette"
>>> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle
sterf,
> en
>>> die gemiddelde syfer is 50%.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Snaakse statistiek - Bruinmense [boodskap #93275 is 'n antwoord op boodskap #93260] Wo, 26 Mei 2004 13:06 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Na hulle so 'n rukkie al gelê het!

"Max" skryf in boodskap news:40b44f11$0$33919$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> 50% alkohol?
>
> --
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>> In 68% van die gevalle het bruines alkohol in hul bloed as hulle sterf, en
>> die gemiddelde syfer is 50%.
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Pres Steyn Goudmyn
Volgende onderwerp: Dromen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:31:22 MGT 2024