Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kitsopname
Kitsopname [boodskap #93202] Ma, 24 Mei 2004 15:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?

--
Annette
Re: Kitsopname [boodskap #93203 is 'n antwoord op boodskap #93202] Ma, 24 Mei 2004 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Djongste.

"Annette" skryf in boodskap news:c8t4ai$kq8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93209 is 'n antwoord op boodskap #93202] Ma, 24 Mei 2004 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
oudste

"Annette" skryf in boodskap news:c8t4ai$kq8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93211 is 'n antwoord op boodskap #93202] Di, 25 Mei 2004 01:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Middelste :)

"Annette" skryf in boodskap news:c8t4ai$kq8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93213 is 'n antwoord op boodskap #93202] Di, 25 Mei 2004 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jongste (maar 'n halfeeu oud!)

"Annette" skryf in boodskap news:c8t4ai$kq8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93214 is 'n antwoord op boodskap #93202] Di, 25 Mei 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 24 May 2004 17:28:14 +0200, Annette wrote:

> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?

So oud soos ek voel, so jonk soos my stoutste gedagte.
Re: Kitsopname [boodskap #93215 is 'n antwoord op boodskap #93213] Di, 25 Mei 2004 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
kind altyd die "drama queen" is.
Stem julle saam?
--
Annette
Re: Kitsopname [boodskap #93216 is 'n antwoord op boodskap #93215] Di, 25 Mei 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 25 May 2004 08:50:32 +0200, Annette wrote:

> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
> kind altyd die "drama queen" is.
> Stem julle saam?

In ons familie wat redelik groot is was die midelste kind die drame een.
Re: Kitsopname [boodskap #93217 is 'n antwoord op boodskap #93215] Di, 25 Mei 2004 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee.

"Annette" skryf in boodskap news:c8uqhq$bfh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
> kind altyd die "drama queen" is.
> Stem julle saam?
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93219 is 'n antwoord op boodskap #93217] Di, 25 Mei 2004 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Jy is die sprekende voorbeeld Suidwester:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40b2f9fb.0@news1.mweb.co.za...
> Nee.
> "Annette" wrote in message
> news:c8uqhq$bfh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
>> kind altyd die "drama queen" is.
>> Stem julle saam?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kitsopname [boodskap #93222 is 'n antwoord op boodskap #93215] Di, 25 Mei 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja

"Annette" skryf in boodskap news:c8uqhq$bfh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
> kind altyd die "drama queen" is.
> Stem julle saam?
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93229 is 'n antwoord op boodskap #93219] Di, 25 Mei 2004 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou gat ou skat! Ek is juis so rustig jy kan ploeg met my!

"Annette" skryf in boodskap news:c8uvgr$lqb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Jy is die sprekende voorbeeld Suidwester:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b2f9fb.0@news1.mweb.co.za...
>> Nee.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c8uqhq$bfh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
>>> kind altyd die "drama queen" is.
>>> Stem julle saam?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kitsopname [boodskap #93236 is 'n antwoord op boodskap #93214] Di, 25 Mei 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die 4 juni word ek seker en vas oud (65)
"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.05.25.06.46.34.529861@netscape.net...
> On Mon, 24 May 2004 17:28:14 +0200, Annette wrote:
>
>> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> So oud soos ek voel, so jonk soos my stoutste gedagte.
>
Re: Kitsopname [boodskap #93238 is 'n antwoord op boodskap #93236] Di, 25 Mei 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het dit nooit gedink nie, maar lyk my ek's die jongste hier...

--

Max____________________________

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:3QGsc.129199$7X4.6653995@phobos.telenet-ops.be...
> Die 4 juni word ek seker en vas oud (65)
> "Chris" schreef in bericht
> news:pan.2004.05.25.06.46.34.529861@netscape.net...
>> On Mon, 24 May 2004 17:28:14 +0200, Annette wrote:
>>
>>> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>>
>> So oud soos ek voel, so jonk soos my stoutste gedagte.
>>
>
Re: Kitsopname [boodskap #93240 is 'n antwoord op boodskap #93215] Di, 25 Mei 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
> kind altyd die "drama queen" is.
> Stem julle saam?

Ag, dit maak my so neergedruk dat julle mense
daar in SA ook maar so na Dr. Phil en Jerry
Springer en selfs Oprah en Larry King sit en
kyk. Dis asof televisie 'n soort Amerikaanse
kitskultuur geskep het, waaraan almal nou ly.
Ek is natuurlik ook daaraan skuldig - ek kyk
ewe godsdienstig vir Saturday Night Live
(alhoewel dit deur 'n Kanadees geproduseer
word.) Gelukkig kry mens hier in Noord
Amerika ook nou baie meer gesigte te sien
van veral die Indiese subkontinent. En ek
hoop daar is dele van die Asiese steppe
waar hulle nog nooit van Dr. Phil gehoor
het nie. ( Ek dink in alle geval Dr. Phil sal
dit nie te lank maak nie. Sy gedagtes is te
voorspelbaar, die kere wat ek dit in die
verbygaan gesien het.)

Gloudina
Re: Kitsopname [boodskap #93243 is 'n antwoord op boodskap #93240] Di, 25 Mei 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat is jou pay-off? Ek wil kots elke keer as die man dit sê!

Wat maak sy vrou en kind op die show?

Ja, jy's reg. Common VSA kitsvermaak.

Om hom (dr Phil) egter met onse Jerrie te vergelyk gaan bietjie v�r, dink jy
nie?

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:xQHsc.27962$iCJ1.14629@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
>> kind altyd die "drama queen" is.
>> Stem julle saam?
>
> Ag, dit maak my so neergedruk dat julle mense
> daar in SA ook maar so na Dr. Phil en Jerry
> Springer en selfs Oprah en Larry King sit en
> kyk. Dis asof televisie 'n soort Amerikaanse
> kitskultuur geskep het, waaraan almal nou ly.
> Ek is natuurlik ook daaraan skuldig - ek kyk
> ewe godsdienstig vir Saturday Night Live
> (alhoewel dit deur 'n Kanadees geproduseer
> word.) Gelukkig kry mens hier in Noord
> Amerika ook nou baie meer gesigte te sien
> van veral die Indiese subkontinent. En ek
> hoop daar is dele van die Asiese steppe
> waar hulle nog nooit van Dr. Phil gehoor
> het nie. ( Ek dink in alle geval Dr. Phil sal
> dit nie te lank maak nie. Sy gedagtes is te
> voorspelbaar, die kere wat ek dit in die
> verbygaan gesien het.)
>
> Gloudina
>
Re: Kitsopname [boodskap #93246 is 'n antwoord op boodskap #93215] Di, 25 Mei 2004 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weetie, my suster kan nogal erg wees, maar ek's partykeer nie juis veel
beter nie. Ek leef vir drama en pyn, maak dit van my 'n drama queen? Ek's
die middelste kind, so êrens is daar 'n gat in sy teorie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c8uqhq$bfh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie vir die deelname - die rede is dat Dr Phil beweer dat die jongste
> kind altyd die "drama queen" is.
> Stem julle saam?
> --
> Annette
>
Re: Kitsopname [boodskap #93247 is 'n antwoord op boodskap #93238] Di, 25 Mei 2004 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe oud is jy?

E

"Max" skryf in boodskap news:40b33bfe$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het dit nooit gedink nie, maar lyk my ek's die jongste hier...
>
> --
>
> Max____________________________
Re: Kitsopname [boodskap #93250 is 'n antwoord op boodskap #93202] Di, 25 Mei 2004 21:37 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jongste

"Annette" skryf in boodskap news:c8t4ai$kq8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie hier is die oudste kind, en wie is die jongste kind?
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Hier is die statistieke
Volgende onderwerp: Re: Nelspruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:41:32 MGT 2024