Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die link werk
Die link werk [boodskap #92810] Wo, 12 Mei 2004 17:55 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry liewer een koel deur my kop

http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
Re: Die link werk [boodskap #92813 is 'n antwoord op boodskap #92810] Wo, 12 Mei 2004 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 May 2004 17:55:31 GMT, "Cool Smithy P" wrote:
> Ek kry liewer een koel deur my kop
>
> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>

Ek durf nie loer nie!..

Norbert
Re: Die link werk [boodskap #92814 is 'n antwoord op boodskap #92810] Wo, 12 Mei 2004 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
> Ek kry liewer een koel deur my kop
>
> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>
Re: Die link werk [boodskap #92815 is 'n antwoord op boodskap #92810] Do, 13 Mei 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee blikskottel Cool Smithy. Waar kry jy hierdie video? Jy't my nou 'n knou
gegee. Jis dis wreed. Dank die Vader dat ek in 'n vredeliewende samelewing
woon.
Re: Die link werk [boodskap #92817 is 'n antwoord op boodskap #92814] Do, 13 Mei 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl die agterbakse christen terroriste agter wapens van
massa-vernieting wegkruip?

On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos" wrote:

> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek kry liewer een koel deur my kop

>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv


>
Re: Die link werk [boodskap #92819 is 'n antwoord op boodskap #92810] Do, 13 Mei 2004 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O man, ek het geweet wat om te verwag, maar ek was nie regtig daarop
voorbereid nie!

Ek hoor daar's duisende foto's van Irakse gevangenes in Amerika
bekendgestel.

Ek dog die oorlog gaan oor massavernietigingswapens...

Max____________________________

"Cool Smithy P"
> Ek kry liewer een koel deur my kop
>
> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>
Re: Die link werk [boodskap #92820 is 'n antwoord op boodskap #92814] Do, 13 Mei 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou die helfte wat nie seksdade met hulle medesoldate verrig tot vermaak
van die Amerikane nie. Nee, boet, 'n saak het twee kante...

Max____________________________

"koos" skryf in boodskap news:cQyoc.35267$TT.8522@news-server.bigpond.net.au...
> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>
>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92821 is 'n antwoord op boodskap #92817] Do, 13 Mei 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek dink nie veel van die amerikaners nie maar ten minste is hul dade wyd
veroordeel. het enige moslem leier hierdie moord veroordeel?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:gbi6a0pl8vu6gebmfqi3ev0imjnmrs1c1k@4ax.com...
>
> Terwyl die agterbakse christen terroriste agter wapens van
> massa-vernieting wegkruip?
>
>
>
> On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos"
> wrote:
>
>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>
>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>
>
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92822 is 'n antwoord op boodskap #92817] Do, 13 Mei 2004 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ek het nerens gesien dat die amerikaners wat hulself skuldig gemaak het aan
mishandeling beweer hul doen dit in vir die christendom nie, in teenstelling
met hierdie moordenaars. moet dus nie jou eie afleidings maak nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:gbi6a0pl8vu6gebmfqi3ev0imjnmrs1c1k@4ax.com...
>
> Terwyl die agterbakse christen terroriste agter wapens van
> massa-vernieting wegkruip?
>
>
>
> On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos"
> wrote:
>
>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>
>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>
>
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92823 is 'n antwoord op boodskap #92820] Do, 13 Mei 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en dit is? een moord regverdig 'n ander moord?

"Max" skryf in boodskap news:40a36b5c$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dis nou die helfte wat nie seksdade met hulle medesoldate verrig tot vermaak
> van die Amerikane nie. Nee, boet, 'n saak het twee kante...
>
> Max____________________________
>
>
> "koos" wrote in message
> news:cQyoc.35267$TT.8522@news-server.bigpond.net.au...
>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>>
>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>>
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92825 is 'n antwoord op boodskap #92819] Do, 13 Mei 2004 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die stuk was erg skokkend, ek wonder nogal wat babbel die simpele goed daar
in die agtergrond voordat hulle die arme ou kop-af sny. En wat het deur die
man se gedagtes gegaan? Het hy geweet hulle gaan hom vermoor? Hy sit so
rustig daar, asof hy niks weet nie, en.... grrrr. Ek wens ek het liewer nie
gaan kyk nie :( Maar nou ja, ledigheid is mos die duiwel se oorkussing, en
van nuuskierigheid is die kerke leeg....

Elaine

"Max" skryf in boodskap news:40a36af3$0$15375$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> O man, ek het geweet wat om te verwag, maar ek was nie regtig daarop
> voorbereid nie!
>
> Ek hoor daar's duisende foto's van Irakse gevangenes in Amerika
> bekendgestel.
>
> Ek dog die oorlog gaan oor massavernietigingswapens...
>
> Max____________________________
>
>
> "Cool Smithy P"
>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>
>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92833 is 'n antwoord op boodskap #92825] Vr, 14 Mei 2004 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te ruil
vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...

Laat jou dink nê?

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c80fsj$cqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die stuk was erg skokkend, ek wonder nogal wat babbel die simpele goed daar
> in die agtergrond voordat hulle die arme ou kop-af sny. En wat het deur die
> man se gedagtes gegaan? Het hy geweet hulle gaan hom vermoor? Hy sit so
> rustig daar, asof hy niks weet nie, en.... grrrr. Ek wens ek het liewer nie
> gaan kyk nie :( Maar nou ja, ledigheid is mos die duiwel se oorkussing, en
> van nuuskierigheid is die kerke leeg....
>
> Elaine
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40a36af3$0$15375$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> O man, ek het geweet wat om te verwag, maar ek was nie regtig daarop
>> voorbereid nie!
>>
>> Ek hoor daar's duisende foto's van Irakse gevangenes in Amerika
>> bekendgestel.
>>
>> Ek dog die oorlog gaan oor massavernietigingswapens...
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Cool Smithy P"
>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>>
>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>>
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92841 is 'n antwoord op boodskap #92833] Vr, 14 Mei 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar,Allah Akbar !!!
"Max" skryf in boodskap news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te ruil
> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>
> Laat jou dink nê?
>
> Max____________________________
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c80fsj$cqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die stuk was erg skokkend, ek wonder nogal wat babbel die simpele goed
> daar
>> in die agtergrond voordat hulle die arme ou kop-af sny. En wat het deur
> die
>> man se gedagtes gegaan? Het hy geweet hulle gaan hom vermoor? Hy sit so
>> rustig daar, asof hy niks weet nie, en.... grrrr. Ek wens ek het liewer
> nie
>> gaan kyk nie :( Maar nou ja, ledigheid is mos die duiwel se oorkussing,
> en
>> van nuuskierigheid is die kerke leeg....
>>
>> Elaine
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40a36af3$0$15375$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> O man, ek het geweet wat om te verwag, maar ek was nie regtig daarop
>>> voorbereid nie!
>>>
>>> Ek hoor daar's duisende foto's van Irakse gevangenes in Amerika
>>> bekendgestel.
>>>
>>> Ek dog die oorlog gaan oor massavernietigingswapens...
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>>
>>> "Cool Smithy P"
>>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>>>
>>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die link werk [boodskap #92844 is 'n antwoord op boodskap #92841] Vr, 14 Mei 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek worstel al heeldag met wat ek gesien het. Ek dink egter sy dood was
vinnig. Ek het al gekyk hoe plaaswerkers 'n skaap keelaf sny. Dit word
dieselfde gedoen - net so vinnig. Ek dink net 'n skaap besef nie wat gebeur
nie, terwyl hierdie arme man 'n paar baie benoude sekondes beleef het.

Bygesê, mens moet van jou trollie af wees om in Irak te gaan werk. Jou keel
laat afsny vir geld. So baie mense gaan na hierdie Middel Oosterse lande vir
"geld". Ek bly maar liewer arm en in een stuk by die huis.

Spencer

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
Re: Die link werk [boodskap #92848 is 'n antwoord op boodskap #92833] Vr, 14 Mei 2004 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja - ek het gaan uitvind. Dis nog erger...

"Max" skryf in boodskap news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te ruil
> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>
> Laat jou dink nê?
>
> Max____________________________
Re: Die link werk [boodskap #92852 is 'n antwoord op boodskap #92821] Vr, 14 Mei 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 May 2004 13:34:06 GMT, "koos" wrote:

> ek dink nie veel van die amerikaners nie maar ten minste is hul dade wyd
> veroordeel. het enige moslem leier hierdie moord veroordeel?

Ja. Dis wyd veroordeel.
Maar se gou waar het die christelike kerk of enige westerse staat die
bombardement van onskuldiges in Afghanistan - byvoorbeeld -
veroordeel?

Sover ek weet is dit nooit gedoen nie.

n Konserwatiewe beraming is dat daar iets soos 5000 burgerlikes in
Afghanistan dood is as gevolg van Amerikaanse optrede.
Re: Die link werk [boodskap #92853 is 'n antwoord op boodskap #92822] Vr, 14 Mei 2004 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 May 2004 13:44:50 GMT, "koos" wrote:

> ek het nerens gesien dat die amerikaners wat hulself skuldig gemaak het aan
> mishandeling beweer hul doen dit in vir die christendom nie, in teenstelling
> met hierdie moordenaars. moet dus nie jou eie afleidings maak nie

...er... George Bush? Tony Blair?

Verwysings na "Crusade" ?

In elk geval, hier is n interressante aanhaling uit n artikel wat hier
gekry kan word:

http://www.christianitytoday.com/ct/2003/005/3.38.html

"On March 19, as Bush added the words "God bless our troops" to the
order launching Operation Iraqi Freedom to disarm Saddam Hussein, he
was not just dressing up policy with pious language—he was summing up
more than a year's intensive thinking about the relation of his
Christian faith and American foreign affairs. And for some influential
conservative Catholics, Jews, and evangelicals, the President's
faith-based foreign policy brings to fruition a decade-long effort to
link their vision for international human rights, religious freedom,
democracy, free trade, and public health directly with the executive
branch of the federal government."
Re: Die link werk [boodskap #92854 is 'n antwoord op boodskap #92844] Vr, 14 Mei 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 May 2004 21:52:56 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek worstel al heeldag met wat ek gesien het. Ek dink egter sy dood was
> vinnig. Ek het al gekyk hoe plaaswerkers 'n skaap keelaf sny. Dit word
> dieselfde gedoen - net so vinnig. Ek dink net 'n skaap besef nie wat gebeur
> nie, terwyl hierdie arme man 'n paar baie benoude sekondes beleef het.

Waarskynlik vinniger as die elektriese stoel in Texas.

Bygesê, mens moet van jou trollie af wees om in Irak te gaan werk.
Jou keel
> laat afsny vir geld. So baie mense gaan na hierdie Middel Oosterse lande vir
> "geld". Ek bly maar liewer arm en in een stuk by die huis.

Hulle is almal mal om daar te gaan werk.
Maar gierigheid is n sterk dryfveer, lyk dit.
Re: Die link werk [boodskap #92860 is 'n antwoord op boodskap #92852] Vr, 14 Mei 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In elke oorlog vallen burgerlike slagtoffers,dis tog wat anders as die
beestighede van die moslimfanatici wat MOEDWILLIG onskuldige mense op die
meest gruwelike manier die kop afsny met een bot mesen skree"Allach akbar"
As een God bestaan sal hom dit goedkeur uit wraak vir die Irakese gevangene?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ugb9a0dduji3fn82bkchd1a4pojj9rb3c8@4ax.com...
> On Thu, 13 May 2004 13:34:06 GMT, "koos" wrote:
>
> dade wyd
>> veroordeel. het enige moslem leier hierdie moord veroordeel?
>
> Ja. Dis wyd veroordeel.
> Maar se gou waar het die christelike kerk of enige westerse staat die
> bombardement van onskuldiges in Afghanistan - byvoorbeeld -
> veroordeel?
>
> Sover ek weet is dit nooit gedoen nie.
>
> n Konserwatiewe beraming is dat daar iets soos 5000 burgerlikes in
> Afghanistan dood is as gevolg van Amerikaanse optrede.
>
Re: Die link werk [boodskap #92892 is 'n antwoord op boodskap #92848] So, 16 Mei 2004 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dit is bloot logies - die oomblik wat die Amerikaners instem om
krygsgevangenes te ruil word die lewens van al wat 'n uitlander in
Irak is in gevaar gestel.

Ek vind dit amusant dat julle almal net soos 'n klomp joernaliste
reageer - natuurlik is daardie spul moslems in groot moeilikheid -
hulle het almal se fokus geskuif vanaf die 'Prisoner Abuses'.

"Elaine" skryf in boodskap news:...
> Ja - ek het gaan uitvind. Dis nog erger...
>
> "Max" wrote in message
> news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te
> ruil
>> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>>
>> Laat jou dink né?
>>
>> Max____________________________
Re: Die link werk [boodskap #92897 is 'n antwoord op boodskap #92852] So, 16 Mei 2004 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en waar kom jy aan die syfer? seker in jou koerant gelees? of op die
internet? (gesamentlik die grootste bronne van disinformasie).

ek sien jou mede koerant man piers morgan is gefire oor die gedokterde fotos
wat hy gepubliseer het.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ugb9a0dduji3fn82bkchd1a4pojj9rb3c8@4ax.com...
> On Thu, 13 May 2004 13:34:06 GMT, "koos" wrote:
> snip..
>
> n Konserwatiewe beraming is dat daar iets soos 5000 burgerlikes in
> Afghanistan dood is as gevolg van Amerikaanse optrede.
>
Re: Die link werk [boodskap #92923 is 'n antwoord op boodskap #92814] Ma, 17 Mei 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos" wrote:

> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek kry liewer een koel deur my kop

>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv


>
Re: Die link werk [boodskap #92924 is 'n antwoord op boodskap #92821] Ma, 17 Mei 2004 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Thu, 13 May 2004 13:34:06 GMT, "koos" wrote:

> ek dink nie veel van die amerikaners nie maar ten minste is hul dade wyd
> veroordeel. het enige moslem leier hierdie moord veroordeel?
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:gbi6a0pl8vu6gebmfqi3ev0imjnmrs1c1k@4ax.com...

>> Terwyl die agterbakse christen terroriste agter wapens van
>> massa-vernieting wegkruip?



>> On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos"
>> wrote:

>>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>>
>>>
>>> "Cool Smithy P" wrote in message
>>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>
>>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>
>>
>>>

>
Re: Die link werk [boodskap #92925 is 'n antwoord op boodskap #92897] Ma, 17 Mei 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Sun, 16 May 2004 10:07:18 GMT, "koos" wrote:

> en waar kom jy aan die syfer? seker in jou koerant gelees? of op die
> internet? (gesamentlik die grootste bronne van disinformasie).
>
> ek sien jou mede koerant man piers morgan is gefire oor die gedokterde fotos
> wat hy gepubliseer het.
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:ugb9a0dduji3fn82bkchd1a4pojj9rb3c8@4ax.com...
>> On Thu, 13 May 2004 13:34:06 GMT, "koos" wrote:

> snip..

>> n Konserwatiewe beraming is dat daar iets soos 5000 burgerlikes in
>> Afghanistan dood is as gevolg van Amerikaanse optrede.


>
Re: Die link werk [boodskap #92926 is 'n antwoord op boodskap #92822] Ma, 17 Mei 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Thu, 13 May 2004 13:44:50 GMT, "koos" wrote:

> ek het nerens gesien dat die amerikaners wat hulself skuldig gemaak het aan
> mishandeling beweer hul doen dit in vir die christendom nie, in teenstelling
> met hierdie moordenaars. moet dus nie jou eie afleidings maak nie
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:gbi6a0pl8vu6gebmfqi3ev0imjnmrs1c1k@4ax.com...

>> Terwyl die agterbakse christen terroriste agter wapens van
>> massa-vernieting wegkruip?



>> On Wed, 12 May 2004 23:55:52 GMT, "koos"
>> wrote:

>>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>>
>>>
>>> "Cool Smithy P" wrote in message
>>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>
>>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>
>>
>>>

>
Re: Die link werk [boodskap #92927 is 'n antwoord op boodskap #92823] Ma, 17 Mei 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Thu, 13 May 2004 13:52:26 GMT, "koos" wrote:

> en dit is? een moord regverdig 'n ander moord?
>
>
> "Max" wrote in message
> news:40a36b5c$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Dis nou die helfte wat nie seksdade met hulle medesoldate verrig tot
> vermaak
>> van die Amerikane nie. Nee, boet, 'n saak het twee kante...

>> Max____________________________


>> "koos" wrote in message
>> news:cQyoc.35267$TT.8522@news-server.bigpond.net.au...
>>> soos gewoonlik kruip die agterbakse moslem terroriste weg agter maskers!
>>>
>>>
>>> "Cool Smithy P" wrote in message
>>> news:nytoc.104281$JH6.6275131@phobos.telenet-ops.be...
>>>> Ek kry liewer een koel deur my kop
>>>>
>>>> http://mad.gamefact.nl/iraq.wmv
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Re: Die link werk [boodskap #92928 is 'n antwoord op boodskap #92810] Ma, 17 Mei 2004 08:06 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
jou naiviteit is vestommend vir so 'n kwasi-intelektueel. ek weet nie
of mens jou moet jammer kry of vir jou lag nie?!

On Sun, 16 May 2004 10:13:28 GMT, "koos" wrote:

> het jy ook uitgevind dat die nick berg in 2000 paaie gekruis het met
> zacarias moussaoui wat aangekla is in verband met die aanvalle van 11 sept
> 2001? moussaoui het nick se rekenaar geleen en ook nick se epos adres
> gebruik.
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c8265b$3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - ek het gaan uitvind. Dis nog erger...

>> "Max" wrote in message
>> news:40a47542$0$21804$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Weet jy wat hulle babbel? Hulle vertel dat hulle probeer het om hom te
>> ruil
>>> vir van die Irakse gevangenes, maar Amerika wou nie...
>>>
>>> Laat jou dink né?
>>>
>>> Max____________________________


>
Vorige onderwerp: Re: Nick Berg - Was dit moslems?
Volgende onderwerp: Gratis 2010 kaartjies?!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:19:05 MGT 2024