Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Kanniebos" van DONALD RIEKERT
"Kanniebos" van DONALD RIEKERT [boodskap #9279] |
Do., 08 Mei 1997 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
KANNIEBOS
Donald Riekert
As ek jou eendag moet neerl^e
sal dit in Bitterfontein se los sand wees
Stof tot stof sal jou nie raak nie
maar son en maan sal in die swartklip
oor jou gaan Die kannieblom se roesrooi
sal jou wang se gloed bewaar
en die sout sal teen jou vasslaan
jou lyf teer gebalsem hou
(gepos deur gloudina bouwer)
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 14:37:22 UTC 2025
|