Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Dringend op soek na biltong
Re: Dringend op soek na biltong [boodskap #9277] Do, 08 Mei 1997 00:00
ame  is tans af-lyn  ame
Boodskappe: 20
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
Bafana-Bafana wrote:
>
> Ek woon nou in California en lus vir biltong. Kan iemand my asseblief help!
> Dus dringend! Ek stres!

Dagsê

Dit sal nogal moeilik wees om biltong met e-mail te stuur. Ek het
nog Koedoe biltong oor van laas jaar se jag.

Sê my hoe pas jy aan daar in die koue. Ek wil ook die plek verlaat
maar weet ng nie waarjeen nie.

Groete

André Erasmus
Vorige onderwerp: Al ooit gehoor van die groen vlam? - vlam.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: "Kanniebos" van DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 24 23:43:48 MGT 2024