| Re: Wat nou ??? [boodskap #92699] |
Sa., 08 Mei 2004 09:00  |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat nou ??? [boodskap #92748 is 'n antwoord op boodskap #92742] |
Ma., 10 Mei 2004 15:04   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Serious stukkie daai van die vool...
On Mon, 10 May 2004 14:11:34 +0200, "Max" wrote:
> Ek het nou bietjie in julle propaganda gaan lees, maar ek verstaan een ding
> nie.
>
> Word die blankes deur God (JaHWeH) gestraf omdat hulle nie apart geleef het
> nie? Gebruik God daarvoor die swartes? Maak dit vir julle sin? Of is dit
> maar 'n manier om julle, met bybeltekste besaaide, propaganda te staaf en 'n
> antwoord te hê op die immergroen vraag of God dan slaap terwyl "sy volk"
> uitgeroei word?
>
> Ek was nog in die laerskool toe ek ook gedroom het. Ek was in die bure se
> huis en buite het 'n menigde swartes om en om die huis geloop en gewag dat
> ek buite toe gaan... Ek onthou dit nog goed. Ek het dit nog nooit vir iemand
> vertel nie, en dit eintlik afgemaak as die gevolg van al die bangmaakstories
> wat die grootmense so graag vertel het...
>
> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
> het mens mos só gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
> gaan julle verbyvat!"
>
> Is ek ook nou 'n celebrity omdat ek gedroom het van die massas swartes wat
> kom?
>
> Siener Max____________________________
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:E8knc.100130$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>> http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm
>> http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm
>> "Cool Smithy P" schreef in bericht
>> news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>>> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
>>> "Spencer" schreef in bericht
>>> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>>>> Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>>>>
>>>>
>>>> ---
>>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>>>
>>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat nou ??? [boodskap #92749 is 'n antwoord op boodskap #92748] |
Ma., 10 Mei 2004 17:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Party mense raak maar mos deurmekaar met 'n v en 'n f:))
--
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4f6v90hq789ec0od26mpg2dpsibc0q42qq@4ax.com...
>
> Serious stukkie daai van die vool...
>
>
> On Mon, 10 May 2004 14:11:34 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek het nou bietjie in julle propaganda gaan lees, maar ek verstaan een ding
>> nie.
>>
>> Word die blankes deur God (JaHWeH) gestraf omdat hulle nie apart geleef het
>> nie? Gebruik God daarvoor die swartes? Maak dit vir julle sin? Of is dit
>> maar 'n manier om julle, met bybeltekste besaaide, propaganda te staaf en 'n
>> antwoord te hê op die immergroen vraag of God dan slaap terwyl "sy volk"
>> uitgeroei word?
>>
>> Ek was nog in die laerskool toe ek ook gedroom het. Ek was in die bure se
>> huis en buite het 'n menigde swartes om en om die huis geloop en gewag dat
>> ek buite toe gaan... Ek onthou dit nog goed. Ek het dit nog nooit vir iemand
>> vertel nie, en dit eintlik afgemaak as die gevolg van al die bangmaakstories
>> wat die grootmense so graag vertel het...
>>
>> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
>> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
>> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
>> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
>> het mens mos sê gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
>> gaan julle verbyvat!"
>>
>> Is ek ook nou 'n celebrity omdat ek gedroom het van die massas swartes wat
>> kom?
>>
>> Siener Max____________________________
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:E8knc.100130$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>
>>> http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm
>
>>> http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm
>
>
>>> "Cool Smithy P" schreef in bericht
>>> news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>>>> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
>>>> "Spencer" schreef in bericht
>>>> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>>>> > Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > ---
>>>> > Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> > Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> > Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>>> >
>>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat nou ??? [boodskap #92760 is 'n antwoord op boodskap #92699] |
Di., 11 Mei 2004 09:41   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 11 May 2004 07:59:08 -0700, "Riaan" wrote:
> Die swartman is nie meer suksesvol seksueel as die witman nie Gloudina. Dit
> is meer 'n geval van hulle bereidwilligheid om met enige iets wat 'n panty
> dra in die bed te spring. Ek glo jy ken die korrekte woorde daarvoor:
> Promesku, Sedeloos ....
Klink pretty much soos die wit jeug.
Weet nie waar jy jonk was nie, maar waar ek jonk was wou omtrent al
die mans met "enigiets wat n panty dra" in die bed gespring het, maar
helaas die panty-draers was nie geweldig hulpvaardig nie.
Die gevolg was dat daar in mans-koshuise waarskynlik meer tyd aan
praat oor meisies en seks gespandeer is as aan enige intellektuele
onderwerp. Waarskynlik selfs meer as aan rugby.
Anders as vrouens, het die mans nie geskinder oor ander mans nie,
maar eerder hul sekslus verwoord aan die hand van (so to speak)
begeerlike vroue op die kampus. Met n klein bietjie aansporing (onder
meer in bottels) het die term "begeerlike vroue" natuurlik amper
spontaan uitgebrei om, wel, al die vroue op kampus te omsluit.
Om die waarheid te se, seks was loshande die oorheersende onderwerp in
mans se gemoedere. En hulle was almal wit, swaer, almal, want dit was
die dae van apartheid.
Maar van watter wit Afrikaners is jy wat nie eintlik in seks
belangstel nie?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat nou ??? [boodskap #92908 is 'n antwoord op boodskap #92809] |
Ma., 17 Mei 2004 06:44  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sy sal nie verstaan nie......sy staan aan die anderkant van die draad.
"Riaan" skryf in boodskap news:1084342354.703900@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Stel jy belang Gloudina ??
>
> Met girls ouer as 70 soos jy moet ek egter aandring op 'n mediese verslag
> van jou dokter af, plus 'n ekstra sakkie meel
>
>> Verstaan ek jou reg? Is dit jy wat jou liggaam
>> vir seks verkoop, Riaan?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>
|
|
|
|