Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ghosts?"
Re: ghosts?" [boodskap #92557] So, 02 Mei 2004 04:29 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skerp grap
Re: ghosts?" [boodskap #92686 is 'n antwoord op boodskap #92557] Vr, 07 Mei 2004 22:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie" skryf
>
> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>
> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"

Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.

Die Ruiter in die Dag van
die Derde Republiek.
Re: ghosts?" [boodskap #92689 is 'n antwoord op boodskap #92686] Vr, 07 Mei 2004 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die al gesê, maar ek gaan dit weer sê. Whoohooo!!! Die Antie is terug
:)) Hoe was jou mantras gewees?

E

"@rogers.com" wrote:

> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
Re: ghosts?" [boodskap #92694 is 'n antwoord op boodskap #92686] Sa, 08 Mei 2004 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uitdaging aanvaar. Net omdat ek nie van sy regse sienswyses hou nie.
Frikkie, jy is uitgedaag.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
Re: ghosts?" [boodskap #92702 is 'n antwoord op boodskap #92689] Sa, 08 Mei 2004 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie ver hierbo is is gesê die ng is NIE aanvanklik as eksklusief Afrikaans
bedoel nie? Waar het die verandering gekom?

"Elaine" skryf in boodskap news:c7h4se$4q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die al gesê, maar ek gaan dit weer sê. Whoohooo!!! Die Antie is terug
> :)) Hoe was jou mantras gewees?
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
>> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
>> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
>> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
>> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
>> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
>> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
>> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
>> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
>> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
>> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>>
>> Die Ruiter in die Dag van
>> die Derde Republiek.
>>
>
Re: ghosts?" [boodskap #92703 is 'n antwoord op boodskap #92686] Sa, 08 Mei 2004 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mag ek van die antie verneem of haar aanmerkings oor die blankes op hierdie
groep nie ook rassisties is nie? Of werk dit net een kant toe?
"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
Re: ghosts?" [boodskap #92705 is 'n antwoord op boodskap #92702] Sa, 08 Mei 2004 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarvoor vra jy my? Ek het nog nooit gemoan oor Engels nie :)

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:409cb938.0@news1.mweb.co.za...
> Nie ver hierbo is is gesê die ng is NIE aanvanklik as eksklusief Afrikaans
> bedoel nie? Waar het die verandering gekom?
Re: ghosts?" [boodskap #92745 is 'n antwoord op boodskap #92689] Ma, 10 Mei 2004 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sy't te vér agter gesit en "matras" gehoor...!

Max____________________________

"Elaine"
> :)) Hoe was jou mantras gewees?
>
> E
Re: ghosts?" [boodskap #92746 is 'n antwoord op boodskap #92686] Ma, 10 Mei 2004 12:44 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Tot jy ook bietjie met die tyd meegaan, staan ek aan Pikkie se kant!!!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
Vorige onderwerp: Re: Hin Tutsi
Volgende onderwerp: Applous vir Mugabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 21:45:54 MGT 2024