Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat nou ???
Re: Wat nou ??? [boodskap #92699] Sa, 08 Mei 2004 09:00 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
Re: Wat nou ??? [boodskap #92710 is 'n antwoord op boodskap #92699] Sa, 08 Mei 2004 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
"Spencer" skryf in boodskap news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
> Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92716 is 'n antwoord op boodskap #92710] So, 09 Mei 2004 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm

http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
> "Spencer" schreef in bericht
> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>> Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur
> nie.
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92742 is 'n antwoord op boodskap #92716] Ma, 10 Mei 2004 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou bietjie in julle propaganda gaan lees, maar ek verstaan een ding
nie.

Word die blankes deur God (JaHWeH) gestraf omdat hulle nie apart geleef het
nie? Gebruik God daarvoor die swartes? Maak dit vir julle sin? Of is dit
maar 'n manier om julle, met bybeltekste besaaide, propaganda te staaf en 'n
antwoord te hê op die immergroen vraag of God dan slaap terwyl "sy volk"
uitgeroei word?

Ek was nog in die laerskool toe ek ook gedroom het. Ek was in die bure se
huis en buite het 'n menigde swartes om en om die huis geloop en gewag dat
ek buite toe gaan... Ek onthou dit nog goed. Ek het dit nog nooit vir iemand
vertel nie, en dit eintlik afgemaak as die gevolg van al die bangmaakstories
wat die grootmense so graag vertel het...

Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
het mens mos sê gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
gaan julle verbyvat!"

Is ek ook nou 'n celebrity omdat ek gedroom het van die massas swartes wat
kom?

Siener Max____________________________

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:E8knc.100130$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>
> http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm
>
> http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm
>
>
> "Cool Smithy P" schreef in bericht
> news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
>> "Spencer" schreef in bericht
>> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>>> Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>>
>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92748 is 'n antwoord op boodskap #92742] Ma, 10 Mei 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Serious stukkie daai van die vool...

On Mon, 10 May 2004 14:11:34 +0200, "Max" wrote:

> Ek het nou bietjie in julle propaganda gaan lees, maar ek verstaan een ding
> nie.
>
> Word die blankes deur God (JaHWeH) gestraf omdat hulle nie apart geleef het
> nie? Gebruik God daarvoor die swartes? Maak dit vir julle sin? Of is dit
> maar 'n manier om julle, met bybeltekste besaaide, propaganda te staaf en 'n
> antwoord te hê op die immergroen vraag of God dan slaap terwyl "sy volk"
> uitgeroei word?
>
> Ek was nog in die laerskool toe ek ook gedroom het. Ek was in die bure se
> huis en buite het 'n menigde swartes om en om die huis geloop en gewag dat
> ek buite toe gaan... Ek onthou dit nog goed. Ek het dit nog nooit vir iemand
> vertel nie, en dit eintlik afgemaak as die gevolg van al die bangmaakstories
> wat die grootmense so graag vertel het...
>
> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
> het mens mos só gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
> gaan julle verbyvat!"
>
> Is ek ook nou 'n celebrity omdat ek gedroom het van die massas swartes wat
> kom?
>
> Siener Max____________________________
>
>
> "Cool Smithy P" wrote in message
> news:E8knc.100130$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...

>> http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm

>> http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm


>> "Cool Smithy P" schreef in bericht
>> news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>>> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
>>> "Spencer" schreef in bericht
>>> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>>>> Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>>>>
>>>>
>>>> ---
>>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>>>
>>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92749 is 'n antwoord op boodskap #92748] Ma, 10 Mei 2004 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Party mense raak maar mos deurmekaar met 'n v en 'n f:))
--
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4f6v90hq789ec0od26mpg2dpsibc0q42qq@4ax.com...
>
> Serious stukkie daai van die vool...
>
>
> On Mon, 10 May 2004 14:11:34 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek het nou bietjie in julle propaganda gaan lees, maar ek verstaan een ding
>> nie.
>>
>> Word die blankes deur God (JaHWeH) gestraf omdat hulle nie apart geleef het
>> nie? Gebruik God daarvoor die swartes? Maak dit vir julle sin? Of is dit
>> maar 'n manier om julle, met bybeltekste besaaide, propaganda te staaf en 'n
>> antwoord te hê op die immergroen vraag of God dan slaap terwyl "sy volk"
>> uitgeroei word?
>>
>> Ek was nog in die laerskool toe ek ook gedroom het. Ek was in die bure se
>> huis en buite het 'n menigde swartes om en om die huis geloop en gewag dat
>> ek buite toe gaan... Ek onthou dit nog goed. Ek het dit nog nooit vir iemand
>> vertel nie, en dit eintlik afgemaak as die gevolg van al die bangmaakstories
>> wat die grootmense so graag vertel het...
>>
>> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
>> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
>> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
>> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
>> het mens mos sê gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
>> gaan julle verbyvat!"
>>
>> Is ek ook nou 'n celebrity omdat ek gedroom het van die massas swartes wat
>> kom?
>>
>> Siener Max____________________________
>>
>>
>> "Cool Smithy P" wrote in message
>> news:E8knc.100130$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>
>>> http://www.siener.co.za/Uhuru/38000kapmesse.htm
>
>>> http://www.siener.co.za/Uhuru/nagvanlangmesse.htm
>
>
>>> "Cool Smithy P" schreef in bericht
>>> news:q59nc.99798$o01.6037547@phobos.telenet-ops.be...
>>>> Die duitsers sê ook na die oorlog:das haben wir nicht gewust
>>>> "Spencer" schreef in bericht
>>>> news:zk1nc.1893$XI4.84027@news.xtra.co.nz...
>>>> > Jammer om dit te sê Frikkie, maar ek dink dis k^(%^k Dit sal nie gebeur nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > ---
>>>> > Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> > Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> > Version: 6.0.678 / Virus Database: 440 - Release Date: 6/05/2004
>>>> >
>>>>
>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92754 is 'n antwoord op boodskap #92742] Di, 11 Mei 2004 02:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
> het mens mos sê gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
> gaan julle verbyvat!"

Ek kan nie eintlik volg wat jy hier teen die einde
sê nie. Wat bedoel jy deur "verbyvat"?
In my nederige opinie moet jy jou maar by die
praat oor die vool beperk. ( Dít is natuurlik
simbolies vir die witman se vrees dat die
swartman meer suksesvol seksueel is.)

Tant Hessie Freud
Re: Wat nou ??? [boodskap #92757 is 'n antwoord op boodskap #92754] Di, 11 Mei 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag antie gaan kots op 'n ander plek.

Wat ek eintlik wou sê is dat die vrees vir die swartes nou al jare gekweek
en gekoester word deur grootmense, ouers en onderwysers... en natuurlik
swartes self.

Uhuru is dus nie eintlik iets nuuts nie.

Verbyvat is daai ding wat gebeur het toe my intelektuele vlak so gestyg het
en joune so gedaal het dat ek nou beter dinge het om met my grysstof te doen
en nie meer lus het om sulke woordjies aan jou duidelik te probeer maak nie.

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:xxWnc.19065$n7P1.3694@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Of bangmaakstories wat die swartes self vertel het... Hulle het gesê hulle
>> gaan my vool afsny! As kind was ek alleen maar bang vir die swartes omdat
>> hulle mens se vool afsny! Dit was eers later dat ek bang geword het dat
>> hulle langs my op die skoolbanke gaan sit - Ja, Gloudina, jy en jou trawante
>> het mens mos sê gedreig as jy nie wou leer nie. "Die massas kom en hulle
>> gaan julle verbyvat!"
>
> Ek kan nie eintlik volg wat jy hier teen die einde
> sê nie. Wat bedoel jy deur "verbyvat"?
> In my nederige opinie moet jy jou maar by die
> praat oor die vool beperk. ( Dít is natuurlik
> simbolies vir die witman se vrees dat die
> swartman meer suksesvol seksueel is.)
>
> Tant Hessie Freud
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92759 is 'n antwoord op boodskap #92754] Di, 11 Mei 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 May 2004 02:05:17 GMT, "@rogers.com" wrote:

In my nederige opinie moet jy jou maar by die
> praat oor die vool beperk. ( Dít is natuurlik
> simbolies vir die witman se vrees dat die
> swartman meer suksesvol seksueel is.)

Ek sou eerder sê die ondenkbaarheid om die lewe sonder dit aan te
pak!!

Die ding van seksuele vergelyking - minder of meer suksesvol - is
natuurlik dat dit goed is wat eenvoudig nie vatbaar is vir
vergelykings nie, hoofsaaklik omdat seks nie aan geheue gekoppel is
nie. Die daad word onthou en met wie en waar maar die inhoud van die
daad is vergetelheid, min of meer.
Re: Wat nou ??? [boodskap #92760 is 'n antwoord op boodskap #92699] Di, 11 Mei 2004 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 May 2004 07:59:08 -0700, "Riaan" wrote:

> Die swartman is nie meer suksesvol seksueel as die witman nie Gloudina. Dit
> is meer 'n geval van hulle bereidwilligheid om met enige iets wat 'n panty
> dra in die bed te spring. Ek glo jy ken die korrekte woorde daarvoor:
> Promesku, Sedeloos ....

Klink pretty much soos die wit jeug.

Weet nie waar jy jonk was nie, maar waar ek jonk was wou omtrent al
die mans met "enigiets wat n panty dra" in die bed gespring het, maar
helaas die panty-draers was nie geweldig hulpvaardig nie.

Die gevolg was dat daar in mans-koshuise waarskynlik meer tyd aan
praat oor meisies en seks gespandeer is as aan enige intellektuele
onderwerp. Waarskynlik selfs meer as aan rugby.

Anders as vrouens, het die mans nie geskinder oor ander mans nie,
maar eerder hul sekslus verwoord aan die hand van (so to speak)
begeerlike vroue op die kampus. Met n klein bietjie aansporing (onder
meer in bottels) het die term "begeerlike vroue" natuurlik amper
spontaan uitgebrei om, wel, al die vroue op kampus te omsluit.

Om die waarheid te se, seks was loshande die oorheersende onderwerp in
mans se gemoedere. En hulle was almal wit, swaer, almal, want dit was
die dae van apartheid.

Maar van watter wit Afrikaners is jy wat nie eintlik in seks
belangstel nie?
Re: Wat nou ??? [boodskap #92762 is 'n antwoord op boodskap #92699] Di, 11 Mei 2004 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat keer jou om seks te hê in ruil vir 'n sakkie meel? Is jy slegter as 'n
kaffer?

Max____________________________

"Riaan" skryf in boodskap news:1084272195.403274@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ai Ferdi, Jy mis alweer die punt ne.
>
> In die hartjie van apartheid, of die middel van ons nuwe demokrasie is dit
> nog steeds makliker vir enige swart man om 'n bereidwillige vrou te kry
> waarmee hy kan seks he.
>
> Persoonlik ken ek nie 'n wit vrou wat met iemand sal seks he vir 'n 1Kg
> sakkie pap nie, maar ek ken heelwat swartes by my werk vir wie dit 'n meer
> as aanvaarbare manier van betaling is indien die gevoel die man beetpak.
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92763 is 'n antwoord op boodskap #92754] Di, 11 Mei 2004 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, en hier sit ek en dink dat Max praat van die Sangomas wat nou sy
"vool" wou afsny vir muti.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek kan nie eintlik volg wat jy hier teen die einde
> sê nie. Wat bedoel jy deur "verbyvat"?
> In my nederige opinie moet jy jou maar by die
> praat oor die vool beperk. ( Dít is natuurlik
> simbolies vir die witman se vrees dat die
> swartman meer suksesvol seksueel is.)
>
> Tant Hessie Freud
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92767 is 'n antwoord op boodskap #92699] Di, 11 Mei 2004 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie keer is dit jy wat die punt mis. Gaan kyk bietjie wat gaan aan
in die wit jeug se wereld.

On Tue, 11 May 2004 12:44:39 -0700, "Riaan" wrote:

> Ai Ferdi, Jy mis alweer die punt ne.
>
> In die hartjie van apartheid, of die middel van ons nuwe demokrasie is dit
> nog steeds makliker vir enige swart man om 'n bereidwillige vrou te kry
> waarmee hy kan seks he.
>
> Persoonlik ken ek nie 'n wit vrou wat met iemand sal seks he vir 'n 1Kg
> sakkie pap nie, maar ek ken heelwat swartes by my werk vir wie dit 'n meer
> as aanvaarbare manier van betaling is indien die gevoel die man beetpak.
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92768 is 'n antwoord op boodskap #92762] Di, 11 Mei 2004 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 May 2004 13:04:35 +0200, "Max" wrote:

> Wat keer jou om seks te hê in ruil vir 'n sakkie meel? Is jy slegter as ´n
> kaffer?

Dalk wil niemand by hom le nie nou is hy suur.
Re: Wat nou ??? [boodskap #92771 is 'n antwoord op boodskap #92699] Di, 11 Mei 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Nee maar ek dring aan op minstens 2 sakkies

Verstaan ek jou reg? Is dit jy wat jou liggaam
vir seks verkoop, Riaan?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Wat nou ??? [boodskap #92773 is 'n antwoord op boodskap #92699] Di, 11 Mei 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 May 2004 15:57:44 -0700, "Riaan" wrote:

> Ferdi wat die punt aanbetref dink ek dit is beter dat ons "agree to
> disagree", want alhoewel ek met jou saamstem dat die wit jeug net so lekker
> jol en tekere gaan, glo ek steeds dit is MAKLIKER vir 'n swart man om sukses
> te behaal in sy soeke

Waarop baseer jy dit.
Met ander woorde, wat is jou ervaring of navorsing wat jou tot die
konklusie gelei het?
Re: Wat nou ??? [boodskap #92776 is 'n antwoord op boodskap #92754] Di, 11 Mei 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die swartman is nie meer suksesvol seksueel as die witman nie Gloudina. Dit
is meer 'n geval van hulle bereidwilligheid om met enige iets wat 'n panty
dra in die bed te spring. Ek glo jy ken die korrekte woorde daarvoor:
Promesku, Sedeloos ....

"@rogers.com" wrote in message
news:xxWnc.19065$n7P1.3694@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> praat oor die vool beperk. ( Dít is natuurlik
> simbolies vir die witman se vrees dat die
> swartman meer suksesvol seksueel is.)
>
> Tant Hessie Freud
Re: Wat nou ??? [boodskap #92786 is 'n antwoord op boodskap #92760] Di, 11 Mei 2004 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ai Ferdi, Jy mis alweer die punt ne.

In die hartjie van apartheid, of die middel van ons nuwe demokrasie is dit
nog steeds makliker vir enige swart man om 'n bereidwillige vrou te kry
waarmee hy kan seks he.

Persoonlik ken ek nie 'n wit vrou wat met iemand sal seks he vir 'n 1Kg
sakkie pap nie, maar ek ken heelwat swartes by my werk vir wie dit 'n meer
as aanvaarbare manier van betaling is indien die gevoel die man beetpak.
Re: Wat nou ??? [boodskap #92788 is 'n antwoord op boodskap #92762] Di, 11 Mei 2004 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee maar ek dring aan op minstens 2 sakkies

"Max" skryf in boodskap news:40a0b47f$0$564$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat keer jou om seks te hê in ruil vir 'n sakkie meel? Is jy slegter as 'n
> kaffer?
>
> Max____________________________
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1084272195.403274@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Ai Ferdi, Jy mis alweer die punt ne.
>>
>> In die hartjie van apartheid, of die middel van ons nuwe demokrasie is dit
>> nog steeds makliker vir enige swart man om 'n bereidwillige vrou te kry
>> waarmee hy kan seks he.
>>
>> Persoonlik ken ek nie 'n wit vrou wat met iemand sal seks he vir 'n 1Kg
>> sakkie pap nie, maar ek ken heelwat swartes by my werk vir wie dit 'n meer
>> as aanvaarbare manier van betaling is indien die gevoel die man beetpak.
>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92789 is 'n antwoord op boodskap #92767] Di, 11 Mei 2004 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wat die punt aanbetref dink ek dit is beter dat ons "agree to
disagree", want alhoewel ek met jou saamstem dat die wit jeug net so lekker
jol en tekere gaan, glo ek steeds dit is MAKLIKER vir 'n swart man om sukses
te behaal in sy soeke

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:hel1a0hnv03q1iiivoj25nhncta2hggn8s@4ax.com...
> Hierdie keer is dit jy wat die punt mis. Gaan kyk bietjie wat gaan aan
> in die wit jeug se wereld.
>
>
>
> On Tue, 11 May 2004 12:44:39 -0700, "Riaan" wrote:
>
>> Ai Ferdi, Jy mis alweer die punt ne.
>>
>> In die hartjie van apartheid, of die middel van ons nuwe demokrasie is dit
>> nog steeds makliker vir enige swart man om 'n bereidwillige vrou te kry
>> waarmee hy kan seks he.
>>
>> Persoonlik ken ek nie 'n wit vrou wat met iemand sal seks he vir 'n 1Kg
>> sakkie pap nie, maar ek ken heelwat swartes by my werk vir wie dit 'n meer
>> as aanvaarbare manier van betaling is indien die gevoel die man beetpak.
>>
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92809 is 'n antwoord op boodskap #92771] Wo, 12 Mei 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stel jy belang Gloudina ??

Met girls ouer as 70 soos jy moet ek egter aandring op 'n mediese verslag
van jou dokter af, plus 'n ekstra sakkie meel

> Verstaan ek jou reg? Is dit jy wat jou liggaam
> vir seks verkoop, Riaan?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Wat nou ??? [boodskap #92908 is 'n antwoord op boodskap #92809] Ma, 17 Mei 2004 06:44 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy sal nie verstaan nie......sy staan aan die anderkant van die draad.

"Riaan" skryf in boodskap news:1084342354.703900@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Stel jy belang Gloudina ??
>
> Met girls ouer as 70 soos jy moet ek egter aandring op 'n mediese verslag
> van jou dokter af, plus 'n ekstra sakkie meel
>
>> Verstaan ek jou reg? Is dit jy wat jou liggaam
>> vir seks verkoop, Riaan?
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>
Vorige onderwerp: Nog meer oor die stoute Amerikaners
Volgende onderwerp: Re: Nick Berg - Was dit moslems?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:27:07 MGT 2024