Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe woon feesvieringe by
Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92356] Ma, 26 April 2004 03:59 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
genooi?
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92361 is 'n antwoord op boodskap #92356] Ma, 26 April 2004 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c6i1fm$7k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
> genooi?
>
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92364 is 'n antwoord op boodskap #92361] Ma, 26 April 2004 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:c6i7gl$inl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
> omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
> --
Is daar misskien ook ander kriminele ? Wil Patricia asseblief praat ? Ek
dink aan die wapesmouse enso.
Daar is dalk verskeie sgn entrepeneurs, wat 10 jaar gelede nog op n'
donkie-kar gery het en nou CEO van internationale maatskappye is, hoe kan
dat ? Is n' in Mamelodie gekoopte graad misskien tog beter as een van Unisa
?
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92366 is 'n antwoord op boodskap #92361] Ma, 26 April 2004 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is tog sekerlik 'n bekende feit dat die swart Afrikane Mugabe as 'n held
beskou en geensins sy optrede in Zim veroordeel nie? Hoekom dan sal hulle
hom nie nooi nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c6i7gl$inl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
> omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c6i1fm$7k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
>> genooi?
>>
>
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92371 is 'n antwoord op boodskap #92366] Ma, 26 April 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, dis 'n kwessie van brei een, glip een - nie die nuwe leier of die
afgesette leier van Haïti is genooi nie - en dit nadat Mbeki die enigste
leier was wat hulle feesvierings bygebring het.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:408caee7.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is tog sekerlik 'n bekende feit dat die swart Afrikane Mugabe as 'n held
> beskou en geensins sy optrede in Zim veroordeel nie? Hoekom dan sal hulle
> hom nie nooi nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c6i7gl$inl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sy goeie vriend Mbeki natuurlik! Blykbaar gaan hy in 'n gastehuis tuis,
>> omdat 2 x 5-ster hotelle glo "geweier" het dat hy daar bly.
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c6i1fm$7k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Robert Mugabe woon die 10-jarige feesvieringe by. Ek wonder wie het hom
>>> genooi?
>>>
>>
>
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92382 is 'n antwoord op boodskap #92371] Ma, 26 April 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - van Haiti gepraat - ek dink die tafel is gedek dat die ou (wat
klaarblyklik verdink word van o.a. geldwassery) nou hom hier sal kom
tuismaak - natuurlik daar in die skone Kaap...
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92418 is 'n antwoord op boodskap #92382] Di, 27 April 2004 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees die naweek 'n berig van Emil Apollus in die Windhoek Observer oor
die verkiesingsprobleme met die storie dat Sam Nujoma jou gesê het dat hy
gaan uittree en daar nou 'n nuwe president gevind sal moet word en dat die
uittredende president darem self sy eie man het wat hy wil hê nou moet
president word want hulle moet mos darem saam leef in die nuwe paleis van
N$1 biljoen wat nou in aanbou is! Apollus is self 'n oud-Swapo wat in
gevangenisskap was vir sy politieke bedrywighede, maar nou so 'n bietjie
ontnugter is deur die werklikheid van 'n Swapo-regering. Dis interessant
om te lees dat hy reken die konstitusie van 'n nuwe land is net daar om die
blankes te sus en nie die papier werd is waarop dit geskryf word nie.
Oral in Afrika word konstitusies gewysig en steeds bly ons blankes glo aan
die goeie bedoelings van die swart meerderheid! Hoe lank die blankes
verduur gaan word in Afrika, gaan alles afhang van hoe lank hulle nog
bruikbaar is vir die swart regering. Dit kan mos net nie anders nie, want
hoe verduidelik jy dat die swart regering kan wegkom met groter
werkloosheid, hoër misdaad en algemene swak bestuur en steeds stem die swart
massas vir hulle?

"Jonas" skryf in boodskap news:c6j24j$o3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - van Haiti gepraat - ek dink die tafel is gedek dat die ou (wat
> klaarblyklik verdink word van o.a. geldwassery) nou hom hier sal kom
> tuismaak - natuurlik daar in die skone Kaap...
>
Re: Mugabe woon feesvieringe by [boodskap #92536 is 'n antwoord op boodskap #92418] Vr, 30 April 2004 15:13 Na vorige boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Ek lees die naweek 'n berig van Emil Apollus in die Windhoek Observer oor
> die verkiesingsprobleme met die storie dat Sam Nujoma jou gesê het dat hy
> gaan uittree en daar nou 'n nuwe president gevind sal moet word en dat die
> uittredende president darem self sy eie man het wat hy wil hê nou moet
> president word want hulle moet mos darem saam leef in die nuwe paleis van
> N$1 biljoen wat nou in aanbou is!

http://www.news24.com/News24/Africa/News/0,,2-11-1447_152011 1,00.html

Harare - Namibia is ready to help defend Zimbabwe militarily if it is
attacked by "imperialists", President Sam Nujoma was reported as
saying on Friday.

"We want to tell colonialists that we are ready 24 hours if they dare
attack any of our countries, they will meet us here," Nujoma was
quoted as saying by the state-owned Herald and Chronicle.

"We should never again allow Africa to fall into the hands of
imperialists. This is our land, we have no other land. Therefore we
have resolved to continue fighting whether the colonialists want it or
not," Nujoma was quoted as saying.

Nujoma was in Zimbabwe's second city of Bulawayo to officially open an
annual international trade exhibition.

Fight side by side

"Namibian forces, he said, would fight side by side with their
Zimbabwean counterparts as they did in the Democratic Republic of
Congo if colonialists attacked Zimbabwe," both newspapers quoted
Nujoma as saying.

Zimbabwe has in recent years slid deeper into isolation with sanctions
slapped on its leadership by the United States and the European Union
over alleged rights abuses.

President Robert Mugabe says he has become a victim of British
neo-colonialist tendencies after he embarked in 2000 on a
controversial land reform program in which farms from whites of mainly
British descent were seized and given to landless blacks.

Mugabe told Nujoma that his government was ready to share with
Namibia, its "experiences and expertise in the areas of land planning,
land evaluation and redisribution, as well as land tenure, land use
and estate management", the newspapers said.

Six Zimbabwean land experts went to Namibia early this month to
evaluate expropriated land and assist Windhoek's farmland reform
programme.

Edited by Trisha Shannon

> .... Apollus is self 'n oud-Swapo wat in
> gevangenisskap was vir sy politieke bedrywighede, maar nou so 'n bietjie
> ontnugter is deur die werklikheid van 'n Swapo-regering. Dis interessant
> om te lees dat hy reken die konstitusie van 'n nuwe land is net daar om die
> blankes te sus en nie die papier werd is waarop dit geskryf word nie.
> Oral in Afrika word konstitusies gewysig en steeds bly ons blankes glo aan
> die goeie bedoelings van die swart meerderheid!

Die "Grondwette" is juis opgestel, om mense te fnuik. Soort van 'n
teaterstuk

> Hoe lank die blankes
> verduur gaan word in Afrika, gaan alles afhang van hoe lank hulle nog
> bruikbaar is vir die swart regering. Dit kan mos net nie anders nie, want
> hoe verduidelik jy dat die swart regering kan wegkom met groter
> werkloosheid, hoër misdaad en algemene swak bestuur en steeds stem die swart
> massas vir hulle?
> "Jonas" wrote in message
> news:c6j24j$o3h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - van Haiti gepraat - ek dink die tafel is gedek dat die ou (wat
>> klaarblyklik verdink word van o.a. geldwassery) nou hom hier sal kom
>> tuismaak - natuurlik daar in die skone Kaap...
>>
>>
Vorige onderwerp: Uniek
Volgende onderwerp: Kerkbewakers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:02:54 MGT 2024