Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Inglesias
Inglesias [boodskap #92358] Ma, 26 April 2004 04:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou - sy is
glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
--
Annette
Re: Inglesias [boodskap #92363 is 'n antwoord op boodskap #92358] Ma, 26 April 2004 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou - sy is
> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
> --
> Annette
>
Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?

Gerard
Re: Inglesias [boodskap #92367 is 'n antwoord op boodskap #92358] Ma, 26 April 2004 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kournikova is altyd 'n bargain............

"Annette" skryf in boodskap news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou - sy is
> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
> --
> Annette
>
Re: Inglesias [boodskap #92369 is 'n antwoord op boodskap #92363] Ma, 26 April 2004 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nie Julio van wie ons praat nie.
Wat is jou probleem met die oudste professie?

--
Annette

"gm" skryf in boodskap news:VoCdnXugGdU2NBHdRVn-vw@is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
sy
> is
>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>> --
>> Annette
>>
> Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?
>
> Gerard
>
Re: Inglesias [boodskap #92372 is 'n antwoord op boodskap #92367] Ma, 26 April 2004 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis vir die manne om na te kyk terwyl die dames oor Enrique swymel:))
--
Annette
)

"Suidwester" skryf in boodskap news:408caf16.0@news1.mweb.co.za...
> Kournikova is altyd 'n bargain............
> "Annette" wrote in message
> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
sy
> is
>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Inglesias [boodskap #92375 is 'n antwoord op boodskap #92369] Ma, 26 April 2004 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan dit seker nie meer benut nie? Jakob kyk seker af grond
toe..........???

"Annette" skryf in boodskap news:c6ifci$2r6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is nie Julio van wie ons praat nie.
> Wat is jou probleem met die oudste professie?
>
> --
> Annette
> "gm" wrote in message
> news:VoCdnXugGdU2NBHdRVn-vw@is.co.za...
>> "Annette" wrote in message
>> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
> sy
>> is
>>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>>> --
>>> Annette
>>>
>> Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?
>>
>> Gerard
>>
>
Re: Inglesias [boodskap #92377 is 'n antwoord op boodskap #92358] Ma, 26 April 2004 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou na die een in JHB toe gegaan het, maar ongelukkig het dinge voorgeval
wat keer dat ek gaan. Ek's ongelukkig, maar sommige dinge is belangriker as
'n konsert.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou - sy is
> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
> --
> Annette
>
Re: Inglesias [boodskap #92379 is 'n antwoord op boodskap #92377] Ma, 26 April 2004 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou stel jy my wragtag teleur. Ons het so 'n lekker faait gehad oor jou
swymel oor Iglesias en nou gaan jy nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:c6il85$rha$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sou na die een in JHB toe gegaan het, maar ongelukkig het dinge voorgeval
> wat keer dat ek gaan. Ek's ongelukkig, maar sommige dinge is belangriker as
> 'n konsert.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
sy
> is
>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Inglesias [boodskap #92385 is 'n antwoord op boodskap #92379] Ma, 26 April 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja wel, dis nie my skuld nit :) Makie sakie, daar sal ander kom waaroor ek
net so sal swymel en dan sal ek en jy weer kan faait :)

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:408cece0.0@news1.mweb.co.za...
> Nou stel jy my wragtag teleur. Ons het so 'n lekker faait gehad oor jou
> swymel oor Iglesias en nou gaan jy nie!
Re: Inglesias [boodskap #92409 is 'n antwoord op boodskap #92369] Di, 27 April 2004 05:32 Na vorige boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die oudste professie is bioloog, Adam het gekom om de diere name te gee.
Die oudste beroep vir vroue is huisvrou. Ken jou Bybel !

Gerard

"Annette" skryf in boodskap news:c6ifci$2r6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is nie Julio van wie ons praat nie.
> Wat is jou probleem met die oudste professie?
>
> --
> Annette
> "gm" wrote in message
> news:VoCdnXugGdU2NBHdRVn-vw@is.co.za...
>> "Annette" wrote in message
>> news:c6i5os$fak$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Inglesias Jr kom vandag in Kaapstad aan - met Kournikova op sleeptou -
> sy
>> is
>>> glo deel van die konsert. Gaan jy dit daar by julle kyk Elaine?
>>> --
>>> Annette
>>>
>> Misskien sing Julio "To all the whores I loved before" ?
>>
>> Gerard
>>
>
Vorige onderwerp: Onbeskryflike woede
Volgende onderwerp: Al weer 'n paar SA Spelers ge-'site' - is on STUPIT of wat?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 10:27:53 MGT 2024