Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die medaljestorie
Die medaljestorie [boodskap #91887] Do, 01 April 2004 10:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe SA Sport se storie nog die samestelling van die span was ( nou is dit
mos internasionale deelname), is glo verklaar dat die spanne ten minste 50%
swart verteenwoordiging moet hê, maar as die span uit 100% swart atlete
bestaan, dan sal daar nie teen hulle opgetree word nie.
Ai Tog!
--
Annette
Re: Die medaljestorie [boodskap #91907 is 'n antwoord op boodskap #91887] Do, 01 April 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die volgende stap sal wees om die wittes aan te sê om stadiger te hardloop
....
Re: Die medaljestorie [boodskap #91909 is 'n antwoord op boodskap #91907] Do, 01 April 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Waarheen?
Re: Die medaljestorie [boodskap #91915 is 'n antwoord op boodskap #91909] Do, 01 April 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Anderkant toe...
Re: Die medaljestorie [boodskap #91918 is 'n antwoord op boodskap #91915] Do, 01 April 2004 14:51 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie kant, dus?
Vorige onderwerp: 1 April
Volgende onderwerp: Verkiesingsfoefie of 1 April grap?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:56:17 MGT 2024