Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1 April
1 April [boodskap #91876] Do, 01 April 2004 07:17 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tot dusver was daar nog niks op RSG wat ek as 'n Aprilgrap kon herken nie.
Is dit nie die media se plig om ons op hierdie dag te vermaak nie?
--
Annette
Re: 1 April [boodskap #91877 is 'n antwoord op boodskap #91876] Do, 01 April 2004 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk op Beeld vir die storie oor Hestrie se medalje wat teruggegee moet
word......

"Annette" skryf in boodskap news:c4gg75$dth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tot dusver was daar nog niks op RSG wat ek as 'n Aprilgrap kon herken nie.
> Is dit nie die media se plig om ons op hierdie dag te vermaak nie?
> --
> Annette
>
Re: 1 April [boodskap #91878 is 'n antwoord op boodskap #91877] Do, 01 April 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertel - ek lees nie Beeld nie - maar dit klink belowend!:)))
-
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:406bc59e.0@news1.mweb.co.za...
> Kyk op Beeld vir die storie oor Hestrie se medalje wat teruggegee moet
> word......
> "Annette" wrote in message
> news:c4gg75$dth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Tot dusver was daar nog niks op RSG wat ek as 'n Aprilgrap kon herken nie.
>> Is dit nie die media se plig om ons op hierdie dag te vermaak nie?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: 1 April [boodskap #91884 is 'n antwoord op boodskap #91878] Do, 01 April 2004 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet van die storie van die tennisspeler wat nie haar goue medalje mag
kry omdat sy voorheen oorsese ondervinding het, maar eintlik is dit net 'n
verskoning omdat haar provinsie nie genoeg swart spelers in hul span gehad
het nie? Nou, toe haak die Beeld mooi aan en vertel van hierdie
kwotakomitee wat reken Hestrie was voorheen lid van 'n span wat nie genoeg
kwota-deelnemers in gehad het nie en daarom was sy onregverdig bevoordeel in
die verlede en daarom wil hulle haar goue medalje van verlede jaar by die
wêreldkampioenskappe terughê. Sy kan darem haar Fiat Uno Aprillia [!!] wat
sy glo gewen het, hou! Mooi!

"Annette" skryf in boodskap news:c4ggr8$ekt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vertel - ek lees nie Beeld nie - maar dit klink belowend!:)))
> -
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:406bc59e.0@news1.mweb.co.za...
>> Kyk op Beeld vir die storie oor Hestrie se medalje wat teruggegee moet
>> word......
>> "Annette" wrote in message
>> news:c4gg75$dth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Tot dusver was daar nog niks op RSG wat ek as 'n Aprilgrap kon herken
> nie.
>>> Is dit nie die media se plig om ons op hierdie dag te vermaak nie?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: 1 April [boodskap #91886 is 'n antwoord op boodskap #91884] Do, 01 April 2004 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okie Dokie - The Cape Times s'n is slim - onderaan die voorblad is 'n
artikel in klein skrif geskryf, en mense word vertel dit is op spesiale
papier geskryf wat mens kan rek om die skrif normaal te maak:))
Argus vertel dat Mbeki siek en sat is vir Manto, veral vir die knoffelgeur
wat deesdae in die parlement hang, en haar afgedank het, omdat sy
veronderstel is om mense gesond te maak, nie siek nie;))

--
Annette
> Jy weet van die storie van die tennisspeler wat nie haar goue medalje mag
> kry omdat sy voorheen oorsese ondervinding het, maar eintlik is dit net 'n
> verskoning omdat haar provinsie nie genoeg swart spelers in hul span gehad
> het nie? Nou, toe haak die Beeld mooi aan en vertel van hierdie
> kwotakomitee wat reken Hestrie was voorheen lid van 'n span wat nie genoeg
> kwota-deelnemers in gehad het nie en daarom was sy onregverdig bevoordeel in
> die verlede en daarom wil hulle haar goue medalje van verlede jaar by die
> wêreldkampioenskappe terughê. Sy kan darem haar Fiat Uno Aprillia [!!] wat
> sy glo gewen het, hou! Mooi!
> "Annette" wrote in message
> news:c4ggr8$ekt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vertel - ek lees nie Beeld nie - maar dit klink belowend!:)))
>> -
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:406bc59e.0@news1.mweb.co.za...
>>> Kyk op Beeld vir die storie oor Hestrie se medalje wat teruggegee moet
>>> word......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c4gg75$dth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Tot dusver was daar nog niks op RSG wat ek as 'n Aprilgrap kon
herken
>> nie.
>>>> Is dit nie die media se plig om ons op hierdie dag te vermaak nie?
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: 1 April [boodskap #91890 is 'n antwoord op boodskap #91877] Do, 01 April 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - is jy op Beeld se webblad ingeteken? Of, kry julle die Beeld
daar - op dieselfde dag?
Re: 1 April [boodskap #91898 is 'n antwoord op boodskap #91890] Do, 01 April 2004 12:21 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy deur M-web werk, dan is die hele News24 tot jou beskikking, wat ook
beteken al die grootste koerante. Ek lees elke oggend die Beeld op die
'net. Net vir interessantgeid, M-web se accelerator-storie werk soos 'n
bom.

"Jonas" skryf in boodskap news:c4gs7f$3e4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - is jy op Beeld se webblad ingeteken? Of, kry julle die Beeld
> daar - op dieselfde dag?
>
Vorige onderwerp: Adjective endings in Afrikaans
Volgende onderwerp: Die medaljestorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:40:20 MGT 2024