Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mugabe
Mugabe [boodskap #91836] Wo, 31 Maart 2004 07:35 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my dit het by julle almal verbygegaan, of stel julle nie meer belang in
die man nie? Hy het pas vir homself iets soos 'n 256% verhoging gegee
terwyl sy mense vrek van die honger.
Re: Mugabe [boodskap #91838 is 'n antwoord op boodskap #91836] Wo, 31 Maart 2004 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ons het gesien, maar is nie meer verbaas nie:))
Wat ek wel oor wil praat is die klaarblyklike "oorwinning" van sy party in
'n tussenverkiesing, wat sy party glo nader laat beweeg na 'n 2/3
meerderheid sodat hulle die konstitusie kan laat verander.
Ek wonder net vir wat? Hulle handhaaf in elk geval nie wat in die
konstitusie sou bestaan aangaande menseregte en wat die staat voor behoort
te sorg nie.

--
Annette

> Lyk my dit het by julle almal verbygegaan, of stel julle nie meer belang in
> die man nie? Hy het pas vir homself iets soos 'n 256% verhoging gegee
> terwyl sy mense vrek van die honger.
>
Re: Mugabe [boodskap #91839 is 'n antwoord op boodskap #91838] Wo, 31 Maart 2004 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker mos maar die trant van Afrika? Hier by ons het hulle mos die
konstitusie gewysig om vir Nujoma 'n derde termyn te kan gee en daar is baie
mense wat reken hulle gaan dit weer doen om hom 'n vierde termyn ook te gee.
Dis mos soos die demokrasie in Afrika werk. Dis nog net mense soos
Gloudina doer in Kanada wat glo aan die illusie van ware demokrasie. Min
weet hulle dat hulle, soos ons almal, maar net 'n pion in 'n magspel was en
is.......

"Annette" skryf in boodskap news:c4duv4$9dr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, ons het gesien, maar is nie meer verbaas nie:))
> Wat ek wel oor wil praat is die klaarblyklike "oorwinning" van sy party in
> 'n tussenverkiesing, wat sy party glo nader laat beweeg na 'n 2/3
> meerderheid sodat hulle die konstitusie kan laat verander.
> Ek wonder net vir wat? Hulle handhaaf in elk geval nie wat in die
> konstitusie sou bestaan aangaande menseregte en wat die staat voor behoort
> te sorg nie.
>
> --
> Annette
>
>> Lyk my dit het by julle almal verbygegaan, of stel julle nie meer belang
> in
>> die man nie? Hy het pas vir homself iets soos 'n 256% verhoging gegee
>> terwyl sy mense vrek van die honger.
>>
>
Re: Mugabe [boodskap #91842 is 'n antwoord op boodskap #91839] Wo, 31 Maart 2004 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Seker mos maar die trant van Afrika?

> Dis mos soos die demokrasie in Afrika werk. Dis nog net mense soos
> Gloudina doer in Kanada wat glo aan die illusie van ware demokrasie. Min
> weet hulle dat hulle, soos ons almal, maar net 'n pion in 'n magspel was en
> is.......

Ja-nee jong, ou Suidwester. Onthou jy nog die goeie
ou dae toe die Nasionale Party ( geskaak deur die
apartheidsvarke) vir meer as veertig jaar die enigste
party was wat aan bewind was, en hoe hulle met
die reëls en regulasies geknoei het om hierdie
diktatorskap te bereik?
Maar, ek vergeet, mens kon SA gedurende daardie
tyd nie 'n demokrasie noem nie. Meer as tagtig persent
van die bevolking het geen stemreg gehad nie.

Tant Hessie van die Namib
Re: Mugabe [boodskap #91872 is 'n antwoord op boodskap #91842] Do, 01 April 2004 03:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - as jy hulle apartheidsvarke noem - wat noem jy die
ANC/SAKP/COSATU-regering?
(Snaaks hoe mens vashaak op 'n punt in die verlede soos jy ouer word. Die
tragedie is natuurlik dat "mens" dit nie besef nie.)
Re: Mugabe [boodskap #91873 is 'n antwoord op boodskap #91872] Do, 01 April 2004 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Anti - as jy hulle apartheidsvarke noem - wat noem jy die
> ANC/SAKP/COSATU-regering?

Ek noem dit een sterk regerende party. En die bed
wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
kon jy verwag? Buitendien is hierdie regering
suksesvol ekonomies. Nie die ongebreidelde
sosialisties-denkende rassiste wat voor hulle in die
saal was nie.

Gloudina
Re: Mugabe [boodskap #91874 is 'n antwoord op boodskap #91842] Do, 01 April 2004 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei ou antie, hoe kan die apartheidsvarke hul eie party skaak? Ja, hulle
het apartheid bedryf en afsonderlike ontwikkeling voorgestaan sodat elke
bevolkingsgroep sy eie heil kon uitwerk onder 'n groter bestel. In die
proses was die ekonomie sterk en was werkloosheid duidende kere minder as
wat dit vandag is. Dat die wit man bevoordeel was, is 'n feit, maar in die
proses is geleenthede probeer skep vir die gewone swart mense wat hulle nie
kon benut nie. Misdaad is in toom gehou.....
O, ek erken dat dit een moerse fout was. Dit is eenvoudig net nie in
die kultuur van swart Afrika om van 'n onderdaanse-kultuur af op te styg na
een van eie toekomsbepaling toe nie. Vandag, na 10 jaar van demokrasie vir
SA, is die bewyse tog duidelik. Daar is ongelooflike werkloosheid en een
van die hoogste misdaadsyfers ter wêreld. As dit vir jou tekens is van 'n
suksesvolle regering, ou antie, wys vir my dat jy nog nie eintlik veel
gevorder het van jou dae uit Marchand nie......gediggiegraad ten spyt.
Feite van Afrika is egter dat die swart meerderheidkieser die regering
demokraties oorgeneem het, maar daarna, word hierdie kieser met emosie aan't
stemme gehou terwyl die amptenare in die magsposisies blatant die sisteem
manupileer om te sorg dat hulle aan bewind sal bly. Mal Bob is 'n
uitstekende voorbeeld hiervan en onse Sam is vinnig op pad soontoe met sy
paleis van R1 biljoen, sy vliegtuie en rondjaag konvooie.....om niks te sê
van die konstitusiewysigings om ekstra termyne aan bewind te wees nie!
Dus, politiek is 'n magspel en die sterkste wen. Dit is net idiote wat
werklik glo aan die ideologiese twak wat die politici verkoop.....
"@rogers.com" wrote in message
news:doBac.9061$JO6.3162@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Ja-nee jong, ou Suidwester. Onthou jy nog die goeie
> ou dae toe die Nasionale Party ( geskaak deur die
> apartheidsvarke) vir meer as veertig jaar die enigste
> party was wat aan bewind was, en hoe hulle met
> die reëls en regulasies geknoei het om hierdie
> diktatorskap te bereik?
> Maar, ek vergeet, mens kon SA gedurende daardie
> tyd nie 'n demokrasie noem nie. Meer as tagtig persent
> van die bevolking het geen stemreg gehad nie.
>
> Tant Hessie van die Namib
>
Re: Mugabe [boodskap #91875 is 'n antwoord op boodskap #91873] Do, 01 April 2004 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog antie, hoekom kom vra jy nie jou ou geesgenote wat dink hulle van
die nuwe regering nie? Vra bietjie vir hulle van werkgeleenthede en van
gesondheidsdienste. Die onbevoegdheid van die polisie om die misdaadgolf
in toom te hou. Dan sal jy agterkom presies hoe effektief die nuwe
regering is!
"@rogers.com" wrote in message
news:KBMac.10370$JO6.220@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> Anti - as jy hulle apartheidsvarke noem - wat noem jy die
>> ANC/SAKP/COSATU-regering?
>
> Ek noem dit een sterk regerende party. En die bed
> wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
> het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
> die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
> kon jy verwag? Buitendien is hierdie regering
> suksesvol ekonomies. Nie die ongebreidelde
> sosialisties-denkende rassiste wat voor hulle in die
> saal was nie.
>
> Gloudina
>
Re: Mugabe [boodskap #91880 is 'n antwoord op boodskap #91873] Do, 01 April 2004 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Weereens baie dankie daarvoor.

Max - een van die nageslag.
____________________________

"@rogers.com"

> En die bed
> wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
> het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
> die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
> kon jy verwag?
Re: Mugabe [boodskap #91881 is 'n antwoord op boodskap #91880] Do, 01 April 2004 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Jitte!!! Almal wat jonger as 40 is, is in grooooooot moeilikheid:))
--
Annette
> Weereens baie dankie daarvoor.
>
> Max - een van die nageslag.
> ____________________________
>
> "@rogers.com"
>
>> En die bed
>> wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
>> het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
>> die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
>> kon jy verwag?
>
Re: Mugabe [boodskap #91885 is 'n antwoord op boodskap #91881] Do, 01 April 2004 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jonger as 40 van hart ook!

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c4ghil$fco$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O Jitte!!! Almal wat jonger as 40 is, is in grooooooot moeilikheid:))
> --
> Annette
>> Weereens baie dankie daarvoor.
>>
>> Max - een van die nageslag.
>> ____________________________
>>
>> "@rogers.com"
>>
>>> En die bed
>>> wat die apartheidsvarke vir hulle nageslag gemaak
>>> het deur vir veertig jaar 'n diktatorskap te skep wat
>>> die bevolking van SA grotendeels onteien het. Wat
>>> kon jy verwag?
>>
>
Re: Mugabe [boodskap #91891 is 'n antwoord op boodskap #91873] Do, 01 April 2004 10:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - my punt was eintlik dat jy besig is om te fossileer.
Maar gelukkig het die ANC deur julle ou jingo wittes kon kyk - en van die
gespuis ontslae geraak. Dit is een positiewe punt wat ek aan die ANC gelyk
gee.
Re: Mugabe [boodskap #91892 is 'n antwoord op boodskap #91873] Do, 01 April 2004 10:57 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - die ekonomie waarop jy en die ANC roem is te wyte aan die strukture
wat deur hulle blanke onderdrukkers geskep is. As dit nie daarvoor was nie,
was hulle maar net nog 'n Afrika-regering.
Vorige onderwerp: loop lig
Volgende onderwerp: Max
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 23:52:09 MGT 2024