Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Cats se Tim Lane afgedank?
Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91594] Di, 23 Maart 2004 07:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
reputasie heeltemal verwoes is nie?
Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
doen .
--
Annette
Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91596 is 'n antwoord op boodskap #91594] Di, 23 Maart 2004 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is darem 'n smaartvraat, is jy nie? Die Cats kom nou huistoe en kan
hier op sy tuisvelde beter vaar.....hulle soek dalk net beter leiding.
Ghoebaai Tim Lane....sy naam is reeds genoeg gat!

"Annette" skryf in boodskap news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
> reputasie heeltemal verwoes is nie?
> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
> doen .
> --
> Annette
>
Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91599 is 'n antwoord op boodskap #91596] Di, 23 Maart 2004 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek is maar net my gewone besorgdheid self:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:405fec8b.0@news1.mweb.co.za...
> Jy is darem 'n smaartvraat, is jy nie? Die Cats kom nou huistoe en kan
> hier op sy tuisvelde beter vaar.....hulle soek dalk net beter leiding.
> Ghoebaai Tim Lane....sy naam is reeds genoeg gat!
> "Annette" wrote in message
> news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
>> reputasie heeltemal verwoes is nie?
>> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
>> doen .
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91600 is 'n antwoord op boodskap #91599] Di, 23 Maart 2004 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos vir die groot koeksister?

"Annette" skryf in boodskap news:c3p0tm$jqa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Ek is maar net my gewone besorgdheid self:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:405fec8b.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy is darem 'n smaartvraat, is jy nie? Die Cats kom nou huistoe en kan
>> hier op sy tuisvelde beter vaar.....hulle soek dalk net beter leiding.
>> Ghoebaai Tim Lane....sy naam is reeds genoeg gat!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
>>> reputasie heeltemal verwoes is nie?
>>> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
>>> doen .
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Cats se Tim Lane afgedank? [boodskap #91698 is 'n antwoord op boodskap #91594] Sa, 27 Maart 2004 16:08 Na vorige boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Wie in sy regte verstand vir die cats afrig?

c"

"Annette" skryf in boodskap news:c3op7h$bdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan hulle hom nie maar hou tot die einde van die Super 12, sodat sy
> reputasie heeltemal verwoes is nie?
> Miskien moet Rassie die lot afrig - hy het glo aangebied om dit gratis te
> doen .
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Is dit reg?
Volgende onderwerp: Skenkings aan die politieke partye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 22 10:38:47 MGT 2024