Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Koeksister
Die Koeksister [boodskap #91595] Di, 23 Maart 2004 07:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die afgelope naweek is 'n koeksister ter versoening aanmekaargeslaan.
Die koeksister was 30 m lank, die geleentheid was in Die Tuine hier in
Kaapstad, en die poging het bestaan uit die een helfte volgens die
Afrikaanse resep, en die ander helfte uit die Maleise resep. Albei kulture
maak die koeksister hul eie, op hul eie manier. Die maleise koeksister word
in klapper gerol, terwyl die afrikaanse koeksister drup van die stroop.

--
Annette
Re: Die Koeksister [boodskap #91605 is 'n antwoord op boodskap #91595] Di, 23 Maart 2004 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 2004 09:21:03 +0200, "Annette" wrote:

> Die afgelope naweek is 'n koeksister ter versoening aanmekaargeslaan.
> Die koeksister was 30 m lank, die geleentheid was in Die Tuine hier in
> Kaapstad, en die poging het bestaan uit die een helfte volgens die
> Afrikaanse resep, en die ander helfte uit die Maleise resep. Albei kulture
> maak die koeksister hul eie, op hul eie manier. Die maleise koeksister word
> in klapper gerol, terwyl die afrikaanse koeksister drup van die stroop.

Wil jy nie so meter stuk van die Afrikaanse deel die kant toe epos
nie, asseblief Annette? Die stroop moet steeds drup!

'n Stroopsoet DD
Re: Die Koeksister [boodskap #91609 is 'n antwoord op boodskap #91605] Wo, 24 Maart 2004 02:43 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die gebakkery op tv waargeneem - ek twyfel of daai ding na veel gaan
smaak.
(Size is not everything ....)
Vorige onderwerp: Daar mòet 'n boom wees.
Volgende onderwerp: ´n Jaar verder, en fokol verder...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 07:43:28 MGT 2024