| Moeilikheid in Kaap [boodskap #91335] |
Ma., 15 Maart 2004 06:53  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
gisteraand op Carte Blanche gehad het?
|
|
|
|
| Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91338 is 'n antwoord op boodskap #91335] |
Ma., 15 Maart 2004 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
verkoop?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91344 is 'n antwoord op boodskap #91339] |
Ma., 15 Maart 2004 08:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Ja- Houtbaai!! Janee - hulle het mos 'n Republiek daar uitgeroep in 1980 -
nou moet hulle maar self hul probleempie oplos:)))
Moet sê - daardie plakkers het 'n goeie oog vir eiendom:)
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
> mense wil niks weet nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie. Watter
>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>> verkoop?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91347 is 'n antwoord op boodskap #91343] |
Ma., 15 Maart 2004 08:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Republiek Van Houtbaai!
--
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:c33p6q$s3e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Houtbaai in die vallei ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
>> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
>> mense wil niks weet nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie.
> Watter
>>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>>> verkoop?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Moeilikheid in Kaap [boodskap #91350 is 'n antwoord op boodskap #91344] |
Ma., 15 Maart 2004 09:29  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nou tjop die dorpsjapies vir 'n slag af soos wat die boere langs wie se
plaas 'n spul plakkers hulle kom tuismaak.
"Annette" skryf in boodskap news:c33qgm$47a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O Ja- Houtbaai!! Janee - hulle het mos 'n Republiek daar uitgeroep in 1980 -
> nou moet hulle maar self hul probleempie oplos:)))
> Moet sê - daardie plakkers het 'n goeie oog vir eiendom:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40556468.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit is van 'n woongebied naby aan wat 'n plakkersdorp afgebrand het en nou
>> wil die plakkers nog nader aan die woongebied skuif en die woongebied se
>> mense wil niks weet nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c33l68$l7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet nie waarvan jy praat nie - het nie die program gesien nie.
> Watter
>>> een - Seepunt? Waar al die prossies is en al die asielsoekers wat dwelms
>>> verkoop?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:405552da.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Annette, wat's die moeilikheid met die woonbuurt in die Kaap wat hulle
>>>> gisteraand op Carte Blanche gehad het?
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|