Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wilde Water Wegbreek Groep
Wilde Water Wegbreek Groep [boodskap #9090] Do, 17 April 1997 00:00
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,
Stel enige iemand hier belang in Whitewater rafting. Ek reel uitstappe na
gewilde plekke in die Kaap. Die duur van so 'n uitstap is vanaf een dag tot
vier dae, afhangende van die omgewing. Ek probeer dit gewoonlik reel oor
naweke. Dit is regtig groot pret en is 'n absolute wegbreek uit die Gewone....

Kontak my as jy sou belangstel !

Groete ou Grote!

Gerhard

--

'Die herinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
Vorige onderwerp: 1 Kor. 13 uit "Broerse" van Hans du Plessis
Volgende onderwerp: DAMES EN HERE: DIE TITANIC SINK !!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:24:59 MGT 2024