Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons is trots op Charlize
Ons is trots op Charlize [boodskap #90778] Ma, 01 Maart 2004 09:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.

--
Annette
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90780 is 'n antwoord op boodskap #90778] Ma, 01 Maart 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spytig dat ek nie gans die artikkel kan lees in die Beeld,miskien kan
enigiemand my die artikkel doorstuur op my hotmailadres pdr...@hotmail.com
Groetnis
Paul
"Annette" skryf in boodskap news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>
> --
> Annette
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90781 is 'n antwoord op boodskap #90780] Ma, 01 Maart 2004 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Paul, die oggendkoerante het te vroeg gesak vir die nuus. Jy kan maar enige
middagkoerant se webblad naslaan vir die nuus en die volle uitslag.
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:WAD0c.18005$pJ1.1011756@phobos.telenet-ops.be...
> Spytig dat ek nie gans die artikkel kan lees in die Beeld,miskien kan
> enigiemand my die artikkel doorstuur op my hotmailadres pdr...@hotmail.com
> Groetnis
> Paul
> "Annette" schreef in bericht
> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90784 is 'n antwoord op boodskap #90778] Ma, 01 Maart 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het probeer kyk, maar het aan die slaap geraak - êrens deur die waas het
ek gehoor "Charlize Thê-ron, voordat ek weer aan die slaapgeraak het.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>
> --
> Annette
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90786 is 'n antwoord op boodskap #90778] Ma, 01 Maart 2004 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
Dis 'n stunning vroumens daai.......

"Annette" skryf in boodskap news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>
> --
> Annette
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90787 is 'n antwoord op boodskap #90786] Ma, 01 Maart 2004 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - alles in Engels - sy het gesê sy weet almal in SA het vir haar duim
vasgehou, en dat sy die beeldjie volgende week huistoe bring.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
> Dis 'n stunning vroumens daai.......
> "Annette" wrote in message
> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90797 is 'n antwoord op boodskap #90786] Ma, 01 Maart 2004 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het haar gehoor en gesien op VRT www.vrt.be ;amper enkele woorde
Engels

Paul

"Suidwester" skryf in boodskap news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
> Dis 'n stunning vroumens daai.......
> "Annette" wrote in message
> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90804 is 'n antwoord op boodskap #90787] Ma, 01 Maart 2004 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Huistoe?

Sy bly al 10 jaar in die VSA!!
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90814 is 'n antwoord op boodskap #90797] Di, 02 Maart 2004 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy het 'n paar jaar gelede in 'n onderhoud gesê dat as sy ooit die Oscar
wen, gaan sy dit in Afrikaans ontvang. In nabetragting egter, niemand daar
sou haar verstaan nie en nou kom sy in elk geval einde van die week SA toe.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:18I0c.18244$Vr.932929@phobos.telenet-ops.be...
> Ek het haar gehoor en gesien op VRT www.vrt.be ;amper enkele woorde
> Engels
>
> Paul
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
>> Dis 'n stunning vroumens daai.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90826 is 'n antwoord op boodskap #90814] Di, 02 Maart 2004 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het toe gisteraand na die hele vertoning gekyk - nogal baie lank . Ek het 'n
idee hoe die noem van die ellelange lyste van onbekendes deur die wenners
uitgeskakel kan word.
Weet iemand hoe ek met die regiseur van die Oscar program in aanraking kan
kom?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40441f6e.0@news1.mweb.co.za...
> Sy het 'n paar jaar gelede in 'n onderhoud gesê dat as sy ooit die Oscar
> wen, gaan sy dit in Afrikaans ontvang. In nabetragting egter, niemand daar
> sou haar verstaan nie en nou kom sy in elk geval einde van die week SA toe.
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:18I0c.18244$Vr.932929@phobos.telenet-ops.be...
>> Ek het haar gehoor en gesien op VRT www.vrt.be ;amper enkele woorde
>> Engels
>>
>> Paul
>>
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:40430eeb.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nog nie die toespraak gehoor nie.....het sy toe Afrikaans gepraat.
>>> Dis 'n stunning vroumens daai.......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c1v04q$lrb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is skoon tranerig elke keer as ek haar toespraak hoor.
>>>>
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90828 is 'n antwoord op boodskap #90804] Di, 02 Maart 2004 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy het nie SA verlaat oor sy wegvlug van iets nie....sy't haar fortuin gaan
soek in die VSA en dit gekry, maar sy bly steeds Suid-Afrikaner en dra nie
haat teenoor Afrika nie. Anders as sekere mense wat in Kanada gaan
wegkruip het vir die pampoenspook!

"Glucklich" skryf in boodskap news:pkN0c.12558$6e7.6776@bignews1.bellsouth.net...
> Huistoe?
>
> Sy bly al 10 jaar in die VSA!!
>
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90832 is 'n antwoord op boodskap #90826] Di, 02 Maart 2004 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> Het toe gisteraand na die hele vertoning gekyk - nogal baie lank . Ek het 'n
> idee hoe die noem van die ellelange lyste van onbekendes deur die wenners
> uitgeskakel kan word.
> Weet iemand hoe ek met die regiseur van die Oscar program in aanraking kan
> kom?

Epos adres vir The Academy of Motion Pictures Arts and Sciences is

am...@oscars.org

of

Academy Foundation
8949 Wilshire Boulevard
BEVERLY HILLS CA 90211
USA
Re: Ons is trots op Charlize [boodskap #90833 is 'n antwoord op boodskap #90832] Di, 02 Maart 2004 11:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Dankie - ek wou Joe Roth die regiseur kontak, maar mens weet nie of hy
weer volgende jaar aan die roer van sake sal staan nie.
--
Annette

"bolander" skryf in boodskap news:404466D2.2050008@miami.net...
>
>
> Annette wrote:
>> Het toe gisteraand na die hele vertoning gekyk - nogal baie lank . Ek het 'n
>> idee hoe die noem van die ellelange lyste van onbekendes deur die wenners
>> uitgeskakel kan word.
>> Weet iemand hoe ek met die regiseur van die Oscar program in aanraking kan
>> kom?
>
>
> Epos adres vir The Academy of Motion Pictures Arts and Sciences is
>
>
> am...@oscars.org
>
> of
>
> Academy Foundation
> 8949 Wilshire Boulevard
> BEVERLY HILLS CA 90211
> USA
>
Vorige onderwerp: Re: Vote: Dingus
Volgende onderwerp: Onteiening van Namibië-plase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:44:28 MGT 2024