Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manne is van Pluto
Manne is van Pluto [boodskap #90561] Ma, 23 Februarie 2004 12:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
kry.
Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
dame of twee daar waarsku:))

--
Annette
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90615 is 'n antwoord op boodskap #90561] Wo, 25 Februarie 2004 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
> kry.
> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
> dame of twee daar waarsku:))
>

Wraggies!! Ek het nie geweet daar bestaan ander redes nie :)...

Waar sou ons gewees het sonder die seksdrange, sou die eetplekke dan
leegloop?
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90618 is 'n antwoord op boodskap #90615] Wo, 25 Februarie 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Manne is van Mars en vroue is van Venus het ek dees more gelees in my
koerant

"Glucklich" skryf in boodskap news:Hy0%b.11907$GA5.5784@bignews5.bellsouth.net...
>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
>> kry.
>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien
> 'n
>> dame of twee daar waarsku:))
>>
>
> Wraggies!! Ek het nie geweet daar bestaan ander redes nie :)...
>
> Waar sou ons gewees het sonder die seksdrange, sou die eetplekke dan
> leegloop?
>
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90628 is 'n antwoord op boodskap #90561] Do, 26 Februarie 2004 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy nou almal se plesier bederf? Wat moet ons arme mans ook anders
doen? Ek meen nou maar, die meisietjies van vandag trek so sexy aan dat
dit 'n boodskap uitstraal: "Hier is ek! Kyk al die goodies. Stel jy
belang?" Ons arme mans dink natuurlik dis 'n uitnodiging bed toe want hoe
anders kón jy dink? Dis mos so as iemand jou 'n kaartjie aanbied om opera
toe te gaan dan kan niemand jou kwalik neem as jy wil begin sing nie? Hoe
moet ons weet die meisietjie se kaal pensie is net daar om vir die ou te wys
hoeveel kos sy kan inpak? Sug! Weet jy hoe moeilik is dit om 'n man te
wees vandag?

"Annette" skryf in boodskap news:c1cqed$it9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
> kry.
> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
> dame of twee daar waarsku:))
>
> --
> Annette
>
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90631 is 'n antwoord op boodskap #90561] Do, 26 Februarie 2004 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette" wrote:

>
> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
> kry.
> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
> dame of twee daar waarsku:))

Maar, Annette, tog.
Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
kan doen nie.

Norbert
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90636 is 'n antwoord op boodskap #90628] Do, 26 Februarie 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

Weet jy hoe moeilik is dit om 'n man te
> wees vandag?

Arme arme man. Ek neem aan jy het nie 'n
vrou of 'n liefdevolle andereen nie. Wat se
soort lewe as jy maar net moet kyk en kyk
en kyk.

Tant Hessie van die Knersvlakte
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90641 is 'n antwoord op boodskap #90636] Do, 26 Februarie 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja my tante, jy moet maar aanneem wat jy wil en jy's darem al bekend op
hierdie ng vir die kwaliteit van jou aannames! Dit alleen behoort jou vrek
bekommerd te laat. Winkelvensters kyk is een van die mees bevredigende
tydverdrywe......net jammer jy sit daar in jou kamertjie en bewe voor die
PC..........sal jou leer om weg te hol uit die vryheid van Afrika!
"@rogers.com" wrote in message
news:3Om%b.20462$Qg7.20289@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" wrote
>
> Weet jy hoe moeilik is dit om 'n man te
>> wees vandag?
>
> Arme arme man. Ek neem aan jy het nie 'n
> vrou of 'n liefdevolle andereen nie. Wat se
> soort lewe as jy maar net moet kyk en kyk
> en kyk.
>
> Tant Hessie van die Knersvlakte
>
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90642 is 'n antwoord op boodskap #90636] Do, 26 Februarie 2004 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 26 Feb 2004 13:47:43 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Suidwester" wrote
>
> Weet jy hoe moeilik is dit om 'n man te
>> wees vandag?
>
> Arme arme man. Ek neem aan jy het nie 'n
> vrou of 'n liefdevolle andereen nie. Wat se
> soort lewe as jy maar net moet kyk en kyk
> en kyk.
>
> Tant Hessie van die Knersvlakte
>
Hihihi!! So lank 'n man kan kyk is hy gelukkig. Sy ongeluk begin die
dag dat hy blind word!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90643 is 'n antwoord op boodskap #90642] Do, 26 Februarie 2004 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat was die teef haar naam,seker nie Gloudina?

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:mg7s30ld7oa2qouh249jj2fb6fvgl5elll@4ax.com...
> On Thu, 26 Feb 2004 13:47:43 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> "Suidwester" wrote
>>
>> Weet jy hoe moeilik is dit om 'n man te
>>> wees vandag?
>>
>> Arme arme man. Ek neem aan jy het nie 'n
>> vrou of 'n liefdevolle andereen nie. Wat se
>> soort lewe as jy maar net moet kyk en kyk
>> en kyk.
>>
>> Tant Hessie van die Knersvlakte
>>
> Hihihi!! So lank 'n man kan kyk is hy gelukkig. Sy ongeluk begin die
> dag dat hy blind word!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90657 is 'n antwoord op boodskap #90631] Vr, 27 Februarie 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se tanne
begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
>> kry.
>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
>> dame of twee daar waarsku:))
>
> Maar, Annette, tog.
> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
> kan doen nie.
>
> Norbert
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90660 is 'n antwoord op boodskap #90657] Vr, 27 Februarie 2004 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nou op SABC3 'n Rabbi wat juis praat ook die sanitasie van seks. Hy
wil weet hoekom mans nie hulle vroue of meisies bel vir foonseks nie, hoekom
geld mors op 'n vreemde. Hy bepleit ook geen parfuums of ander middels wat
mense aanspuit of aansmeer om die natuurlike ruik van die mens te verbloem,
en wil weet hoekom mense so graag van al hul liggaamshare wil afskeer.
Ek wonder watse seep gebruik die ou:))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403ed9b6.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
> reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se tanne
> begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
> reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>>
>>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
>>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
>>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net
> met
>>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
>>> kry.
>>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en
miskien
> 'n
>>> dame of twee daar waarsku:))
>>
>> Maar, Annette, tog.
>> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
>> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
>> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
>> kan doen nie.
>>
>> Norbert
>
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90669 is 'n antwoord op boodskap #90660] Vr, 27 Februarie 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is nogal snaaks dat die mense hulleself wil be-'reuk' om dan te wil dierlik
raak? Ek vind ook hierdie volwasse besnydenis vir ekstra plesier ook baie
snaaks. Een ding weet ek, so 'n kaal kop moet baie ongemaklik wees.....

"Annette" skryf in boodskap news:c1mmdh$r8a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou op SABC3 'n Rabbi wat juis praat ook die sanitasie van seks. Hy
> wil weet hoekom mans nie hulle vroue of meisies bel vir foonseks nie, hoekom
> geld mors op 'n vreemde. Hy bepleit ook geen parfuums of ander middels wat
> mense aanspuit of aansmeer om die natuurlike ruik van die mens te verbloem,
> en wil weet hoekom mense so graag van al hul liggaamshare wil afskeer.
> Ek wonder watse seep gebruik die ou:))
>
> --
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ed9b6.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
>> reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se
> tanne
>> begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
>> reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem
> met
>>>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap
nie
> .
>>>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit
net
>> met
>>>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die
bed
> te
>>>> kry.
>>>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en
> miskien
>> 'n
>>>> dame of twee daar waarsku:))
>>>
>>> Maar, Annette, tog.
>>> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
>>> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
>>> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
>>> kan doen nie.
>>>
>>> Norbert
>>
>
Re: Manne is van Pluto [boodskap #90701 is 'n antwoord op boodskap #90660] Sa, 28 Februarie 2004 06:13 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wet jy wat sit my rêrig af? Hierdie vroumense wat die galonne parfuum op
hulleself sit en die wolk wat haar vir omtrent 100m onderdkant die wind
omring. Ek weet nie wat hulle dink nie? Stink hulle so baie, of bad
hulle so min, dat hulle al daai klank nodig het om dit toe te gooi? Of
dink hulle dalk hulle doen hulle medemens 'n guns om so oordadig tekere te
gaan? Enigiets oordadig is nie goed nie!

"Annette" skryf in boodskap news:c1mmdh$r8a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou op SABC3 'n Rabbi wat juis praat ook die sanitasie van seks. Hy
> wil weet hoekom mans nie hulle vroue of meisies bel vir foonseks nie, hoekom
> geld mors op 'n vreemde. Hy bepleit ook geen parfuums of ander middels wat
> mense aanspuit of aansmeer om die natuurlike ruik van die mens te verbloem,
> en wil weet hoekom mense so graag van al hul liggaamshare wil afskeer.
> Ek wonder watse seep gebruik die ou:))
>
> --
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ed9b6.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
>> reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se
> tanne
>> begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
>> reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem
> met
>>>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap
nie
> .
>>>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit
net
>> met
>>>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die
bed
> te
>>>> kry.
>>>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en
> miskien
>> 'n
>>>> dame of twee daar waarsku:))
>>>
>>> Maar, Annette, tog.
>>> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
>>> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
>>> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
>>> kan doen nie.
>>>
>>> Norbert
>>
>
Vorige onderwerp: Uitbuiting of Oportunisties?
Volgende onderwerp: Ralph Nader (Engels)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 07:03:48 MGT 2024