| Manne is van Pluto [boodskap #90561] |
Ma., 23 Februarie 2004 12:03  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
kry.
Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
dame of twee daar waarsku:))
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Manne is van Pluto [boodskap #90657 is 'n antwoord op boodskap #90631] |
Vr., 27 Februarie 2004 05:46   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se tanne
begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net met
>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
>> kry.
>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en miskien 'n
>> dame of twee daar waarsku:))
>
> Maar, Annette, tog.
> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
> kan doen nie.
>
> Norbert
|
|
|
|
| Re: Manne is van Pluto [boodskap #90660 is 'n antwoord op boodskap #90657] |
Vr., 27 Februarie 2004 05:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is nou op SABC3 'n Rabbi wat juis praat ook die sanitasie van seks. Hy
wil weet hoekom mans nie hulle vroue of meisies bel vir foonseks nie, hoekom
geld mors op 'n vreemde. Hy bepleit ook geen parfuums of ander middels wat
mense aanspuit of aansmeer om die natuurlike ruik van die mens te verbloem,
en wil weet hoekom mense so graag van al hul liggaamshare wil afskeer.
Ek wonder watse seep gebruik die ou:))
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:403ed9b6.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
> reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se tanne
> begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
> reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
>> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>>
>>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem met
>>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap nie .
>>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit net
> met
>>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die bed te
>>> kry.
>>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en
miskien
> 'n
>>> dame of twee daar waarsku:))
>>
>> Maar, Annette, tog.
>> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
>> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
>> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
>> kan doen nie.
>>
>> Norbert
>
|
|
|
|
| Re: Manne is van Pluto [boodskap #90669 is 'n antwoord op boodskap #90660] |
Vr., 27 Februarie 2004 12:16   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is nogal snaaks dat die mense hulleself wil be-'reuk' om dan te wil dierlik
raak? Ek vind ook hierdie volwasse besnydenis vir ekstra plesier ook baie
snaaks. Een ding weet ek, so 'n kaal kop moet baie ongemaklik wees.....
"Annette" skryf in boodskap news:c1mmdh$r8a$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou op SABC3 'n Rabbi wat juis praat ook die sanitasie van seks. Hy
> wil weet hoekom mans nie hulle vroue of meisies bel vir foonseks nie, hoekom
> geld mors op 'n vreemde. Hy bepleit ook geen parfuums of ander middels wat
> mense aanspuit of aansmeer om die natuurlike ruik van die mens te verbloem,
> en wil weet hoekom mense so graag van al hul liggaamshare wil afskeer.
> Ek wonder watse seep gebruik die ou:))
>
> --
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ed9b6.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! dis presies wat die ouvolk nie lekker verstaan nie. ENIGE
>> reunhond, as daar net 'n reukie van 'n warme tefie op die lug kom, se
> tanne
>> begin klap en hy sal enige kos los en gaan soek na die oorsprong van daai
>> reuk! Man is maar man, of hy nou hond of mens is!
>> "Sterrenkijker" wrote in message
>> news:mror30tkejmrpu09pgm67oa1urk3a0abiv@4ax.com...
>>> On Mon, 23 Feb 2004 14:03:36 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> Ek lees in Ma se Huisgenoot vandag dat 'n man glo nie 'n dame uitneem
> met
>>>> die oog op kennismaking en die moontlike utbreiding van vriendskap
nie
> .
>>>> Nee, volgens die skrywer in die briewekolom vra 'n man 'n dame uit
net
>> met
>>>> een doel in gedagte, om haar so gou as moontlik daardie dag in die
bed
> te
>>>> kry.
>>>> Ek sal nou met nuwe oë kyk na die paartjies by die eetplekke, en
> miskien
>> 'n
>>>> dame of twee daar waarsku:))
>>>
>>> Maar, Annette, tog.
>>> Ek sien hier 'n paar jare gelede in die buurt van die huis 'n jagter
>>> verbyloop met sy hond. Dan kom hy verby 'n huis waar hulle 'n teef het
>>> en daardie teef begin blaf. Die jagter het toe niks meer met sy hond
>>> kan doen nie.
>>>
>>> Norbert
>>
>
|
|
|
|
| Re: Manne is van Pluto [boodskap #90701 is 'n antwoord op boodskap #90660] |
Sa., 28 Februarie 2004 06:13  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Wet jy wat sit my rêrig af? Hierdie vroumense wat die galonne parfuum op
hulleself sit en die wolk wat haar vir omtrent 100m onderdkant die wind
omring. Ek weet nie wat hulle dink nie? Stink hulle so baie, of bad
hulle so min, dat hulle al daai klank nodig het om dit toe te gooi? Of
dink hulle dalk hulle doen hulle medemens 'n guns om so oordadig tekere te
gaan? Enigiets oordadig is nie goed nie!