Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rooibostee
Rooibostee [boodskap #90621] Wo, 25 Februarie 2004 20:27 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
nou so daarby?

Gloudina
Re: Rooibostee [boodskap #90638 is 'n antwoord op boodskap #90621] Do, 26 Februarie 2004 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...

:-)

TJ

"@rogers.com" wrote in message
news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
> nou so daarby?
>
> Gloudina
>
Re: Rooibostee [boodskap #90644 is 'n antwoord op boodskap #90638] Do, 26 Februarie 2004 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard

Oom soois die pilteller

"TJ" skryf in boodskap news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>> nou so daarby?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Rooibostee [boodskap #90645 is 'n antwoord op boodskap #90644] Do, 26 Februarie 2004 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, Annique Theron maak al jare miljoene uit hierdie verbygaande foefie.
Snaaks dat jy niks van beet en olyfolie sê nie - werk dit?:))
--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:c1le77$753$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
> dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard
>
> Oom soois die pilteller
>
> "TJ" wrote in message
> news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
>> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
>> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>>> nou so daarby?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Rooibostee [boodskap #90647 is 'n antwoord op boodskap #90645] Do, 26 Februarie 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Beet maak my kos (en my pipi) rooi.

Olyfolie maak my bauer pro panne beter werk

Knoffel, laat my slakke beter smaak.

'n knippie sout laat my die Minister van gesondheid beter hanteer.

Soois die hofnar

"Annette" skryf in boodskap news:c1lkc1$a6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, Annique Theron maak al jare miljoene uit hierdie verbygaande foefie.
> Snaaks dat jy niks van beet en olyfolie sê nie - werk dit?:))
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:c1le77$753$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soos met enige ander van die duisende health fads, soos druiwepitte,
>> dennebas, afrika aartappel, DHEA, en vele ander, is dit van verbygaande aard
>>
>> Oom soois die pilteller
>>
>> "TJ" wrote in message
>> news:c1kv93$svm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die beste webwerf is seker www.rooibosltd.co.za/ (die ou teeraad is nou 'n
>>> privaat beperk) en kyk onder "Lifestyle Choice" vir al die "Health"
>>> inligting. Kyk ook onder "My Rooibos" vir al die resepte ...
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:%y7%b.60939$RTW1.16174@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
>>>> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
>>>> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
>>>> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
>>>> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
>>>> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
>>>> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
>>>> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
>>>> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
>>>> nou so daarby?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rooibostee [boodskap #90672 is 'n antwoord op boodskap #90621] Vr, 27 Februarie 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - omdat dit goed is vie die SA ekonomie.
Re: Rooibostee [boodskap #90678 is 'n antwoord op boodskap #90621] Vr, 27 Februarie 2004 14:32 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan gellings daarvan drink by die werk en nooit voel jou oe trek
saam of so iets nie.
Besides, dit smaak altyd lekker.
Koffie kry mens nooit by enige werk nie.

On Wed, 25 Feb 2004 20:27:39 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek het nou kort gelede uitgevind dat ons rooibostee
> by ons naaste "health food store" kan koop, sommer
> twee of drie verskillende maatskappye s'n. Verfris
> asseblief my geheue oor hoekom dit nou so goed vir
> mens veronderstel is om te wees? Ek sien op die
> boksie dat dit sonder kaffeine is, en dat dit net soos
> ander soorte tee anti-oksiderende elemente bevat.
> Op een boksie is daar ook 'n analise van al die
> minerale daarin. Maar hoekom sweer mense
> nou so daarby?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Probleme met die oopmaak van boodskappe
Volgende onderwerp: Uitbuiting of Oportunisties?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 19:01:31 MGT 2024