Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is ontgroening noodsaaklik?
Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90568] Ma, 23 Februarie 2004 12:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe harder die owerhede probeer om dit uit te roei, hoe meer skelm raak die
koshuise in hul toepassing daarvan.
--
Annette
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90569 is 'n antwoord op boodskap #90568] Ma, 23 Februarie 2004 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ontgroening, oftewel vakmanskap is deel van die westerse kultuur. So ook is
boewery - ongelukkig. Vir laasgenoemde is daar nie plek nie.
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90571 is 'n antwoord op boodskap #90569] Ma, 23 Februarie 2004 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is daar ontgroening by enige ander universiteite behalwe Afrikaanse
universiteite?
--
Annette
wrote in message news:c1cvpc$m8d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ontgroening, oftewel vakmanskap is deel van die westerse kultuur. So ook is
> boewery - ongelukkig. Vir laasgenoemde is daar nie plek nie.
>
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90575 is 'n antwoord op boodskap #90569] Ma, 23 Februarie 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"vakmanskap"? Is dit nou so iets soos die ou wat sê hy ry 'n ou vaktap
bakkie?

"Jonas" skryf in boodskap news:c1cvpc$m8d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ontgroening, oftewel vakmanskap is deel van die westerse kultuur. So ook is
> boewery - ongelukkig. Vir laasgenoemde is daar nie plek nie.
>
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90576 is 'n antwoord op boodskap #90575] Ma, 23 Februarie 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van so 'n bakkie gepraat - sulke ryers is mos ook nie jou beste bestuurders
nie. Ek staan vandag in Durbanweg - reg om weg te trek - flikkertjie aan, en
wag vir die verkeer van agter af om tog nou maar almal verby te kom. Onder
andere 'n verkeersman wat met 'n stink spoed sonder draaiende liggies ry.
Ewenwel, stadige baan mooi skoon agter, bakkie wat aankom in die vinnige
baan, en Annette draai uit in die stadige baan. Ongelukkig, in daardie deel
van die sekonde wat ek vorentoe kyk om te ry, besluit die bakkie , wat nooit
'n flikkerlig aangehad het nie, om oor te beweeg na die stadige baan toe.
Amper in my vas van die kant af. Waar was die siel se gedagtes?
Toe is die ou bebaarde vies vir my, en wil my uitvreet - maar voordat hy nog
sy asem kon intrek, toe vertel ek hom hy kan nie sy plattelandse rymaniere
in die stad kom uithaal nie, hy moet toon as hy van baan verander. Hy was in
'n CFP kar, en ek weet mos die mense daar praat Afrikaans, en hoe onbewus
hulle daar van verkeersreels is.
Toe ons verder ry, toe ry hy sowaar in 'n voertuig waarvan die
regter-agterligte nie werk nie.
Kyk die mense net nooit of hulle ligte nog almal reg werk nie?
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:c1d0l8$mkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "vakmanskap"? Is dit nou so iets soos die ou wat sê hy ry 'n ou vaktap
> bakkie?
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c1cvpc$m8d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ontgroening, oftewel vakmanskap is deel van die westerse kultuur. So ook
> is
>> boewery - ongelukkig. Vir laasgenoemde is daar nie plek nie.
>>
>
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90577 is 'n antwoord op boodskap #90571] Ma, 23 Februarie 2004 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover ek weet, ontgroen die meeste universiteite maar so onder die tafel in
die koshuise veral. In my opinie eintlik 'n sivolle ding, want 'n koshuis
is nie net 'n slaapplek nie, dis 'n gemeenskap, met 'n komitee en vlakke van
senioriteit. Nuwelinge moet leer dat hulle nie net kan instap in so 'n
geslote gemeenskap en oorvat nie. Dit gebeur alles ook gewoonlik in goeie
gees en is studentepret op sy beste.....mits dit nie met die eerstejaars se
studies inmeng nie en ook dat die eerstejaar se persoonlikheid nie aangevat
word nie. Deur die spul eerstejaars saam deur so 'n moeilike sessie te
sit, kweek samehorigheid onder hulle en dit is baie belangrik vir die eerste
jaar waar hulle hoofsaaklik die koshuis se naam moet dra in sosiale en ander
funksies. Die heel lekkerste jaar op 'Varsity is juis daai eerste jaar!
Meeste studente soek juis daarvan om in 'n koshuis te gaan bly want die hele
ervaring is iets om te beleef en vir die res van jou lewe oor te gesels en
te spog oor hoe 'swaar' julle dan nou gekry het teenoor die ander lot s'n.
'n Ou wat net bloot wil gaan swot, kan net sowel vir hom 'n woonstel kry en
wegbly van die koshuise af. As jy koshuis toe gaan, is daar 'n sosiale
verantwoordelikheid op die student om by sy koshuismaats in te skakel en
saam te werk.

"Annette" skryf in boodskap news:c1d0j3$mkc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is daar ontgroening by enige ander universiteite behalwe Afrikaanse
> universiteite?
> --
> Annette
> skryf in boodskap news:c1cvpc$m8d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ontgroening, oftewel vakmanskap is deel van die westerse kultuur. So ook
> is
>> boewery - ongelukkig. Vir laasgenoemde is daar nie plek nie.
>>
>
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90582 is 'n antwoord op boodskap #90575] Di, 24 Februarie 2004 02:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - kolskoot ....
Re: Is ontgroening noodsaaklik? [boodskap #90589 is 'n antwoord op boodskap #90571] Di, 24 Februarie 2004 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Is daar ontgroening by enige ander universiteite behalwe Afrikaanse
> universiteite?

Ja dit word hier in amerika ook gedoen te midde van sterk teenstand.
Onlangs was daar 'n groot storie in die media omdat 'n paar meisies beseer
is gedurende 'n ontgroenings seremonie (Hazing).
Mole [boodskap #90592 is 'n antwoord op boodskap #90575] Di, 24 Februarie 2004 12:42 Na vorige boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
======================
From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: Re: Three
View: Complete Thread (32 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.penpals.forty-plus-yrs
Date: 2004-01-26 06:21:34 PST

My weight. [AG SHAME]
--
Annette

"Fluffs" skryf in boodskap news:ft4a101d7mj5vor54juu7a7vd1rufc6rdl@4ax.com...
> On Mon, 26 Jan 2004 05:24:25 -0700, "Skye"
> wrote:
>
>> What's something about yourself that you hope will change, but that probably
>> never will?
>> Skye
>
> My luv of eggrolls..and my endless search for eggroll ponderables!
> hmpf
>
> Karen

====================

From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: For Buff - from an Aussie SA
View: Complete Thread (2 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.penpals.forty-plus-yrs
Date: 2004-02-03 11:57:51 PST

WORDS THAT MUST BE SAID

Ahough I am now living in Australia, where English is
the prevalent language,..... [YES SHE REALLY SAID THIS]

==============================

From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: Well Done England!! [YES SHE REALLY SAID THIS]
View: Complete Thread (4 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.penpals.forty-plus-yrs
Date: 2003-06-23 06:20:23 PST

Your team played an excellent match against Australia on Saturday.
I am trying to convince our people not to send a team to the world cup:))

Annette

===============

From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: Re: Annette
View: Complete Thread (17 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.penpals.forty-plus-yrs
Date: 2002-12-31 06:18:05 PST

Thanks Ivor.
Must say, I always knew Australia is in our future, but I had no idea you
people are a whole year ahead:)) [YES SHE REALLY SAID THIS]
Say!! Did Bush make war during 2003?:))

We got a billboard advert here - do not ask me what product is advertised -
but the wording is good:
Love conquers all
Except the Australian middle order
:))

Annette

"Ivor Evans" skryf in boodskap news:WKfQ9.13400$jM5.38214@newsfeeds.bigpond.com...
> Wish you a happy new year. Today 31/12/03 at 11.19pm Australian Time.
> All the best
> Ivor
>
>
=================

Search Result 46
From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: Re: guide to all things aussie
View: Complete Thread (26 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.fifty-plus.friends
Date: 2000-10-25 11:02:44 PST

Thank you David. We call Australia our 10th province;))))) [YES SHE REALLY SAID THIS]
Annette

David Apps wrote in message ...
> For those we are not too sure about our lovely country try to have a look
> at this place
>
>
> http://www.oocities.org/topaussieguide/Page1.htm
> --
> D.U.D.
> happy to be part of the industry of human happiness

=======================

From: Annette (ann...@ctnet.co.za)
Subject: Re: South African male seeking penpals
View: Complete Thread (26 articles)
Original Format
Newsgroups: alt.penpals.forty-plus-yrs
Date: 2004-02-12 20:39:33 PST

My Afrikaans postings here were not on purpose - just a lapse of
concentration. [APOLOGISING FOR SPEAKING afrikaans????]
--
Annette

"buffmcmenis" skryf in boodskap news:402c2d58$1@quokka.wn.com.au...
> conrad wrote:
>> Hi
>>
>> My name is Conrad. I'm 49 years old and I live in South Africa. I'm
>> looking for people to correspond to via e-mail.
>
> Hello, Conrad ...
>
> I'm Buff, from Western Australia. 57, married, 3 grown-up kids and 7
> grandkids. Stick around and lurk a bit ... you might find you like us here
> and join in the usual mayhem. Oh, as long as you don't post in Africaans!
> Annette and Louis (from your part of the world) do that to us occasionally
> and it can be a bit frustrating not knowing what on earth is being said!
> LOL
>
> --
> Buff -
> buff64...@hotmail.com
> buffmcme...@dodo.com.au
> http://www.angelfire.com/folk/buff

==========================

--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
Vorige onderwerp: Wense vir Roely
Volgende onderwerp: Straatnamen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:36:51 MGT 2024