Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wense vir Roely
Wense vir Roely [boodskap #4060] Di, 24 Februarie 2004 00:18 na volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))

Lorinda
Re: Wense vir Roely [boodskap #4064 is 'n antwoord op boodskap #4060] Di, 24 Februarie 2004 04:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Feb 2004 00:18:37 -0000, "Lorinda" wrote:

> Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
> Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
> wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
> na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))

Hoor hoor! Van my kant, af ook BAIE geluk met jou verjaarsdag,
Roely.
Ek hoop jy gaan 'n baie lekker dag hê, en 'n baie voorspoedige en
gelukkige jaar vir jou!'
Re: Wense vir Roely [boodskap #4065 is 'n antwoord op boodskap #4060] Di, 24 Februarie 2004 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:403a9870$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
> Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
> wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
> na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))
>
> Lorinda
>

Baie dankie Lorinda, vir die gelukwense en dat jy so lank het opgebly vir
die wense te doen!
My middelste seun het sy eïe rekenaar geassembleer, en die oudste is uit
huis soos jy weet, so ek het nog slegs één kind wat die rekenaar gebruik. Ek
sal nie meer kla nie :-), ek kan ongestoord luister nu!

Roely
Re: Wense vir Roely [boodskap #4066 is 'n antwoord op boodskap #4064] Di, 24 Februarie 2004 09:25 Na vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uskl3053niq2hmq323ctqvrmni7bgoi5m3@4ax.com...
> On Tue, 24 Feb 2004 00:18:37 -0000, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Dis nou na 12 hier by my, so ek kan jou 'n gelukkige verjaarsdag toewens
>> Roely. Ek hoop die jaar bring vir jou soveel boeke, musiek en voorspoed as
>> wat jy wil hê. Ek hoop ook dat jou kinders jou rekenaar sal uitlos sodat jy
>> na Mozart kan luister net waneer jy wil...:-))
>
> Hoor hoor! Van my kant, af ook BAIE geluk met jou verjaarsdag,
> Roely.
> Ek hoop jy gaan 'n baie lekker dag hê, en 'n baie voorspoedige en
> gelukkige jaar vir jou!'
>

Katryn, ook baie dankie vir jou wense! Ek gaan gou tert koop (nie bak
nie:-)), en dan haas na die sportskool :-)

Roely
Vorige onderwerp: Filmfragment
Volgende onderwerp: Is ontgroening noodsaaklik?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 03:20:07 MGT 2024